Gooi Jou Arms Om My Vaughan Gardiner You ... look so beautiful tonight. Jy... lyk so mooi vanaand. With 1000 candles burning around you here. Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand. And you ... managed to take my breath away. En jy... het dit reggekry om my asem weg te slaan. Now we start living together. Nou begin ons lewe saam. And you throw your arms around me. En jy gooi jou arms om my. Hold your body tight against me here. Hou jou lyf hier styf teen my. And say you love me. En sê jy's lief vir my. Just for me. Net vir my. I'm in front of you on my knees. Ek's voor jou op my knieë. Take your hand in mine. Vat jou hand in myne. Do you feel the same. Voel jy ook dieselfde. Be my second half. Wees my tweede helfte. You ... look so deep through me. Jy... kyk so diep deur my. I know a child's things are over now. Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby. Tell me ... a 1000 years will be enough to say. Sê my... sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê. How deep my love for you lies. Hoe diep my liefde vir jou lê. And you throw your arms around me. En jy gooi jou arms om my. Hold your body tight against me here. Hou jou lyf hier styf teen my. And say you love me. En sê jy's lief vir my. Just for me. Net vir my. I'm in front of you on my knees. Ek's voor jou op my knieë. Take your hand in mine. Vat jou hand in myne. Do you feel the same. Voel jy ook dieselfde. Be my second half. Wees my tweede helfte. You guide me, and carry me. Jy lei my, en dra my. May there never be anything that separates us. Mag daar nooit iets wees wat ons skei. I will stay with you forever. Ek sal vir altyd by jou bly. And you throw your arms around me. En jy gooi jou arms om my. Hold your body tight against me here. Hou jou lyf hier styf teen my. And say you love me. En sê jy's lief vir my. Just for me. Net vir my. I'm in front of you on my knees. Ek's voor jou op my knieë. Take your hand in mine. Vat jou hand in myne. Do you feel the same. Voel jy ook dieselfde. Be my second half. Wees my tweede helfte. And you throw your arms around me. En jy gooi jou arms om my. Hold your body tight against me here. Hou jou lyf hier styf teen my. And say you love me. En sê jy's lief vir my. Just for me. Net vir my. I'm in front of you on my knees. Ek's voor jou op my knieë. Take your hand in mine. Vat jou hand in myne. Do you feel the same. Voel jy ook dieselfde. Be my second half. Wees my tweede helfte.
Dis die mees romantiese song OOIT!!! Ek kry sommer hoendervleis...net jammer sulke goed gebeur nie in die regte lewe nie...maar 'n meisie mag maar droom!
@MissKimKapp You do still get men like that, but they are very scarce. This is a great song and a great video. I hope one day I'd be so lucky to find a girl that I could do something like this for.
baie mooi liedjie. wil dit vir my verloofde wys. sy sal baie van die kerse hou. het 'n paar maande gelede pasta en alfredo sous gemaak en 'n 115 van daai wit ronde kersies aangesteek en orals oor die eetkamer gesit. was baie warm, maar sy't dit baie geniet. as ek die geld gehad het, dan sal ek ons troue so doen... miskien kan ek dit bekostig as dit 'n bring en braai is? Ü
Hi there. The dress is from Immagika Creative Designs: facebook.com/ImmagikaDesigns/?__tn__=kC-R&eid=ARDYEljO7I5-hLgA-VQCYhI9kO4or8sFk0T7mvk7MPnyWaNQaLuU6bwjqc8cRriN7AG3HD1JY6h7iopJ&hc_ref=ARQRUqL-SIqh5iYkss0G7HEBA2y_UJury8JgbXXsx67LYKpTXQ254aH_OSecVwIX_U4&__xts__[0]=68.ARCxSwsF6d8KcUM6OvYSXmXsn3TaLiT-yIavCFexXbd8ZQlbwMyi62otAiRw_HJ2aO_hw4gy2uMR1TY7Lu7fCwIk8Rz46PS2kUJnlQYiJKUMFsgLnONuNxiXM65GBYse_AF1HKB4uIW_Bob5v0WzoFv8nnJd4Ii6vTfB2hqj1cajWwaEdc8wIqHipL5tF-M_2ZsH-iI5cnsLGB0i-odE2DnGmK8AltwdTLGe6Pg3uF2iMb7o8eaAvlYEPuUJS5WFTEQd6TUrRLZVlvUQsqOB4jBBalX98ThL3fKQvkYsMiDXJa1I8Fg5kKk__y6QTZHX0bqBaqRLQgN-4Uz5MKLZ2i98Ohw1cs2H7D0r8QIbCIUutmyjQK4sEeQwmfp_J2P8kDjyjn7ROwXk5VA4i1livcpLhjn6HJcwGBwMKu0FB8vD4MocZeHfyL12XF7Ov0XXZBvGOGR9txBNaI_uk9oQt9IW4bIqNPo
Dis die mooiste proposal OOIT! Leef myself SO in op die song!!!
Amazing song. And little did they know that a few years later she would become Miss South Africa and then Miss World 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Wow I love this song Afrikaans
flip this is the most beautiful song ever!
Gooi Jou Arms Om My
Vaughan Gardiner
You ... look so beautiful tonight.
Jy... lyk so mooi vanaand.
With 1000 candles burning around you here.
Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand.
And you ... managed to take my breath away.
En jy... het dit reggekry om my asem weg te slaan.
Now we start living together.
Nou begin ons lewe saam.
And you throw your arms around me.
En jy gooi jou arms om my.
Hold your body tight against me here.
Hou jou lyf hier styf teen my.
And say you love me.
En sê jy's lief vir my.
Just for me.
Net vir my.
I'm in front of you on my knees.
Ek's voor jou op my knieë.
Take your hand in mine.
Vat jou hand in myne.
Do you feel the same.
Voel jy ook dieselfde.
Be my second half.
Wees my tweede helfte.
You ... look so deep through me.
Jy... kyk so diep deur my.
I know a child's things are over now.
Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby.
Tell me ... a 1000 years will be enough to say.
Sê my... sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê.
How deep my love for you lies.
Hoe diep my liefde vir jou lê.
And you throw your arms around me.
En jy gooi jou arms om my.
Hold your body tight against me here.
Hou jou lyf hier styf teen my.
And say you love me.
En sê jy's lief vir my.
Just for me.
Net vir my.
I'm in front of you on my knees.
Ek's voor jou op my knieë.
Take your hand in mine.
Vat jou hand in myne.
Do you feel the same.
Voel jy ook dieselfde.
Be my second half.
Wees my tweede helfte.
You guide me, and carry me.
Jy lei my, en dra my.
May there never be anything that separates us.
Mag daar nooit iets wees wat ons skei.
I will stay with you forever.
Ek sal vir altyd by jou bly.
And you throw your arms around me.
En jy gooi jou arms om my.
Hold your body tight against me here.
Hou jou lyf hier styf teen my.
And say you love me.
En sê jy's lief vir my.
Just for me.
Net vir my.
I'm in front of you on my knees.
Ek's voor jou op my knieë.
Take your hand in mine.
Vat jou hand in myne.
Do you feel the same.
Voel jy ook dieselfde.
Be my second half.
Wees my tweede helfte.
And you throw your arms around me.
En jy gooi jou arms om my.
Hold your body tight against me here.
Hou jou lyf hier styf teen my.
And say you love me.
En sê jy's lief vir my.
Just for me.
Net vir my.
I'm in front of you on my knees.
Ek's voor jou op my knieë.
Take your hand in mine.
Vat jou hand in myne.
Do you feel the same.
Voel jy ook dieselfde.
Be my second half.
Wees my tweede helfte.
So beautiful so beautiful oh my tranne
ek trou oor 3 maande, ons gaan ons eerste dans op die song hê... dis awesome!
Vandag nog❤❤❤Wat 'n Pragtige Musiek Video. En die Lerieke😢😢❤❤
Wonderlik en die Sanger Briljant👏👏👏
ai, dis darem net 'n pieke gentleman wat so mooi kan sing!! stunning vaughan!
So so mooi,en hy is n pragtige mens.
I LOVE THIS SONG SSOOOOO MUCH!!!!!
Die song gee my moed en maak my Hart KLOP!!!! AMAZING
For those of you who didn't know.. Say halo to Miss SA haha.. Yes this is her
Die Liedjie tref my Altyd in my Hart❤💓❤💓❤Eerste keer die Musiek Video gesien in 2011. Slaan my Asem nou nog weg😪😪😪😪🙂🙂🙂🙂🙂
Dis die mees romantiese song OOIT!!!
Ek kry sommer hoendervleis...net jammer sulke goed gebeur nie in die regte lewe nie...maar 'n meisie mag maar droom!
Stunning song! Hyt n helse vocal range . . .
Baie mooi song en sjoewie ekt skoon hoender vlies. Wens ek kan iemand soooo romantics kry in my lewe
Dit is n asemrowende lied 💖
Just the best.
LOVE this song!
Die song is pragtig, ek het trane in my oe...
So beautiful.. ❤️
Puik Video! Great Song! - 10/10!
hierie ou was in my skool :D ...... die song en kunstenaar is f@kin fantasties
it always makes me cry
Een Ongelooflike mooi lied!
Die was my trou dans song toe ek die liefde van my lewe trou
TheNicolaai ek het sy hele CD Dis n awsome CD
wish i could spoil the love of my live like that
2020 en ek luister nogsteeds
Pragtige song en stunning video!
Die was my trou liedjie. En nou skei ons. vandag se vroumense wat so vinnig op gee. Wat gaan aan met die wereld?
Great song 0:16
Perfek❤
baie mooI !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! LOVIT
@MissKimKapp You do still get men like that, but they are very scarce. This is a great song and a great video. I hope one day I'd be so lucky to find a girl that I could do something like this for.
great video
We cant do it, because one would need to sell a car to buy that much candles
Soek di een as my trou liedjie😊
as my ou did vir my sing sweer ek trou ek hom some net da!!!!!!!! hahaha :)
lovelyy songgg mmwhaaa
Beautiful verby!!!!
Welgedaan Vaughan.
🎶🎶🎶🎶🎶🎶2018🎶🎶🎶🎶🎶🎶
Awesome
Lekker liedtjie
die gaan my trou liedjie wees:)
Jy al getrou?
This song
2018
Ek dink jy moes die song "Tweede Helfte" genoem het
Dis so mooi
Is dit net ek wat heeltyd verwag dat haar rok aan die brand gaan slaan terwyl sy deur die duisende kerse stap?
+Erasmus S Jip ek het ook daarvoor opgelet en gewag vir daai oomblik.
One day
soooo mooooi ♡♡
does any one know where i can download the track . this is such a great song , he deserves a 100 out 100 .... great song vaughan gardiner !!!!!
Ag dis soo oulik!! : ' )
Ek dink nie een vrou sal nee kan se met so 'n proposal nie. BAie baie mooi Vaughan;-0
This could be us... but we broke
Dit is my gunstelinge song die. My en my man sin ons liedjie
@ISOLIKEWACHINGVIDEOS
You have to download a you tube downloader and VLC player
baie mooi liedjie. wil dit vir my verloofde wys. sy sal baie van die kerse hou. het 'n paar maande gelede pasta en alfredo sous gemaak en 'n 115 van daai wit ronde kersies aangesteek en orals oor die eetkamer gesit.
was baie warm, maar sy't dit baie geniet.
as ek die geld gehad het, dan sal ek ons troue so doen... miskien kan ek dit bekostig as dit 'n bring en braai is? Ü
I am a romantic at hart
ek het nou trou koors!!
Is dit nie Rolene Strauss nie? Anders is dit haar double.
Dit is inderdaad sy
sjoe dit 'n bja moi liedjie
i want too download this song . where , where , where!!!! help !
How do you download music videos from youtube? please help
Dis baie hits.. is ek genooi na die troue?
DIT IS ROLENE>>>>>>
Moooi!!
whaau!
asemrowend!
dit is regtig waar die mooiste song in n baie lang tyd , het meer sulke musiek nodig
dis awesome...is dit nie Lolla nie?
swoon
Wat 'n ONGELOOFLIKE stuk musiek. Uitstekend!!!!
My eerste dans 2021👰🏻♀️
Loop my trane nou...
LOL!!!!!!!
and I said Yes @amr4872 :D I'm the luckiest girl in the world!
Hoendervleis en trane is al wat ek kan se..
Can anyone tell me where is her dress from?
Hi there. The dress is from Immagika Creative Designs: facebook.com/ImmagikaDesigns/?__tn__=kC-R&eid=ARDYEljO7I5-hLgA-VQCYhI9kO4or8sFk0T7mvk7MPnyWaNQaLuU6bwjqc8cRriN7AG3HD1JY6h7iopJ&hc_ref=ARQRUqL-SIqh5iYkss0G7HEBA2y_UJury8JgbXXsx67LYKpTXQ254aH_OSecVwIX_U4&__xts__[0]=68.ARCxSwsF6d8KcUM6OvYSXmXsn3TaLiT-yIavCFexXbd8ZQlbwMyi62otAiRw_HJ2aO_hw4gy2uMR1TY7Lu7fCwIk8Rz46PS2kUJnlQYiJKUMFsgLnONuNxiXM65GBYse_AF1HKB4uIW_Bob5v0WzoFv8nnJd4Ii6vTfB2hqj1cajWwaEdc8wIqHipL5tF-M_2ZsH-iI5cnsLGB0i-odE2DnGmK8AltwdTLGe6Pg3uF2iMb7o8eaAvlYEPuUJS5WFTEQd6TUrRLZVlvUQsqOB4jBBalX98ThL3fKQvkYsMiDXJa1I8Fg5kKk__y6QTZHX0bqBaqRLQgN-4Uz5MKLZ2i98Ohw1cs2H7D0r8QIbCIUutmyjQK4sEeQwmfp_J2P8kDjyjn7ROwXk5VA4i1livcpLhjn6HJcwGBwMKu0FB8vD4MocZeHfyL12XF7Ov0XXZBvGOGR9txBNaI_uk9oQt9IW4bIqNPo
sug ;-D
jy het daai wind ou pel
R u still together
It's not his girlfriend
Ai! Jy weet, dalk los sy jou omdat jy nie opgee kan spel nie...of wêreld...life's a bitch
it is a great music Vid. can not stop watching it.
Dis moer kwl. Net jammer dis so moeilik om die liedjie in die hande te kry!!!!