Great videos oom Jors. Kan oom meskien bieki die voertuie van die mense wys en die mods/tyers wat hulle op het asb? Laat man net bieki kan check wat werk beter op daai trails. Baie dankie vir die videos. Hoop om eendag saam oom te kom ry daar🙏
Daai klein rooi Hino lorrietjie van jou is my hart se punt. Hino gaan ophou om hulle te bou, ongelukkig. En in Toyota Tuisland is daardie sysagte vierliter V6 se dae ook getel. Dit word nou 'n turbo-aangejaagde 2.4 liter viersilinder.
Hi Graham No, the runs are not organized, they are self drive and self organized. you ahve to assemble or join a group that does this kind of thing. I might soon give some information on groups or operators you can join, i am working on it.
Ongelooflik mooi 15:50 🙏 wat ń fantasiese video Jors 👏 groete vir jou en jou hartsmense 🙏🌻
Dankie vir so 'n ongelooflike video waar julle die duine uit ry
Wow stunning trail and image
Beautiful place. The FJ6 is legendary.
Dankie Jors
Dit is impressive waar jy kan ry🙄
Baie nice video oom Jors!
Dankie vir die videos.
Lekker man...was laas daar in 2004 en het dit baie geniet.
Skouspelagtig
Dankie vir video
Dagsê Jors. Is jy bietjie met vakansie op toer? Love dit.😊
Nee, ek het net bietjie gids gespeel vir die groep vir daai deel van hulle toer.
Great videos oom Jors. Kan oom meskien bieki die voertuie van die mense wys en die mods/tyers wat hulle op het asb? Laat man net bieki kan check wat werk beter op daai trails. Baie dankie vir die videos. Hoop om eendag saam oom te kom ry daar🙏
Ek sal graag wys, maar ek moet so iets eers altyd uitklaar met die groep wat ry. Ek hou dit in gedagte vir die toekoms.
Daai klein rooi Hino lorrietjie van jou is my hart se punt. Hino gaan ophou om hulle te bou, ongelukkig. En in Toyota Tuisland is daardie sysagte vierliter V6 se dae ook getel. Dit word nou 'n turbo-aangejaagde 2.4 liter viersilinder.
Ja, dit is hartseer dat hulle hom stop.
@@JorsMalan ekke wou nog enekie gehet het 😭
Ai ek mis daai plek!!!
No drag race on the pan? What are they, adults or something?
Who says 😇
Morning all. Where is this Jors? Are these runs organized for passengers too? Salute.
Hi Graham
No, the runs are not organized, they are self drive and self organized. you ahve to assemble or join a group that does this kind of thing. I might soon give some information on groups or operators you can join, i am working on it.
Hi Jors, is this public access or do you need to arrange with the farmer?
Do you access the dunes via Kamasoas or Witbank?
Dankie!
It is private property and you have to arrange with the farmer.
😎
Nou verlang ek terug...
Hi Jors… hierdie plek is pragtig… waar is dit en hoe reel n men’s om saam met jou so trail te doen?
Amam is so 70 km wes van my. Ek doen nie ofisieel die trails nie, maar doen dit soos ek kans kry. kontak my op jorsmalan@gmail.com
Jors doen jy toere deur die duine?
Ek doen diy nie as n werk nie, slegs as n stokperjie wanneer ek tyd kan kry.