Hallo, Afrikaners Ek is van Rusland, maar ek leer die Afrikaanse taal in 'n universiteit. Ek ken baie oor Suid-Afrika en ek geniet julle moed en julle gewoontes. Vorentoe, Afrikaners!
Ben Bezuidenhout ek stem 150% saam met jou. Ek moes dit ook genoem het. LastWarrior - ons weet die bose wêreld sit julle al deur te veel dekades se propeganda en leuns. Ons staan saam met julle!
Zoveel trots voor uw land. Ik hou van Zuid-Afrika als Nederlander. Uw voorouders komen uit mijn land, maar jullie zijn Afrikaanders. Alleen maar liefde hoe jullie trots zijn voor JULLIE land. ❤
With a name like that I doubt it... If you were so proud why leave SA for the posh 1st worldlyness of west europe... So much pride, you say, yet you probably left first chance you got, huh? You spelled 'liedje' the same as the Dutch do btw. Same with 'Afrikaaner'. Obviously you are an eurocentric imposter. Dutch/Brit either way your jealousy is dispicable. Get a life.
Americans and Afrikaaners and South African English speakers have very similar histories. We South Africans are with you Americans when it comes to preserving your Beautiful Nation🇺🇲❤️🇿🇦✝️
Na baie jare wat ek Europa toe wou gaan om in België of Griekeland te vestig, en dit nooit kon reg kry nie vir verskillende redes, het my strewe laat vaar toe ek verlede jaar weer daar was, en die verskriklikke agteruitgang in Europa gesien het. Dit was nooit so nie maar skielik is Europa se ondergang naby. Ek is so verskriklik bly ek het nooit daar gaan vestig nie. Eenmaal n Afrikaner, altyd n Arikaner. Afrika is in ons bloed. Bok van Blerk, hou aan met die goeie werk. Ons gaan dit nodig hê vorentoe!!!
Love and respect from distant Russia💪🇷🇺. A very beautiful and soulful song, as always, on top, dear Mr. van Blerk. Good luck in your development, may God be with you. Peace to the Afrikaners of South Africa🇿🇦
@@viktorgevel7922 Thats what they are trying to do, you idiot. They are trying to Liberate the people of Ukraine from being murdered as cannonfodder for Zelensky and Co. Z
Dit laat n mens se hart swel van trots om jouself n afrikaner te kan noem. Raak skoon emotioneel as ek hoor met hoeveel drif en krag Bok die lied sing. Ons hardloop nie weg nie. Ons staan saam want dis ons land ook.
Ek is trots 'n kombinasie van 'n Engelse en Afrikaner. Ek het al twee kultuur in my bloed maar dis 100% my vaderland en kom van niks ander land! This land is 100% my land and no other land are even remotely my roots!
Voor God die Almagtige soek ons die uitweg. Hy het ons nie vergeet nie, ons mag Hom nie vergeet nie. Staan sterk Afrikaner, God is nie klaar met ons nie. 💪🏻❤️
Broeders, kan ons proebeer om saam te werk, ons is nie mekaar se vyande nie, juis ons wil wys wie is groter. Saam is ons KAMPIONE, maar sonder mekaar is ons niks, what a song Bok, EK BLY N AFRIKANER!!
Ons moet ook vergeet wie ons is, watter soort mense ons is. Om ons taal, ons kultuur te vergeet. Daarom verstaan ons julle, broers. En ek wens jou 'n vinnige oorwinning uit die diepte van my hart toe! Met liefde vir jou liedjies uit Belarus
Your right, SA needs a 'oorwinning' from our high crime rate. GBV the highest in the world, like other African nations we have our social-economic problem.
Dis die perfekte liedjie vir die dag. Op die 16de december. Gelofdes dag. Dis hartseer dat, daar so min oor ons geskiedenis op die dag vertel word. Want dis mos desdae versoenings dag waar ons op die dag nie meer pakslae kry as ons lawaai, skelm gaan skiet of gaan visvang nie. Dis net 'n gedrinkery by die dam en langs die rivier, kan men's regtig nie versoenings dag op 'n beter dag maak nie? 99% van ons het Respek vir ander nasies, en ander nasies het nie respek vir ons op die dag se geskiedenis nie. Dis die hele hartseer deel. Ons word stadig maar seker uit die geskiedenis geknip. Dis nie reg nie! Ek het net vier Jaar in apartheid gelewe, en ek is 100% seker dat my naaste families nie gaan moor het op die strate nie. Apartheid is nagevolge van die tweede wêreld oorlog. Dis vir my altyd so vreemd, om the dink ons voorvaders het teen hitler baklei en dan is ons swart gesmeer as rasiste tot vandag. Die meerderheid van ons wit mense se voorvaders was teen, die osewa brandwag en rasisme. Want ons het almal met respek groot geword vir ander rasse om ons. Die dag sal altyd 'n spesiale Sondag vir my bly, 'n dag om te reflekteer en om weer 'n bietjie met die Here te praat. Ek hoop ons almal kan trots wees op ons voorvaders wat ons die kans gegee het vir oorlewing presies 185 jaar gelede. Dis generasies op die stukkie mooi aarde, En pretoria youtubers, stream 'n bietjie die monument vir die van ons wat vêr bly. Dit was 'n belewenis om die monument te sien. Ek dink suid afrika kort nog 'n Lekker ou geskiedenis 'movie'. Lief julle almal! ❤🙏
Heren , vorige week was ik in " Delvilles wood "ook Devilles wood" genaamd u heeft naam en faam en ja ik beschouw u als achterneef met vriendelijke groet uit Holland
@@MassiCasanova They belong in Africa. We should not let Bantu Malema give his wish. Afrikaners were there before the Bantu Migration therefor they belong there. Of course we should welcome my brothers and sisters in the south.
“Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind. Dit vorm ’n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika en wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit - dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om ontdek te word." - N.P. van Wyk Louw
Afrikaans seg in sy naam dat dit dié taal is van Europese kolianisme en die afstammelinge van die Wes Europa. Selle het gebeur met Engels, maar hulle word net dialekte genoem wat waar is. Ek dink Van Wyk kyk na ons taal deur n politieke lens in hierdie spesifieke gedig. Wat vir ons taal voorlê is om dit te praat en vir jou kinders te leer sodat ons kultuur nie verlore gaan soos die vele Khoi tale van die Kaap nie. My mening, vir wat die werd is.
Oo ou Bok ek is Mal oor hierdie liedjie my armhare ruis ek luister oor en oor. Here Jesus seën onse mense ❤ Sien ons raak dat ons weer Kan Saam opstaan en ons man Sal staan 💪💪💪👏🙌👏🙏🙏🛐✝️🛐✝️
"Afrikaans is die taal van die plaas en die huis. Afrikaans se asem is die gees van die onverbiddelike uitgestrektheid van die sonverbrande veld, gelaai met die herinneringe van primitiewe toestelle en kru selfhelp. Dit is die medium van sosiale omgang, die kanaal van uitdrukking vir die diepste en teerste gevoelens van die Afrikaners. Dit is verweef met die vesel van hul nasionale karakter, die taal wat hulle aan hul moedersknie geleer het, die taal van die laaste afskeid van hul sterwende lippe.” - C.J. Langenhoven
Ja wat leuk Bok! Super fijne liedje!!! Fokkit, maar dis mooi, hoendervleis! Ek woon al 7jaar in Nederland, en die SA kunstenaars lê baie naby aan my hart.
🔥Dankie Bok! Trots op my taal en herkoms! Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander Lirieke (verskoon my as daar een of twee foute is asseblief) English translation, further below Trek uit jou skoene en voel die grond. Ons spreek die woorde, uit een mond. Jy’s hier gebore, jou Moederland, vir ons gegee, uit God se hand. En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Jy is nie welkom word vir jou gesê. Gaan terug Van Riebeeck, wil ons grond terug hê. Dis propaganda maar dan te leer, jy is Afrikaner, in murg en been. En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Jy kan my taal probeer onderdruk en verkramp, tot die kombuistaal wat hy eens was. Maar ek belowe jou, vandaar sal hy weer opstaan. Jy kan my moed probeer breek, om my te beveel om terug te gaan Europa toe, want ek hoort nie hier nie! Maar daai is net jou eie opgemaakte propaganda en leuns! Ek is hier gebore en gebou vir ‘n tyd soos nou. Saam met Hendrik Biebouw, sal ons nie in die massas in verdwyn nie. Saam met Hendrik Biebouw, sal ons almal saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! (voel dit!) Ik ben een Afrikaander! (Afrika!) Ik ben een Afrikaander! (in jou are!) Ik ben een Afrikaander! Translated to English: Lyrics (please excuse if there are one or two mistakes) Take off your shoes and feel the ground. We speak the words, from one mouth. You were born here, your Motherland, Given to us, from God's hand. And like Hendrik Biebouw, we will shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! You are not welcome, you are told. Go back Van Riebeeck, we want our land back. It's propaganda, but then you learn, You are an Afrikaner, in marrow and bone. And like Hendrik Biebouw, we will shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! You can try to suppress and stifle my language, Turn it into the kitchen language it once was. But I promise you, from there it will rise again. You can try to break my spirit, Command me to go back to Europe, Because I don’t belong here! But that is just your own made-up propaganda and lies! I was born here and built for a time like now. Together with Hendrik Biebouw, we will not disappear into the masses. Together with Hendrik Biebouw, we will all shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! (feel it!) I am an Afrikaner! (Africa!) I am an Afrikaner! (in your veins!) I am an Afrikaner!
Love & support from 🇨🇭✊🏻 It's also great message when you pass the phone with a game to the kid but she refuses 👍🏻 PS: some subs in option would have been nice to understand it. Or if someone could translate it)
Here you go... Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander Lirieke (verskoon my as daar een of twee foute is asseblief) English translation, further below Trek uit jou skoene en voel die grond. Ons spreek die woorde, uit een mond. Jy’s hier gebore, jou Moederland, vir ons gegee, uit God se hand. En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Jy is nie welkom word vir jou gesê. Gaan terug Van Riebeeck, wil ons grond terug hê. Dis propaganda maar dan te leer, jy is Afrikaner, in murg en been. En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Jy kan my taal probeer onderdruk en verkramp, tot die kombuistaal wat hy eens was. Maar ek belowe jou, vandaar sal hy weer opstaan. Jy kan my moed probeer breek, om my te beveel om terug te gaan Europa toe, want ek hoort nie hier nie! Maar daai is net jou eie opgemaakte propaganda en leuns! Ek is hier gebore en gebou vir ‘n tyd soos nou. Saam met Hendrik Biebouw, sal ons nie in die massas in verdwyn nie. Saam met Hendrik Biebouw, sal ons almal saam uitbasein! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! Ik ben een Afrikaander! (voel dit!) Ik ben een Afrikaander! (Afrika!) Ik ben een Afrikaander! (in jou are!) Ik ben een Afrikaander! Translated to English: Lyrics (please excuse if there are one or two mistakes) Take off your shoes and feel the ground. We speak the words, from one mouth. You were born here, your Motherland, Given to us, from God's hand. And like Hendrik Biebouw, we will shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! You are not welcome, you are told. Go back Van Riebeeck, we want our land back. It's propaganda, but then you learn, You are an Afrikaner, in marrow and bone. And like Hendrik Biebouw, we will shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! You can try to suppress and stifle my language, Turn it into the kitchen language it once was. But I promise you, from there it will rise again. You can try to break my spirit, Command me to go back to Europe, Because I don’t belong here! But that is just your own made-up propaganda and lies! I was born here and built for a time like now. Together with Hendrik Biebouw, we will not disappear into the masses. Together with Hendrik Biebouw, we will all shout out together! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! I am an Afrikaner! (feel it!) I am an Afrikaner! (Africa!) I am an Afrikaner! (in your veins!) I am an Afrikaner!
Hallo, Afrikaners
Ek is van Rusland, maar ek leer die Afrikaanse taal in 'n universiteit. Ek ken baie oor Suid-Afrika en ek geniet julle moed en julle gewoontes. Vorentoe, Afrikaners!
Hello daar my Russiese vriend! Jou Afrikaans is uitstekend. Mag julle volk en grond altyd sterk staan.
Baie dankie en sterkte!
Hmmm really?
Dankie vir jou ondersteuning vriend. Ons dink ook aan julle in Rusland, die wêreld se propaganda wat teen julle geloots is. Staan sterk, hou moed.
Ben Bezuidenhout ek stem 150% saam met jou. Ek moes dit ook genoem het. LastWarrior - ons weet die bose wêreld sit julle al deur te veel dekades se propeganda en leuns. Ons staan saam met julle!
Love from a Texas Patriot, I grew up learning yalls history.
Thank you🇿🇦
go read the book 'Sell Out' for the real history of SA during the 20th century
Vanuit Nederland 🇳🇱 veel steun voor de Afrikaanders! 💪🏻
Dankie
Verskil tussen Afrikaners en Büre
Luister vanuit Poland. Trotse Afrikaner
Wees sterk en moedig Afrikaners! Wij hier in Nederland bidden voor jullie! 🇳🇱❤🇿🇦
Thank you🇿🇦🙏
As a English born South African, I am super proud of my Afrikaans brothers and sisters, who really built this country❤Sterkte en solidariteid
Zoveel trots voor uw land. Ik hou van Zuid-Afrika als Nederlander. Uw voorouders komen uit mijn land, maar jullie zijn Afrikaanders. Alleen maar liefde hoe jullie trots zijn voor JULLIE land. ❤
Julle Nederlanders hou daarvan om 'n klomp bollie te praat. In jou land word ons as vuil rasiste beskou. Moenie kom probeer gat kruip nie.
Dank U wel.
Trots om afrikaaner te wees en hierdie liedje te hoor, al die pad van nederland 🇳🇱
With a name like that I doubt it...
If you were so proud why leave SA for the posh 1st worldlyness of west europe... So much pride, you say, yet you probably left first chance you got, huh?
You spelled 'liedje' the same as the Dutch do btw. Same with 'Afrikaaner'.
Obviously you are an eurocentric imposter. Dutch/Brit either way your jealousy is dispicable. Get a life.
Go learn some Afrikaans spelling. And it's hard to believe you being 'trots' when you left Afrika for greener pastures in posh Europe.
Net so777
My Broer is ook daar bó in noord Europa.
Daai bra is green saffa hy seg dan 'liedje' nie liedjie. Liedje is hollands spraak. Just saying.
Trots op my nationaliteit. Ik woon in belgie en geboren in zuid afrika.
❤❤
Sending Love & Strength from America to the Afrikaner people. 🇺🇸
We are with you! ❤️
Voortrekkers and Pioneers 🤝🏻🌱
Americans and Afrikaaners and South African English speakers have very similar histories. We South Africans are with you Americans when it comes to preserving your Beautiful Nation🇺🇲❤️🇿🇦✝️
❤❤❤
Thank you brother .from a afrikaner .👍
Midwest Americaner here. You guys are welcome to America legally or illegally if things get dicey. We have the same interests and the same foes.
🇿🇦🤝🇺🇸
Brilliant! I may be English speaking, maar daar's boere bloed in my are.
We all have a little boer in us... It's more than a langauge, it's an attitude, a way of life...
Na baie jare wat ek Europa toe wou gaan om in België of Griekeland te vestig, en dit nooit kon reg kry nie vir verskillende redes, het my strewe laat vaar toe ek verlede jaar weer daar was, en die verskriklikke agteruitgang in Europa gesien het. Dit was nooit so nie maar skielik is Europa se ondergang naby. Ek is so verskriklik bly ek het nooit daar gaan vestig nie. Eenmaal n Afrikaner, altyd n Arikaner. Afrika is in ons bloed. Bok van Blerk, hou aan met die goeie werk. Ons gaan dit nodig hê vorentoe!!!
Love and respect from distant Russia💪🇷🇺.
A very beautiful and soulful song, as always, on top, dear Mr. van Blerk. Good luck in your development, may God be with you.
Peace to the Afrikaners of South Africa🇿🇦
@@viktorgevel7922 ok👌
@@viktorgevel7922 Thats what they are trying to do, you idiot. They are trying to Liberate the people of Ukraine from being murdered as cannonfodder for Zelensky and Co. Z
@@viktorgevel79221:17 1:18
@@viktorgevel7922e tu smettila di dire idiozie,grazie!
@@MassimoPegorin-h2z Il fatto che i russi siano nazisti è un dato di fatto. Attaccano altre nazioni e commettono un genocidio.
Dit laat n mens se hart swel van trots om jouself n afrikaner te kan noem. Raak skoon emotioneel as ek hoor met hoeveel drif en krag Bok die lied sing. Ons hardloop nie weg nie. Ons staan saam want dis ons land ook.
Dankie Bok ! Ons dit nodig😊🤠
❤
Ons het
Damn, ek is trots om `n Afrikaner te kan wees. Dankie Bok
Hierdie is absoluut HOENDERVLEIS MOOI! So trots om Afrikaans te wees🙏🏻
Ek is trots 'n kombinasie van 'n Engelse en Afrikaner. Ek het al twee kultuur in my bloed maar dis 100% my vaderland en kom van niks ander land! This land is 100% my land and no other land are even remotely my roots!
Bok, jy maak mens trots om Suid Afrikaans te wees, bly die legend wat jy is
Ons is Nederland en luister iedere dag na Lekker FM, die radiostasie uit Pretoria. Ons voel tuis in Suid Afrika. Skep moed! Baie mooie musiek Bok!!
Voor God die Almagtige soek ons die uitweg. Hy het ons nie vergeet nie, ons mag Hom nie vergeet nie. Staan sterk Afrikaner, God is nie klaar met ons nie. 💪🏻❤️
Baie waar.
Baie waar.
Waarheid
Broeders, kan ons proebeer om saam te werk, ons is nie mekaar se vyande nie, juis ons wil wys wie is groter. Saam is ons KAMPIONE, maar sonder mekaar is ons niks, what a song Bok, EK BLY N AFRIKANER!!
Dis n Trots voorreg om n Afrikaaner te wees, dankie Bok!!🇿🇦🔥🙌🏻
Ons moet ook vergeet wie ons is, watter soort mense ons is. Om ons taal, ons kultuur te vergeet. Daarom verstaan ons julle, broers. En ek wens jou 'n vinnige oorwinning uit die diepte van my hart toe! Met liefde vir jou liedjies uit Belarus
Your right, SA needs a 'oorwinning' from our high crime rate. GBV the highest in the world, like other African nations we have our social-economic problem.
❤
Na die lied voel ek soos n Afrikaner. Mag ons land saam staan as een man oor alle taal grense. Ons vir jou Suid Afrika
Dis die perfekte liedjie vir die dag. Op die 16de december. Gelofdes dag. Dis hartseer dat, daar so min oor ons geskiedenis op die dag vertel word.
Want dis mos desdae versoenings dag waar ons op die dag nie meer pakslae kry as ons lawaai, skelm gaan skiet of gaan visvang nie.
Dis net 'n gedrinkery by die dam en langs die rivier, kan men's regtig nie versoenings dag op 'n beter dag maak nie?
99% van ons het Respek vir ander nasies, en ander nasies het nie respek vir ons op die dag se geskiedenis nie.
Dis die hele hartseer deel. Ons word stadig maar seker uit die geskiedenis geknip. Dis nie reg nie! Ek het net vier Jaar in apartheid gelewe, en ek is 100% seker dat my naaste families nie gaan moor het op die strate nie.
Apartheid is nagevolge van die tweede wêreld oorlog. Dis vir my altyd so vreemd, om the dink ons voorvaders het teen hitler baklei en dan is ons swart gesmeer as rasiste tot vandag.
Die meerderheid van ons wit mense se voorvaders was teen, die osewa brandwag en rasisme. Want ons het almal met respek groot geword vir ander rasse om ons.
Die dag sal altyd 'n spesiale Sondag vir my bly, 'n dag om te reflekteer en om weer 'n bietjie met die Here te praat.
Ek hoop ons almal kan trots wees op ons voorvaders wat ons die kans gegee het vir oorlewing presies 185 jaar gelede.
Dis generasies op die stukkie mooi aarde,
En pretoria youtubers, stream 'n bietjie die monument vir die van ons wat vêr bly.
Dit was 'n belewenis om die monument te sien. Ek dink suid afrika kort nog 'n Lekker ou geskiedenis 'movie'.
Lief julle almal! ❤🙏
Ek is WIT EN EK PRAAT AFRIKAANS EN EK SAL ALTYD AFRIKAANS PRAAT. EK IS N BOER. EK IS HIER GEBORE. GOD SE AARDE.
Ek is Bruin en Ek praat ook Afrikaans en Boer ook. Afrikaans is mooi. Die Here seen jou Boerdery.
@@jasonbuys172 Jy is my broeder. Bruin of wit, ONS IS SUID AFRIKA
Ek is Engels maar kan nog steeds a bietjie Akrikaans verstaan... Baie mooi lietjie. ❤
Although I'm an American I am proud to say "Ik Ben Een Afrikaner"
Bok se musiek laat diep spore in die nageslagte. Nounet weer my kreet geluister en al die songs volg in mekaar. Well done op n volstrekte loopbaan.
Dankie Bok van Blerk. Ons het meer sulke Patriotiese liedjies nodig! Mag dit weer die trots van Afrikaner-wees in ons mense wakker maak!
Love this new song! Hallo van die USA! 🇺🇸 🇿🇦
Jou nuwe lied raak diep aan ons wortels en laat ons volksgees sing - dankie dat jy ons erfenis so treffend in klank en woord vasgevang het!!
Soooooo hard baklei om dit te behou ❤❤❤❤
Hier in my trekker laat in die nag in n vreemde land laat die liedjie n mens verlang huistoe😢..
Trots afrikaans🇿🇦
toemar amper tyd ek het nog so 27 dae oor dan huisto
Was al daar tjom. Sterkte
@@christopherthompson231 gaan vandag oor 20 dae huistoe
@@mariusmalherbe594 yes kani wag v mense te sien en n VERDOMDE pepper steak pie vlieg di 26 ste
Luister uit Australië! 💪🏼
100% Boer en Trots daarop ❤ ANC se moer !
Heren , vorige week was ik in " Delvilles wood "ook Devilles wood" genaamd u heeft naam en faam en ja ik beschouw u als achterneef
met vriendelijke groet uit Holland
Respek.....Wel gedaan Bok. Ons Afrikaaners moet bly saam staan en net saam glo en ons taal hoog hou
Dit is baie mooi Bok. Hierdie liedjie maak my trots om 'n Afrikaner genoem te word. Baie emosionele woorde. Maar jy vat raak.
Wat n hartslied vir ons Afrikaners en natuurlik die fantastiese stem van Bok . Ons het soveel redes om trots te wees op ons erfenis. Tien uit tien Bok
Wat ń song Bok baie mooi soos altyd trots om ń Afrikaner te wees
Pragtig...trots Afrikaans
prachtig !!!
Baie mooi liedjie, Bok!
Moet nie weg hardloop van jou Vaderland af nie baklei vir jou land
Afrikaans, my taal. Ik Ben Een Afrikaander...
Hello bok van blerk ek is trots op my taal en ek is n plaas meisie en ek hou van die bosvelt en om te braaiek is nbaie groot fan van jou en jou musiek
U, meneer, is 'n wonderlike musikant en 'n eer aan die Afrikaner-mense!
🇳🇱Nederland❤️Suid Afrika🇿🇦
@@MassiCasanova They belong in Africa. We should not let Bantu Malema give his wish. Afrikaners were there before the Bantu Migration therefor they belong there. Of course we should welcome my brothers and sisters in the south.
Pragtig!
Sterk sal ONS staan.Dankie BOK
“Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind. Dit vorm ’n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika en wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit - dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om ontdek te word."
- N.P. van Wyk Louw
Afrikaans seg in sy naam dat dit dié taal is van Europese kolianisme en die afstammelinge van die Wes Europa. Selle het gebeur met Engels, maar hulle word net dialekte genoem wat waar is. Ek dink Van Wyk kyk na ons taal deur n politieke lens in hierdie spesifieke gedig.
Wat vir ons taal voorlê is om dit te praat en vir jou kinders te leer sodat ons kultuur nie verlore gaan soos die vele Khoi tale van die Kaap nie. My mening, vir wat die werd is.
Oo ou Bok ek is Mal oor hierdie liedjie my armhare ruis ek luister oor en oor. Here Jesus seën onse mense ❤ Sien ons raak dat ons weer Kan Saam opstaan en ons man Sal staan 💪💪💪👏🙌👏🙏🙏🛐✝️🛐✝️
ALTYD EN EWIG!!! TROTS!! Welgedaan Bok, laat ons harte diep klop!!!!
"Afrikaans is die taal van die plaas en die huis. Afrikaans se asem is die gees van die onverbiddelike uitgestrektheid van die sonverbrande veld, gelaai met die herinneringe van primitiewe toestelle en kru selfhelp. Dit is die medium van sosiale omgang, die kanaal van uitdrukking vir die diepste en teerste gevoelens van die Afrikaners. Dit is verweef met die vesel van hul nasionale karakter, die taal wat hulle aan hul moedersknie geleer het, die taal van die laaste afskeid van hul sterwende lippe.”
- C.J. Langenhoven
Mooi mooi! ❤
Ons bou om te bly en bly om te bou.
Amazing lied soos net hy kan. Wel gedaan dit maak my ekstra trots om n afrikaner te wees
I love this language even though I don’t understand it
Ja wat leuk Bok! Super fijne liedje!!! Fokkit, maar dis mooi, hoendervleis! Ek woon al 7jaar in Nederland, en die SA kunstenaars lê baie naby aan my hart.
Soo pragtig! Ons moet nooit vergeet waarvandaan ons kom nie😪
Wow! Die is n wonderlike, hoendervleis lied!!
Jy maak ons RSA mis, bly huidiglik in India, maar ons gaan beslis terug trek huis toe 😊!!
Mooi mooi Afrikaners🎉🎉🎉🎉🎉
Wow, dis so mooi! Diep diep baie diep woorde!
Awesome liedjie! Ons is trotse Afrikaners. Ons sing saam in volle bors. Nogmals wel gedaan.
geen idee hoe die liedjie my dra in Suid-Korea 🙏
Welgedaan Bok! Jy het my ou Boerehart diep geroer.
Wow kragtige lied! Maak my trots om Afrikaner te wees. :)
Trotse Suid Afrikaner. Wat 'n mooi lied Bok. Jy stel nooit teleur 🙂
Dankie! Die bliksems sal ons nie vou nie!
🔥Dankie Bok! Trots op my taal en herkoms!
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
Lirieke (verskoon my as daar een of twee foute is asseblief)
English translation, further below
Trek uit jou skoene en voel die grond.
Ons spreek die woorde, uit een mond.
Jy’s hier gebore, jou Moederland,
vir ons gegee, uit God se hand.
En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Jy is nie welkom word vir jou gesê.
Gaan terug Van Riebeeck, wil ons grond terug hê.
Dis propaganda maar dan te leer,
jy is Afrikaner, in murg en been.
En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Jy kan my taal probeer onderdruk en verkramp,
tot die kombuistaal wat hy eens was.
Maar ek belowe jou, vandaar sal hy weer opstaan.
Jy kan my moed probeer breek,
om my te beveel om terug te gaan Europa toe,
want ek hoort nie hier nie!
Maar daai is net jou eie opgemaakte propaganda en leuns!
Ek is hier gebore en gebou vir ‘n tyd soos nou.
Saam met Hendrik Biebouw, sal ons nie in die massas in verdwyn nie.
Saam met Hendrik Biebouw, sal ons almal saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander! (voel dit!)
Ik ben een Afrikaander! (Afrika!)
Ik ben een Afrikaander! (in jou are!)
Ik ben een Afrikaander!
Translated to English:
Lyrics (please excuse if there are one or two mistakes)
Take off your shoes and feel the ground.
We speak the words, from one mouth.
You were born here, your Motherland,
Given to us, from God's hand.
And like Hendrik Biebouw, we will shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
You are not welcome, you are told.
Go back Van Riebeeck, we want our land back.
It's propaganda, but then you learn,
You are an Afrikaner, in marrow and bone.
And like Hendrik Biebouw, we will shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
You can try to suppress and stifle my language,
Turn it into the kitchen language it once was.
But I promise you, from there it will rise again.
You can try to break my spirit,
Command me to go back to Europe,
Because I don’t belong here!
But that is just your own made-up propaganda and lies!
I was born here and built for a time like now.
Together with Hendrik Biebouw, we will not disappear into the masses.
Together with Hendrik Biebouw, we will all shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner! (feel it!)
I am an Afrikaner! (Africa!)
I am an Afrikaner! (in your veins!)
I am an Afrikaner!
Fantasties Bok, hoor hoor Amen "eendragmaakmag" 🎼🙏🏻🙏🏻🙏🏻🏆
Ja dit is waar wat jy daar sê
Great words and song. Absolutely 💯. We are Africans , We won't ever be foreigners in our land of birth.
Baie dankie Bok. Baie dankie.
Is this farm, Welbedacht, the same farm owned by rugby legend Schalk Burger? The terrain looks like it....
Afrikaner HART ❤❤❤
in murg en been maak nie saak waar jy trek nie, dit bly. Afrikaners bly maar hier.
Kan vir my kinders wys 😭
Hoendervleis mooi, want ek is ook n trotse Afrikaner van geboorte en baie trots daarop! 👍
Super cool liedjie! Bok, jy's n yster.👌🏻 Trots Afrikaanse Boervrou.
Eks n trotse afrikaaner 🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤️❤️
Trots trots trots om AFRIKAANS te wees❤❤❤❤❤❤
Saluut.
Luister uit Engeland! Doen so voort!
This is my favourite song
Ai dis besonders en laat my trane rol. Dis pragtig dankie.
So trots!🙌
Trots Afrikaner 🙌🇿🇦🥰🫶🇿🇦🫶
Love & support from 🇨🇭✊🏻
It's also great message when you pass the phone with a game to the kid but she refuses 👍🏻
PS: some subs in option would have been nice to understand it. Or if someone could translate it)
Here you go...
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
Lirieke (verskoon my as daar een of twee foute is asseblief)
English translation, further below
Trek uit jou skoene en voel die grond.
Ons spreek die woorde, uit een mond.
Jy’s hier gebore, jou Moederland,
vir ons gegee, uit God se hand.
En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Jy is nie welkom word vir jou gesê.
Gaan terug Van Riebeeck, wil ons grond terug hê.
Dis propaganda maar dan te leer,
jy is Afrikaner, in murg en been.
En soos Hendrik Biebouw, sal ons saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Jy kan my taal probeer onderdruk en verkramp,
tot die kombuistaal wat hy eens was.
Maar ek belowe jou, vandaar sal hy weer opstaan.
Jy kan my moed probeer breek,
om my te beveel om terug te gaan Europa toe,
want ek hoort nie hier nie!
Maar daai is net jou eie opgemaakte propaganda en leuns!
Ek is hier gebore en gebou vir ‘n tyd soos nou.
Saam met Hendrik Biebouw, sal ons nie in die massas in verdwyn nie.
Saam met Hendrik Biebouw, sal ons almal saam uitbasein!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander!
Ik ben een Afrikaander! (voel dit!)
Ik ben een Afrikaander! (Afrika!)
Ik ben een Afrikaander! (in jou are!)
Ik ben een Afrikaander!
Translated to English:
Lyrics (please excuse if there are one or two mistakes)
Take off your shoes and feel the ground.
We speak the words, from one mouth.
You were born here, your Motherland,
Given to us, from God's hand.
And like Hendrik Biebouw, we will shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
You are not welcome, you are told.
Go back Van Riebeeck, we want our land back.
It's propaganda, but then you learn,
You are an Afrikaner, in marrow and bone.
And like Hendrik Biebouw, we will shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
You can try to suppress and stifle my language,
Turn it into the kitchen language it once was.
But I promise you, from there it will rise again.
You can try to break my spirit,
Command me to go back to Europe,
Because I don’t belong here!
But that is just your own made-up propaganda and lies!
I was born here and built for a time like now.
Together with Hendrik Biebouw, we will not disappear into the masses.
Together with Hendrik Biebouw, we will all shout out together!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner!
I am an Afrikaner! (feel it!)
I am an Afrikaner! (Africa!)
I am an Afrikaner! (in your veins!)
I am an Afrikaner!
@@stephanp001 thank you very much
Fantastiese liedjie Bok. Trots Suid-Afrikaans!
Welgedaan Bok👌
Dankie Bok,
So bek moet jam kry.
Staan sterk.
Trots Engelse Suid Afrikaaner wat met did boere staan...Ik ben een Afrikaander❤
Ek love die song groete uit Mexico 🇲🇽
Dankie. Bok.
This one is needed now. Baie, baie dankie Bok!
Dankie Bok. Wens mense wil daardie deel van selfone meer besef as ouers. Grootste gemors om `n kind te gee. Ek geniet altyd jou musiek.
Fantasties my maat!!! geniet hom baie, altyd lekker om jou songs te luister Bok!!! soos n anner comment onder gese het... hoendervleis lied!!
Ons elkeen het n VT in sy lewe! Dankie vir die eye opener!
Ja wat de n mens
Gee my sommer hoendervleis!!💪
Dis die mooiste lied soo trots
Hoendervleis!! Stunning song.