@@enricomars4083Anglo-Saksen volk praat Engels... Nederlands het verander in kombuis taal wat Afrikaans geword het. Dit is nie een spesifieke ras wat dit kan beëin nie chjom, maar dié wat dit praat as huistaal. As n swart man in Duitsland gebore word en die taal praat word hy n Duitser genoem. Selle geld hier, enige man wat Afrikaans praat is n Afrikaner want hy is van Afrika, dalk nie sy voorouers, maar hy is. Apartheid het die persepsie geskep dat net wittes die taal kan beëin wat vals is.
Ek het n foto van my pa SAAM tolla en dis geteken (signature of tolla) met n blikkie outydse kar Ollie van my pa se pa se garage rolamotors voor dit mercedes Benz Ceres Witzenberg geword het my pa het die julle heks vallei se boere met trekkers en troekke verskaf in 1970-1990
Afrikaans is en bly n pragtige taal wat hom verleen tot humor uit die boonste rakke. Dankie Tolla.
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
😊😊😊😊😊😊😊😊😊❤😊
…WAARDEER EK WEER EN ONTHOU ONSE TOLLA🙌🌟‼️…
ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html
What a great story teller I remember watching his shows on TV we loved it.
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
❤He was a classic. I saw his show a few weeks before he had the accident. He was really hilarious. RIP Tolla.
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
Ons Tolla daar is niemand soos hy nie❤❤
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
Het ek nou lekker gelag. Ons mooiste taal.
Se^~Jy…
Jle taal is engels dis my taal
@@enricomars4083Anglo-Saksen volk praat Engels... Nederlands het verander in kombuis taal wat Afrikaans geword het. Dit is nie een spesifieke ras wat dit kan beëin nie chjom, maar dié wat dit praat as huistaal. As n swart man in Duitsland gebore word en die taal praat word hy n Duitser genoem. Selle geld hier, enige man wat Afrikaans praat is n Afrikaner want hy is van Afrika, dalk nie sy voorouers, maar hy is. Apartheid het die persepsie geskep dat net wittes die taal kan beëin wat vals is.
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
Dis jammer my kinders in die laerskool waardeer nie ons taal soos ek en my Ma nie.
Daar is niemand soos ons Tolla❤
Spies en plesier weer vir ons dankie.ons miss dit
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
Tolla verdien voorwaar n eredoktoraat posthumus Vir die Afrikaanse Taal.Ek lag Na soveel jare nog steeds Vir sy keurige vertellings.
Mens Kan hoe morbied wees jy bring die lag terug in mens SE lewe
Tolla awesome
Weer Vir 'n slag lekker gelag...mis Hille. Was 'n Groot aanwins vir ons moeder Taal. Bring Sommer sonlig terug in my dag..ons lag the Min deesdae.
Lekker geniet. Goed om te kan lag.😂
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
ua-cam.com/video/LFN4rBZ21-A/v-deo.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf
Oo dankie tog iets wat my weer humeur gee vir di dag dankie vir a goeie lag.da is net een Tolla in onse eie taal.stuur nig asblief .
Spies en Plesier 😂😂😂 Dankie Baie
Een van sy bestegrappe is dieTrek deur die Rooi see. Dankie.
Ag maar Tolla was darem so snaaks. Ek het my nou siek gelag! Jy word gemis ou Tolla! 🤣🤣🤣
Net hy kan so n storie mooi skulder met snaakse humor. Lmk.
😅😅😮😮😢
My ma en Tolla was saam op skool in Clanwilliam in die 1950s. Tot haar laaste het sy dieselfde aksent gehad as hy. Seën die 2 van hulle se siele.
Dear ons taal gaan ons nog ager elkke man op te laai en nommer assblife all siesonens van nommer assblife plz
ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html
Ai oorlè Tolla. Lag ek nou😂😂😅❤
ua-cam.com/video/NkQm7edm2A0/v-deo.html
2024 HAAAAAAAAAAAA TOLLA ONS MIS JOU ❤
Net een Tolla vir ONS lieflikke Afrikaans ONS Taal.😂❤
I love jr vedeos
hys a Legende niemand vir tolla nie
Daar was maar net een Tolla, geniet altyd sy stories, met 'n lag en 'n traan
Tolla jy is vantasties.
Lag dat die trane loop! Sjoe, die bobbejaangrap is skreeusnaaks.
Dankie lekker gelag
Tolla was n legenda.Rip
Die merry go round ❤
Dankie Tolla 😂😂😂 Lank laas gehoor
Tolla daar is niemand Soos jy nie
Lekker gelag
Amazing
Histeries gelag
My mense....my wereld 😂😂😂😂😂
Nog ñ program vir die na geslag TOLA NOG TOPS
Wat 'n vreugde, onvertaalbaar! Net in Afrikaans en met Tolla se "bek" ...!
Susan Radeyer
Bri😅😅 18:03 18:05 😅n😅😅ts
Nw.jekker om so te kan lag.
.
Classic Tolla
Die tandarts is beste een
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ai hoe lekker lag ek ou tolla
Ek lag nou sooooo! Lekker nou 😂😂😅😅
❤
So goed lekker gelag 😂😂😂😂😂
Die beste jemblik
Ek het n foto van my pa SAAM tolla en dis geteken (signature of tolla) met n blikkie outydse kar Ollie van my pa se pa se garage rolamotors voor dit mercedes Benz Ceres Witzenberg geword het my pa het die julle heks vallei se boere met trekkers en troekke verskaf in 1970-1990
Lag my klaar die Bus storie😂😂😂
😂😂😂😂
Ek lag my Nou n,papie v tolls.
😅😅 afrikaans op sy beste ❤❤❤❤
Hoe mis ek vir Tolla 😅
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Ja nee. Net Tolla kan n mens so laat lag.
Hy was ons eie Richard Pryor.
Koning van #$@$& praat😂😂😂😂 Tola bly maar mooi😂😂
Oh n0u sien ek h0ek0m hy dit gemaak het in die bedryf ..."outfit"as jy weet dan weet jy
Lmga 😂😂😂😂😂
Maar net 1 Tolla in die wêreld 😂
Vir seker😂😂😂😂😂😂😂😂
Skreeusnaaks 🤣
Tolla sal altyd tops bly.
lag my klaar jy was nbobaas storie verteller😂😂
Ek lag my vrek😂
tim
Lag😂😂😂😂😂my kla tolla
Tolamakmy
😂
Ja ja my mater,hy Bly n moitaal,
Tolla is net een sport
ma se poes
I
Ja ek stem daars nie nog n Tolla nie