KOOPERASIE-STORIES

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 30 сер 2012
  • IN NOSTALGIE DINK ONS TERUG AAN DIE STOEP STORIES VAN MIETIE, GENIS, VELDSMAN EN OOM BOTES
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 63

  • @idrissaebrahim3261
    @idrissaebrahim3261 Рік тому +5

    Brilliant everything this series is a treasure chest of wonderful memories of a time lost in history

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
    @Herr_Flick_of_ze_Gestapo Рік тому +5

    Sonder twywel die heel beste Afrikaanse teeveereeks wat ooit gemaak is.

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    I.miss agter ellke man aot it's very injoyble to see siesonen2 op thanking you very much kindness Mr jason rowe

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Thanking you once again from jason from uk as I moved from South africa capetown as I really miss all my afrikaase tv reeks en drama

  • @boereriem
    @boereriem 7 років тому +12

    Dit is n hartseer dag vandag dat PG du Plessis se storie klaar geskryf is. 2017-06-07 Dankie vir die stories wat ons so diep geraak het.

  • @ashes2diamond
    @ashes2diamond 3 роки тому +7

    Aaaah I remember my mother loving this show when I was a kid. She would always imitate the mayor when she was pretending to be offended by something hehe.

  • @hendrikdreyerhendrik9305
    @hendrikdreyerhendrik9305 2 роки тому +2

    Baie Dankie vir die Koöperasie Sories. Ek het baie lekker gekyk.

    • @elizepotgieter1026
      @elizepotgieter1026 Рік тому

      Ek genies did so Ek is already 12jaar in NZ dust so snacks

  • @user-yu3bt1rf4u
    @user-yu3bt1rf4u 10 місяців тому

    Baie dankie vir die programme en sit asb meer op

  • @jodyeks
    @jodyeks 7 років тому +6

    Dis hoe ons ons ou land geken het en altyd sal onthou. Mooi goue stories

  • @nenuschkavisagie9754
    @nenuschkavisagie9754 5 років тому +5

    Dankie vir die stories,hoop ons sien nog nuwe episode

  • @BridgitteValentine
    @BridgitteValentine 3 місяці тому

    Quality and quantity "" we were spoiled ❤❤

  • @tieniecloete9746
    @tieniecloete9746 4 роки тому +1

    Wie kan vir ons die Manakwalanders Reeks Laai. Ook een van die bestes onder die bestes. Boere vermaak op sy heel beste.
    Dankie aan almal wat vir ons hierdie Goue Oues bied om weer te geniet....

  • @richardwagner6620
    @richardwagner6620 9 років тому +1

    I love this movies from this Lady.I download them all and watch them anytime and feel relax.

    • @richardwagner6620
      @richardwagner6620 9 років тому +4

      I'm german,Afrikaans is sister of german,Afrikaans ist eine schöne sprache=Afrikaans is a skone taal.

    • @DonDonPhakade1014
      @DonDonPhakade1014 Рік тому +1

      Where do you download it?

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Thank ing you very much for all your upoads from Mr jason rowe

  • @deondeondeon1
    @deondeondeon1 Рік тому +1

    Dankie 6 Desember 2022

  • @keegansmit7449
    @keegansmit7449 6 років тому +3

    Dankie lat julle dit opgelaai het

  • @saigondeninia
    @saigondeninia 3 роки тому +1

    Cape Talk Afternoon Drive brought me here to watch the young John Maytham

  • @JohnTaylorredvis
    @JohnTaylorredvis 4 роки тому +2

    Die bly maar die beste

  • @user-fp7wc2lb4l
    @user-fp7wc2lb4l 5 місяців тому

    Kosbare herinneringe ❤

  • @brendaoosthuizen8779
    @brendaoosthuizen8779 3 роки тому

    Wat i nice stoorie sal noeit genoeg kan kyk nie

  • @louisbothma3165
    @louisbothma3165 9 років тому +2

    Baie dankie !

  • @winasansensai8388
    @winasansensai8388 9 років тому +3

    ja nee net soos Mietie alleen dit kon doen!! I love this

  • @sand6172
    @sand6172 11 років тому +2

    awesome!

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 5 років тому +1

    Klank baie sag.....

  • @brendarobbertse6883
    @brendarobbertse6883 3 роки тому +1

    Ek soek die naam van die akteur wat Piet (die dominee se pa) in hierdie episode ‘’n Piering geloof’, speel. Die name van die akteurs aan die einde van die episode is ongelukkig afgesny. As iemand my kan help sal ek dit baie waar. Dankie!

  • @HendrinaWard-gc2ky
    @HendrinaWard-gc2ky Рік тому

    Sit asb nog episodes op dankie

  • @mistermornevanderberg
    @mistermornevanderberg 3 роки тому +1

    ek soek hierdie reeks vir my pa maar kan dit nerens meer in voorraad kry nie

  • @riconel1685
    @riconel1685 6 років тому +3

    laai asseblief ander episodes van reeks 3 op!

  • @donnelywilson6872
    @donnelywilson6872 7 років тому +1

    I enjoyed watching this when I was expecting my son ... how can I get the other copies??? I realy love this show

  • @christo4456
    @christo4456 6 років тому +1

    Laai asseblief Het van verlangekraal se episodes op

  • @johannesvanvandermerwe6887
    @johannesvanvandermerwe6887 2 роки тому

    The volume on sound at max and still very soft. Can you reset the volume? Earphones might help but only for single use.

  • @BluBayou1
    @BluBayou1 7 років тому +1

    Can anyone please tell me the name of the beautiful instrumental music being played please.

  • @DuncanWard-fv5wh
    @DuncanWard-fv5wh Рік тому

    Sit asb nog episodes op

  • @adriaanmcdonald3116
    @adriaanmcdonald3116 Рік тому

    Daai Mieta weet ook als... Was die beste akteurs ooit❤️

  • @hannesserfontein8330
    @hannesserfontein8330 7 років тому +1

    kan iemand vir my sê waar kan ek die kenwysie aflaai vir Koperasie Stories

  • @AapVanDieKaap
    @AapVanDieKaap 11 років тому +1

    alles is opgedraai so hard as dit kan gaan maar ek kan nogsteeds niks hoor nie

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Hi am jason if you could be so kind to loud up ager ellke man some eps are missing as I am missing my afrikaase tv reeks kind Ness Mr rowe

  • @R031and
    @R031and 11 років тому +3

    Woah! Hierdie is van seisoen 2. Nog asb!

  • @FlingwingGolfer
    @FlingwingGolfer 11 років тому

    WHERE CAN I GET THE INTRO MUSIC??????

  • @yunaville
    @yunaville 11 років тому +2

    could you post more please

  • @radifadaniels6097
    @radifadaniels6097 Рік тому

    Can any body liad wolve Dan's in die skeeme and patrolie dried dried charly

  • @SouthKiwiAfrican
    @SouthKiwiAfrican 11 років тому

    Wat het in die eerste episode n piering geloof gebeur? ek is nou deurmekaar. koek met n ystersaag gesny?

  • @BruceWard-et9vj
    @BruceWard-et9vj Рік тому

    Sit asb nog kooperasiestories op

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Hi sir madam am jason from uk I would there for asking you to be kind tooud up ager ellke man siesonen1 en siesonen2 en siesonen3 en siesonen4 van ager ellke man en nommer asseblife siesonen1 en siesonen2 plz it well be good to see ager ellke man to see again my kindness Mr jason Rowe as we all the afrikaase tv reeks

  • @anjaherbert973
    @anjaherbert973 5 років тому

    Kan iemand asb vir my se waar ek Liewe Hemel Genis kan koop of download? Ek wil dit so graag hê. Het dit op VHS gehad toe ek klein was.

  • @lizettekayat9749
    @lizettekayat9749 4 роки тому

    Wie Kan my help ek soek dringerd na flink uit vere se Tema lied..dringerd ASB..

    • @dougievisser1710
      @dougievisser1710 3 роки тому

      Kyk op utube. Fred Woodridge Penniefluitjie kwela

    • @dougievisser1710
      @dougievisser1710 3 роки тому

      Kyk op utube. Fred Woodridge Penniefluitjie kwela

    • @lizettekayat9749
      @lizettekayat9749 3 роки тому

      @@dougievisser1710 jy is n engel Baie Baie dankie..

    • @lizettekayat9749
      @lizettekayat9749 3 роки тому

      @@dougievisser1710 Dougie nou n vraag hoe Kan ek dit my ringtone maak..ek vra ma net vir die slimmense

  • @bonitabindeman-3288
    @bonitabindeman-3288 11 місяців тому

    Sound is very poor.