Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 38

  • @eunicephilip2122
    @eunicephilip2122 11 місяців тому +19

    I can now sleeeeeep in peace. Been looking for this song, I had a international teacher from Cape Town who introduced me to this song and I loved it. But it's always hard to remember the title and the band. Im so happy I found it again!!!

  • @driesswanepoel
    @driesswanepoel 4 роки тому +29

    10years en nogsteeds befok!!

    • @pauljacobsohn6649
      @pauljacobsohn6649 Рік тому +2

      12 jaar en nogsteeds befok !!

    • @MARCU5YT
      @MARCU5YT 3 місяці тому

      14 jaar en steeds befok 🔥​@@pauljacobsohn6649

    • @Mieliepap_
      @Mieliepap_ Місяць тому

      @@pauljacobsohn664914 years en nogsteeds befok

  • @jordanbriskin238
    @jordanbriskin238 Рік тому +17

    *Lyrics*
    CHORUS: *As die donker my kom haal*
    (If the darkness comes to get me)
    *En Die here my nie soek nie*
    (And God doesn’t want me)
    *As die osoonlaag vergaan*
    (If the ozone layer disintegrates)
    *En in 'n kandelaar van sterre val*
    (And falls into a chandelier of stars)
    *Begrawe my hart op Klein Tambotieboom*
    (Bury my heart under a small tambotie tree)
    *En strooi my as oor die Bosveldhorison*
    (And scatter my ashes over the bushveld horizon)
    *Jy het nie 'n graad nie*
    (You don't have a degree)
    *En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie*
    (And you don't need a credit card)
    *Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar*
    (To play in the backyard like a child)
    *En die verte in van 'n krans af te staar*
    (And to stare off into the distance from the top of a cliff)
    *Die gelukkigste wat ek ooit was*
    (The happiest I've ever been)
    *Op die naat van my rug in die natuurreservaat*
    (On the seam of my back in the nature reserve)
    *Die wind sing my naam*
    (The wind sings my name)
    *En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag*
    (And through the clinking of bottles, I hear laughter)
    *repeat chorus*
    *Geïsoleer in donderweer*
    (Isolated in a thunderstorm)
    *Ver van die wolkekrabbers*
    (Far away from the skyscrapers)
    *Net die atmosfeer wat aan ons kleef*
    (With only the atmosphere clinging to us)
    *En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek*
    (And a cloudburst that speaks to my heart)
    *Jy weet ek het nie*
    (You know I don't have)
    *Jy weet ek het nie*
    *Ek het nie 'n agenda nie*
    (I don't have an agenda)
    *Die gelukkigste wat ek ooit was*
    *Op die naat van my rug in die natuurreservaat*
    *Die wind sing my naam*
    *En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag*
    *repeat chorus*
    *En strooi my as oor die Bosveldhorison*

  • @AFewOfMyFavouriteThings8
    @AFewOfMyFavouriteThings8 3 роки тому +9

    Dis 2021, amper 2022 en na al die jare kon ek nog net een mens vind wat saam my soos dit voel en ek hom verloor agv die veit dat ek kontak verloor het met myself en wat die liedjie vir my betekken het. Ek miss hom elke dag

  • @yeomanvanzyl367
    @yeomanvanzyl367 3 роки тому +8

    Legit my gunsteling Afrikaanse lietjie

  • @HerculesHerbst
    @HerculesHerbst 2 місяці тому +1

    Lekker Laeveld Blydepoort ongerepte prag van die natuur in die video ,n klip gooi van waar ek my hart in die natuur verloor het en my siel gevind het....

  • @graciouskumire2049
    @graciouskumire2049 2 роки тому +10

    I don't Understand Afrikaans at all but ek love this song

  • @ChristineZietsman
    @ChristineZietsman 5 місяців тому +2

    Great song!

  • @Va1dor
    @Va1dor 9 місяців тому +1

    ok, ek gaan nou die hele Vrydag aand julle channel browse :) So lekker:) Julle is legend!

  • @alfonsovelasco7005
    @alfonsovelasco7005 8 місяців тому +4

    A question about the lyrics. When they say "begrawe my har op Klein Tambotieboom", does Klein Tambotieboom refer to a place with that name, or it just means "under a small tambotie tree". I'm asking because when looking for the lyrics the words appear capitalized, and also if it were the latter option I'd expect "op 'n klein tambotieboom". Thanks!

    • @Kid_Senekal
      @Kid_Senekal 7 місяців тому +5

      It's the name of a farm in the Limpopo province

  • @macaroon147
    @macaroon147 7 років тому +5

    7 years later and still a favourite.

    • @christinemeyer411
      @christinemeyer411 5 місяців тому

      Absolutely

    • @macaroon147
      @macaroon147 2 місяці тому

      Hey look, another 7 years later and I'm sitting here in Austria wishing I never left home. There is no country like home.

  • @renescholtz2396
    @renescholtz2396 7 місяців тому +1

    Stunning g. ❤

  • @jacodex3114
    @jacodex3114 3 роки тому +9

    Ek sit in Korea en vandag mis ek die huis. Net so bietjie.

    • @extra4594
      @extra4594 3 роки тому +1

      Die lied is genoeg om enige iemand nostalgies te laat voel

    • @amandaadelekoker7825
      @amandaadelekoker7825 Рік тому +1

      Ek het ook in 2018. Ek vereenselwig so met hierdie opmerking. Kom huis toe

  • @JohanBosman1
    @JohanBosman1 13 років тому +4

    Ek Love Die Song!!!!

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 11 місяців тому +1

    Liedtjie bly n wener

  • @dinolebron
    @dinolebron 4 роки тому +2

    When do we get the guitarchords? 🙏

  • @starboy7938
    @starboy7938 3 місяці тому +1

    ByElke dag foken yster songs ons was tieners Nou is ons Groot met kids en businesses 😂😂😂😂😂 tyd het geloop maar dis fun.......

  • @elizeerasmus6152
    @elizeerasmus6152 Рік тому

    August 2023 listening for the 3rd time today😊

  • @LinusIsMens
    @LinusIsMens 8 років тому +4

    Dankie vir die song julle :D Al lank n groot fan. JOOL die jaar \:D/ was awesome met julle daar . Het besluit om n cover te try :P Nogmaals dankie.

  • @keessprong1
    @keessprong1 Рік тому +2

    Voor Rene

  • @riandivisagie772
    @riandivisagie772 2 роки тому +1

    ❤❤❤❤

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 Місяць тому

    Hunter is by verre, en ek bedoel ver, agter die rug van die Langeberg ver, of dalk in die skadu van die ewige donker ver, die mees beskuilde-sons ontploffing in ons klein musiek wereld. Wat jy doen meneer beteken baie vir ons.. jy het 'n klein skroefie los gedraai wat 'n moerse ding vasgehou het.

    • @solreinecke6084
      @solreinecke6084 Місяць тому

      Die hele lot van julle is net goed, soos koffie goed.

  • @Ks_Simon
    @Ks_Simon 2 роки тому +2

    This makes my ears bleed