This whole song wraps up why my life is not messed up and aht I feels when I think about my grandad. Yes man. Rest in peace Hans, you thought me everything I live my life upon now. Ladies and gentlemen, pay attention for this very song teaches us values long forgotten.
Appel, my Vriend!!! Ek dink mie jy besef hoe geseënd ons is om na jou meesterstukke te luister nie!! Moenie ophou nie en gaan groot - Die hele land MOET jou hoor.
Met hierdie liedtjie het hy bekend geword en nou weet almal van hoe mooi hy sing hou so aan Appel jy is n amazing kunstenaar ek sal weer n show van jou wil gaan kyk 😊
Sjoe hoe mis ek nou Assen Buffulspoot en my Pa en Oupa en die vars geploegde grond. Christopher jy gee my baie hoop om my seun so groot te maak. Dankie vir die hoops wat jy Afrikaners gee. God seen jou!!!
Hierdie liedtjie is net amazing, ek is baie lief vir dit, ek is ook baie trots om Afrikaans te wees. Appel, jy het goed gedoen , well done, well well done!
met al die sleg in ons land gee die song my krag om my kop op te tel en aan te hou boer!!!baie dankie appel als maak sin metr die song as jy down and out is.
Ek is ok n pa en my eerste seuntjie is oorlede 11-10-2011 en ek was baie hartseer en kwd en vir die Here gevrae hoekm en in desember 2011 toe is my vrou weer swanger nooit eers geweet ni ons het op 30 weke later uit gevind my seuntjie is toe op 28-08-12 gebore die beste gevoel in die wereld hy is 5 vandag gesond en baie pragtig vir dit is ek dankbaar elke dag
Mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal kwaaaaaiiiiiiiiii!!!!!! Awesome tune!!!!!! Soos altyd!!! Appel is maar net een van die beste afrikaanse musikante in ons land!!!!! Sy talent het geen perke nie en hy breek rekords in almal se harte asook op radio golwe !!!!!
@@yochanamostert6431 Jou argument maak glad nie sin nie. Jy sê jy is 'n "Boer" maar ondersteun nie die 2 grootste organisasies wat jou regte as boer en Afrikaner beskerm nie? 'N ware Boer veraai nie sy mense nie, en help eerder om ons Kultuur, Taal en Mense te beskerm. Dit is presies wat Afriforum en VF+ probeer doen.
@@zaynepanaino wat mense wat agter jou rug Satan aanbid mense wat oraina beheer en Elka dood wat deur n VF+ ondersteuner van n dogtertjie se dood weggevee en gelieg .Jy kan hulle sê eks sê hulle gaan weghardloop soos swartes om te vlug maar hulle se beurt kom geniet jou dag.
@@zaynepanaino how do you expect 4 million people to defend their children and wifes against 50m people? m8 Vlug net uit die land dis die enigste goeie oplossing
Me encanta conocer nuevos artistas de diferentes partes del mundo, saludos desde México! I / love meeting new artists from different parts of the world, greetings from Mexico!
Im a Dutch amateur musician and I speak both Dutch and Afrikaans. Not that I needed to learn Afrikaans, as a native Dutchman I can understand Afrikaans pretty easy. But I liked the language. I noticed that I wont work out something without another musician around so. At this moment I just write my fantasy books and write down lyrics there.
Sjoe hoe mis ek nou die plaas... om te boer leer jou werklike geloof!!! Om ten volle op God en Sy tydsberekening te vertrou! Ek bid dat ons boere die broodnodige reen sal kry en dat God hulle sal seen, want dit is werklik 'n roeping om boer te wees.. #trotseboeremeisie #trostafrikaans
Die trane loop vry oor my wange as ek die video kyk en dink waar ons vandaan kom en waar dinge heen oppad is. Baie meer trane gaan vloei. Saluut ou Appel!
Ons as Nederlanders en Belgen kan hulle help. Jy kan help deur Afrikaans te leer. En hierdie liedjies aan onse lande te hoor. Afrikaans moet gehoor word! Ook in onse lande. Ons moet vriendskappe sluit met die Afrikaner organisasies. Ons moet Afrikaans beskerm want die ANC se regering weiger dit te doen. Die Nederlandse Unie wou Suid-Afrika by die Unie hê omdat Afrikaans 'n dogtertaal van Nederlands is. Dit is deur die regering van destyds Zuma geweier.
Only in the South African store at the moment, not in Australia or US stores, but at least I can link to it in iTunes, thanks HEAPS! Now to figure out how to get credit in the proper store...
My mense, ons land, GOD SE MENSE.
This whole song wraps up why my life is not messed up and aht I feels when I think about my grandad. Yes man. Rest in peace Hans, you thought me everything I live my life upon now. Ladies and gentlemen, pay attention for this very song teaches us values long forgotten.
Verstaan jjy nie mooi..1985
Love this song.
Dankie aan al ons boere! Appel jy rock my vriend. Trots Afrikaans...
Appel, my Vriend!!! Ek dink mie jy besef hoe geseënd ons is om na jou meesterstukke te luister nie!! Moenie ophou nie en gaan groot - Die hele land MOET jou hoor.
Met hierdie liedtjie het hy bekend geword en nou weet almal van hoe mooi hy sing hou so aan Appel jy is n amazing kunstenaar ek sal weer n show van jou wil gaan kyk 😊
Sjoe hoe mis ek nou Assen Buffulspoot en my Pa en Oupa en die vars geploegde grond. Christopher jy gee my baie hoop om my seun so groot te maak. Dankie vir die hoops wat jy Afrikaners gee. God seen jou!!!
Hierdie liedtjie is net amazing, ek is baie lief vir dit, ek is ook baie trots om Afrikaans te wees. Appel, jy het goed gedoen , well done, well well done!
Dis een van die beste lied liedjies ooit. Appel is beslis die beste singer in die wêreld.
Spreken we dan Engels of Hollanddsch in zuid Afrika
@@gazmazk4195 English
Die oupa lyk nes al ons s'n. Mis hom ma bly hy weet nie wat nou in die land aangaan nie. Mooi liedjie!!
Appel, jou musiek trap diep spore in my hart broer.
Lĺl
Selfte pp
met al die sleg in ons land gee die song my krag om my kop op te tel en aan te hou boer!!!baie dankie appel als maak sin metr die song as jy down and out is.
Die Plaas Lewe Is Mooi...
Appel Music Rocks Here. My Children Will One Day Live In The Farm With Me 🚜 🇧🇼 Botswana
Mooi . Groet uit Hippolytushoef. Nederland.
Sy woorde is so diep lied na lied, eintlik woorde van realityd ❤❤
Rus in die Engele se vlerke met jou Namib Roos
Mooiste lied ooit. Jy sing met passie en Groot Geskiedenis.
Trots praat ek Afrikaans en leef in die Boere se kultuur❤️ Boer loop verseker deur my are!!
ek het potgieter bloed in my boer loop verseker deur my are
Beautiful song and video, even though I don't speak Afrikaans
Well done from Iceland
I'm Dutch and I learnt Afrikaans because its better then Dutch despite being nearly the same language
Mooiste liedjie! Luister hom kliphard hier in Maleisië! Baie dankie
Ek is ok n pa en my eerste seuntjie is oorlede 11-10-2011 en ek was baie hartseer en kwd en vir die Here gevrae hoekm en in desember 2011 toe is my vrou weer swanger nooit eers geweet ni ons het op 30 weke later uit gevind my seuntjie is toe op 28-08-12 gebore die beste gevoel in die wereld hy is 5 vandag gesond en baie pragtig vir dit is ek dankbaar elke dag
Your story touched my soul just like the song.
Bel my
@@deanwarren9017 bel my
Ahah ja
Ai dis jammer om te hoor! Dis glad nie lekker nie, ek weet.... My seuntjie is op 7mnde in my arms oorlede.
Mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal mal kwaaaaaiiiiiiiiii!!!!!!
Awesome tune!!!!!! Soos altyd!!! Appel is maar net een van die beste afrikaanse musikante in ons land!!!!! Sy talent het geen perke nie en hy breek rekords in almal se harte asook op radio golwe !!!!!
Al hierdie trotse Afrikaners... dit warm my hart en bring 'n tranetjie na my oë toe
Wat een Mooi Lied
Sou Angolano e admiro a cultura e persistência dos Boer.
Excelente música.
Ek is n boer en trots daarop, Amen
Amen boet!
Ek sal altyd Boer wees maar Ek sal nooit affrorum of vf+ of enige van hulle ondersteun nie.
@@yochanamostert6431 Jou argument maak glad nie sin nie. Jy sê jy is 'n "Boer" maar ondersteun nie die 2 grootste organisasies wat jou regte as boer en Afrikaner beskerm nie? 'N ware Boer veraai nie sy mense nie, en help eerder om ons Kultuur, Taal en Mense te beskerm. Dit is presies wat Afriforum en VF+ probeer doen.
@@zaynepanaino wat mense wat agter jou rug Satan aanbid mense wat oraina beheer en Elka dood wat deur n VF+ ondersteuner van n dogtertjie se dood weggevee en gelieg .Jy kan hulle sê eks sê hulle gaan weghardloop soos swartes om te vlug maar hulle se beurt kom geniet jou dag.
@@zaynepanaino how do you expect 4 million people to defend their children and wifes against 50m people? m8 Vlug net uit die land dis die enigste goeie oplossing
Mooiste musiek video laat die kinders nie vergeet waar hulle vandaan kom nie🌱
Me encanta conocer nuevos artistas de diferentes partes del mundo, saludos desde México! I / love meeting new artists from different parts of the world, greetings from Mexico!
Im a Dutch amateur musician and I speak both Dutch and Afrikaans. Not that I needed to learn Afrikaans, as a native Dutchman I can understand Afrikaans pretty easy. But I liked the language. I noticed that I wont work out something without another musician around so. At this moment I just write my fantasy books and write down lyrics there.
I’m learning Spanish. From cross-continents, you made me type this message 👍
Great song. Trots afrikaans en trots op my mense die boere.
Nostalgies ... Mal hieroor ❤
Sjoe hoe mis ek nou die plaas... om te boer leer jou werklike geloof!!! Om ten volle op God en Sy tydsberekening te vertrou! Ek bid dat ons boere die broodnodige reen sal kry en dat God hulle sal seen, want dit is werklik 'n roeping om boer te wees.. #trotseboeremeisie #trostafrikaans
My hart gaan uit vir julle boere in die droë areas van ons land. Van n Boer van Ermelo KZN. Lank lewe ons boere.
Ek is en sal altyd boer Bly. Dankie Vader.
Viva Die Afrikaaners.
Greetings from Costa Rica
Wat ‘n song! Dit registreer... Groete vanuit Engeland.
Mooi .Groetjes uit Nederland.❤❤❤❤❤❤❤❤
Die trane loop vry oor my wange as ek die video kyk en dink waar ons vandaan kom en waar dinge heen oppad is. Baie meer trane gaan vloei. Saluut ou Appel!
Kom saam ons kan op hulle moer stuur
matt delport verseker maar ons moet n plan he. As ons gat oor Kop of bedondered hulle in hul moer wil stuur gaan ons ons gatte sien.
Jy suck.
Die trane loop oor my wange as ek hierdie liedjie hoor en jaloers is dat ek niet in Suid-Afrika gebore is nie. 🇳🇱🇿🇦
Dit roer die bloed in my are. Awesome, Amazing Afrikaanse lied. Were geseend xxx
Lekker liedje. Lirieke asseblief, ek is van Kroasie, ek kan nie almal verstaan nie. Dankie
Dis die mooiste video dit laat die trane loop!!! Dankie Appel!!!
Ek is n boer seun ,Amen🙏
Dit is u baie osem lied gee my hoendervleis en trane in my oe' wens ek kon weer gaan boer dit was die beste tyd van my lewe.
Ek kry Hoendervleis so mooi is dit!!!
Kan nie mooier nie! Ware woorde! Dis soo mooi.. Well done! Appel, jy mag maar skryf!🌾🚜
P
Afrikaans is my kruis wat ek met trots praat en dra
Boer loop deur my are. Woorde met werklike betekenis! Amazing song ou maat
Appel dis regtig mooi jy en Armand Steenkamp is my grootste fans
My hart staan terug Vrystaat toe, na die vlaktes wat jou antwoord, ek tel die maande af, om weer die Vrystaat se stof op my vel te voel.
N boer sal ek bly .ds regtig n stuning lied
Boer is wie ons is en met trots Sal bly!!!
Dit is sulke ware woorde en 'n fantastiese video. Dit roer die bloed in my are. Baie geluk hierdie gaan nog groot gaan!!!!
I am aback south Africans farmer and this song het my ook geinspereer on boost te gaan.Idont care what people think about that.
Ek luister aaltyd die letie wanneer ek SA miss ek bly in swede nou maar die lietjie is altydd in my kop
Baie mooi lied Appel🙏🎶🤗
Love love love .... jy maak uitstekende musiek. Ons kan nie wag vir jou vertoning nie. xxx
ek love die song ek word groot op n plot die song tref hard...
Appel jou yster
Beste song en dis waar
Ek was my hele Lewe op die platteland, en nou het ons city toe getrek! My trots en my hart!
Succes met jullie strijd!!
Ons as Nederlanders en Belgen kan hulle help. Jy kan help deur Afrikaans te leer. En hierdie liedjies aan onse lande te hoor. Afrikaans moet gehoor word! Ook in onse lande. Ons moet vriendskappe sluit met die Afrikaner organisasies. Ons moet Afrikaans beskerm want die ANC se regering weiger dit te doen. Die Nederlandse Unie wou Suid-Afrika by die Unie hê omdat Afrikaans 'n dogtertaal van Nederlands is. Dit is deur die regering van destyds Zuma geweier.
Boer loop deur my are en ek is n Boer Seun🚜
Love the song. Love the message. Good values.Thank you. Baie baie dankie.
😊😊😊ii3ioi3i39 I ook ook I 4io4l😊😊😊p😅88❤😊😊❤😊😅
Haha je maakt best leuke muziek. Beter dan ons VOL nederlandse muziek, het is bijna plat dus kan best goed verstaan.
Wow nou is meer om te luister
Ek is n boer baie dankie vir die song
Hierdie is 'n lied wat alles se. Pragtig.
Mooi 8 ste op top 20 binne 2 weke trots op jou Appel en JANNES van jou ouma Antoinette
Wat 'n amazing music vid.
Appel, jy is n Yster!!! 🤝💪
Baie geluk met die toekenning
Kaptein Kaptein waarheen ry die trein...👏👏👏👏👏🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Pretty video vol uitdrukking, vriendskap van die Suid-Frankryk. Dankie vir hierdie video .
😘😘😘😘😘😘😘
Dankie Adriaan
dit het my hart geraak.
Maak my aand! You go Appel!
Eks ń boer ek gee nooit op nie Amen ons
kort God hy het vir ons ń lewe gegee
Boere is die beste,👍👍
Beautiful song
Bly veraltyd n boer♥️
Kom help ons boere volk om op te staan teen hierdie klomp moere!!!
Awesome beste boer lied ooit
Fantasties! Die video roer my hartsnare! Jy slaan die spyker op sy kop. Baie dankie!
Wonderlike nuwe talent :) jou songs is great. My kalmeermiddel vir die dag.
Love it Appel . BESTE LIED
Ons is mal oor Appel se sang en liedjies.
Love dit luister dit1000 keer🐑🚜🌱❤
Gee my hoendervleis..love die song!!!
Dit is n mooi liekie
Van Boer Loop Deur My Are.... praagtig musiek
Epic snit! As gevolg van sulke plate sal jy my oog-Appel word ;-)
Mooi Appel jy is n ster dit wil gedoen word een van die dae is jy dubbel julle is goeie span liefde Antoinette Jannes trots op jou
Ware woorde want n boer loop deur my are
Appel jy is 'n amazing liedjie skrywer. Well freaken done.
Ek stem 100% saam jou✌️😜
Mal oor die song..jy is amaazing
pragtig,,,gee my daai onbyt, enige dag,,,gooi in rooi vleis en ons maak biltong t
Dankie. Dis n vreeslike mooi video Appel!
5.3m jys n legend ❤️🔥
Die song praat met jou hart die mooiste video.
Awesome liedjie
Dit baie mooi liedjie ❤️
beautiful song
Trots om n boer te wees!💪🏻
Jy is die beste
Luister dit heeltyd😍
Berno Brits ek ook bro
Randomly found, via UA-cam ad. Wow. Not on iTunes yet, but hopefully soon?
I downloaded it via Apple Music, so it should be on iTunes, unless you're not from South Africa.
itunes.apple.com/za/album/boer-loop-deur-my-are/1359660489
Only in the South African store at the moment, not in Australia or US stores, but at least I can link to it in iTunes, thanks HEAPS! Now to figure out how to get credit in the proper store...
Great song!!! Love dit :-)
Goeie werk... boer loop deur my are
Awesome song jo my gubstelinh