Soos die maande aanstap tussen jou en my, is ons al twee weer alleen. Soos ons twyfel oor die gemaakte keuses, sit ons al twee weer en ween. Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my? Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly? Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie. Is my liefde net vir jou. Soos die reën wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie. Is my liefde net vir jou. Hoe laat gaan 'n mens wat jy lief gehad het, laat dit deur jou vingers val? En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het, deur te dink dit is al? Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my? Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly? Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie. Is my liefde net vir jou. Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie. Is my liefde net vir jou. Wat ons gehad het, sal ek onthou. Maar daar's nuwer hoop in my nou. Daar is een, wat by my pas. Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie. Is my liefde net vir jou. Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie. Is my liefde net vir jou. Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie. Is my liefde net vir jou. Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie kan vervang nie. Is my liefde net vir jou. Is my liefde net vir jou ... ah ha my Liefde net vir jou ... ah ha
Hi Igama, Afrikana is the pride of us boers and many other ethnic groups in south africa. No other language in the world can match its history or its value to its users.
Ill try to translate the chorus for you"like the sun,that never stop shineing,that would never be gone,is my love for just for you.like the rain that never stop falling,that would never be exchanged,is my love just for you."
there is no better way to start and end your day than listening to Riana nel's lovely songs#team Riri forever...will always love her, she is the best there is, the best there was en the best will ever be.#soos die son is the song that whenever i hear it, i just cry en sing it uit die diepte van my hart.
Soos die maande aanstap tussen jou en my, is ons al twee weer alleen.
Soos ons twyfel oor die gemaakte keuses, sit ons al twee weer en ween.
Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly?
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Hoe laat gaan 'n mens wat jy lief gehad het, laat dit deur jou vingers val?
En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het, deur te dink dit is al?
Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly?
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Wat ons gehad het, sal ek onthou.
Maar daar's nuwer hoop in my nou.
Daar is een, wat by my pas.
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie kan vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Is my liefde net vir jou ... ah ha
my Liefde net vir jou ... ah ha
Wat 'n mooie mens,met die mooiste stem, en great song
I play this song every day you are my favourite Afrikaans singer
I don't even speak or read Afrikana, but I love this music like many other South African Country music's.
Hi Igama, Afrikana is the pride of us boers and many other ethnic groups in south africa. No other language in the world can match its history or its value to its users.
Ill try to translate the chorus for you"like the sun,that never stop shineing,that would never be gone,is my love for just for you.like the rain that never stop falling,that would never be exchanged,is my love just for you."
Ek is so lief van hierdie song💖. I love it so much! And Riana's voice is just pure angelic.
there is no better way to start and end your day than listening to Riana nel's lovely songs#team Riri forever...will always love her, she is the best there is, the best there was en the best will ever be.#soos die son is the song that whenever i hear it, i just cry en sing it uit die diepte van my hart.
I agree with you on that.my day doesn't end without listening to Riana Nel songs
Baie mooi song!!!!!!❤❤❤❤❤
When I'm alone I like to sing this 🤗🤗🥰 I love this just memories in my head
I just had to come back to this beautiful ballad😍❤2021.
Het dit baie geniet .... wat 'n stem .... Jy rock, Riana Nel!
👌
Absolutely!!!!!!❤❤❤❤
Dit is BEFOK mooi!!
This song is amazing.!
This song is beyond cute !!!!! Greetings from Germany!
riana nel jy sing ao mooi ❤️🤍
PRAGTIG!!!
Mag die Vader se son van geregtigheid oor ons bly skyn.
Riana awesome song,
Net 1 ware liefde 💋💌❤
Wat n song! Wat n stem! Wat n lekkerte!
Baie Dankie riana nel
I like riana nel songs but the most loved one is soos die son
ek dink dis vantasties en mooi my vavirit sangers
Runs deep..... mooi
sy mag ma sing. wonderlike stem
I just love this lady
Mooi ....................
Stunning
Pragtige lied EN video.....
Haar stem is iets besonders
Great om na te luister
I used to live together with Afrikaaners. It was a gret time!
This song I don't know ❤just amazing
So mooi💞🙏🏻👌
My dogter Deone hou van die song!
great !!!!!!!!!!!
Baaie mooi❤
Beautiful ❤️❤️❤️
Flip Van der Merwe 🤤🌹
❤top
SY IS MY ROLMODEL
Riana jy mag maar sing mooi liedjie dankie
Nice song nice singer
Tears drop in Croatia...
And Germany!
Nice riana
❤❤❤
great
dis n pratige song wayne meiring
Ek ook dit is befok mooi
❤❤❤❤❤❤❤
Ek hou van hierdie song
🎉😢Lee-mark❤my hayj
Cool
Sal baie graag riana in so n fliek sien speelit
PRAGTIG
dis Flip van der Merwe, Bloubul en Springbok slot
SHARKS
Yes
🇿🇦
2018?
2019
Ag Afrikaans is Groot
Ek hou van jou musiek
Wow, kannie verstaan hoe mense heeltyd na dieselfde goed kan luister nie. Afrikaanse musiek gaan heeltyd net oor liefde.
Jeez
Die mark is maar beperk, nè. Het jy al na haar Gospel liedjies geluister?
Moi