Maklike MARMITE TERT / More please MARMITE CAKE (with english titles) - Kosmeester Kortes

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 12

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 2 роки тому +1

    😋🤤😋🤤😋 Baie dankie vir die resepte 🙏🏻💓 in ons moeder 👏👏👏👏👏

  • @DragonRose-369
    @DragonRose-369 Рік тому

    Lekker ou koshuisdae... Ek bak juis vandag een, dankie vir die resep, vriend!

  • @FesiaUota
    @FesiaUota 4 місяці тому

    Luvit❤

  • @alfredkidd
    @alfredkidd 2 роки тому +1

    My ma het dit ook altyd gemaak toe ek 'n kind was, en dit was een van die beste!

  • @j.reichert130
    @j.reichert130 4 роки тому +3

    Jou kombuis lyk mooi lewendig... mooi gedoen.

  • @tuulips2
    @tuulips2 4 роки тому +3

    Looks delicious! Trying it this weekend

  • @zaanesterhuyzen1350
    @zaanesterhuyzen1350 3 роки тому +3

    Baie dankie, ek het nog nooit dié koekery probeer nie, maar ek smul oor marmite. Gaan dit definitief probeer!

  • @adeleleroux4209
    @adeleleroux4209 4 роки тому +3

    Kortes, nou vat jy my ook op 'n 'walk down memory lane' na my ma se marmite tert wat ons ook as kinders Sondae aande geëet het!

    • @kosmeesterkortes
      @kosmeesterkortes  4 роки тому +1

      Adele Le Roux ai man. Dan was jou kinderlewe mos ‘n vreugde.