Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 кві 2022
  • Ly jy aan die DROOMSINDROOM?
    Volg ons op:
    Instagram: / droomsindroom
    Facebook: / droomsindroom
    Lirieke:
    Twee bottels lê in die sand.
    Hittegolwe gooi my rond. Ek voel jou hand;
    Druk styf teen myne.
    Leef tussen die lyne.
    Ek raak verlore in jou oë (oë)
    Hey Sonneblom,
    Ek wag vir jou op die horison.
    Mag dit lank vat voor jy agterkom,
    hoe mooi jy skyn my Sonneblom.
    Leë bottels lê in die sand.
    Blompatrone teen die muur. Ek voel jou hand;
    Druk styf teen myne.
    Geïnkde lyne.
    Trek my nader aan jou oë. (ohh)
    Hey Sonneblom,
    Ek wag vir jou op die horison.
    Mag dit lank vat voor jy agterkom,
    hoe mooi jy skyn my Sonneblom.
    As ek wakker raak langs jou.
    Sit ek vas in die oggend en ohh ek onthou.
    (Ohh, ohh)
    Hey Sonneblom,
    Ek wag vir jou op die horison.
    Mag dit lank vat voor jy agterkom,
    hoe mooi jy skyn my Sonneblom.
    'n GROOT dankie aan die span wat hierdie musiekvideo moontlik gemaak het!
    Director: Rubén van Vuuren
    D.O.P.: Rubén van Vuuren
    Extra footage: Stefan de wet
    Extra footage color grade: Michael Nieuwoudt
    Editor: Rubén van Vuuren
    Spesiale dankie aan Mooinooi Spar en Mooinooi Total Garage, asook
    Zenobia Botha vir die "location scouting".
    Natuurlik ook 'n groot dankie aan Joe Thomas van die Elandskraal gemeenskap, dat ons op sy beeldskone Sonneblom plaas kon skiet🌻

КОМЕНТАРІ • 457

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +67

    🎶🎧🎼❤️🇿🇦🌏🎵
    Almal wat hier is.. al wat ek kan sê is HEY SONNEBLOM!!
    Die song is 'n B💣M
    🤙🔥👌

  • @mariodecarvalho1
    @mariodecarvalho1 4 місяці тому +6

    As a Afrikaans South African living in the US, this video speaks wonders of what South Africa represents. Beauty, different cultures. It makes it so clear that no other country will ever come close to what we have in SA! Great song guys!

  • @deidreolivier1149
    @deidreolivier1149 2 роки тому +132

    Nog nooit so vinnig in UA-cam in gegaan nie!!!

  • @mariaholder13
    @mariaholder13 Рік тому +23

    This is my absolute favorite, you can't feel blue when you hear this song play 🌻🌻

  • @lishiamoller1947
    @lishiamoller1947 2 роки тому +14

    Een van die mooiste Afrikaanse songs waarna ek accually sal luister .So verlief op die song.

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +4

      Wow! Ons is so bly jy hou daarvan!! Baie dankie

  • @leandrivanrooy8960
    @leandrivanrooy8960 2 роки тому +55

    Super catchy luv dit! My gunsteling song van die jaar!!!!

  • @frozenwolf8458
    @frozenwolf8458 Рік тому +15

    This song is amazing. Literally my favourite song of all time. Our school band is performing it tomorrow and I'm singing

  • @melobear6071
    @melobear6071 2 роки тому +11

    Hiérdie is musiek! Beautiful song. En plus punt vir 'n oorspronklike musiekvideo wat nie lyk asof dit Wonderbra, brandewyn of Ford adverteer nie.

  • @thabopitsoo
    @thabopitsoo 2 роки тому +5

    Daai Total Petrol Attendants is flippen legends baie geluk julle hierdie’s a banger!😭

  • @hardusventer304
    @hardusventer304 2 роки тому +23

    Yeeesss man🙌🏻🙌🏻 dis amazing. Kan nie wag om dit live te hoor nie🥳🥳 well done tjomma

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +1

      Lekker man! Baie dankie🙌🏼🙌🏼🌻

  • @tianehanekom9898
    @tianehanekom9898 2 роки тому +10

    Ek dink nie ekt al ooit so vinnig in youtube gegaan nie... En nou gaan hy op repeat speel! AMAZING GUYS🌻

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Awesome😂!! Maak die song joune🌻🪐

  • @mzthobiledollart3557
    @mzthobiledollart3557 2 роки тому +1

    Suriname 🇸🇷🇸🇷🇸🇷 sê sonneblom is 💣💣💣💣

  • @ihopeofficial4157
    @ihopeofficial4157 2 роки тому +2

    Dag drie van Hey Sonneblom elke dag te kyk 🤝

  • @mysticroyale7921
    @mysticroyale7921 2 роки тому +18

    Kan nie wag nie die song is amazing🔥

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +3

      Baie baie dankie! Ons is sooo opgewonde vir die release!!🤩🪐

  • @jpmarx472
    @jpmarx472 2 роки тому +5

    Ek love die song!dit is officially op my favorite songs

  • @wannabeyoutuber3747
    @wannabeyoutuber3747 2 роки тому +19

    Absolute banger. Kan nie help om saam te sing nie, veral as die chorus begin. Maak vinnig nog musiek, want daai stem is amazing. Ek kort nog songs van julle af👌👌👌

  • @Yollie777
    @Yollie777 2 роки тому +5

    Dit is 'n fantastiese song! Very well done.
    Julle rock! 🌻
    Die ander amazing ding is dat ons deeltjies van die opname voor ons oë sien gebeur het. 👌

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +2

      Almal wat luister is deel van die Droomsindroom! Dankie!!🌻🙌🏼

  • @jenniferlowe108
    @jenniferlowe108 2 роки тому

    Beslis my nommer favorite liedjie , julle rock hou so aan .Ons soek meer !

  • @adrirheeders3155
    @adrirheeders3155 2 роки тому +4

    Was Awesome om te gesien het hoe die music viedeo gemaak was , en dit het fantasties uit gekom

  • @melonyvorster7094
    @melonyvorster7094 Рік тому +4

    Such a feel good song!!! Love it!!!!

  • @ebenburger9383
    @ebenburger9383 2 роки тому +3

    Het vanaand voorreg gehad om hierdie droomsindroom te hoor en beleef... Hou die twee dop..hulle is goud..nee Platinum!!!👏🏼👏🏼

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek 2 роки тому +1

    Eks Nou Officialy Addicted Well Done Ouens!!!!!

  • @akikotheox123
    @akikotheox123 Рік тому +1

    Die enigste Afrikaanse musiek wat sin maak. Nice job, DroomSindroom.

    • @geraldinemeyer8893
      @geraldinemeyer8893 15 днів тому

      Ken jy die Piesangskille? Ons hou van hulle ook... Ons gunstelling is Inge 2 en Haar Naam Was Somer... Het vandag eers die liedjie ontdek en ek dink hulle is amazing...

  • @Sunflower_girl14
    @Sunflower_girl14 8 місяців тому +1

    My gunsteling blom is n sonneblom en di liedjie is my top 3 gunsteling liedjies ek hoop rerag julle kan volgende jaar probeer om na Hoerskool Brandwag in Uitenhage te kom sing ek love julle❤❤❤

  • @jpstander5205
    @jpstander5205 2 роки тому +1

    Het so lank gewag vir Hey Sonneblom wel done boys julle rock great song en hou so aan soek meer sulke songs 🎉Well Done

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Die wag is finally verby!😂 Ons bring verseker nog uit!!

  • @lukemunns601
    @lukemunns601 2 роки тому +1

    My gunsteling song hierdie Jaar rerig 🌻❤️🤙🏾

  • @danellefourie5080
    @danellefourie5080 2 роки тому +2

    My nuwe gunstelling liedjie🌻!

  • @joha_verse
    @joha_verse 2 роки тому +10

    Amazing song. Love it!!!

  • @cheriF1.16
    @cheriF1.16 5 місяців тому +1

    LOVVVEEEE DIE SONGGGG!!!!😍🤩

  • @Mschain1994
    @Mschain1994 14 днів тому

    Your music gave my soul new life and just gave me good vibes to my bones and now i cant stop dancing even house choresare fun!

  • @danielmeyer7021
    @danielmeyer7021 2 роки тому +2

    My nuwe favourite band en ek gaan dit nie verander nie.
    Die song het my nuwe hoop gegee❤️

  • @kristofflouw3151
    @kristofflouw3151 2 роки тому +5

    Awesome video guys . Die song is regtig een van die beste wat ek nog ooit gehoor het , ek hoop julle gaan nog vele meer soos die uit bring.

  • @juanduplessis3324
    @juanduplessis3324 2 роки тому +1

    Hierdie song is so awesome!!! Kannie wag vir nog nie

  • @wemissharambe4635
    @wemissharambe4635 2 роки тому +4

    Lekker song.. Wel gedaan Ysters!!!!!

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +1

      Awesome! Baie dankie🙌🏼🙌🏼

  • @ameliabothma4985
    @ameliabothma4985 2 роки тому +2

    Die song gaan op repeat speel vir die volgende 10 jaar😫😂❤️LOVE DIT

  • @kenmasbish1507
    @kenmasbish1507 2 роки тому

    Letterlik die enigste afrikaanse band na wie ek Sal luister

  • @yersity9760
    @yersity9760 2 роки тому +2

    Beste song om more oggend te luister op n vrydag oggend

  • @phillipusopperman9302
    @phillipusopperman9302 2 роки тому +1

    Hey sonneblom, hier kom n hele paar memories 🌻🌻☁️☁️🔥🔥

  • @itz_dax_7828
    @itz_dax_7828 2 роки тому +1

    Al so lank gewag vir di liedtjie 😌😌😌

  • @janepretorius390
    @janepretorius390 2 роки тому +1

    Love hierdie song soooooo baie. 192829292992393939de keer wat ek hom nou luister ❤❤🌻🌻

  • @vereniquekriek3640
    @vereniquekriek3640 2 роки тому +1

    Finally! ek het vir dae lank gewag vir die song?
    so mooi🌼

  • @vincentjansevanrensburg2378
    @vincentjansevanrensburg2378 Рік тому +4

    Die tune is epic. ek kan net nie wag vir volle albums nie. Love it julle :)

  • @dianavanzyl2600
    @dianavanzyl2600 2 роки тому +1

    Yayy so lank gewag vir dit!!

  • @nadiagreeff8859
    @nadiagreeff8859 2 роки тому

    Love die song nog nooit enigsins iets soos dit gehoor nie ek kan nie wag om te sien met wat julle volgende op kom nie.
    Love it!!!

  • @melindavanderwesthuizen1908
    @melindavanderwesthuizen1908 2 роки тому +1

    Bitterlik happy oor die song ! 🌞🌞🌞

  • @RiekertLuies
    @RiekertLuies 2 роки тому +1

    Uiteindelik!!!! Beste songs!

  • @mauruschka
    @mauruschka 2 роки тому

    sien uit om te sien wat julle doen n die toekoms, hierdie song is n breakthrough

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 2 роки тому +1

    🌻Ek kan nie ophou luister na die liedjie nie! Love dit! Mag julle baie sukses hê met dit.🌻

  • @rosievanzyl
    @rosievanzyl 5 місяців тому

    Ek van hierdie liedjie so baie , want hy is baie cool, ek hou van die part van hey sonneblom ek wag vir hoorieson.🌻🌻🌻🌻

  • @briankids5084
    @briankids5084 2 роки тому

    Amazing liedjie! Love dit!! 🌻🌍🎶🎵🎸 My fave

  • @zackb_
    @zackb_ 2 роки тому +2

    Die song sit in my kop vas en dit is nog nie eers uit nie

  • @TheSonneblommetjie
    @TheSonneblommetjie 2 роки тому +1

    Yes yes!!! Awesome song!!!!

  • @moyacolyn7334
    @moyacolyn7334 Рік тому

    Het julle vandag by Afrikaans is Groot live gesien, my nuwe fav song. Julle was amazing

  • @TheTeddy417
    @TheTeddy417 2 роки тому +1

    Mooi! 🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂

  • @Matthew-bu7vv
    @Matthew-bu7vv 2 роки тому +1

    Baie dankie kirsten en kyle vir die wonderlike liedjie wat amper hier is

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Dankie!! Ons sien so uit om die song uit te bring!

  • @tlhogonolomokhwiti9861
    @tlhogonolomokhwiti9861 Рік тому +1

    SA is here. Yah!!!!!

  • @wimrensburg3684
    @wimrensburg3684 2 роки тому +1

    Definitief Goue status kwaliteit. !!!!!! THE SKY IS YOUR LIMIT

  • @kaasbra7213
    @kaasbra7213 2 роки тому

    My trou song die ek sê jou !!!!!

  • @Ft_Stibo
    @Ft_Stibo 2 роки тому +1

    verlief op di song van dag een❤💫

  • @HOPZBUNNY
    @HOPZBUNNY 2 роки тому +1

    Geluk julle klink awesome dadelik ge download ...top 10 hier kom ons

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Nr 3 op Apple Music!! Dankie dat jy luister!!

  • @candicejones7855
    @candicejones7855 2 роки тому +1

    Ahhh ekt sooo lank gewag vir hierdie een. Awesome julle!!

  • @user-rd7bz1cf4x
    @user-rd7bz1cf4x Місяць тому

    Love die liedjie!!!❤

  • @juanharmse5027
    @juanharmse5027 8 місяців тому +1

    Baie mooi die

  • @stiaannev
    @stiaannev 2 роки тому +1

    Less go, kannie wag vir dis song nie🌻

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Ons is soooo opgewonde!! Gaan mal wees🙌🏼🌻

  • @karienduplessis8586
    @karienduplessis8586 Рік тому

    Want ñ beautiful song.🌻🌻🌻🌻 Julle mag maar!!!! 👌🏻 Mooiste stemme. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻 Ons wag vir nog.

  • @rynoengelbrecht4754
    @rynoengelbrecht4754 2 роки тому +1

    Amazing baie lank gevag maar dit is amazing

  • @adavandermerwe8854
    @adavandermerwe8854 2 роки тому +1

    Love die song.. 🖤🌻 kan nie wag nie

  • @mikaelawillemse6947
    @mikaelawillemse6947 2 роки тому +1

    Hoekom hoor ek die nou eers! Love dit!

  • @jaydeneholtzhausen8791
    @jaydeneholtzhausen8791 2 роки тому +2

    Amazing songs love dit ❤️

  • @bigboysmusic2151
    @bigboysmusic2151 2 роки тому +1

    Stunning song ❤️

  • @juanharmse5027
    @juanharmse5027 8 місяців тому

    Baie mooi die liedjie was so mooi 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🌻🌻🌻❤️❤️❤️

  • @dewanvanhelsdingen898
    @dewanvanhelsdingen898 2 роки тому

    Al wat ek kan sê is wow.

  • @creatorMoon487
    @creatorMoon487 8 місяців тому

    Best afr somg❤😅🎉

  • @BeTheChange16
    @BeTheChange16 10 місяців тому +1

    🌻✨Julle maak my dag elke keer wat ek die song hoor!!

  • @jaunvermaak177
    @jaunvermaak177 Рік тому +1

    Awosme song ! Love dit !

  • @jacquesdupreez2146
    @jacquesdupreez2146 Рік тому

    Nogsteeds die beste musik vidjoe!

  • @mejandraphotography6356
    @mejandraphotography6356 2 роки тому +6

    My sonneblom hart is gek oor dié! 😍🌻🌱 Dis so oulik om local plekke en mense te gebruik vir die video! 😱 100/10 !!! 🙌🏽Ek wil net saam dans by die garage.😁😁😁🌻

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +1

      Amazing!! Ons love dit!!😂😍

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +1

      Volgende keer by 'n show party ons saam!

  • @nadzi8921
    @nadzi8921 2 роки тому

    Love dit !!!!dankie vir die Hit!!!!

  • @wiwithegamergirl7356
    @wiwithegamergirl7356 Рік тому +1

    Really excited to try this feature out! Amazing work !

  • @THEgordonRamsayyy
    @THEgordonRamsayyy 2 роки тому +1

    Hierdie song laat my op replay gaan!😃
    My juffrou is mal oor hierdie song en speel hom in die klas geluk👀💞🌻

  • @ankerix1692
    @ankerix1692 2 роки тому +1

    Hierdie is my trou song... is verlief op dit

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      Amazing! Solank ons net weet van die troue en videos kry!!🌻🙌🏼

  • @landidevries9178
    @landidevries9178 2 роки тому

    My wakker word song!AZING!!!

  • @emilecoetzee9911
    @emilecoetzee9911 2 роки тому +1

    Is hierdie die band wat my weer Afrikaanse songs laat playlist? Ek dink so🌻

  • @talanavurenkuhn
    @talanavurenkuhn 2 роки тому

    Briljant! LOVE THIS!!

  • @odettegrobler6010
    @odettegrobler6010 2 роки тому

    Love dit dat julle die music video in mooinooi gemaak het 💙💙💙

  • @KARPR
    @KARPR Рік тому +1

    Sekerlik die beste afrikaanse liedjie in 2022

  • @magriethamarx43
    @magriethamarx43 2 роки тому +1

    Kan nie wag nie, Droomsindroom rock 😎

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому

      YEAAH!! Droomsindroom all the way🪐😍

  • @nokubongangcobo9224
    @nokubongangcobo9224 2 роки тому +1

    Sjo! Die Liedjie! 😢💃💖🔥

  • @karlahugo5383
    @karlahugo5383 2 роки тому +1

    Dis definitief my nuwe gunsteling!!

  • @zarikegouws3723
    @zarikegouws3723 2 роки тому +1

    Sopas die link op my status geshare. Ek is addicted. 😍😍👏🏻

  • @13charmz
    @13charmz Рік тому

    My GUNSTELING!!! LOVE hierdie🌻🌻🌻🌻🌻

  • @theauraskin6497
    @theauraskin6497 2 роки тому +2

    Beste song💥💥💥

  • @x.izislv
    @x.izislv Місяць тому

    Kan nie glo dat hulle by my kind se skool opgetree het nie! ❤❤

  • @YAcosmic26
    @YAcosmic26 2 роки тому

    AWESOMEEE!! LOVE DIE TJUNE

  • @natalie747
    @natalie747 2 роки тому +3

    Well done die is goed gedoen

  • @deidreolivier1149
    @deidreolivier1149 2 роки тому +1

    BESTE DING OOITTT

  • @rvngroup
    @rvngroup 2 роки тому +1

    Ek weet nie watter liedjie om te kies tussen Hey Sonneblom en Woltrui nie... Ek love net julle vibe😊👀

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +2

      So baie dankie!! Dis awesome🙌🏼

  • @life.with.nellie
    @life.with.nellie Рік тому

    Dis 23: 28 p.m en ek skryf wisk more en die liedjie speel al soos die 4rde keer en pomp energie in my in om te Leer ek is Leer soos nooit nie. Dis deffs my go to liedjie nou🤝🏽

  • @zarikegouws3723
    @zarikegouws3723 2 роки тому +1

    Die petroljoggies wat saam op die song dans - my gunstelling deel. 😍

  • @andrekruger7439
    @andrekruger7439 2 роки тому +1

    Fainalllyyy