Janie Bay - Lewens [Official Video]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 64

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic  2 роки тому +22

    Baie dankie dat julle kyk en luister! Thank you so much for watching! 🙏😊

    • @ferdistaats4944
      @ferdistaats4944 Рік тому

      Dit is werklik 'n beautiful song maar hoekom "slurr" jy op die chorus as jy andersins nie slurr nie?"Daar waar jy nou is(h), en "dit is(h) die oomblik? Dit is uiters(h) s(h)teurend. Of is(h) dit net vir effek?

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  Рік тому +2

      @@ferdistaats4944 Hello Ferdi! Ek dink jy praat van die "pitch shift" effek, ek is nie seker nie, ek het nog nie hierdie comment gekry voorheen nie 😊 Ek hou nogals daarvan om bietjie interesting en ander soort effects in my musiek te introduce, maar dis dalk nie vir almal nie, en dis okay 😃. Dankie dat jy daarvan hou in general though!

    • @ferdistaats4944
      @ferdistaats4944 Рік тому

      Dankie vir jou antwoord, as jy weer na jou song luister,luister fyn, die "pitch effek" alhoewel alternative is werklik steurend in die chorus en dalk onnodig?Jou stem is suiwer genoeg sonder foefies

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  Рік тому +2

      @@ferdistaats4944 Dankie! Ek waardeer die kompliment 😊 maar dit was 'n kreatiewe keuse, maar dis natuurlik okay as jy nie daarvan hou nie. Mens kan nie van alles hou nie. Dis maar hoe enige kuns werk 😊

    • @completeclub8297
      @completeclub8297 Рік тому +2

      always thats why whe are here or maybe try to sing like you ....haaha aahhhaaa....failed

  • @Wiseman3197
    @Wiseman3197 Рік тому

    Ek is nie meer in SA nie maar as ek Jou musiek luister Dan Los dit 'n knop in die keel van herinneringe en als wat dit bring. Dankie. Hou aan sing. Jou musiek is bevange.

  • @Herman_N
    @Herman_N 2 роки тому +7

    Janie jou styl is 'n fenomeen in die Afrikaanse musiekbedryf.. jys' eg, jy's eerlik, jy's uniek in elke opsig..

  • @ryansturgiss4115
    @ryansturgiss4115 Рік тому

    Holy moly cant stop playing this. Like in over & over.

  • @janetweyers7683
    @janetweyers7683 Рік тому +2

    Die woorde klim in jou siel 🙏
    Fantasies geskryf !!!

  • @parkermakonzo5692
    @parkermakonzo5692 Рік тому +6

    I'm English and I thought this is absolutely exquisite. Keep making beautiful music Janie

  • @jacquicrafford8381
    @jacquicrafford8381 2 роки тому +2

    Vandag hierdie song vir die eerste keer gehoor op die radio....en Janie jy het geen benul op watse regte tyd die liedtjie kon speel nie....wow wow wow...God is so besig, en jou musiek is absoluut finominaal

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  2 роки тому +1

      Baie dankie Jacqui 🥺❤️ Ek is so dankbaar dit het op die ideale tyd by jou uitgekom!

  • @paulvanderheever8127
    @paulvanderheever8127 Рік тому +1

    Stunning

  • @geraldinegerhardi5675
    @geraldinegerhardi5675 Рік тому

    Love dit vanmore in die kar gehoor op pad werk toe en moet eerlik se ek die liedjie gesoek tot ek hom gekry. Great stuff dis genuine great xx

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +4

    🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶
    Uiteindelik gaan hierdie liedjie nou deel wees van soveel meer lewens, A.G.V hierdie mooi musiek🎥video.
    🎵🎵🎵🎵🎵🎵 🎵🎵

  • @jurgensvdvyver4607
    @jurgensvdvyver4607 Рік тому

    Awesome lied en music video. Laat mens dankbaar voel vir die lewe

  • @danielroy1966
    @danielroy1966 2 роки тому +6

    Excellent! Janie Bay's Afrikaans music revolution goes on. Such a long way from what Afrikaans 'liedjies' were like twenty years ago. :-)

  • @completeclub8297
    @completeclub8297 Рік тому

    weet nie hoeveel keur moet ek myself weg blaas met di song nie haha,,,,,,nice song!!!!!!!

  • @ice_bg7194
    @ice_bg7194 Рік тому +1

    Om net te se die is seker die mooiste song wat ek nog van afrikaans hoor of ken

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  Рік тому

      Wow, vreeslik dankie! Ek waardeer dit opreg! 🙏🏻

  • @trivenkasonya364
    @trivenkasonya364 Рік тому +2

    I don't understand Afrikaans....but love this song to bits.beautiful

  • @willemklopper7012
    @willemklopper7012 2 роки тому +6

    Whaaaaaat!?! Janie, jou musiek is absoluut freaking cool!
    Asseblief moenie ophou met jou treffende lirieke en progressiewe styl nie. Daar's 'n honger mark daarvoor, en ek is verseker deel daarvan.

  • @tebogoteemodisane9125
    @tebogoteemodisane9125 9 місяців тому

    My favourite Afrikaans song❤❤

  • @Jhlbrb
    @Jhlbrb 2 роки тому +2

    Love dit!

  • @trevordibotshwa6000
    @trevordibotshwa6000 Рік тому +1

    Thank you Jacaranda FM! You're really talented sister girl! #AngelVoice🔥🔥🔥💚💛❤😊

  • @janduplessis9666
    @janduplessis9666 Рік тому +1

    Wow, so much talent. What a voice!

  • @ebenkriek5650
    @ebenkriek5650 Рік тому

    Na gister se Laailou Fees, is ek seker jy het baie nuwe fans bygekry. Ek is verseker een van daai nuwe fans.

  • @shanewasserman8867
    @shanewasserman8867 2 роки тому +2

    Wooow!!! Van toe tot nou!! Well done Janie🎉🍻

  • @paulvanderheever8127
    @paulvanderheever8127 Рік тому +2

    🌹great dat jy jou lewe moet ons deel

  • @laurissaduplessis103
    @laurissaduplessis103 2 роки тому +1

    Wow wow wow! Baie nice song!

  • @gustavprinsloo866
    @gustavprinsloo866 2 роки тому +1

    Netjies!

  • @deondee2930
    @deondee2930 2 роки тому +3

    ❤❤❤

  • @jbotha007
    @jbotha007 2 роки тому +3

    Baie mooi liedjie, ek hou van die instrumente en woorde

  • @hugofourie7966
    @hugofourie7966 2 роки тому +1

    pragtig!!!

  • @annettecrous9869
    @annettecrous9869 2 роки тому +1

    Yay!

  • @iklutchu776
    @iklutchu776 2 роки тому +1

    Baie mooi Janie ❤️‍🔥

  • @BOCEGGMAN
    @BOCEGGMAN 2 роки тому +3

    So lekker om die ou herinneringe en gesigte weer te sien.
    Ek onthou nog daai kompetisie by Tommy Dell. Kyk net hoe vêr het jy al gevorder!
    Trots op jou!

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  2 роки тому +1

      Dit is nê! Baie spesiaal vir ons almal! Dankie ouboet 😉❤️

  • @jeanbotha2707
    @jeanbotha2707 2 роки тому +2

    Awesome liedjie. Bly doen wat jy doen. Jy maak ń verskil.

  • @bestbeatstoreacid
    @bestbeatstoreacid 2 роки тому +1

    LOVE VIBE!!! 😍😍😍
    COOL TRACK 🧯💨🔥🔥🔥🔥

  • @combrinck
    @combrinck 2 роки тому +1

    Nog n pragtige song Janie! Well done!

  • @baas3012
    @baas3012 2 роки тому

    Baie lekker song baie deep mis ek nw my ouma en oupa.

  • @krazykirl1129
    @krazykirl1129 Рік тому

    💗

  • @nataschahoman9056
    @nataschahoman9056 Рік тому

    Jy gee ons nuwe perspektief ek het 3 maande terug my beste vriend verloor uit depressie my man was 2 jaar vir n Hart operasie wat nie goed af geloop het nie en maande in hosp geeindig het en nou oor net bietjie meet as n week gaan hy vir nog n Hart operasie ons het 3 kids en net om te weet ek Kan nog n persoon van die dood afstaan waarvoor ek eg lief is dit breek ons het niks werklik niks maar tog ons het groot drome en Bid laat Abba Vader ons klippe na werklikheid Kan laat waai... Jy is n groot insperasie Dankie🙏

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  Рік тому

      Wow, Natascha, dankie dat jy jou storie hier deel en ek is verskriklik jammer vir al die seer en dis hoekom ek ook deel wat ek deel in musiek. Sodat mense kan weet, hulle is nie regtig alleen nie. Ons almal gaan werklik deur so baie van dieselfde dinge op een of ander stadium in ons "LEWENS". Ek dink aan jou en julle familie en baie sterkte vorentoe 🙏🏻❤️

    • @nataschahoman9056
      @nataschahoman9056 Рік тому

      @@janiebaymusic Moet nie ophou doen wat jy doen nie jy gee insperasie jy sing met Hart en boonop maak jy tyd vir die mense om jou om jou dank mee te DEEL. Mag God jou loop Baan so verreik Dat jy weet waar jou mens wees vandaan kom Groete.. 🙏

  • @deondee2930
    @deondee2930 2 роки тому +2

  • @andrewdoyle3238
    @andrewdoyle3238 Рік тому

    Lief jou musiek Janie!

  • @musiclovers363
    @musiclovers363 Рік тому

    Jy het 'n beautiful stem, en smile. Keep it up

  • @FretfulBadass
    @FretfulBadass 2 роки тому +1

    💜💜💜

  • @tamaryne489
    @tamaryne489 2 роки тому +1

    Beautiful

  • @completeclub8297
    @completeclub8297 Рік тому

    kap hom flou
    !!!

  • @reapercrow4898
    @reapercrow4898 Рік тому

    Jy is awesome en n stem van n engel kan nie ophou na die song luister nie n pragtige liedtjie met ware woorde wat diep is hou so aan regte potentiaal

  • @completeclub8297
    @completeclub8297 Рік тому

    ❤❤❤❤❤❤❤🤙🤙🤙🤙🤙💪💪💪💪💪

  • @completeclub8297
    @completeclub8297 Рік тому

    💪💪💪💪💪💪💪💪💪💪👏👏👏👏👏👏👏👏👏

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 2 роки тому +1

    Hou baie van haar stem

  • @gertoberholster5
    @gertoberholster5 Рік тому

    Puik...

  • @wulfy9
    @wulfy9 Рік тому

    Weer eens asemrowend goed