Janie Bay - Die Dansvloer [Official Video]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • #afrikaans #southafrica #music #musiek #amsterdam #netherlands
    DIE DANSVLOER
    Apple Music & Spotify Links:
    linktr.ee/jani...
    Copyright (c) All Right Reserved.
    SONG:
    Written by Janie Bay & Hunter Kennedy
    Produced by Dee Graaff Productions
    Mastered by Ewald Janse van Rensburg
    VIDEO:
    Produced by Janie Bay
    Concept by Janie Bay
    Directed by Janie Bay & Damiane van Reenen
    Director of Photography - Damiane van Reenen
    Assistants: Deon Dee & Pieter Booysen
    Makeup & BTS Photos by Anna Pepper
    Actors: Gerald Steyn & Kara du Toit
    LYRICS:
    Sonlig na skemer
    Lente se reuke
    Dink ek weer aan jou
    Swem sonder klere
    Soen in die reën
    Ekt alles weer onthou
    Somers aande
    Pienk, oranje
    Ons dans die ure om
    Jy neem my weg na 'n ander plek
    Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
    So elektries ek en jy op die dansvloer
    Soveel chemie ek en jy op die dansvloer

КОМЕНТАРІ • 40

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic  Рік тому +17

    Baie dankie aan almal wie luister en kyk 😃✨️ Thanks so much for watching / listening!

    • @praagtv
      @praagtv Рік тому

      ....almal WAT luister en kyk.

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael7003 11 місяців тому

    Baie nice janie bay super cool🎉

  • @geraldniemand6740
    @geraldniemand6740 11 місяців тому

    Net weereens ,... Jou musiek is uplifting......." jy neem my weg na n ander PLEK " 🥂

  • @ImHomophobic2242
    @ImHomophobic2242 9 місяців тому

    I love ❤️ this song man
    Eish 👌🏻

  • @chrisneethling1738
    @chrisneethling1738 Рік тому +2

    Fantastiese Liedjies....Dankie Janie 👋👋👍

  • @atisalvaro
    @atisalvaro Рік тому +1

    The first time I heard the song I wrote a poem, while listening. Thanx! Great as usual. Dancy and energizing

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Рік тому

    Pragtig

  • @GertjieErtjie
    @GertjieErtjie Рік тому

    ❤🔥❤

  • @geraldniemand6740
    @geraldniemand6740 Рік тому

    Awesome song ..... ELECTRIC 🥂👌🏻

  • @TanjaAlthaus-ys2jk
    @TanjaAlthaus-ys2jk Рік тому

    ❤️

  • @Morraslegend
    @Morraslegend Рік тому +1

    Baie mooi Janie. Ek geniet die liedjie baie.

  • @KoreanDramaMoviesKiswahili
    @KoreanDramaMoviesKiswahili Рік тому +1

    🔥❤🔥

  • @dylandicks4591
    @dylandicks4591 Рік тому +2

    Lekker tune Janie! 😁🙌

  • @dawiedejager2171
    @dawiedejager2171 Рік тому +1

    Lekker Tuna! Lekker video! Well done Janie 🎉

  • @CherryLingMorkel
    @CherryLingMorkel Рік тому

    ❤👏💃🕺❤😻😻😻❤❤❤😍
    Love it Janie Bay... Love Jou!!!

  • @derik4622
    @derik4622 Рік тому +1

    Damn dit is goooood

  • @brken_blndie
    @brken_blndie Рік тому +1

    Nice 😻

  • @nicolevermeulen9636
    @nicolevermeulen9636 Рік тому

    Kani wag om die song te luister ni jy sing soos n Engel jy is amazing moet nooit op gee ni Hou aan jou droom vol❤️🤗😄

  • @scaleitlarge
    @scaleitlarge Рік тому

    Hierdie maak my dag! Lekker ene Janie!!

  • @krazykirl1129
    @krazykirl1129 Рік тому +1

    This reminds me of my late teenage years when everything felt wild and free 💓 Awesome 💓 (Your glitter eye shadow looks amazing!)

  • @janaprtrs
    @janaprtrs Рік тому

    Jy wen! Rym met "oranje" is puik gedoen!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +1

    Die Dansvloer Is Janie Bay Sin💃
    En die liedjie gaan binnekort ons almal sin wees. #ElkePlaylistMoetHomAdd
    🔥❤️❤️🎵

  • @vanwykbrand
    @vanwykbrand Рік тому +1

    Baie lekker video Janie!

  • @Herman_N
    @Herman_N Рік тому

    Ek weet nie wie's die coolste nie - jy of die song.. terloops, die song is m**se cool.. ek sê maar net .. 🔥🔥🔥

  • @leoburg
    @leoburg Рік тому

    Soooo exciting! 🎉

  • @danielroy1966
    @danielroy1966 Рік тому

    Janie makes the Afrikaans language rock again. 🙂 (Maar 01:06 - "Swem sonder klere". Janie - julle is in Suid-Afrika! ;-) )

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada Рік тому +2

    Janie, ik kan nie bly nie. Ek is 0% Boer, ik net het Afrikaans self geleer. Ek hou van julle Boer, bly Sterk !

  • @LeoShir
    @LeoShir Рік тому

    Ek sien uit

  • @standard4166
    @standard4166 Рік тому

    Ek kan nie praat die taal nie maar ek Afrikaans leer. Baie goeie taal n liedjie!

  • @dieterlaenen5545
    @dieterlaenen5545 Рік тому

    Hi Janie, kan jy die liriek by die beskrywing voeg? Dankie! 🙂 Dieter (100% Afrikaans)