Ek is n swart man Xhosa en Afrikaans sprekend, Robbie en Bok jul maak my trots om Suid Afrikaner te wees, ek hoop en bid en vertrou ons mooi land gaan deur die droogte in kennis en oorvloed in korrupsie gaan. Laat ons bid en op ons God vertrou soos die manne van ouds op hul se knieg gegaan en gebid het vir die sluise vni hemele om ons land weer te red. Ons is n grap deesdae in die wereld se oe.. Ons vir jou Suid Afrika.. Vir God, Vaderland en ons families moet ons saam staan..
AMEN AMEN! MAG ONS VADER ONS LAND SEEN - . EK IS 'N AFRIKAANSE OUMA ONS VADER IS IN BEHEER VAN HIERDIE LAND EN MAG HY ONS KAND HEELMAAK VIR ONS ALMAL WANT ONS IS BAIE LIEF VIR HIERDIE LAND SUID AFRIKA. ONS SAL SAAM STAAN❤
Am Swiss, lived in Jo'burg from 1968 to 1976 I was still young. South Africa is calling you, someone said to me when I was leaving. I never forget that person. I still think of a beautiful country and wonderful people every day. Thanks SA for the great time.
As a black south african, I barely listen to any Afrikaans music, but this song here bangs hard. I always enjoy music from Bok van Blerk and Robbie Wessels here and there. Great song
if you like it you like it, simple as that. music connects, I just wish people didn't put a label (black/white/hispanic etc) on music. edit: i'm a total mixture of several races. since they all conflict, i'm forbidden by society to like or listen to any kind of music xD.
Ek is n Suid Afrikaner en lewe in Griekeland al die afgelope 20jaar. Maar julle maak my hart warm, en wil ek net huil.....Dankie aan almal van julle pragtige stemme........!!!!!!!!
Pray for us in the Eastern Cape. Our dams are running dry. I pray every day for the rain . God will answer at the right time but more of us need to get down on our knees.
Die Musik von Bok van Blerk gefällt mir sehr gut. Dieser Titel, an dem Robbie Wessels mitgewirkt hat, geht mir zu Herzen. Als Deutscher verstehe ich Afrikaans leider nur sehr bedingt.
Our language Afrikaans SO amazingly beautiful and this song so heartfelt and again only God's grace will see South Africa through. My absolute appreciation for this amazing heartfelt song and yes 'laat God die sluise van die hemel oopmaak op hierdie pragtige land van ons. Oh God please have mercy on us - there are many of us who love and believe in you so much. Blessed to have such singers bringing this BEAUTIFUL message to us. ****
Dankie julle vir die gebeds lied, asook die mense wat saam gebid het vir reen. Soos almal kan sien, gebeur wonderwerke nou in die kaap , wanneer mense saamstaan in die naam van ons Here God. Ons land se toekoms moet ons oorgee in God se hande.
Prys die Here vir julle twee formidale manne, ons is Trots Afrikaans, Trots Vrystaat, Trots op julle, ons is lief vir julle, ons bid saam met julle en huil saam met julle in die reën. DANKIE BOK EN ROBBIE Mag die Here julle lank vir jul gesinne en ons almal spaar. 😘
Mag ek net iets sê asb. 2 jaar terug was die Kaap droog en Transvaal en Vrystaat het vir julle mielies en voer vir beeste en soo aan gestuur- omdat ons boer en mens is. Dit was vir my 'n plesier en hartstrots om my medemens te kon help in daardie tyd... dis nou Oktober 2020 en Transvaal en Vrystaat brand af en ons harte gaan uit in dankbaarheid as die lorries vol voer vir die Vrystaat en Transvaal vanaf die Kaap aankom... My hart is dankbaar want ons het nog Een Hemelse Vader wat deur mense nog vir mekaar kan sorg. Dankie Kaap julle is ysters...
This is a beautiful song, and Afrikaans is a beautiful language! So is English (we love that "th"!). I really enjoy Afrikaans music, and got introduced to it on youtube. Wish I could understand the words without resorting to a translation guide! Best to you from the U.S.A.!
Die liedjie is pragtig en laat my behoorlik terugverlang na my land, kultuur en mense. Mooiste land in die wereld! Van New Zealand- Bok en Robbie, hoop julle kom sing dit een van die dae hier by ons. x
Lads, what an incredibly beautiful song, directed to our God and Father above and praising His name and generosity. May God bless you richly, lads. May He bless the Boerevolk richly.
Suid-Afrika, ons trots, wonderlike land .. Keer terug na God begin BID, begin God aanroep! .. HY het hierdie land gemaak en ons moet saamstaan met VOLLE VERTROUE IN ONSE GOD EN VADER.. REINIG julle vir ONSE JESUS, WAT SPOEDIG KOM !! Stof die BYBELS af en LEES weer die WOORD. Pragtige lied ... mag ons waardig gevind word ..
Manchmal wünschte ich mir ich könnte die Texte auch in meiner Sprache verstehen, vom Melodischen und Rhythmus einzigartig, also ich mag diese Art Afrikanischer Musik.
I cry every time I hear this. I dont criticise people who leave our beautiful country. They have their reasons. But once you have left DO NOT criticise my country South Africa. Who, having seen an African sunset or gone to and through the Bush, can not love this country. And admire her spectacular beauty? Sometimes there is a hefty price to pay for beauty, but THIS country 🇿🇦 is worth any price.
Your life and your children are worth more. Beautiful sunsets are not unique to SA. Besides , its not the country we hate , its the murdering thugs who determine if murdering 162 000 whites is enough yet or not. and when you are a victim or your family and friends , then a safe place is worth moving to. If you are willing to die for no work , no water , no electricity , more murders of friends and family , all for a beautiful sunset , then I think you should contemplate on the issue a bit longer.
As an English speaking South African, a rousing and pleasing rendition of music. Well done, together with all our diversity, Afrikaans does us proud. does us proud.
Que Bonita canción !!! Mi esposo es Sudáfricano y desde que me hizo escuchar las canciones de Bok Van Blerk me encantaron. Espero muy pronto aprender el Afrikaans....
@@blikkiesgerber2614 Ek is haar man. Wil ook sê ek praat afrikaans. Want ek is Suid Afrikaans van Pretoria. En ja ek leer haar afrikaans. My vrou is van Bolivia en hulle praat Spaans. Maar dankie vir jou rekommidasie.
Baie mooi woorde....As ons nou net 'n volk kan wees wat terugkeer na God en leef volgens die gebooie en die getuienis..... Rev 14:7 En hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het. Die tyd wat oor is vir selfondersoek en bekering is bitter kort... As ons dink die wereld is nou erg, gaan ons binnekort 'n baie groot skok kry.... Vir die wat nie 'n bybel het nie plaas ek die gebeure net voor die koms van Jesus hieronder.... LET WEL! Wanneer hierdie plae val is die deur van Sy Genade gesluit en bekering is nie meer moontlik nie..... "The Seven Bowls of God's Wrath Rev 16:1 En ek het ‘n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit. Rev 16:2 Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het. Rev 16:3 En die tweede engel het sy skaal op die see uitgegooi, en dit het bloed geword soos van ‘n dooie, en al die lewende wesens in die see het gesterwe. Rev 16:4 En die derde engel het sy skaal uitgegooi op die riviere en op die waterfonteine, en dit het bloed geword. Rev 16:5 En ek het die engel van die waters hoor sê: Regverdig, Here, is U wat is en wat was, U, die Heilige, omdat U hierdie oordeel uitgevoer het; Rev 16:6 want hulle het die bloed van heiliges en profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink, want hulle het dit verdien. Rev 16:7 En ek het ‘n ander een uit die altaar hoor sê: Ja, Here God, Almagtige, waaragtig en regverdig is u oordele. Rev 16:8 En die vierde engel het sy skaal op die son uitgegooi, en daaraan is dit gegee om die mense met vuur te skroei. Rev 16:9 En die mense is geskroei met ‘n groot hitte, en hulle het die Naam van God gelaster wat mag het oor hierdie plae, en hulle het hul nie bekeer om Hom heerlikheid te gee nie. Rev 16:10 En die vyfde engel het sy skaal uitgegooi op die troon van die dier, en sy koninkryk is verduister, en hulle het hul tonge gekou van pyn; Rev 16:11 en hulle het die God van die hemel gelaster oor hulle pyne en oor hulle swere, en het hulle nie bekeer van hul werke nie. Rev 16:12 En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word. Rev 16:13 En ek het uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die mond van die valse profeet drie onreine geeste soos paddas sien kom. Rev 16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God. Rev 16:15 Kyk, Ek kom soos ‘n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie. Rev 16:16 En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon. The Seventh Bowl Rev 16:17 En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby! Rev 16:18 En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing. Rev 16:19 En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor God, om haar te gee die beker met die wyn van die grimmigheid van sy toorn. Rev 16:20 En alle eilande het gevlug, en berge is daar nie gevind nie; Rev 16:21 en groot hael, omtrent ‘n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.
As and English speaking South African, my Afrikaans is nie te goed nie. I don't have to understand the lyrics to be able to enjoy this lovey song. Thank you, Baie dankie xxx
Julle twee se stemme het tot in die Troonkamer gegaan. Mag hierdie asseblief nie die een en alleen wees nie. Sing nog. Bring n offer met jul lippe. God het julle geseën. Dankie manne.
Wie is hierdie 226 hartelose mense? Manne, ons mense wat oorsee werk waardeer julle werk ongelooflik baie! Alhowel ons goed lewe is ons maar tog hartseer en word über nostalgies met hierdie woorde en stemme. Julle gee ons darm 'n glimlag vir die dag. Mag God julle seën.
Ons moet net vasklou aan ons geloof in hierdie moeilike tye, pragtige lied, ons dink positief en dan sal ons bo uit kom.... Fokus net... Mooi loop🙏🙏👌👍🙌
Another phenomenal song from Bok . . . and Robbie . . . Love your songs that have depth and meaning . . . it helps uplift Society, inspires us and gives time for introspection. The world needs more of this kind of work . . . there's enough bubblegum music out there already
Dankie God vader vir die wonderlike ervaring lied vir reg oor die aarde kan luister ek sal se dankie bok van Blerk en Robbie Wessels vir die wonderlike musiek was julle saam sing
Haal jou Bybel van die boekrak af en lees hom, buig jou kniee voor die Allerhoogste. God is good all the time. He will send rain. Sing, ons sing en bid saam hier in Australie, ek verlang na my land en na my mense.
Hoendervleis en trane.... ons swaar kry en leiding is net 'n klein proesel van wat Jesus deur gegaan het om ons ewigheid te verseker. Die dag wanneer ons dit verstaan - sal ons weet hoe geseend ons is.
Die beste gedeelte van die liedjie is 2:30. Die song is gemaak voor die reen geval het maar jul sing reeds asof die reen klaar geval het..so baie is jul vertroue op die Here. Water uit die hoogste hemele!! Amen broers! Baie mooi lied. Aan God al die eer!
Ek is n swart man Xhosa en Afrikaans sprekend, Robbie en Bok jul maak my trots om Suid Afrikaner te wees, ek hoop en bid en vertrou ons mooi land gaan deur die droogte in kennis en oorvloed in korrupsie gaan. Laat ons bid en op ons God vertrou soos die manne van ouds op hul se knieg gegaan en gebid het vir die sluise vni hemele om ons land weer te red. Ons is n grap deesdae in die wereld se oe.. Ons vir jou Suid Afrika.. Vir God, Vaderland en ons families moet ons saam staan..
Hi, Five Willie! Ondersteun alles wat jy se.
AMEN AMEN! MAG ONS VADER ONS LAND SEEN - . EK IS 'N AFRIKAANSE OUMA ONS VADER IS IN BEHEER VAN HIERDIE LAND EN MAG HY ONS KAND HEELMAAK VIR ONS ALMAL WANT ONS IS BAIE LIEF VIR HIERDIE LAND SUID AFRIKA. ONS SAL SAAM STAAN❤
ndirashiya ndiakhuluma isiXhosa lesiBHhunu kakhlu Ndiakhuluma isiaArabayu IsiShayina IsiNigis Isifaransyya isirashiya isispaniya isiportuguesia isiXhosa isiZUlu
Ek is russies ek kan p[raat Xhosa Zulu Afrikaans engels Frans Spaajns Porugues Arbaese Sinia Frances Rusies Portuges ek lief suid afirka
@@mariejones2302: Ek stem, Amen 🙏 🙏 🙌 🙌 💜
Amen.
Am Swiss, lived in Jo'burg from 1968 to 1976 I was still young. South Africa is calling you, someone said to me when I was leaving. I never forget that person. I still think of a beautiful country and wonderful people every day. Thanks SA for the great time.
I lived there from 1995 till 2008.... and I feel the same....
I’m living in your beautiful country now 😊 Proud Afrikaans! Thank you for your kind words!
A fantastic song from two talented brothers
Peter Stierli. So glad you have happy memories of our beautiful Country Greetings from Durban 😘
As they say, South Africa makes you cry twice : the first is when you arrive and the second time is when you leave.
ONS MOET TERUGKEER NA GOD JESUS ,dis al wat ons gaan red GLO my. MAAK JESUS JOU ALLES.🙏🙏🙏🙏🙏
South Africans. Unafraid to give God the glory regardless of their skin colour. What an amazing nation!
As a black south african, I barely listen to any Afrikaans music, but this song here bangs hard. I always enjoy music from Bok van Blerk and Robbie Wessels here and there. Great song
That's cool! What is your native language? I am very interested in South Africa and would love to visit it someday. Greetings from Brazil. 🇧🇷🤝🇿🇦😀👍
u r drunk or u dont know what u r saying stay all blacks
if you like it you like it, simple as that. music connects, I just wish people didn't put a label (black/white/hispanic etc) on music.
edit:
i'm a total mixture of several races. since they all conflict, i'm forbidden by society to like or listen to any kind of music xD.
@@mrb1011no one will forbid me where music is concerned. Very nice song
Amen
I´m proud to say that my child is a Half-Afrikaner! Die ander helfte is Duits ! Wat 'n wonderlike kombinasie!
My kind ook😊
Ek is duits en my man is afrikaans.
@@carmenpohl6061 Und wo wohnst du?
Ek Bly in London vir die laaste 16 jaar.
Mis my Mamma Pappa en Boeties 😘
Mis my taal lekka om te kan luister na goeie Afrikaans. ❤️
Only one name under which we can be saved, it is the name of Jesus! Praise God!
Ek was 4 jaar laas in Suid Afrika....... mis my land....... hopenlik sien ek dit vinnig weer. Dis die mooiste taal in die wereld
Venda speaking.. Afrikaans songs heals my soul❤❤❤
Amen
Respect voor het Afrikaans. Ongelooflijk dat men in Afrika ook ongeveer Vlaams NL praat.
I miss my Africa....Namibia jy roep my...wonderlike mense....so na aan God
Ek is n Suid Afrikaner en lewe in Griekeland al die afgelope 20jaar. Maar julle maak my hart warm, en wil ek net huil.....Dankie aan almal van julle pragtige stemme........!!!!!!!!
Ek is al 17 jaar in China van alle plekke. Maak my ook want te huil.
Eish! Gedog jy meen Griekwaland.
We live in the most beautiful country.Beautiful Cape.Our unbelievable Afikaans language.
Dis pragtig ek het Jesus so lief.Hy my lewe gered,Hy Kan ons almal red...vertrou,glo,wees lief,gee liefde xxx amen
I love this song. It makes me happy that Afrikaans is one of our languages! Two very good artists! Awesomeness!
GREAT SONG SUNG BY TWO WONDERFUL SA GUYS. MAG DIE HERE JULLE SEEN
I love how much I can understand as a Dutch person.
Come and meet our beautiful nation.The Afrikaner.
Pray for us in the Eastern Cape. Our dams are running dry. I pray every day for the rain . God will answer at the right time but more of us need to get down on our knees.
Just leave now and move to the W. cape. or to Europe or the Anglosphere.
Die Musik von Bok van Blerk gefällt mir sehr gut. Dieser Titel, an dem Robbie Wessels mitgewirkt hat, geht mir zu Herzen. Als Deutscher verstehe ich Afrikaans leider nur sehr bedingt.
Our language Afrikaans SO amazingly beautiful and this song so heartfelt and again only God's grace will see South Africa through. My absolute appreciation for this amazing heartfelt song and yes 'laat God die sluise van die hemel oopmaak op hierdie pragtige land van ons. Oh God please have mercy on us - there are many of us who love and believe in you so much. Blessed to have such singers bringing this BEAUTIFUL message to us. ****
Dankie julle vir die gebeds lied, asook die mense wat saam gebid het vir reen. Soos almal kan sien, gebeur wonderwerke nou in die kaap , wanneer mense saamstaan in die naam van ons Here God. Ons land se toekoms moet ons oorgee in God se hande.
Prys die Here vir julle twee formidale manne, ons is Trots Afrikaans, Trots Vrystaat, Trots op julle, ons is lief vir julle, ons bid saam met julle en huil saam met julle in die reën. DANKIE BOK EN ROBBIE Mag die Here julle lank vir jul gesinne en ons almal spaar. 😘
Read your Bible everyday. Know God intimately
Good advice.
Mag ek net iets sê asb. 2 jaar terug was die Kaap droog en Transvaal en Vrystaat het vir julle mielies en voer vir beeste en soo aan gestuur- omdat ons boer en mens is. Dit was vir my 'n plesier en hartstrots om my medemens te kon help in daardie tyd... dis nou Oktober 2020 en Transvaal en Vrystaat brand af en ons harte gaan uit in dankbaarheid as die lorries vol voer vir die Vrystaat en Transvaal vanaf die Kaap aankom... My hart is dankbaar want ons het nog Een Hemelse Vader wat deur mense nog vir mekaar kan sorg. Dankie Kaap julle is ysters...
This is a beautiful song, and Afrikaans is a beautiful language! So is English (we love that "th"!). I really enjoy Afrikaans music, and got introduced to it on youtube. Wish I could understand the words without resorting to a translation guide! Best to you from the U.S.A.!
Die woord van die Here sê: "Roep my aan in die tyd van benoudheid, Ek sal jou uithelp, maar jy moet my eer." Die Here hoor die noodkreet. 🙏
Die liedjie is pragtig en laat my behoorlik terugverlang na my land, kultuur en mense. Mooiste land in die wereld! Van New Zealand- Bok en Robbie, hoop julle kom sing dit een van die dae hier by ons. x
Lads, what an incredibly beautiful song, directed to our God and Father above and praising His name and generosity. May God bless you richly, lads. May He bless the Boerevolk richly.
Yes please Lord Jesus. Amen 🙏 🙏 🙌 🙌 💜 ❤️
Suid-Afrika, ons trots, wonderlike land .. Keer terug na God begin BID, begin God aanroep! .. HY het hierdie land gemaak en ons moet saamstaan met VOLLE VERTROUE IN ONSE GOD EN VADER.. REINIG julle vir ONSE JESUS, WAT SPOEDIG KOM !! Stof die BYBELS af en LEES weer die WOORD. Pragtige lied ... mag ons waardig gevind word ..
Manchmal wünschte ich mir ich könnte die Texte auch in meiner Sprache verstehen, vom Melodischen und Rhythmus einzigartig, also ich mag diese Art Afrikanischer Musik.
I cry every time I hear this. I dont criticise people who leave our beautiful country. They have their reasons. But once you have left DO NOT criticise my country South Africa. Who, having seen an African sunset or gone to and through the Bush, can not love this country. And admire her spectacular beauty? Sometimes there is a hefty price to pay for beauty, but THIS country 🇿🇦 is worth any price.
Your life and your children are worth more. Beautiful sunsets are not unique to SA. Besides , its not the country we hate , its the murdering thugs who determine if murdering 162 000 whites is enough yet or not. and when you are a victim or your family and friends , then a safe place is worth moving to. If you are willing to die for no work , no water , no electricity , more murders of friends and family , all for a beautiful sunset , then I think you should contemplate on the issue a bit longer.
❤❤❤❤😢😢😢😢😢😢😢ek is ook saam trots ..... Daar is altyd iets v die Here in hierdie Afrikaanse liedjies weet waar ons heil le. ❤
As an English speaking South African, a rousing and pleasing rendition of music.
Well done, together with all our diversity, Afrikaans does us proud.
does us proud.
AMEN! AMEN! AMEN! Hys groot en hys almagtig ,,,Dankie ons liewe Vader !!
Que Bonita canción !!!
Mi esposo es Sudáfricano y desde que me hizo escuchar las canciones de Bok Van Blerk me encantaron. Espero muy pronto aprender el Afrikaans....
Marisol .. it will be easy for you to learn afrikaans if your husband is afrikaans then it will be easy for him to teach you .
@@blikkiesgerber2614 Ek is haar man. Wil ook sê ek praat afrikaans. Want ek is Suid Afrikaans van Pretoria. En ja ek leer haar afrikaans. My vrou is van Bolivia en hulle praat Spaans. Maar dankie vir jou rekommidasie.
Oky Marisol . Is alas reg . Ek stuur maar groete vir julle . En wees vylig en mag GOD julle seen .
Baie mooi woorde....As ons nou net 'n volk kan wees wat terugkeer na God en leef volgens die gebooie en die getuienis.....
Rev 14:7 En hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.
Die tyd wat oor is vir selfondersoek en bekering is bitter kort... As ons dink die wereld is nou erg, gaan ons binnekort 'n baie groot skok kry....
Vir die wat nie 'n bybel het nie plaas ek die gebeure net voor die koms van Jesus hieronder....
LET WEL! Wanneer hierdie plae val is die deur van Sy Genade gesluit en bekering is nie meer moontlik nie.....
"The Seven Bowls of God's Wrath
Rev 16:1 En ek het ‘n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit.
Rev 16:2 Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het.
Rev 16:3 En die tweede engel het sy skaal op die see uitgegooi, en dit het bloed geword soos van ‘n dooie, en al die lewende wesens in die see het gesterwe.
Rev 16:4 En die derde engel het sy skaal uitgegooi op die riviere en op die waterfonteine, en dit het bloed geword.
Rev 16:5 En ek het die engel van die waters hoor sê: Regverdig, Here, is U wat is en wat was, U, die Heilige, omdat U hierdie oordeel uitgevoer het;
Rev 16:6 want hulle het die bloed van heiliges en profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink, want hulle het dit verdien.
Rev 16:7 En ek het ‘n ander een uit die altaar hoor sê: Ja, Here God, Almagtige, waaragtig en regverdig is u oordele.
Rev 16:8 En die vierde engel het sy skaal op die son uitgegooi, en daaraan is dit gegee om die mense met vuur te skroei.
Rev 16:9 En die mense is geskroei met ‘n groot hitte, en hulle het die Naam van God gelaster wat mag het oor hierdie plae, en hulle het hul nie bekeer om Hom heerlikheid te gee nie.
Rev 16:10 En die vyfde engel het sy skaal uitgegooi op die troon van die dier, en sy koninkryk is verduister, en hulle het hul tonge gekou van pyn;
Rev 16:11 en hulle het die God van die hemel gelaster oor hulle pyne en oor hulle swere, en het hulle nie bekeer van hul werke nie.
Rev 16:12 En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.
Rev 16:13 En ek het uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die mond van die valse profeet drie onreine geeste soos paddas sien kom.
Rev 16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.
Rev 16:15 Kyk, Ek kom soos ‘n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie.
Rev 16:16 En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.
The Seventh Bowl
Rev 16:17 En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby!
Rev 16:18 En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
Rev 16:19 En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor God, om haar te gee die beker met die wyn van die grimmigheid van sy toorn.
Rev 16:20 En alle eilande het gevlug, en berge is daar nie gevind nie;
Rev 16:21 en groot hael, omtrent ‘n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.
wow, stunning. Mag ons Hemelse Vader julle seen om vir ons meer sulke amazing liedjies tesing. Alle eer aan Hom God ons Vader
As and English speaking South African, my Afrikaans is nie te goed nie. I don't have to understand the lyrics to be able to enjoy this lovey song. Thank you, Baie dankie xxx
they're worried about not getting into Heaven.
As hierdie jou nie trots maak om 'n Suid Afrikaner te wees nie weet ek nie wat sal nie! Stunning!
Daniel Hattingh ♡☆
Beslis. En hoe poëties is die taal tog nie..hartroerend.
Verseker en ñ boervrou sal ek bly
So so trots afrikaner bo
For a "Engelsman " brilliant duo ! God bless you both xx!
Dit my vriende is waarvoor Jesus ons geroep het, om Hom te verheerlik! Trots op julle! Wees geseënd.
He is singing about the hardships of the founder's of south Africa and how can we ignore the blood sweat and tears of the salt of the earth
Hi Folks - I normally watch this at least once a day and many times with tears in my eyes.
Pragtig uitgevoer uit die hart! Van Rusland met liefde! 💒🙏
Uit die siel van die Boer!
Wat 'n awesome song Rob & Bok , maak Sy naam groot , ek ruik die reen en sien Sy vervulling, groete van 'n
caypie
Hierdie is van die mooiste liedjies....ooit!
Dit praat met elke Afrikaner hart!❤
Julle twee se stemme het tot in die Troonkamer gegaan. Mag hierdie asseblief nie die een en alleen wees nie. Sing nog. Bring n offer met jul lippe. God het julle geseën. Dankie manne.
4 jaar later word julle gebed verhoor. Amen
Wie is hierdie 226 hartelose mense?
Manne, ons mense wat oorsee werk waardeer julle werk ongelooflik baie! Alhowel ons goed lewe is ons maar tog hartseer en word über nostalgies met hierdie woorde en stemme. Julle gee ons darm 'n glimlag vir die dag.
Mag God julle seën.
Baie mooi lied! Ek is mal daaroor om na dit te luister. Die Theewaterskloof dam het 'n ruk terug begin oorloop, die Here is goed vir ons!
Ons moet net vasklou aan ons geloof in hierdie moeilike tye, pragtige lied, ons dink positief en dan sal ons bo uit kom.... Fokus net... Mooi loop🙏🙏👌👍🙌
Another phenomenal song from Bok . . . and Robbie . . .
Love your songs that have depth and meaning . . . it helps uplift Society, inspires us and gives time for introspection. The world needs more of this kind of work . . . there's enough bubblegum music out there already
Dankie God vader vir die wonderlike ervaring lied vir reg oor die aarde kan luister ek sal se dankie bok van Blerk en Robbie Wessels vir die wonderlike musiek was julle saam sing
God Seen Suid Afrika. God's vresende mensie wat U loof vir U goedheid en guns vir ons mens wat hier bly in SA. Dankie Here
This is really so amazing! This deserves billions and billions of likes and views!
Haal jou Bybel van die boekrak af en lees hom, buig jou kniee voor die Allerhoogste. God is good all the time. He will send rain.
Sing, ons sing en bid saam hier in Australie, ek verlang na my land en na my mense.
One of the best Afrikanse songs i have heard in a very long time.
beatiful song i loved it 🥰
'n Gebed vir reën....dankie vir 'n stunning lied!
You make such amazing music, when I’m sad you’re music gives me strength to keep on going. Thank you!
Amen, Mag God die sluise van die Hemele oopmaak, Dankie Bok en Robbie vir die lied, awesome manne hou so aan!!!!
Wanneer het god nou weer die sluise toegemaak ???
Sjoeeee julle - so mooi... ware talent en geloof is nog volop in ons land - dankie HERE
So proud to be South African. Gods Country ❤
Trots Suid Afrikaans ❤🇿🇦 Seen ons land asseblief Here❤
Heartwarming....thank you so much for your amazing song.
Strength to you and never give up HOPE.
God bless you guys.. this one touches deep down..good👍
Dit was lank droog en een dag toe ek hom hoor toe begin ek gloo die jure is daar bo en kyk vir ons en toe seen hy ons dorre arde
100% agree ❤️
@@juniorjvrensburg328 verdadeeeeee🙌🙌❤️❤️❤️
Hierdie twee manne, sing fantasties saam, hou so aan julle twee, trots op julle vir Suid Afrika, ons het dit soooo nodig!❤
May God answer this prayer as people turn to Him.
Die liedjie is my oggend en aand liedjie. Baie mooi woorde en die melodie en stemme is asemrowend. #Trotse Suid-Afrikaner.
What an awesome song. God is good.
Ons sal vertrou op "U". Nie "jou of jy" nie. Verder is dit 'n mooi lied.
brings a tear to the eyes of and old English South African....
Baie dankie vir hierdie treffer. Hierdie lied is diep en nostalgies.
Die here sal vir ons Land Namibië sorg....Dankie my God
Dit is goed! Groetjes uit Nederland
Hoendervleis en trane.... ons swaar kry en leiding is net 'n klein proesel van wat Jesus deur gegaan het om ons ewigheid te verseker. Die dag wanneer ons dit verstaan - sal ons weet hoe geseend ons is.
Manne... Baie baie dankie vir hierdie song.. Ek dink nie julle sal besef hoe baie dit vir ons as Kapenaars beteken nie.. Mag die Here julle twee Seen.
Pragtig. Dankie julle 2 manne.
amen
Sluise van die Hemel het letterlike ge-open in die noord kaap na 8 jaar.. welldone!!!!!!!!!!!!
Love these two together. Both my favourite singers..
Dismos nou musiek!!! Mooi julle
Hoendervleis mooi!! GOD vra draai terug na My!!!
God vra nooit nie, HY sê!
Petra Van wyk
Did is lekker
Petra Van wyk
Christopher Michael Becker mooi man ek is bly
Enzo Snyman
Wat n Goeie kombinasie van stemme en respek vir ons Vader
Unbelievable song!! So awesome!! I'm so proud to be a South African!!!
😊😘
Vreeslik geniet vandag in M.Plein!! Dankie vir U mooi lietjie, Robbie. May God continue to bless you!
South Africa. Can't live with her, but can't live without her.
Dankie vir die awesome song. Mag julle geseend wees om vir lank nog goeie musiek te maak. Eer aan ons Vader!
Die song gee my elke keer hoenorvleis.dankie aan Bok en Robbie.
wow, pragtige lied,ons bid dat die sluise van die helmel sal oop gaan en dat die kaap die nodigste reen sal ontvang. God is nog altyd getroud......
Wow, guys what a beautiful praise song. Love it. Well done. Look forward to more.
Beautiful language Beautiful country. Love you guy's 🌻🌻🌻💜
Ek love dit wanneer Robbie Wessels ernstig raak....
Beautiful song. Best wishes from Russia 👍👍👍❤❤❤
Die beste gedeelte van die liedjie is 2:30. Die song is gemaak voor die reen geval het maar jul sing reeds asof die reen klaar geval het..so baie is jul vertroue op die Here. Water uit die hoogste hemele!! Amen broers! Baie mooi lied. Aan God al die eer!
❤️ Afrikaans is Groot en Trots. 👍🙏🏻 Sharon Coetzee. 👑🇿🇦
Wat een prachtig lied, fantastisch
Jy het n mooi hart Robbie. Doen voort, ons geniet elke tree van jou songs.
Pragtige lied en woorde. Trots om 'n Suid-Afrikaner te wees !!!
It will all come true - all the beauty at the South of Africa
Nagyon szeretem ezt a dalt. Megerintett.
❤ Pragtige woorde ek waardeer dit baie dankie
Bedankt vanuit Nederland