Kgalagadi en Khawa 2022

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 18

  • @dericklabuschagne9725
    @dericklabuschagne9725 2 роки тому +3

    Pragtige fotos en videomateriaal...die Kalahari verstommend mooi...moes 'n great ervaring gewees het, maar ek wonder oor die off-track ry in die veld...vertel ons meer...

  • @conloubser
    @conloubser 2 роки тому +4

    Wat van jy bly in die huidige spore en maak nie nuwes nie????

  • @henrygreen19
    @henrygreen19 2 роки тому

    Enjoyed your photography very much - depicts the Kalahari beautifully.

  • @GULNARTIRES
    @GULNARTIRES 2 роки тому

    Awesome 🔆👍luv from 🇮🇳

  • @riaanm6596
    @riaanm6596 2 роки тому

    Watse Kamera en Lense gebruik jul vir fotos?

  • @leposokoitalet9339
    @leposokoitalet9339 Рік тому

    welcome to Kenya als

  • @dirktheron3425
    @dirktheron3425 2 роки тому

    Maggies dit was seker 'n ongelooflikke ondervinding, dankie!. Julle video is ook puik, daar is niks soos 'n Kalahari son opkoms of ondergang!

  • @johanbrandt9
    @johanbrandt9 2 роки тому +1

    Dankie vir die uitstekende fotografie.Jammer vir gebrek aan kommentaar bv waar is julle?. Jammer nog kritiek: die musiek uiters steurend.

  • @johandeklerk3401
    @johandeklerk3401 2 роки тому

    Pragtige Land Cruiser, baie mooi video.

  • @contrarian717
    @contrarian717 2 роки тому

    Prag video.
    Musiek egter nie.

  • @riaanm6596
    @riaanm6596 2 роки тому +1

    Oh, klink verseker na die V6 daai!!

  • @faniebuys7528
    @faniebuys7528 Рік тому +1

    Julle hoort nie in die veld nie. As almal eenvoudig die veld inry en beskadig bly niks bewaar nie! Daar is paaie/spore en kampplekke met 'n rede.

  • @Christomare1
    @Christomare1 2 роки тому

    Pragtig die natuur, dankie!

  • @riaanm6596
    @riaanm6596 2 роки тому

    Love daai Cruiser. Is dit 4.0 V6 of V8 diesel? Ek ry sy ou boet, 'n 2005 Land Cruiser 4500 EFi double cab. Geniet die videos en footage van die Cruiser

  • @MrBarfly84
    @MrBarfly84 2 роки тому

    Watter gedeelte van die Kalahari was julle voor Khawa?

  • @WildlifeObsessed
    @WildlifeObsessed 2 роки тому +1

    Dreadful noise accompanied this, for some reason