Prachtig. Als Nederlander kan ik alles letterlijk verstaan. Ongelooflijk zoveel goeie Afrikaans zingende artiesten er zijn. In doorsnee veel beter dan Nederlandse songs.
Die eerste soen kan ek onthou Laurika op die radio Ek lewe 'n lied - jy's my nommer een Jy's lief vir my en ek vir jou Saam het ons 'n huis gebou 'N Klein begin, maar dis genoeg vir nou En dis hemel op Tafelberg Daar's 'n engel wat langs my lê En dis alles wat ek wil hê. Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daars n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo In Liefde het ons saam geleer Opgestaan en weer probeer Druk my vas en soen my nog 'n keer As trane oor my wange rol Voel ek jou hart hie' binne my Vanaand sien ek my kinders in jou oë En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Ja dit reen in die Klein Karoo Jy's my hemel Jy's my engel Jy's hier by my, by my En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm ja dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo Jys my hemel Jy's my engel Jys hier by my, by my
Dit liedje is ooit gecovered door een Vlaamse artiest, maar de originele versie is toch een stukje mooier. Afrikaanse muziek is top, beter dan Vlaanderen/Nederland.
Best song evr,this song is still a real hit today
Mijn favoriete zanger van Zuid Afrika!! I love this song🤗
J rock Kurt nog steeds in 2024
Still love this song after 20 years.
I'm Zulu but I love this. The first time I heard this song was 2005 at skool❤❤
The first Afrikaans song I fell in love with...I am Kenyan
Hsvckhffejhgskhddw1ihsggkzjvxccakhsvchzgcagfddfjakhddshjsgjksfgjjjkkkVjkJgdfsjhddsj9hshdhhdhdhhehshwhjwjshdh😁❤️🤧
Nxvcvskkhxdjdjvxslxsjxhdh😢😇
Bccssdtux😓
Hello to Kenya !
❤
Takes me back...Takes me way way back
Prachtig. Als Nederlander kan ik alles letterlijk verstaan. Ongelooflijk zoveel goeie Afrikaans zingende artiesten er zijn. In doorsnee veel beter dan Nederlandse songs.
Awesome Kurt, jy mag sing. Ek love die Kaap...Spesiale lied...
This song means so much more to me now when Im not in SA.
Adorei a voz desse homem !👍❤um canto TOP ! GOSTEI
DuṯeEZ DOOL😅😅
Die eerste soen kan ek onthou
Laurika op die radio
Ek lewe 'n lied - jy's my nommer een
Jy's lief vir my en ek vir jou
Saam het ons 'n huis gebou
'N Klein begin, maar dis genoeg vir nou
En dis hemel op Tafelberg
Daar's 'n engel wat langs my lê
En dis alles wat ek wil hê.
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daars n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
In Liefde het ons saam geleer
Opgestaan en weer probeer
Druk my vas en soen my nog 'n keer
As trane oor my wange rol
Voel ek jou hart hie' binne my
Vanaand sien ek my kinders in jou oë
En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Ja dit reen in die Klein Karoo
Jy's my hemel
Jy's my engel
Jy's hier by my, by my
En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm en dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
En dis hemel op Tafelberg
Daar's n engel wat langs my le
En dis alles wat ek wil he
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
Daar is goud nou op die koringlande
Daar's n stilte in my gemoed
En dis alles wat ek wil se
Mmm ja dit reen in die Klein Karoo
Jys my hemel Jy's my engel
Jys hier by my, by my
Beautiful 😍
dankie kago
My best evr
Love this song...
This was published on my birthday! ^ ^
Kurt hierdie is n ware treffer een van die mooiste afrikaanse liedjies daar buite welgedaan my maat
H4 WITH REEVA ON THE FLOOR
Danke Kurt!
Was my little cousins wedding song she died last year
Sorry for ur loss ❤❤❤
I'm sorry for ur loss😢
I luve this song
Jou musiek is die beste!
Dit liedje is ooit gecovered door een Vlaamse artiest, maar de originele versie is toch een stukje mooier. Afrikaanse muziek is top, beter dan Vlaanderen/Nederland.
beste van die beste
Sensacional 👏🎶
ñ Klein begin naar dis genoeg vir nou.... jy is lief vir my en ek vir jou... lets gather here 2024
So mooi na al die jare mooiste lied. V Kurt ooit
My favorite
Stunning, hier kom die trane, aai💛👌💛
Ja
❤
trane, die lied het iets in my geraak... dankie
Dankie Chom !!!! Jy mag
Aswesome daren
jy is die beste Kurt
Hemel op tafelberg❤❤❤
❤ it
Pragtag Kurt
@_@T_T(73):7(/))
Ek hou van Kurt Darren
Selfde
Anyone please send me the lyrics in English, I like this song
Hello almal, wat bedoel 'hemel op Tafelberg, en 'dit reen in die klein karoo' ex's nie opsoek na vertaling maar die betekenis
Ek dink hulle bedoel dis mooi op Tafelberg asook wanneer dit reen in die Klein Karoo .
Dankie vir die moeite Chidi, ek waardeer dit
Goeie lid
2024 🎉
Dankie
n:-[postato
Dfhnhtu:-\@_@:-$
;-):-*:-[jjgRjghdjfhc13
Celesete
ke kosha e botse le bjale
👍😎💃🏻
die mooie Kaap
F33exr?
Net so
Jy is die olie op ʼn vuur hier bene my... Not really that good in Afrikaans but i tried so lets gather here.... 2024
Bev suggested me