Ek het nog nooit in my hele lewe 'n storie so baie geniet soos hierdie spesifieke een nie. Goed vertel en vol humor asook speels so ernstig . Niemand kan 'n beter storie vertel as hierdie opregte en geliefde afrikaners nie. Baie dankie, ek het gehuil van die lag! 😂❤😅
Wat 'n plesier! Is Afrikaans nie 'n wonderlike, besonderse taal nie? Ek sien daai kerkbanke en die rakkies vir die "boeke" so in my geestesoog wyl ek vir Jan luister. Dankie Jan en die manne, TollaFan, vanuit vêrre Nieu-Seeland.
Ai hoe wonderlik die dae met Tolla Jan Spies wat het van ons Suid Afirikaanse heerlike gelag geword Ai julle pragtige dae Kom SA laat ons lag Pragtige dae Groete D van Niekerk
So 'n paar dae gelede is dr. PG du Plessis oorlede en dit het my nogal getref dat vier persone in die video al saliger is, PG, Hendrik Schoeman, Jan Spies en Nico Carstens. So stap die tyd ook aan.
Man in church. Large old lady in pink dress. Dress pinched between her ample buttocks. When they stood up to sing he tried to ignore it, but was unable to. So he pulled her dress out. She rurned around and gave him a black eye. Next Sunday the same lady in front of him. Same situation, but this time he did nothing. Then a new member next to him pulled her dress out Knowing she doent like it, he pushed her dresd back between her buttocks. Very black eye AGAIN
Die' storie word nooit oud nie... Love it! 😊😊😊😊😊
Ek het nog nooit in my hele lewe 'n storie so baie geniet soos hierdie spesifieke een nie. Goed vertel en vol humor asook speels so ernstig . Niemand kan 'n beter storie vertel as hierdie opregte en geliefde afrikaners nie. Baie dankie, ek het gehuil van die lag! 😂❤😅
Ek het so lekker gelag. Mis daardie tydperk. Bly ek het groot geword in daardie tydperk. Was die beste tyd in Suid Afrika. Lank lewe Afrikaans.
T
Wat 'n plesier! Is Afrikaans nie 'n wonderlike, besonderse taal nie? Ek sien daai kerkbanke en die rakkies vir die "boeke" so in my geestesoog wyl ek vir Jan luister. Dankie Jan en die manne, TollaFan, vanuit vêrre Nieu-Seeland.
Hahahahaha! Hoe mis ek nou vir Jan Spies.....voel skoon nostalgies!
F0
Vvv
ai ek onthou die storie so goed maar nou weer so lekker gelag .... Jan Spies was maar die beste ...
V
I remember a add he did for a coffee brand...
cliche was
"Ryk en lekker"
Good times when South Africa was still a first world country.
It wasn't good times for others was a very evil time.
@@ilovemusicmauricelouw8058
Well u feel that life is now better than I am glad for u.
@@gregmenego2200 it much better. Thank you. 👍 👌 😁
The ad was for Cremora, which he called "Koffiekapitaal" !
Greg Menego I enjoy the freedom of moving and the opportunity given which we never had in the past where it was only meant for a minority
Ai; waar's ons humor heen?? So snaaks...dankie Maroela Media!!!!
Lank voor Maroela Media opgeneem die.
My pa het so gelag met daai storie op Spies & Plessis dat sy neus begin bloei het. Hahaha..
T
E
Ai hoe wonderlik die dae met Tolla Jan Spies wat het van ons Suid Afirikaanse heerlike gelag geword Ai julle pragtige dae Kom SA laat ons lag Pragtige dae Groete D van Niekerk
waar kan mens al die ou afrikaanse goed download... mis dit, groot geword met dit in my ouerhuis...
Legend!
jan spies op sy beste
Ons lag ons sat
So 'n paar dae gelede is dr. PG du Plessis oorlede en dit het my nogal getref dat vier persone in die video al saliger is, PG, Hendrik Schoeman, Jan Spies en Nico Carstens. So stap die tyd ook aan.
saliger?
🤣🤣🤣🤣🤣lekker lag ons nou!!!!!
😁😁😁😁😁 nes oom Jan dit kan vertel 😂😂😂😂😂
Cxzzzzdddff
S
Q
Ek is op soek na die ou se naam Wat op spies en plessier die fanagalo grappe vertel het. Dis nie Thys nie
Marlize Bridger Danny Pretorius?
Danny Pretorius
Koos Meyer
Danny Pretorius
Is there an English translation of this story. I caught bits of it but can't understand it fully?
Roh P something about Auntie in a pink dress, I think.
Man in church. Large old lady in pink dress. Dress pinched between her ample buttocks. When they stood up to sing he tried to ignore it, but was unable to. So he pulled her dress out. She rurned around and gave him a black eye. Next Sunday the same lady in front of him. Same situation, but this time he did nothing. Then a new member next to him pulled her dress out
Knowing she doent like it, he pushed her dresd back between her buttocks. Very black eye AGAIN
Lijkt een beetje op een sketch van het Nederlandse Jiskefet of t schaep...
Van tyd tot tyd, hoor ek daie stem as ek aan snaakse goed dink. Puik woorde, soos botterspaan se... Ja nee...'sigh'
Lekker gelag
Bietjie hartseer....die wonderlike mens is weg...seker lag die engele nou saam
lol te Lekker !
3
😂😂😂😂😂
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
E
Cccc
Oon Jan was 100% boer
Praat Afrikaners nog sulke Afrikaans? Deesdae klink die Afrikaans wat hul praat soos Afrikaans met n engelse aksent