Ek kry nie n Einde aan die song nie. Ek luister in die kar en sodra ek se ek nou klaar kry ek myself om weer te luister. Dankie die is een beuatyfull song en sal oor en oor luister
Hierdie lirieke van die songkie Ons staan by die einde Of is dit die begin Die mooi het verminder Die tyd staan stil Ek het nie verander Of so sê die ander Ek weet van beter Ons was seker Jyt vergeet Ekt geweet Daars net een By wie ek wil wees Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar ons altwee weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie Ons loop kringe om mekaar Ons is hier en dan's ons daar Kruip weg net soos kinders Toe vind ons mekaar Ek het verander Vir jou en my Ek weet nou van beter Dit is virseker, ja glo my Jy't vergeet Ek't geweet Daar's net een By wie ek wil wees Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar ons altwee weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie Ek het mooi gevra Ek het bang geraak Dit was nie die woorde wat ek wou lees nie Jy't vergeet Ek't geweet Daar's net een Die pad is oop Vir jou en my Daar's niks wat ons keer nie Niks te begeer nie Oor begin Dit voel dalk so Maar wat ek nou weet Dis nie die einde nie Dis nie die einde nie
Hierdie liedjie het homself op die einste vel van my siel moeiteloos gegraveer, jou en Elandre se stemme is so engelagtig. Dit klink werklik soos die hemele van bo!❤️😍
In ons wêreld gaan couples deur moeilike tye, dis baie normaal. Maar wat 'n blessing wanneer jy regtig lief is vir mekaar en deur als kan werk en aan die ander kant uitkom, sterker as ooit. Dis #DieEinde se boodskap 😊🫶🏻
Dankie dat julle kyk en luister! / Thank you for watching and listening! 😊🫶🏻
Ek love dit😮❤
Awesome....... Play on repeat.... Mal oor dit. Well done.
Dis lekker liedjie ❤
I simply love this duet…
❤❤
Hou Afrikaans Groot
Groete uit Kroasië!
❤ love them both from Jacaranda fm ❤❤
Ek kry nie genoeg van die liedjie nie! Maak nog asb julle ❤️🥂
Klink vir my soos DIE BEGIN van groot dinge vir julle twee met hierdie song!!!
DIE EINDE is nie insig vir julle twee.✌️
Very beautiful. I felt in love with Afrikaans music.Cheers from Montreal, Canada
Afrikaans music indeed has a special kick❤
Dis 'n ongelooflike mooi liedjie..👌,2 briljante stemme
Ek kry nie n Einde aan die song nie. Ek luister in die kar en sodra ek se ek nou klaar kry ek myself om weer te luister. Dankie die is een beuatyfull song en sal oor en oor luister
Hierdie lirieke van die songkie
Ons staan by die einde
Of is dit die begin
Die mooi het verminder
Die tyd staan stil
Ek het nie verander
Of so sê die ander
Ek weet van beter
Ons was seker
Jyt vergeet
Ekt geweet
Daars net een
By wie ek wil wees
Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie
Oor begin
Dit voel dalk so
Maar ons altwee weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie
Ons loop kringe om mekaar
Ons is hier en dan's ons daar
Kruip weg net soos kinders
Toe vind ons mekaar
Ek het verander
Vir jou en my
Ek weet nou van beter
Dit is virseker, ja glo my
Jy't vergeet
Ek't geweet
Daar's net een
By wie ek wil wees
Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie
Oor begin
Dit voel dalk so
Maar ons altwee weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie
Ek het mooi gevra
Ek het bang geraak
Dit was nie die woorde wat ek wou lees nie
Jy't vergeet
Ek't geweet
Daar's net een
Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie
Oor begin
Dit voel dalk so
Maar wat ek nou weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie
This collaboration it's so amazing your voice and ELANDRE'S voice has combination🥰♥️
Ek luister hom oor en oor, mal hieroor❤
Baie nice liedjie Janie en Elandre, maak asb nog een :)
Nice song...elandre, the best
Die liedjie het defneteif ń spesiaale plek in my hart❤ ek love dit! Dit is defnetief nie die einde nie🎉
Altyd so bly om sulke boodskappe te kry. Baie dankie 😊
Ek kan nie genoeg kry van jou nie Elandré. Jou songs laat my huil party keer 😢
Awesome / stunning ....... 💖🥂👌🏻👌🏻👌🏻
Pragtige liedjie. En mooiste woorde
Hierdie song ❤❤❤ dit raak diep in my hart. Julle sing so asemrowend saam
Wow dit is ń mooi liedjie welgedaan Elandre en Janie
Ek is trots op hulle!!!dis mooi song.❤
Lekker musiek ❤
Sy voice is amazing 😍
Julle 2 se stemme blend vreeslik mooi. Julle moet dit regtig oorweeg om nog collaborations te doen. Pragtige song.
Exactly hulle doen regtig en ek love die liedjie
What a powerful combination?!? 👏 👏👏
I adore Elandre
Класно! І так, важко на душі... І все ж, надає настрою.
🙌 Well Done! #DieEinde
Love love love!!!! Kan nie genoeg kry van hierdie liedjie nie!!!
Julle song praat met mens!!! Lang verlore liefde!!!😢 Beautifull!!!!
Dis presies ons hoop met #DieEinde 😊 baie dankie!! 🙏🏻
Dankie vir die awesome mooi collab saam Elandré ❤❤❤
Very beautiful and amazing song i love the song is amazing song 💜❤️💙💜❤️💙💜❤️💙💜❤️💙🇿🇦🇿🇦🔥💯🔥💯🥰😘😍
The collab we didn't know we needed ✨
Woooooow!!!! Absolutely beautiful! Well done Janie en Elandré!
Dis ongelooflik ek love dit stunning en stem is super ongelooflik.well doen julle 💖
Hierdie is maklik die mooiste song. Hoor net Elandre se wonderlike note in sy stem. Janie jy is pragtig!
Dis lekker liedjie ooit !
Wunderschönes Lied. 🫶
Hierdie liedjie het homself op die einste vel van my siel moeiteloos gegraveer, jou en Elandre se stemme is so engelagtig. Dit klink werklik soos die hemele van bo!❤️😍
Baie goeie collab
Love die song ❤
beautiful song❤
Fantasties julle twee :)
Baie nice song so nice janie bayl
Eerste klas Janie en Elandé! Julle rock!!
Awesome
Wow. Love dit! ❤
Beautiful❤
MAl hieroor❤ baie mooi
Dis mooi.
Ek love dit super mooi💖💖
Mooi gemaak, julle! Proud to be associated with both of you. Much love ❤
#DieEinde
Dankie vir al jou bystand en als wat jy doen!! 🥰
Awesome song julle ❤
Ongelooflik mooi.!!
Presies dis Baie onglooflik en mooi sy mask Afrikaans Groot Ek is trots op haar!!!!💖
LOVE LOVE LOVE!!!! Well done julle!
baie mooi
Pragtig ❤❤❤
Wat 'n lekker tune!!!
Wow! Dis baie mooi.. Well done julle xxxx
Helo dis song is Baie mooi onglooflik
Baie mooi song
Baie geluk julle. Baie mooi song en video!!
Love dit❤
WOW!!
Wow julle is soo talentvol!
goeie werk
❤❤❤
❤
Sjoe! Twee "enjins" van Afrikaans pop saam in een produksie. Nee, dit is seker die einde nie. 🙂
Lief die song my tone krul van die lekkerte julle stemme pas perfek bymekaar doen asb so voort❤❤
❤ wow...en waarheen lei hierdie storie?...Laat my dink...
In ons wêreld gaan couples deur moeilike tye, dis baie normaal. Maar wat 'n blessing wanneer jy regtig lief is vir mekaar en deur als kan werk en aan die ander kant uitkom, sterker as ooit. Dis #DieEinde se boodskap 😊🫶🏻
Lekker sussa!
Fanks Danny!!
The lirick , please
die is kak maar dit naai!!!!
pas so lekker in my emo braai mix lov"it
Defnitief een van my gunstelinge love dit julle stemme saam pas net
Tot die dood die einde bring!!! Wens ek kan die liedjie vir hom speel..Al die paaie is gestop
Nice sing but this guy is a bit weird ( like weird baddy vampire vibess from twilight) and his voice is too intense for hers.
hier kom dit nw Janie moerse dinge vir jou
Beautiful❤
❤❤❤