Getting some help working on a 4x4 trail. Progress on I trail.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 14

  • @67339317Qs
    @67339317Qs 2 місяці тому +6

    Great to observe the passenger reaction to the trip - a typical example of what we 'home-based' viewers love to be allowed to share with you !

  • @wendyh3891
    @wendyh3891 2 місяці тому +2

    I agree with your mate! Its a crazy idea & I would never venture in something like this even in my 20's or 30's. So keep enjoying breaking all these beautiful natural rock formations! 🥲 Cheers from me in PE

  • @waynepettitt2000
    @waynepettitt2000 2 місяці тому +1

    I love the terrain in that area. In a video a while back you suggested that your grade 4 and 5 routes are too tough for enduro bikes…..I consider that a challenge! Let me know if you are keen for a bunch of over 60’s to see how far we can get!

  • @antonio8677
    @antonio8677 2 місяці тому +2

    Thanks Jors, look forward to your progress.

  • @miavos3610
    @miavos3610 2 місяці тому +1

    Awesome!!! Julle verdien vinnige groei in subscribers.

  • @4WheelingSA
    @4WheelingSA 2 місяці тому +1

    Nice, when do you think I trial will be finished?

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 2 місяці тому +1

    Dit lyk na baie werk om 'n pad daar op te maak. Sterkte met die werk Jors

  • @lanieheyneke
    @lanieheyneke 2 місяці тому +1

    Hello Jors en Ryno
    Dit klink omtrent na ‘n avontuur 👍
    “Oh my word” @Ryno jy klink soos ek sou en jy lag net so lekker 🤣
    Hoop dit gaan goed met julle almal.
    Ryno gaan 2 keer dink voor hy weer saam ry vermoed ek 🤣
    7:25 “this is where we are going to make the road up” - Jinne, waar sien jy road up 🤣
    Groete vir julle en julle hartsmense 👍🌻

  • @fermoer3814
    @fermoer3814 2 місяці тому +1

    Ek het net gister die 20/23km Gama graad3 roete by julle gery, nou móét ek rock-sliders opsit😜

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  Місяць тому

      Ek is spyt ons het nie ontmoet nie, ek moet nou uitwerk resies watter dag dit was. Ek hoop nie jjy verwys na te veel skade nie, hoe was die trip?

    • @fermoer3814
      @fermoer3814 Місяць тому

      Dit was laas week Donerdag so in die middel van die oggend gewees. Ja jis ek het ook gehoop ons kruis paie, ma dit het nou nie so uit gewerk nie. Wou jou kontak maar dit was ‘n 2 weke trip van Oranjemund af, (RNP week 1 en dan die Namakwa Eco trail in die tweede week.) Ek kon nie rerig uit werk wanneer ons waar gaan wees nie, dis maar hoekom ek niks voor die tyd kon reël met jou nie.
      Die visvang was verskriklik swak. Die vis het darm hier aan die einde van die trip begin beter raak. Laaste plek wat ons gekamp het was so 5km stroom op van Witbank l, ek het daai lang reeks weirs gaan soek wat so oor die revier kronkel, maar ek kon dit net nie kry nie (ek het dit op Google Earth gesien en toe gaan soek…., jy moet seker weet van dit?)
      Die fabrieks trappie aan die linker kant van die bakkie is redelik in sy M-in.
      Daar is so grot bedryf binne in ‘n groot klip, ons het al 5 van ons wat op die trip was daar in gepas vir ‘n foto. Daar waar ek die moeilikheid op getel het was letterlik net voor dit as mens van die suide-kant af kom. Ek het te lings van die padjie oor die knop gekom, toe hang die bakkie op, toe moet ek af reverse, en dit het die groot moeilikheid gemaak. Die linkerkantste voorste mudflap het af geskeur met die gereversery…..
      Ek dink daai roete moet flippen moeilik wees sou mens hom in die teen oor gestelde rigting ry!

    • @fermoer3814
      @fermoer3814 Місяць тому

      Ps ek het verkeerd gepraat: stroom AF van Witbank gekamp, waar ons redelik vis gekry het nie stroom op nie🤦🏻‍♂️

  • @barryadkins1123
    @barryadkins1123 2 місяці тому +1

    Nervous laugh or what.

  • @air-drive
    @air-drive 2 місяці тому +2

    I am always a person of 2 jackets, or should I say two points of view, my wife calls it skitso.....something! can't remember! but I am sure it cannot be true, if I have never heard of it or I can't spell it then it must be a lie. My teacher from St.2 would say it is the spelling but my math teacher would have said something like "I have never met a Mathmatician that mentioned spelling at all, so it is not important unless you are going to be a Dominee". Now that made sense to me, my Dominee was very hard backsided on the "telling the truth thing, so I always assumed it will include spelling, so my Math Teacher must have been right, right?? But I am sure he was refering to lies or covering your neibours wife. I saw my dad do that one time and it left me speachless he used my little brothers blanket, and it was my mother, not the neigbours wife so I presumed my dad was a sinner! born and bred, Sinner! Untill Marie Goosen in St5 was talking to Elmarie Potgieter about tings I probably was not surpose to know at such a tender age, I was looking down to my...... and thinking to myself, "No way, really, it can't be true" so I told Marius, my natural born enemy, we had more fights up to St3 than Kallie Knoetze and Gerrie Coetzee combined, together we probably could have donated blood and saved at leat 1000 people, but at the time it was fun, to me at least, I never saw him again after St5, OH, yes I saw him for 2 minutes in Pretoria after a trip back from Angola and it almost led to another blood letting because I had a R4 and he had a R1, man kids can be so sensitive!!! And to arm 2 people like Thunder and Marius with Automatic weapons is looking for trouble. But we managed to avoid a shootout infront of Oom Pauls Statue, which Oom Paul probably would have enjoyed and said something like, "Only if we had R4's instead of Mausers then we would have sent alot less Martini-Henries and Lee-Metford back to the Empire of dirt." Back to Marius, so I told Marius what the "grown up girls" said, and he smiled and he said, "Hulle vertel die waarheid", man he knocked the wind completely out of my sails, I could not believe it, he knew all about what men and women do and he never told me? That was the last time I allowed him to copy my homework, never again! and a year later Coreen showed me her.....sorry, I almost got side tracked here. Two jackets, or should I say 2 opposing opinions, one for the treehuggers and one for the hunters, The treehugger in me thinks, digging a road is creating yet another path for people to follow, is that really what we subconciously do? do we do things so we give people more access to US? I think so!, we are herd animals or should I say herd humans, lets not insult oom Malan se Herefords or Vries Koeie hulle is almal opreg geteel en ons is n klomp basters, Germane, Hollanders, Belge, Franse met n sterk noot van Engels ingeknie in die deeg in of soos die Boere onder ons sal se die "Fokken Afrikaners wat altyd dink hulle is beter as ons", maar diep binne hulle weet hulle ons is beter, LOL! n Afrikaan sal ek wees al is dit net om n bord op my plaas se hek te sit sodat JuJu weet ek is nie n boer nie, en so beneuk ek hulle hele Modus Operandi op, en die Comrades staan daar voor my hek op die selfone en pratt met HK, "Charlie 1, dis Charlie 3, ons het n problem", "Charlie 3, Charlie1, wat is die probleem het julle iets vergeet, toebrootjies?, koffie fles?, Verkykers?, Petrol vir die Toyota bakkie?, Black Labels?,", " Nee, oor, die bord op die hek se so, wat se die staande orders daarvan, is hulle n teiken of nie?", "Charlie 3, Nee, hulle is nie teikens nie, maar hoe weet julle dis Afrikaners wat daar bly en nie boere nie?", "Charlie 1, die bord op die hek se so, dit se baie duidelik, Zeemans is Afrikaners, julle moet gaan soek vir n Pik Botha of FW De Klerk, hulle is boere, wat moet ons nou maak?", "Charlie 3, Ja, Ek sou terug basis toe kom voordat julle nou kak aanjaag en iemand aanval wat JuJu finansieel ondersteun". Maar die ander argument kan wees, en ek ondersteun die punt, verwoes alles voordat JuJu en die Comrades dit kan kry, maak meer paaie, kry elke persoon met n 4X4 om daar te gaan ry voordat iemand dalk uitvind julle het heeltemal te veel pret en dit stop soos hulle die beech buggies gestop het op die weskus en suidkus se strande want wie wil nou n bevolking he wat geniet om n Afrikaner of Boer te wees, en dit maak nie saak watse velkleur jy het nie, solank as wat jy nie n boer is nie is jy vry om te doen wat jy wil en te wees wie jy wil. My 2c oor 4X4 tracks en die buurman se vrou!.