Music Edition
Music Edition
  • 91
  • 379 202
Liewe Heksie en die Silwer roos
Music Ed.
Verna Vels se eerste Liewe Heksie-storie is in 1964 oor die Siembamba-kleuterprogram van die SAUK uitgesaai. Die onbek sagtige heksie het feitlik oornag 'n nasionale instelling onder Afrikaanse kleuters geword. Nou met haar verskyning op TV, is Liewe Heksie verder verseker van 'n splinternuwe geslag bewon deraars.
In 1965 het 'n versameling van ses van die stories by Human & Rousseau verskyn onder die titel Liewe Heksie. Dit is deur moeders en kleuters opgeraap sodat daar feitlik jaarliks 'n her druk moes verskyn. Die eerste boek is opgevolg deur Liewe Heksie Kom Weer, Liewe Heksie en Matewis, Liewe Heksie in die Pekel, Liewe Heksie Vang Vis en Liewe Heksie gaan Maan toe, wat almal by dieselfde uitgewers verskyn het, met tekeninge deur Dorothy Hill.
Liewe Heksie se onbeholpenheid, vergeetagtigheid, verleentheid. jies, kortom, al die dinge wat haar in duisende kinderharte laat inkruip het, is pragtig in hierdie opname weergegee deur Verna Vels self. Ter viering van Liewe Heksie se debuut op TV, is die hele reeks suksesvolle plate 'n splinternuwe baadjie aangetrek, In hul nuwe gedaante, sal die Liewe Heksie-plate weereens aan derduisende kleuters ontelbare ure van genot verskaf.
Переглядів: 526

Відео

Liewe Heksie - Red die Koning
Переглядів 2978 місяців тому
Music Ed. Verna Vels se eerste Liewe Heksie-storie is in 1964 oor die Siembamba-kleuterprogram van die SAUK uitgesaai. Die onbek sagtige heksie het feitlik oornag 'n nasionale instelling onder Afrikaanse kleuters geword. Nou met haar verskyning op TV, is Liewe Heksie verder verseker van 'n splinternuwe geslag bewon deraars. In 1965 het 'n versameling van ses van die stories by Human & Rousseau ...
Liewe Heksie - Matewis op die Windpomp
Переглядів 5518 місяців тому
Music Ed. Verna Vels se eerste Liewe Heksie-storie is in 1964 oor die Siembamba-kleuterprogram van die SAUK uitgesaai. Die onbek sagtige heksie het feitlik oornag 'n nasionale instelling onder Afrikaanse kleuters geword. Nou met haar verskyning op TV, is Liewe Heksie verder verseker van 'n splinternuwe geslag bewon deraars. In 1965 het 'n versameling van ses van die stories by Human & Rousseau ...
Adam Grobler en sy orkes - kant 2
Переглядів 988 місяців тому
Music Ed.
Adam Grobler en sy orkes - kant 1
Переглядів 388 місяців тому
Music Ed.
Boet Pretorius - 45 Treffers (Kant 1)
Переглядів 12411 місяців тому
Hier is 'n plaat met trefferliedjies van die afgelope dekades. Dit is 'n huldeblyk aan Afrikaanse musiekmakers wat deur die jare luistergenot op plate aangebied het. KANT EEN 1. Kwela-kwela (Carstens/Segal/De Waal/Styger) 2. Die Ou-Kraalliedjie (M. de Villiers) 3. Die Wilgerboom (D. Pretorius) 4. Ramaja (S. Segal/A. Simone/M. van Rensburg) 5. My hart is soos 'n blommetuin (Hoekoeman/S. Myburgh)...
Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2
Переглядів 20 тис.11 місяців тому
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Valiant 2. Old Macdonald 3. 'Kokkie' 4. Sersant se seun 5. Kuduskiet 6. Predikant 7. Boggerol 8. Gert Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie. Vir die...
Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories
Переглядів 75 тис.11 місяців тому
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Ou Tannie In die vliegtuig 2. Borsvoed in die Kafee 3. Moorreesburg rugby funksie 4. Onderwyser 5. Plestic Surgery 6. Kaalkop 7. Nat Huis 8. Blou Bul 9. Aai die 'Winde' en die 'Beskuitery' 10. Die drie muise 11. Onderstebo onderbroeke 12. Mielies 13. Blêrrie Appendix Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staalt...
Koos en Hester Nortje (Een wit Angelier) - Kant 2
Переглядів 11811 місяців тому
KOOS EN HESTER NORTJE Weereens kom KOOS EN HESTER NORTJE vorendag met 'n album eie aan hulle besondere sangstyl. KOOS EN HESTER NORTJE is bekend vir die wyse waarop hulle hul eie kompo-sisies uitvoer. Hulle het reeds talle langspeel plate tot hul krediet, en ook 'n poor treffers, o.a. "Vaarwel Jim Reeves", "Daar is hande", "Die Blyvooruit- zicht romp” en talle ander. Hierdie nuutste langspeel v...
Koos en Hester Nortje (Een wit Angelier) - Kant 1
Переглядів 12711 місяців тому
KOOS EN HESTER NORTJE Weereens kom KOOS EN HESTER NORTJE vorendag met 'n album eie aan hulle besondere sangstyl. KOOS EN HESTER NORTJE is bekend vir die wyse waarop hulle hul eie kompo-sisies uitvoer. Hulle het reeds talle langspeel plate tot hul krediet, en ook 'n poor treffers, o.a. "Vaarwel Jim Reeves", "Daar is hande", "Die Blyvooruit- zicht romp” en talle ander. Hierdie nuutste langspeel v...
Tolla se gewildste stories - Dronkmense
Переглядів 6 тис.11 місяців тому
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Op Jan Smuts Lughawe 2. Dokter's Seminaar 3. Huffel se Dood 4. Dronkman se Grap 5. 'Tokolosh' Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie. Vir die eerste ...
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorms (Kant 2)
Переглядів 179Рік тому
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorm Kant 2 1. Hy kom weer 2. U stil die lewenstorms 3. Jesus sal nimmer sê nee 4. Naby U 5. Kan Jesus voel 6. Heilig
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorms (Kant 1)
Переглядів 145Рік тому
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorm Kant 1 1. Weet jy waarom min ek Jesus 2. Jesus gaan nou hier verby 3. Die man met die purperkleed 4. Jesus minaar van my siel 5. Huise van glas 6. As Jesus weer verskyn
Tolla se gewildste stories - Dieremaniere
Переглядів 7 тис.Рік тому
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Ek en die Bobbejane 2. Bokke oppas en die Bobbejane 3. Bosluis-Tepel diere kroeg Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie. Vir die eerste keer is sy ge...
Tolla se gewildste stories - Die Kaapse Mense
Переглядів 4,1 тис.Рік тому
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste 1. Perskes 2. Robbeneiland 3. Gatiep Gedood 4. Keffie Kos 5. Resiesperd 6. Vrouslanery 7. Gammat oppie Vliegtuig 8. Oupa se 104 jarige partie 9. Pilot met 'n nood Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie...
Tolla se gewildste stories - Clanwilliam se Mense
Переглядів 9 тис.Рік тому
Tolla se gewildste stories - Clanwilliam se Mense
Tolla se gewildste stories
Переглядів 1,9 тис.Рік тому
Tolla se gewildste stories
Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 2)
Переглядів 104Рік тому
Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 2)
Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 1)
Переглядів 64Рік тому
Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 1)
Sing Halleluja
Переглядів 170Рік тому
Sing Halleluja
Die Borrelliedjie
Переглядів 293Рік тому
Die Borrelliedjie
Deur Sy wonde
Переглядів 245Рік тому
Deur Sy wonde
Vastrap Asseblief (Kant 2)
Переглядів 373Рік тому
Vastrap Asseblief (Kant 2)
Vastrap Asseblief (Kant 1)
Переглядів 512Рік тому
Vastrap Asseblief (Kant 1)
'n Nuwe Lied - Kant 3
Переглядів 87Рік тому
'n Nuwe Lied - Kant 3
'n Nuwe Lied - Kant 4
Переглядів 92Рік тому
'n Nuwe Lied - Kant 4
'n Nuwe Lied - Kant 2
Переглядів 42Рік тому
'n Nuwe Lied - Kant 2
'n Nuwe Lied - Kant 1
Переглядів 95Рік тому
'n Nuwe Lied - Kant 1
Frans en Sannie Briel - Kant 1
Переглядів 231Рік тому
Frans en Sannie Briel - Kant 1
Frans en Sannie Briel - Kant 2
Переглядів 154Рік тому
Frans en Sannie Briel - Kant 2

КОМЕНТАРІ