Ek mis jou- liesl Du Toit

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 92

  • @vickywolmarans3417
    @vickywolmarans3417 8 років тому +18

    So bitter mooi song. Dit laat my hart so baie verlang. 12 jaar.maar die trane loop nog steeds.

  • @lizvonschach2337
    @lizvonschach2337 8 років тому +12

    this song makes me miss him all over again....time doesn't heal emptiness left behind

  • @theresamaree5486
    @theresamaree5486 5 років тому

    Hierdie liedjie ruk so aan my hart- almal vir wie mens lief is en te vroeg weggevat word!

  • @aswnl
    @aswnl 13 років тому +3

    Inderdaad een prachtig lied. Wat jammer toch dat je niet naar dit soort mooie (en verstaanbare) nummers op de Nederlandse radio kunt luisteren...

  • @theresamaree5486
    @theresamaree5486 9 років тому +4

    Liesl, soos ek in my motor ry, luister ek heeltyd hierdie liedjie - so onbewus van die feit dat dit jy is wat dit sing! So pragtig! Jy raak my siel!

  • @francoisferreira2488
    @francoisferreira2488 7 років тому +4

    "ons tyd saam was heeltemal te kort" love hierdie song Liesl.

  • @yamahapov88
    @yamahapov88 3 роки тому

    Ongelooflike mooi liedjie. Ek is 'n Nederlander in Engeland, maar ek hou van u Afrikaanse liedjies!

  • @MrHavia
    @MrHavia 12 років тому +8

    WOW!!! Dit is grote kwaliteit. Liesl, ik vind dit lied geweldig mooi, ik vind je stem prachtig, ik vind dat je dit prachtig zingt en ik vind je ook nog heel mooi om te zien. Ik zou willen dat je in de Nederlandse top-10 komt. Ik ken geen Nederlandse zanger die op dit moment beter is dan jij!!!

  • @kommietjies
    @kommietjies 12 років тому +10

    Hi Liesl baie dankie my ma nou 3 mnde oorlede kanker die liedtjie vir my pa gespeel en dit was nice n' mens huil en dan voel jy weer baie beter, sterkte vir almal wat iemand verloor het mag God saam met julle wees.

  • @jlbb66
    @jlbb66 7 років тому +4

    In Frankryk, kan ek sê pragtige stem, ek sommige taal comprent (maar met veel moeite), hierdie lied neem goeie hart (liefde van die hart is belangrik, maar dit laat jou hartseer wanneer daar 'n begin) Ek gee groot applous vir jou !!!!

  • @user-jq7uo8zx1p
    @user-jq7uo8zx1p Рік тому +1

    Die song laat my trane net los en warm uit loop ...😢

  • @centwestern
    @centwestern 9 років тому +8

    Ons versta dit liedtjie baie goed hier in Holland, pragtig!

  • @johanverster9438
    @johanverster9438 Місяць тому

    Pragtige Liesl, pragtige liedjie ❤

  • @1MINXETTE
    @1MINXETTE 11 років тому +6

    Soooo mooi liedjie! My man is amper 5 jaar terug oorlede in 'n motorfietsongeluk en ek mis hom sooooo baie as ek die liedjie hoor!

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie 3 роки тому

      Jammer om te hoor..... Alle sterkte vir jou!❤

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 8 місяців тому +1

      Dis Baie seergemaak 😢

    • @1MINXETTE
      @1MINXETTE 8 місяців тому +1

      @@portiamatlabe5684 yes I still miss him every day!

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 8 місяців тому

      @@MoiraDelie sy's mis haar man altyd!

  • @speedybreda
    @speedybreda 11 років тому +4

    Beautyful song,give me goosebumbs,greetings from Holland.

  • @4vlam
    @4vlam 14 років тому +4

    Dit was amazing jy rock ek sal al jou CD's en DVD'skoop.Amazing!!!!

  • @louiseswart4468
    @louiseswart4468 5 років тому +2

    Ek het die liefde van my lewe verloor en dis erger as wat jy iemand aan die dood af staan.

  • @willeminalottering4689
    @willeminalottering4689 3 роки тому

    my gunsteling lied word so hartseer as ek dit luister dankie Liesl vir jou mooi musiek

  • @caithlindeklerk2444
    @caithlindeklerk2444 3 роки тому +1

    beste
    tyd mak weer gesond

  • @keanuebenjamin5413
    @keanuebenjamin5413 5 років тому +3

    I love this song

  • @jdtoit11
    @jdtoit11 14 років тому +2

    Well done Liesl, het die liedjie nou geniet, hier ver weg in Europa.
    Sterke en load nog liedtjies op.
    Jacques

  • @september199805
    @september199805 11 років тому +3

    elke keer as ek iemand mis dan luster ek herde song en liesl jy sing baie nice

  • @WikiSuidpunt
    @WikiSuidpunt 12 років тому +3

    3...
    Maar ek word wakker voordat ek aan jou raak
    En elke gedagte aan jou word
    Soos sout in hierdie wond
    Wat groter word soos dae verbygaan
    En ek hoor almal sê
    "Tyd maak mens weer gesond"
    Maar tyd gaan jou nie terugbring nie
    En ons tyd saam was heeltemal te kort
    Ek mis jou hande teen my lyf,
    Dis jou oë wat vir my kyk
    En jou asem teen my wang
    Dis so waarna ek verlang
    Ek sien jou nog steeds voor my staan
    Hoor jou stem jy roep my naam
    En ek probeer vashou
    Want ek mis jou

  • @friendlyblueangel
    @friendlyblueangel 12 років тому +5

    I am in love with this song ♥

    • @shaunmarcelswartz8224
      @shaunmarcelswartz8224 5 років тому

      My pa ht afgesterwe toe ek nog 2 jr was ek dnk elke keer an hom as ek hierdi song hoor of luister

  • @bosbok4172
    @bosbok4172 5 років тому

    Fantastiese uitdrukking van behoefte en emosie. NOG NOG NOG asb. jy het 'n pragtige stem!

  • @lillmeedge637
    @lillmeedge637 3 роки тому

    Die een tref my nog elke keer asof ek die eerste keer die song hoor..😔💞

  • @wildheartsa
    @wildheartsa 13 років тому +5

    wow. jy is fantasties.wens jou alles van beste Kom sing in Australia asb

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 8 місяців тому

    Welgedaan!! Dis baie Awesome.en dit maak my hiul💖😥

  • @country1953
    @country1953 13 років тому +1

    Pragtig lied. Ook 'n Nederlander kan Afrikaans geniet en die lirieke is pragtig!
    Had some trouble finding the CD in South Africa but finally got it in Cape Town. The whole CD is very nice and worth mentioning is that it is of exceptionally good sound quality. Good studio and mastering apparently.
    Ons wag op jou 2e CD Liesl....!

  • @ansiefourie1411
    @ansiefourie1411 4 роки тому

    Ek mis jou... Maar nie die persoon wie jy nou is nie. Die een wat my lief gehad het en vir my omgegee het. 😭

  • @WikiSuidpunt
    @WikiSuidpunt 12 років тому +6

    Spesiaal vir ons vriende in Benelux :-)
    1...
    Die huis is stil en leeg vandag
    Net soos hy gister was.
    En ek loop in 'n dwaal, 'n droom hier rond
    Ons foto's hang nog teen die muur

  • @daniejcbs261
    @daniejcbs261 4 роки тому +2

    Mis Shine 4, en jy's die mooiste een ;-)

  • @hardus03
    @hardus03 13 років тому +3

    Awesome girl, dit klink stunning!!

  • @WikiSuidpunt
    @WikiSuidpunt 12 років тому +5

    4...
    En ek weet as jy hier was sou jy wil hê
    Dat ek op moet staan en aanbeweeg
    Ek wil so graag vir jou dan sê
    Ek mis jou hande teen my lyf,
    Mis jou oë wat vir my kyk
    En jou asem teen my wang
    Dis so waarna ek verlang
    Ek mis jou hande teen my lyf,
    Mis jou oë wat vir my kyk
    En jou asem teen my wang
    Dis so waarna ek verlang
    Ek sien jou nog steeds voor my staan
    Hoor jou stem jy roep my naam
    En ek probeer vashou
    Want ek mis jou
    ek mis jou
    (Einde)

  • @gertloubser6352
    @gertloubser6352 11 років тому +4

    Hierdie is my gunsteling song op die oomblik. Wow Liesl!!

  • @johanbester4484
    @johanbester4484 6 років тому +1

    Ek love die song:)

  • @janevanrooi6459
    @janevanrooi6459 3 роки тому

    die song laat my elke keer huil dis biae hartseer veral as jou geliefde afgesterf het.

  • @sprokies99
    @sprokies99 11 років тому +3

    Baie mooi liedjie

  • @johannaconradie7293
    @johannaconradie7293 Рік тому

    Dis Soo mooi die leemte is so grt

  • @raynicklugwa6063
    @raynicklugwa6063 2 роки тому +2

    My song 😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅 Vir stan

    • @raynicklugwa6063
      @raynicklugwa6063 2 роки тому

      Love you so much ❤️❤️💟💟🌷🥀❤️

  • @WikiSuidpunt
    @WikiSuidpunt 12 років тому +4

    2...
    En jou klere is nog hier.
    Jou skoene langs die bed en in die kas
    En ek haal koppies uit,
    ek wil koffie maak vir twee
    Maar ek steek vas in my spoor; ek besef jy's meer hier nie
    En...
    Ek mis jou hande teen my lyf,
    Mis jou oë wat vir my kyk
    En jou asem teen my wang
    Dis so waarna ek verlang
    Ek sien jou nog steeds voor my staan
    Hoor jou stem jy roep my naam
    En ek probeer vashou
    Want ek mis jou
    En in my drome is jy daar
    En ek kan nog met jou praat

  • @jahinurdewan1139
    @jahinurdewan1139 3 роки тому +1

    Die song laat my dink aan hm😭😭😭😭👨‍❤️‍💋‍👨👨‍❤️‍💋‍👨👩‍❤️‍💋‍👨👩‍❤️‍💋‍👨💞💞👩‍❤️‍👨

  • @clarabergh5907
    @clarabergh5907 4 роки тому

    Ek hou van die song

  • @juanenejoubert245
    @juanenejoubert245 10 років тому +5

    baie mooi!!!

  • @Nic0leDiamond18
    @Nic0leDiamond18 12 років тому +6

    baie mooi

  • @petergillion7554
    @petergillion7554 3 роки тому

    I am in love with this si

  • @amadeosendiulo2137
    @amadeosendiulo2137 2 роки тому

    Belega lingvo! Piękny język! Beautiful language!

  • @WikiSuidpunt
    @WikiSuidpunt 12 років тому +4

    Fout in strofe 2... "ek besef jy's NIE meer hier nie"

  • @jahinurdewan1139
    @jahinurdewan1139 2 роки тому

    X love dii song baie

  • @johanverster9438
    @johanverster9438 4 місяці тому

    Pragtig ❤

  • @clarabergh5907
    @clarabergh5907 4 роки тому

    Wow my best for church

  • @gabbyvanrooy2063
    @gabbyvanrooy2063 5 років тому +5

    Jy laat my huil 😆😆😆😆

  • @user-vz2hr4qd6w
    @user-vz2hr4qd6w 5 місяців тому

    John legend

  • @camenmoli6267
    @camenmoli6267 Рік тому

    So pragitg🥰🥰

  • @zali13
    @zali13 11 років тому +5

    MOOI!

  • @CarelduPreez
    @CarelduPreez 14 років тому +1

    Pragtig!

  • @joshua777y
    @joshua777y 13 років тому +1

    who is the singer to this great song

  • @kurichane
    @kurichane 13 років тому

    Excellent!

  • @jahinurdewan1139
    @jahinurdewan1139 3 роки тому

    Jy sing Baie mooi

  • @raynicklugwa6063
    @raynicklugwa6063 2 роки тому +1

    Ver lang 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂❤️😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @nicolevanbiljon6819
    @nicolevanbiljon6819 6 років тому +3

    mal oor dit

  • @lambertl08
    @lambertl08 13 років тому +4

    Could you please, please, please send me the lyrics to this song? I would be very grateful!!

    • @patriciacoetzee3117
      @patriciacoetzee3117 6 років тому

      Jor that song ek Mis jou let me cry and let me think of my boyfriend I miss him a lot just want him by me right know

  • @SuperJorkie
    @SuperJorkie 13 років тому +2

    die liedjie is maar net iets waarmee ons almal kan verband hou ek is mal daaroor ek en my ma het letterlik die tioletpapier nader getrek

  • @vermeab1
    @vermeab1 13 років тому

    Baie nice song, hoop jy skryf en sing nog meer songs

  • @morneels8094
    @morneels8094 5 років тому

    I wish. .......

  • @nathandavids2657
    @nathandavids2657 2 роки тому

    wow baby

  • @RJBotha-vd8gu
    @RJBotha-vd8gu 2 місяці тому

    Happy

  • @charliesadv8493
    @charliesadv8493 3 роки тому

    Ek het bietjie van Shine 4 se videos gekyk, en toe kom ek op jou kanaal af. Ek is baie bly, want jy was altyd my gunsteling van die Shine 4 groep.

  • @Wavyprincessa
    @Wavyprincessa 4 роки тому

    Die verlange is te veel 😔 maar nou ja...

  • @sergiovraagom965
    @sergiovraagom965 5 років тому

    nerh

  • @klaaspietersen9428
    @klaaspietersen9428 4 роки тому

    Dis so waarna ek verlank wie sal dit vat

  • @jahinurdewan1139
    @jahinurdewan1139 2 роки тому

    X ho vn dii song

  • @leonmk01koen5
    @leonmk01koen5 6 років тому

    Laai nog op

  • @charityhanse3190
    @charityhanse3190 4 роки тому

    Dt ht my laat huil

  • @gaynorschroeder6124
    @gaynorschroeder6124 3 роки тому

    F