Mabuasehube, burnt to ashes

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 сер 2024
  • October 2022 was a sad month in the Kgalagadi Trans frontier park and Mabua, devastating veldt fires destroyed large parts of the park, but there was new life...

КОМЕНТАРІ • 14

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 6 місяців тому

    Goeie video

  • @dwaynegraham2817
    @dwaynegraham2817 Рік тому +2

    Was there 2 days ago, looks beautiful now!!!

  • @michaelmatschafsky9323
    @michaelmatschafsky9323 Рік тому +2

    I recon you got a drone permit ?

  • @DavidSmith-fp4tk
    @DavidSmith-fp4tk Рік тому

    Hello julle wat n mooi video! Ons was saam julle by mpaya pan waar daai leeu mannetjie water gedrink het. Julle het regtig mooi fotos en videos. Ons was in n wit hilux. Hoop om julle weer in die veld te sien. Groete Dave

  • @jacquesodendal9577
    @jacquesodendal9577 Рік тому +1

    cool video, maar julle het nie nodig om die drone in die park te gebruik nie, dit is teen die reels, julle ander footage is great

  • @dirk140
    @dirk140 Рік тому

    Daardie ander Suidwester sê weer goeiedag. Dankie Tiana en Joe vir uitstekende fotografie. Ons begin dink dit is tyd om die AmaTrok se neus in die rigting van Mabuasehube te mik. Die leeutjies lyk maar bietjie maer na die groot veldbrand, maar hopelik ruk die reen alles gou weer reg. Bosgroete!

  • @jackiecilliers
    @jackiecilliers Рік тому

    Hi Tiana, great footage and pictures, I thoroughly enjoyed it. We were in Mabua from 16-21 Oct and the green grass was already visible in many areas. We had some great sightings but your lion sightings were wonderful! I'v also just posted part 1 of our trip.

  • @Paul-RSA
    @Paul-RSA Рік тому +2

    Drones are strictly prohibited in our national parks, for reasons I'm sure you are fully aware of. Please do the right thing and re-edit your video without the drone shots, so as not to encourage other overlanders to break the rules.

  • @riaanm6596
    @riaanm6596 Рік тому

    Hallo julle.
    Love jul videos, en love jul Cruiser! Wanneer maak julle 'n Walk Around Video van julle Cruiser?? Dis 'n absolute BEAST ek ek is seker elke man en Cruiser Lover sal graag als van die Cruiser wil sien!! Groete Riaan

    • @tianadeetlefs6225
      @tianadeetlefs6225  Рік тому

      Baie dankie Riaan, ons gaan virseker n plan maak binne kort!

    • @riaanm6596
      @riaanm6596 Рік тому

      @@tianadeetlefs6225 Kan nie wag nie. Groetnis