Janie Bay - My Lief Feat. Majozi & Early B [Official Video]
Вставка
- Опубліковано 26 тра 2021
- Get it digitally everywhere: warnermusicsa.lnk.to/My_Lief
Song Written by Janie Bay, Majozi & Early B
Composed by Janie Bay
Produced by Dee Graaff Productions & Janie Bay
Mixed by Dee Graaff Productions
Mastered at Kelsey Mastering
Music video:
DOP & Director - Damiane van Reenen
Producer - Marguerite van Eden
Grips - Frits Visser & Ibby Bukuru
Makeup - Anna Pepper
BHS & Cover Photo - Anna Pepper
LOCATION:
Thank you Deon Steyn for allowing us to film on your amazing land
Thank you Linda & Paul Botha for the crew cottage
Liefling
Ons ken mekaar al so lank
Die lewe het 'n rowwe kant
Dit het ons deurmekaar gemaak
Die donker,
Die donker het ons aangeval
Die reën het ons skoon gewas
Dit is 'n tweede kans verhaal
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer
My lief,
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief,
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My love,
I'm giving all I have to you
I'm always here to see you through
And help you through the dark
And I know
It feels like we've lost all control
But you will always have my soul
Forever in my heart
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer
My lief,
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief,
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
Saam gaan ons die lewe in al kry ons ook daai stoot en stampies
Ons loop ‘n pad en vir alles skat het ek soveel dankies
Ek's nie perfek nie jy aanvaar my net vir wie ek is
En ek vir jou my skat, al werk jy op my laaste nerve
Want jy’s my meddie, my motjie, my main cherrie
En ek's jou outjie en as outjie voutjie maak, maak jy dit reg hier
My hart brand soos n gellie
My liefde vir jou is heavy
Baie het nie saam gestem nie
Nie geken wat ons twee ken nie
Nou's ons steady
Thanks so much to everyone for listening! 🙏🥰
girl dis n gorgeous liedjie! liefde van kanada
Thumb up from Croatia*
Jy het ‘n absolute stunning en amazing range , UA-cam justify nie hoe goed jy LIVE is nie,
Daar is nie ‘n better artist acoustic live nie.
Een van my favorites
Wat 'n talent! Baie, baie beïndruk. Hoog tyd vir 'n optrede in Amsterdam (ons kan baie hieruit leer)
Die plastiese stoele in die koringland is geniaal!
MY LIIIIIIEEEFFF ❤️
MY LOOOOOVVVVEEE ❤
Nice stem Majozi!!!
This is just pragtig .I'm proud to be South African .We have talent on thus country
Enige iemand anders wat Janie Bay se music gaar luister op UA-cam? 💜🤗 Beste female artist in SA 😊
Een van my sondag chill songs❤
Give this song the recognition it deserve...Amazing guys... Dis n mooi song...South Africa unite!
Big shout-out Vir Majozi EarlyB Janie Bay 🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼😭❤️🔥☺️
You All Rock
Majozi Early B and Jani!!!Wow PerfectCollab..👌👌👌☝☝👍👍👏👏👏👐💓💕💖💚💗💛
Bitter mooi liedjie. Ek Dra dit spesiaal op aan my beste vriendin en favorite person van baie jare SUNETTE BOTHMA. Love you lots. You are the only one and will always be.
I just heard this on O fm radio station. I dont usually search for Afrikaans songs but damn this one hits different 🙆♂️.
Nou dis Afrikaans ❤️
This song is just wow!
Flippen mooi liedjie, bring my in trane, Ek is Baie lief vir my lief❤️💕😢😘💋
Best ❤song ever my husband played it for me luv ya
wow Janie Bay wat n song gaan hom verseker op my playlist add....hou so aan ..you rock girl!!!!🎸🎸🎸
Yaaaaaas! 🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Meer 👏🏼songs👏🏼 soos 👏🏼die 👏🏼
Now this is good Afrikaans music, julle kan maar.
Your voices go so well together! Love it
Uitstekend!🎤🎶🎶🎶
So mooi! Got goosebumps
My liefling.... They did it again... Love you guys
Majozi your amazing 🎉
Just grew up listening to international rock,Jst J and my other faves like PC but never Afrikaans music,you R amazing
Julle rock and never dissapoint..On point always😍
This song is amazing 😭😭❤️❤️I’ve been looking for it for the past three days
Glad you found it and like it!
Wow!!! Wat n great song! ❤️
I heard this song once and added to my spotify favorite playlist.
You have a beautiful voice and you beautiful 😭❤️
Ek is amper ñ pensionaris en het vandag die liedjie in my seun se kar raak geluister. Wowww ! Absoluut puik
Baie dankie!
Dankie UA-cam for recommending this. Nie eens geweet die goeie song bestaan nie. Gaan dit beslis bietjie bemark. 💛
Vrydag kalm mos man ya chaise dais mos nou een ding Early b bring hitte
Donner dis mooi,help my!!!
Thiss isss really something amazing guys 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Looove die nuwe tune. Hy is op repeat!!♥
This slaps hard 🔥
Mal oor die song!!!! Beautiful
Baie Mooi ❤️❤️❤️
WOW WOW WOW!!!
Dis awesomeness, gaan Nou vir my mansmens share..... I'm lovin this song like crazy!!!!!
My genade wat n awesome song.
Baie nice 👌
The expression and smile you did at 3:08 is so stylish and beautiful…I watched that part alone for ‘n’ number of times.
Music is life ❤, i don't understand afrikaans, but this song, its amazing 👌✌👍
Thanks so much hey!
Ja shap!!!
Verlief my lief 💯
Amazing!
W🤩W 👌🏻 INCREDIBLE Janie, Majozi & Early B 10 ⭐️’s
This is Kwai ❤️
Your voices synch up beautifully! Even you Early!
The guys Rock Too!!!
💛 Liefde van Australië.
Moii liedjie en verwerking. Dit gaan op my playlists dankie
👌👌👌👌👌👌 perfecto... well done guys...Lekker Lekker
"Ons in dit vir die lange duur" !
Dis songs en sanger soos julle wat Afrikaanse songs lekker maak en mens hoop gee. Love dit
Steeds my gunsteling!!
Girl jou colabs is die beste . . . Maak sommer nog baie
MY LIEF 🥂MY HART BRAND SOOS N VUUR
Wow!!!! Stunning!!
So mooi!!! 🥰🖤🖤🖤❤❤❤
Angels yes can sing . Be proud.stay strong.
love this song
This is my final, ultimate favorite song.....being diagnosed with stage 4 Lymphoma, this will be my final, ''exit'' song....please thank Majozi and Early B for me too ❤💓💘❤🩹
Thank you for loving our song. I am so happy it's bringing you joy in some of life's hardest battles. Sending love & light ❤️
Kry jy dit nw reg om n groot man te laat huil soos n kind. Love die song
Awesome! 😍
Can`t understand anything but i feel everytihng
ek is MAL oor hierdie liedjie dis AWESOME! Luister dit die hele tyd kani genoeg kry nie
Daaaaamn! Mal hieroor ❤️
Woooow! Love die song 🎶
Love this song!!♡
honestly i came here because of Majozi but after listening to this song. i am so impressed Jnie your are a great singer 👏
Thank you so much!
Tune !
So lekka makes me feel inlove
Awesome awesome
Awesome song
Best song❤
Pragtig !!!!!!!! Love dit
6maande later en ek luister nog steeds die track. Dis n treffer en n half
Baie dankie! 🙏😊
Wow!!!! So trots op jou girla!!! ❤️🤗😍
Our wedding song for sure!!
Love it!!!!!!
Love! ❤️
Amazing song met diep woorde, love dit!
Wow the song is amazing 😍😍
What a song thanks guys❤️
Nice song
Dit is ongelooflik mooi🖤🖤🖤
Early dope track weereen!!! 🙏🏽🙏🏽🙏🏽
My nuwe fav ♥️
Smart.i loves the song.bigups
❤ one more pls
Love it😍
Julle het mooooooi gemaak ❤️💐
My favourite song
Love dit so baie Janie...🙌🏽
Well done maat😁
Luv it xx
I don't understand but wow😍😍
love those chairs!
Awesome song Janie Bay
Jy mag maar sing.