Karlien Van Jaarsveld -- Ek wil nie kwaad gaan slaap nie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • Karlien van Jaarsveld se video vir "Ek wil nie kwaad gaan slaap nie" vanaf die album "Uitklophou". Haar man, Derick Hougaard, is ook in dié video.
    Video production -- Spheratical Productions
    Record company -- Johan Vorster Songs
  • Навчання та стиль

КОМЕНТАРІ • 408

  • @leandro_adriaan
    @leandro_adriaan Місяць тому

    Ek probeer om my oom op die song te sit...lief vir jou Karlien❤️

  • @robinhardwick588
    @robinhardwick588 2 роки тому +4

    Baie mooi song, jy is regtig awesome! Greetings from the Netherlands!!!

  • @gerhardmitchell8618
    @gerhardmitchell8618 2 роки тому +1

    Dis my droom,mooi vrou wat my lief het❤️🌹

  • @juniordwayne943
    @juniordwayne943 6 років тому +5

    Gebruik dae stem van jou des bja mooi ek self wil soos karlien sing

  • @lorettahendricks3419
    @lorettahendricks3419 Рік тому +2

    Karlien u het n baie mooi stem .

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +6

    Pragtige lied, Karlien. 👌🙏🙏👍

  • @PanduMakina
    @PanduMakina Рік тому +3

    Wow nice song❤❤

  • @mariusdippenaar3648
    @mariusdippenaar3648 5 років тому +1

    jy is die best sanger karlien

  • @REAGANSmuts-qt5ro
    @REAGANSmuts-qt5ro 8 днів тому

    ❤ love you Karlien❤

  • @abigailgaila8421
    @abigailgaila8421 4 роки тому +1

    Ek will nie kwaad gan slaap nie...ogh ek wil net huil😢😢😢😢😢

  • @jean-marieroos2940
    @jean-marieroos2940 4 роки тому +1

    Love you Karlien

  • @sheenaugh-leethompson7527
    @sheenaugh-leethompson7527 7 років тому +11

    this is such an exquisite song Karlien Van Jaarsveld Jy mag maar rerig!!!

  • @chaydupreez3376
    @chaydupreez3376 6 років тому +2

    Dis baie mooi karlien

  • @luanavandermerwe9837
    @luanavandermerwe9837 3 роки тому +1

    I Love her

  • @rinacrawford4802
    @rinacrawford4802 6 років тому +3

    Love Karlien❤❤❤💕💖💗💞💟❣

  • @andriedswart2164
    @andriedswart2164 6 років тому +2

    Sy is mooi ek bie ophou naa haa kyk😢😢

  • @ingeungerer7033
    @ingeungerer7033 6 років тому +1

    Karlien jy moet weet jy kan sing en jy mag maar het n bitter baie mooi stem ek is baie lief vir jou karlien
    Ek is in graad 5 en my grootse droom is om hierdie liedjie van jou te hoor en my droom het waar geword😘😘

  • @ilsestander8437
    @ilsestander8437 2 роки тому

    Ek laaik jou misiek Baie karlien van jaars velt 👍👍👍👍

  • @hofneymei1619
    @hofneymei1619 5 років тому +3

    WOW.Karlien jy mag maar.My gunsteling liedtjie.Pragtig.😀😘

  • @MiaRoos-z1r
    @MiaRoos-z1r 4 місяці тому

    Ja is waar🎉

  • @gerharderasmus3583
    @gerharderasmus3583 5 років тому +1

    Ek is Lief vir haar

  • @noleenpotgieter6265
    @noleenpotgieter6265 4 роки тому +1

    Die here het jou geseen met die mooi stem karlien moet nooit op hou sing nie 😊

  • @stefanwindell7054
    @stefanwindell7054 5 років тому +3

    Karlien ek wil jou lief he en mag ek maar asb dit is my droom om seke mens soos jy wort #kaylin windell

  • @justineleroux4034
    @justineleroux4034 4 роки тому +1

    love you jy is awesome ek soek jou nommer jy mag maar sing😗😗😙😙😙

  • @carlavosloo4088
    @carlavosloo4088 10 років тому

    Awesome video van Karlien van Jaarsveld! Sy mag maar! 👍

  • @sumibagot-smith3537
    @sumibagot-smith3537 4 роки тому

    Ek LOVE hierdie song 😊😊😊😊😊

  • @caitlinlabuschagne7682
    @caitlinlabuschagne7682 6 років тому +2

    Die woorde is so pragtig

  • @este-lanirossouw7490
    @este-lanirossouw7490 6 років тому +4

    daar is altyd mooi lietjies

  • @desireyes1735
    @desireyes1735 4 роки тому +1

    Wow😍

  • @kianoesau5792
    @kianoesau5792 2 роки тому +1

    Karlien ek hou van Jou stem

  • @hsdjkxdhjxcjxz3402
    @hsdjkxdhjxcjxz3402 5 років тому +2

    karlien I love you're songs

  • @megan4135
    @megan4135 3 роки тому +1

    Love die song

  • @ronaldronald7109
    @ronaldronald7109 4 роки тому +3

    Lekker Song, don't know the lyrics but love it!!

  • @angeliquehugo5334
    @angeliquehugo5334 8 років тому +5

    ju sing amazing Karlien

  • @deoncoetzee4331
    @deoncoetzee4331 9 років тому

    Dis mooi songs

  • @gerthorsband9195
    @gerthorsband9195 4 роки тому

    WOW-HOU-SO-AAN KARLIEN

  • @leratozzie5466
    @leratozzie5466 7 років тому +2

    Love this song so much....

  • @beulahvanwyk1088
    @beulahvanwyk1088 6 років тому

    jy is my beste singer ek wens ek kan jou sien karlien ek is baie lief vir jou songs ek ken al gou songs lief vir jou 😘😘😘

  • @kobusvandermerwe6831
    @kobusvandermerwe6831 6 років тому +1

    Ek hou baie van jou lietjies

  • @carolinemicheal6135
    @carolinemicheal6135 3 роки тому +7

    Can't understand the language but I like the voice and the tune

  • @nakitawest9272
    @nakitawest9272 4 роки тому

    Mooi gesing

  • @robertmeyer1161
    @robertmeyer1161 3 роки тому +12

    doesn't have the look in your eyes like you lost someone and fighting for him. just a song for you. but reality for us

  • @adminclerk3105
    @adminclerk3105 6 років тому +2

    as jy sing se mense is mooi ek hou van marna

  • @annamieferreira4250
    @annamieferreira4250 6 років тому +2

    Ek love die liedjie. Dis asof dit jou iets leer of vertel

  • @prudycaleb5710
    @prudycaleb5710 4 роки тому

    Jy sing baie mooi Karlien 🦄😛😘😜😍🤓🤩

  • @angeliquekruger100
    @angeliquekruger100 2 роки тому

    karlien jou musiek is uitstekend my sister kom altyd na jou youtube channel toe wanneer ons partie sy is baie lief vir jou musiek dankie vir jou songs karlien maak n braai afsluitel altyd bevok

  • @IceAngelll123
    @IceAngelll123 8 років тому +5

    Dis einklik hartseer..... Partymal loop liefde net dood...... And ment 2 be Just couldn't be..

  • @danellejamneck1096
    @danellejamneck1096 6 років тому +2

  • @lizelleswart5310
    @lizelleswart5310 9 років тому +28

    Best song ever , Derrick hougaard is so amazing ! Dis een van my fav Afrikaans songs !!

  • @gabriellaketelo2597
    @gabriellaketelo2597 4 роки тому +1

    Love❤️❤️

  • @siasduplooy7549
    @siasduplooy7549 3 роки тому

    TNNIE JOU MUSIEK is my gunsteling

  • @chantemaribrits7033
    @chantemaribrits7033 6 років тому

    Ek is lief vir jou

  • @petrocoetzee6579
    @petrocoetzee6579 9 років тому

    Is so pragtige lied. Guild altyd en dink weer terug aan als

  • @anariejooste7757
    @anariejooste7757 10 років тому

    Lief jou Karlien..!

  • @martievanwyk9683
    @martievanwyk9683 10 років тому

    Love di song dit is n amazing song

  • @craizyhobs
    @craizyhobs 7 років тому +37

    Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het
    ek jou vermink met woorde,
    Wat jy nie kan vergeet?
    Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe
    kan ek dan sê ek's jammer,
    Voor die donker wat ek vrees?
    En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
    jou seer maak nie, wil nie als verloor,
    want ek kan nie eers onthou nie waaroor
    het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
    jou, ek wil baklei maar net vir jou!
    Niemand is verkeerd niemand is ooit reg
    en uit eie wil die minste na 'n hou nie
    terug geveg niemand gee net in niemand
    gee net op terwille van 'n kort oorwinning
    maar dis tyd dat ons moet stop
    En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
    jou seer maak nie, wil nie als verloor,
    want ek kan nie eers onthou nie waaroor
    het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
    jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou)
    (ek wil baklei maar net vir jou)
    (ek wil baklei maar net vir jou)
    (net vir jou)
    En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou
    En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou

  • @nakitawest9272
    @nakitawest9272 4 роки тому

    Love the song

  • @biggsBIGGS-zd3fi
    @biggsBIGGS-zd3fi 5 років тому

    Dis n mooi troue

  • @jacovermaak1599
    @jacovermaak1599 6 років тому +13

    Ek love jou musiek Karlien!

  • @leonepretorius2254
    @leonepretorius2254 6 років тому

    Sy sing baie mooi.

  • @djaj2747
    @djaj2747 5 років тому +1

    ♥️

  • @karaheyns3441
    @karaheyns3441 Рік тому +4

    My dogter se gunsteling song sy ken Al elke woord

  • @maritsaliebenberg8640
    @maritsaliebenberg8640 8 років тому

    Brandon love jou musiek

  • @jonobonds2284
    @jonobonds2284 2 роки тому

    How much for a good time?

  • @Zedaindamix
    @Zedaindamix 10 років тому

    t'es juste super belle! Bonjour von frankryk!

  • @nadiaKilian-t5r
    @nadiaKilian-t5r 7 місяців тому

  • @alvindaniels607
    @alvindaniels607 8 років тому +2

    Kwaad gaan slaap is niks lekker nie dit maak diep binne seer

  • @antondevos8100
    @antondevos8100 5 років тому +1

    Nice kan nie ophou luister

  • @micaylaklaassen3198
    @micaylaklaassen3198 4 роки тому +2

    My ma het ń CD gegee op my 5de verjaarsdag van all jou lietjies en my pa het dit ge gooi toe breek dit ek was so kwaad vir hom.Maar ek het hom vergewe en ek sal eenige iets doen om jou te ontmoet.

  • @eiremike1
    @eiremike1 10 років тому +16

    Ernstige vraag - is die bruidegom Derrick Hougaard?

  • @chantellmarinus9595
    @chantellmarinus9595 4 роки тому +9

    Ek love hierdie song ❤️❤️❤️

  • @shashavisagie7634
    @shashavisagie7634 6 років тому +4

    Ek verstaan julle mense nie neh...
    Met die musiek vidio se julle goeie goed van haar maar met haar nuwe musiek vidio ROOILIPSOENE maak julle regtig slegte opmerkings...
    Karlien jy is een beeldskoon mens en dis een amazing musiek vidio jy mag maar sing ek love die liedtjie jou musiek is net die beste sal elke dag na dit kan luister bly altyd so amazing mensie

  • @carlavosloo4088
    @carlavosloo4088 10 років тому +52

    Awesome video van Karlien van Jaarsveld! Sy mag maar! 👍

  • @JohannaPama
    @JohannaPama 11 місяців тому +2

    Ek is mal oor die lietjie 😂😂

  • @wilaniejoubert9144
    @wilaniejoubert9144 Рік тому +5

    😮 love this song!😊❤

  • @marcelleswanepoel5276
    @marcelleswanepoel5276 6 років тому +7

    Jy kanmaar sing want dit is pragtig as ek groot is wil ek n sanger wees jy is my insperasie

    • @jules9463
      @jules9463 3 роки тому

      😘Nederland💨💨💨💨💨💨💨💨❤Zuid Afrika ja inderdaad prachtig Marcella

  • @nielmclaughlin9135
    @nielmclaughlin9135 3 роки тому

    ek hou van music

  • @margretsumner5512
    @margretsumner5512 5 років тому +6

    Absolute pragtig verby my liewe Jesus kind, wens jou alles wat mooi is vir jou❤

  • @Bettie12345
    @Bettie12345 5 років тому

    wat is jou baba se naam is dit meisie of n seuntjie en waar bly jy karlien en bobby het n ander meisie is jy getroud karlien en is bobby ook getroud wat is jou van nou karlien en wat is jou broer se van nou

  • @barnievanheerden5722
    @barnievanheerden5722 6 років тому +6

    Sy en franja sing ewe mooi en hulle is altwee my gunsteling

  • @xavaireatekana6224
    @xavaireatekana6224 6 років тому +12

    dit kom uit (as my sing)

  • @nekitasteyn6893
    @nekitasteyn6893 5 років тому +8

    Ek hou baie Lief vir tannie se musiek

  • @andretheron643
    @andretheron643 6 років тому

    Dis mooi

  • @zanelemunkie6032
    @zanelemunkie6032 4 роки тому +2

    Hou so Aan Tannie Karien😘😘😘😘😘😘😘😘😘😍😍😍😍😍😍😍❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️Va

  • @helenajaremczuk9047
    @helenajaremczuk9047 6 років тому +4

    Danke Karlien, jou is mooi und dit musiek is wonerlike!.Ja, lokal is leker)

  • @marnewormald8363
    @marnewormald8363 7 років тому +10

    she has a lovely voice

  • @donebotha1935
    @donebotha1935 4 роки тому +2

    Almal get drama in hup lewd.
    El is nogsteeds lied vir joy KARLIEN VAN JAARSVELD. 😍

  • @angeliqueuys9579
    @angeliqueuys9579 8 років тому +12

    Ek is n groot fan van j karlien love net j mesiek

    • @Ss_Gio
      @Ss_Gio 4 роки тому

      Gemma. Naude

  • @aliciafieldhouse-theron2606
    @aliciafieldhouse-theron2606 4 роки тому +3

    Ek is mal oor hierdie liedjie.
    Dis regtig 'n mooi liedjie.

  • @AnneMarieNagel
    @AnneMarieNagel 8 років тому +23

    karlien onthou net doen wat jou gelukkig maak. jy is so n diep mens en ek het respek vir jou musiek want dit praat uit die hart.

  • @_Mystery_P
    @_Mystery_P 2 роки тому +1

    Wow die song is amper 10 jaar oud hy is nou 8 jaar oud

  • @adminclerk3105
    @adminclerk3105 6 років тому +2

    is my stuff

  • @Spookie_gaming4406
    @Spookie_gaming4406 5 років тому +5

    Mooi musiek karlien you van dit

  • @babyvanwyk
    @babyvanwyk Рік тому +3

    Dit is mooi 🎉😂❤

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 9 місяців тому +3

    Super lekker en mooi!! Hierdie is die song ek love.karlien dis beste awesome.❤

  • @bigvee401
    @bigvee401 6 років тому +2

    what language is this ?, I thought South Africans spoke English

  • @zanesmuts5813
    @zanesmuts5813 6 років тому

    Wow cool

  • @sumibagot-smith3537
    @sumibagot-smith3537 4 роки тому +6

    Ek Love hierdie lietjie❤️❤️😘💋

  • @amandarehalatrehalat6433
    @amandarehalatrehalat6433 5 років тому +4

    I love all of ur song
    From Indonesia

  • @melaniesmith1002
    @melaniesmith1002 9 років тому

    karlien aii nou is julle nie eers meer saam nie maar jy wil baklei net vir hom of vir daai rugby speeler nommer 15...?