Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 жов 2024
  • Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste
    1. Ou Tannie In die vliegtuig
    2. Borsvoed in die Kafee
    3. Moorreesburg rugby funksie
    4. Onderwyser
    5. Plestic Surgery
    6. Kaalkop
    7. Nat Huis
    8. Blou Bul
    9. Aai die 'Winde' en die 'Beskuitery'
    10. Die drie muise
    11. Onderstebo onderbroeke
    12. Mielies
    13. Blêrrie Appendix
    Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.
    Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 31

  • @AndriasAvenant
    @AndriasAvenant 4 місяці тому +10

    Ons groet n LEGENDE.Dankie dat ons nog kan lag vir sy grappe.Meegevoel aan Vicus en familie.😢

  • @OscarHendricks-is2ge
    @OscarHendricks-is2ge 8 місяців тому +15

    baie dankie vir iemand soos tolla hy was i sielsgenot vir elke siel❤👣🖒👌

  • @AdnaanAlexander-ue7qs
    @AdnaanAlexander-ue7qs 5 місяців тому +4

    Even though I'm English speaking I simply loved him

  • @sasvanwyk5886
    @sasvanwyk5886 4 місяці тому +6

    Nes ek dink, nou kan daar nie meer nuwe stories van Tolla kom nie, dan hoor ek weer een. Dankie.

  • @annettegetawan-po8wb
    @annettegetawan-po8wb 4 місяці тому +1

    ❤I love you daddy thanks you. My. Dad and mum lots of fun and for us

  • @veronicaweier8134
    @veronicaweier8134 3 місяці тому +1

    😅Tolla jy was en is die beste Tolla se se goed😅😅😅😅😅

  • @donk4926
    @donk4926 3 місяці тому

    Tolla was the best South African comedian / story teller ever. Such a pity he passed at such an early age. He will always be a legend.

    • @paullouw4524
      @paullouw4524 3 місяці тому

      No DEFNITLY not!!!!😊

    • @donk4926
      @donk4926 3 місяці тому

      @@paullouw4524 Hi Paul, Why do you say that Tolla will not be a legend?

  • @danielnel7974
    @danielnel7974 6 місяців тому +4

    Mooi

  • @violainches2348
    @violainches2348 2 місяці тому +1

  • @ExcitedDragonflies-fw3kd
    @ExcitedDragonflies-fw3kd 4 місяці тому +3

    SA is Afrekaans. The jok is not the same in E.nglish. Hope one day you will will enioy and lough aswell.😅

  • @gideon5223
    @gideon5223 3 місяці тому +1

    Tolla se grappe is tydloos. Die vals/computer generated laughter is egter baie simpel en steurend.

  • @MagdaBrits-g1k
    @MagdaBrits-g1k 3 місяці тому

    In Middelburg het hul tolla daai oggend met hul ongeluk dit was stres in midmed

  • @chantalgertenbach745
    @chantalgertenbach745 3 місяці тому

    Nobody can tell a joke the way he does 😂😂😂😂😂😂❤

  • @delarey40
    @delarey40 10 місяців тому +13

    Tolla, bliksem, die ou is snaaks. If you don't understand, damn this guy is funny! 😁😂

  • @SurprisedBalkhHound-kd3oy
    @SurprisedBalkhHound-kd3oy 8 місяців тому +2

    Lmk😂😂

  • @charmainemufweba5401
    @charmainemufweba5401 3 місяці тому +1

    Sse

  • @user-fj3pc9hc8n
    @user-fj3pc9hc8n 8 місяців тому +2

    😂

  • @paullouw4524
    @paullouw4524 3 місяці тому

    N AVERAGE comedian.

  • @Albertmoggee
    @Albertmoggee 4 місяці тому +2