Glen Tieties ranks the best eating fish on the Orange river, die beste eetvis op die Oranje.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 гру 2024

КОМЕНТАРІ •

  • @L-lp9fl
    @L-lp9fl 7 місяців тому +3

    Hoped all the time for a rod bender. Was very enjoyable to watch. Glen sounds like a Master. Thank you!

  • @grahamleigh8398
    @grahamleigh8398 7 місяців тому +3

    Great to see . Enjoying the interaction you have with all aspects of your part of the world. It also seems as if you have toned down from the more HDR footage to a very natural look. Please give us more. Thanks Jors.

  • @derekstuart9717
    @derekstuart9717 7 місяців тому +4

    Omtrent enige vis smaak lekker as hy goed gerook is. Barber is fantasties om te rook. Sout, bruin suiker, smeer hom olie en rook tot goue bruin kleur. Los in yskas vir 'n dag of twee voordat jy inpak. Die rook geur is altyd beter na n dag of twee.
    Nice one, Jors.
    .uch appreciated. 👍👍

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 7 місяців тому +2

    Baie interesant om vars water vis te kan vang 👍🏻

  • @ruthlongridge
    @ruthlongridge 7 місяців тому +2

    Dankie Jors, en Glen

  • @johanroos699
    @johanroos699 7 місяців тому +3

    Kurper is die lekkerste van alle visse vir my, veral die lekker grotes van Botswana en zambesi rivier. Daardie fillete smelt in die mond met bietjie botter, sout en suurlemoen.

  • @scottgenius9189
    @scottgenius9189 7 місяців тому +1

    I have eaten plenty of carp once caught I put it in a old bath of fresh water to purge itself the water in the bath will turn brackish as the carp purges itself and You drain off the water and replace it with clean water after 3 days they carp is purged then cleaned and baked in the oven with Ina Paarman Lemon and herb spice I do the same procedure with sharp tooth cat fish no bones You get 2 nice fillets The Orange river looking good very fishable

  • @kevindevilliers3572
    @kevindevilliers3572 7 місяців тому +4

    Nice setting Jors. Glen would have been chuffed with this. They are such humble people. Is he staff of yours. Please show him the video.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  7 місяців тому +4

      He is not staff , he was just a fisherman willing to chat. I told him the video will have his name in and will be up by today, so hopefully he will see it.

  • @jamesshamley6577
    @jamesshamley6577 7 місяців тому +1

    Fried catfish is my favourite. No bones.

  • @Khp1983
    @Khp1983 7 місяців тому +1

    I grew up in Rish Pinah and we fished the mud carp. Miss die Orange

  • @GrantArrow
    @GrantArrow 7 місяців тому +1

    So no earth worms for bait. The dried out ones are they not called Bokkoms?

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 5 місяців тому +1

    Kurpers tilapia out of the salty lagoons are the tastiest,3. 5kg.

  • @Seether1975
    @Seether1975 7 місяців тому +1

    Jors, jy moet nou volgende 'n catch/cook doen saam met Glen!

  • @pranesanachary2225
    @pranesanachary2225 7 місяців тому +1

    I've tried 6 gun spice it's great on meat

  • @basildavidson4597
    @basildavidson4597 7 місяців тому +1

    👍🏻

  • @Patshes
    @Patshes 7 місяців тому +2

    Man ken Sy vis 🆒😎👍!

  • @lastmanstanding9389
    @lastmanstanding9389 7 місяців тому +3

    Six gun spice :), sounds rough.

  • @bernhardw2346
    @bernhardw2346 7 місяців тому +2

    Is daar 'n baai na hom vernoem? 😂

  • @Worsdier
    @Worsdier 7 місяців тому +2

    Nooit geweet die Oranje het so baie spesies karpe nie, blou karp, swart karp, geel karp, riet karp, leer karp 😂

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 7 місяців тому +2

    Baie interessant, mens leer altyd.

  • @deonzar
    @deonzar 7 місяців тому +1

    Daar het jy dit...praat met die visserman wat ken van. Ek kon net nog nooit die barber eet nie, miskien die kleineres maar die grootes het vir my so n parafien smaak gehad. Maar die meeste van die riviervis het ons maar weggegee vir die manne.

  • @Cross-Country-Biker
    @Cross-Country-Biker 7 місяців тому +2

    Lekker om te hoer van die vissies en die locals se kosmaak - Sterkte Jors

  • @gerhardgerber946
    @gerhardgerber946 7 місяців тому +1

    Geevis het ongelooflik baie grate, nooit reg gekry om karp te vang uit die Oranje, nooit eers a Kurper gesien, so ek sal maar van baber moet leef......

  • @rodswift285
    @rodswift285 7 місяців тому +1

    Jors as ek Kom kuier Dan moet one vis gaan vang by die Rivier dit Sal lekker wees

  • @markloubser2433
    @markloubser2433 7 місяців тому +1

    Ive tried all sorts of Orange river fish and they were basically,er, shit......