I've been an exchange student for a 2 months long program in SA, hosted by an afrikaans family. I can state these people are very strong and lovely at the same time, working carefully every day at their jobs but always focused on the family and friends. And I noticed they are the exact opposite of what racist people are, as ignorant people overseas think afrikaners are. It would be a crime and a plague for humanity if their culture will be submitted or destroyed, that is happening nowadays. Stay strong, you afrikaans have a friend in Italy.
@@ax4178 americans do not know anything about them. We dont see them on tv or hear about them. We only meet them when they come to the united states or meet them as we are traveling. There is zero news about them on tv. The propaganda is usually against the blacks of that country.
We need more people like the afrikaners in America iv been researching boer history and I have got to say you guys are tough and great people never give up!
Trust me there is alot of boere, i am born in South Africa and have been in Mississippi for 3 years, Love your country but nothing is closer to my heart than my home country SA
As a former British soldier, I have nothing but respect for the Afrikaans people. As an army, we learnt so much from our erm... exchange of ideas. As people we could learn at least as much. Long live your culture and your people.
The Boer commandos did change the course of history, didn't they? Forces that made a global power (the British Empire) need to learn new tactics to deal with them. Just ponder it for a second, they taught the British that fighting in columns against enemies only worked when they were up against another column or a tribal horde. This knowledge helped them fight in the early stages of WW1 before trench warfare kicked in. They also were given a valuable lesson in dessert and guerilla (sorry if miss spelled) warfare. They used this mostly in the African campaigns in both world wars and eventually won.
@@angel_dust3312 They did multiple times. Their V-Shaped hulls were world class in the Grensoorlog and not even the US had such technology against IEDs in their dumb war adventures in Afghanistan and Iraq.
Met die liedjie voel ek sommer weer trots op Suid-Afrika en dis van die min tye wat ek regtig verlang na Suid-Afrika. Dankie Bok! (Mis die mense altyd)
Efrat Cybulkiewicz While most Afrikaans words can be transliterated directly to English, Afrikaans is a very expressive language and it simply doesn't carry the same meaning. The Afrikaans spirit is encapsulated in the language, the spirit of a people who have endured endless suffering through 20 generations or more, and has gotten through it with superhuman faith. Even now, 3 generations of South Africans are being punished for the sins of a too-powerful minority group from just one generation. There are parallels with the Israelites, and as such the Afrikaans people naturally identifies with the stories from the old testament, and the "promised land". Afrikaans culture also contains historical stories of defeating insurmountable odds, and pacts with God. Afrikaans people aren't afraid of hard work, have worked hard for what little they have, and they keep it up, even in the face of how the value of what they've built up is being destroyed and this rubbed in their faces daily. But they're a nation made of steel. The chorus goes: Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ´n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet aan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my: Waar´s die land van melk en heuning? English Translation: Every time when the clouds rumble The Rain hits the ground that was just loaned to us And you feel like a ghost because you stand alone In the land of milk and honey You look at me, but your eyes are blank And your feet stand still But you have to move forward You've been broken doen and now you tell me: Wheres the land of milk and honey? The full lyrics: Jy weet ek sal vir jou ´n spoorweg-lyn wil bou Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo Ek sal jou veilig hou Maar wie kan ek vertrou? „Jy weet ons kan nie so verloor nie“ Dit is nie wat ek wil hoor nie Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ´n spook, want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet aan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my: Waar´s die land van melk en heuning? Daar word van ons gevat En ons regte word geskend Daar word gedink dat wat ons oor het Het ons gekry maar net En daar was bloed voor gesweet Gaan ons nou lewens opmeet Moet ons nou stry vir ons eie mensreg Dit word so gou vergeet Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net van ons geleen Voel jy weer soos ´n spook Want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my Waar´s die land van melk en heuning? In die land van melk en heuning Van die land van melk en heuning x4 In die land van melk en heuning Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos ´n spook Want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my Waar´s die land van melk en heuning?
Trying Trying please enlighten me, tell me more about this 20 generations and point me out to books or articles you think I should read. the thing with me is; I am an "extremist" for knowledge and learning, I need it as my lungs need the air. by the way, thank you!! THANK YOU so very much for taking the time to explain the meaning of such powerful song. it is not an everyday thing that people take the extra mile for another. :)
+Efrat Cybulkiewicz Our country was stolen from us due to the feelings of people from outside our country with no true understanding of how great and peaceful it truly was. We built this country from the ground up and to the earth the ruins of this once great nation will finally disappear back into the soil.l hope those European nations as well as any other Co conspiring governments get a taste of what they did with all those African migrants streaming into the EU nowadays due to the same mental illness called liberalism and a too powerfull sense of compation for every body exept your own people . My family came here in the 1750's but are still treated like migrants and discriminated against for perceived wrongs of the past.
+lunar Fanatic It's not all that bad. At least in the Netherlands the media pays attention to the suffering of the Afrikaaners. Ik kan vast net zo goed Nederlands schrijven, nu ik er over nadenk. Maar wat zouden wij moeten doen? Volgens mij zijn alle volkeren in Zuid Afrika immigranten, behalve de Hottentotten en die zijn praktisch uitgeroeid. Jullie taal is trouwens enorm grappig om te horen/lezen voor Nederlands.
hoe lekker is dit om Afrikaans te hoor hier in die godverlate woestyn, saudi arabia waar ek probeer skool hou, en jip hierdie is verseker nie die land van melk en Henning nie! bok eks grooooooooooooot aan hanger, van jou! hou aan met jou grt songs!
Onse Vader Yaweh het n verbond met ons Suid Afrikaanse volk, ons is n baie besonderse nasie, deel van die 12 stamme van Israel, trots om Afrikaans te wees en besonder trots op Bok van Blerk vir sy besondere musiek wat so aan mens se hartsnare roer.
Ek is n gebore bruin Suid-Afrikaner(ek haat dit om n kleurling genoem te word, want dit is n naam wat aan my gegee is deur die wat man) wat nie skaam is om te se dat ek hou van afrikaanse musiek. Ek luister al na afrikaanse musiek vir 40 jaar, vanaf die dae van Koos Doep en Sias tot nou met Theuns Jordaan. Ek hou ook baie van die musiek van Bok van Blerk maar ongelukkig is sy musiek veral gerug tot die blanke gemeenskap van ons land. Ongelukkig het afrikaanse musiek deesdae die musiek van die regsgesindes in hierdie mooie land van ons geword en ek voel dit is agv dit dat die meeste ander Suid Afrikaners hul nie met afrikaanse musiek wil vergesel nie. I AM A PROUD SOUTH AFRICAN, en weet daar is baie verkeerde dinge wat in ons land gebeur, BUT HATE IS DIVIDING US, AND IT IS ONLY THROUGH THE LOVE OF GOD THAT WE CAN HEAL OUR COUNTRY...
Mense druk huself uit deur probleme aan te spreuk wat hulle op die hart het. Dit is hoekom ons kunstenaars is. Natuurlik gaan hulle oor hulle "wit" probleme sing, dit is hulle manier om hulself uit te beeld. Hy sing nie VIR mense nie hy sing OOR probleme binne HOM
Greetings from Georgia, a country where was born Niko Bagrationi (Boer) a participant of Boer-England war. In his memoir we can write the next: "todays political condition of Boer people is very similar with my nations one, so if i'm fighting against invaders of the Boer land, it seems that fighting against enemies of Georgian people"
Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net van ons geleen. Voel jy weer soos ´n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy weet ek sal vir jou ´n spoorweg-lyn wil bou Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo Ek sal jou veilig hou Maar wie kan ek vertrou? „Jy weet ons kan nie so verloor nie“ Dit is nie wat ek wil hoor nie Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net van ons geleen Voel jy weer soos ´n spook, want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my: Waar´s die land van melk en heuning? Daar word van ons gevat En ons regte word geskyt Daar word gedink dat wat ons oor het Het ons gekry maar net En daar was bloed voor gesweet Gaan ons nou lewens opeet Moet ons nou stry vir ons eie mensreg Dit word so gou vergeet Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net van ons geleen Voel jy weer soos ´n spook Want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my Waar´s die land van melk en heuning? In die land van melk en heuning Van die land van melk en heuning x4 In die land van melk en heuning Elke keer as die wolke dreun Val die reën op die grond net van ons geleen Voel jy weer soos ´n spook Want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek en nou sê my Waar´s die land van melk en heuning?
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy weet ek sal vir jou 'N spoorweg lyn wil bou Wat strek van ver uit die noorde sande Tot in die ou karoo Ek sal jou veilig hou Maar wie kan ek vertrou Jy weet ons kan nie so verloor nie Dit is nie wat ek wil hoor nie Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet aan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar's Die land van melk en heuning Daar word van ons gevat En ons regte word geskend Daar word gedink dat wat ons oor het Het ons gekry maar net En daar was bloed voor gesweet Gaan nou lewens opmeet Moet ons nou stry vir ons eie mensereg Dit word so gou vergeet Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet aan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar's Die land van melk en heuning In die land van melk en heuning Die land van melk en heuning Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen In die land van melk en heuning Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet aan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar's Die land van melk en heuning
I am from suid afrika and full blooded heres a little story that i was told from my ma en pa. I was about 2 years old and could speak full afrikaans. I got told from my ma en pa that when i was 2 I was hijacked and was in the arms of bad men my ma said to them to hand me back over to her cause at the time i was her only child and took 1 year to get pregnant with me we all had guns to our head I was only a 2 year old suid afrikaan young boy. Thats when my ma en pa decided to move over to New Zealand to raise me and my little brother. To this day i lost my Afrikaans but can still understand it strongly i am learning to get the speaking side back then going back to suid afrika to see my family. New Zealand isnt my home and I have strong love for my country i was born in.
There is saying that I've found to be true for myself at least: "You can leave Africa but Africa will never leave you". It sounds like this might be true of you too young sir. I hope you cherish and find your roots. Be happy and well. :)
@@bytejuggler that's a lovely saying thank you 4 sharing that with me and I'm doing well just moving thro life hope ur well n keep ur head high no matter were we are from
I can agree with all the trouble my love for SA as afrikaner is very strong our identity was the soil of S.africa.. I feel the same as you :) many safffas who left do actually come back as the grass isnt always greener in the other side
Mooi sterk woorde !!!!!! Mag one as Volk weer murg kry in Ons are en Saam staan of !!!!!! Woord / daad bymekaar ❤❤❤❤❤❤❤❤as God onse Vader ook Vir Ons is is daar n WEG hoop n toekoms
+stappie45 "...de tyrannie verdrijven, die mij mijn hart doorwondt..." dat is wat nu aan't gebeuren is in Zuid-Afrika. Wij zullen de tyrannen overwinnen. Een van deze dagen.
Is this video from a movie, or just for this music video? What is picked up at :59? Bok channels a mean (great) Jack Nicholson (American actor) at 2:15. Great song.
I've been an exchange student for a 2 months long program in SA, hosted by an afrikaans family. I can state these people are very strong and lovely at the same time, working carefully every day at their jobs but always focused on the family and friends. And I noticed they are the exact opposite of what racist people are, as ignorant people overseas think afrikaners are. It would be a crime and a plague for humanity if their culture will be submitted or destroyed, that is happening nowadays. Stay strong, you afrikaans have a friend in Italy.
Thank you ❤️
but your white
It is a pity that Americans buy into Hollywood propaganda about them.
@@ax4178 americans do not know anything about them. We dont see them on tv or hear about them. We only meet them when they come to the united states or meet them as we are traveling. There is zero news about them on tv. The propaganda is usually against the blacks of that country.
@@TheAlilah Further if you mention anything that shows them in a positive light, you are racist against the Blacks.
Fantastic video en lied❤veel lievde voor alle mensen .Groetjes van Rhodes eiland Greece.
We need more people like the afrikaners in America iv been researching boer history and I have got to say you guys are tough and great people never give up!
Buddy colonialism still rules in the americas
So why did you launch the anti apartheid of 1986 in Amerikkka?
Trust me there is alot of boere, i am born in South Africa and have been in Mississippi for 3 years, Love your country but nothing is closer to my heart than my home country SA
@@ax4178 leftists who had only just tasted their new found freedom
@@cableguy1955 I have learned that a lot of boere have moved to New Zealand
Liefde en respect voor onze broeders en zusters Afrikaners, vanuit Vlaanderen!
❤️
❤
My new favourite artist,this guy's music is so amazing and passionate. Black Zulu guy ♥️
This homegrown boy makes me proud to be South African. Very powerful song, just love this man
Een prachtig en inspirerend lied! Er klinkt een nationalisme in door die ik in Nederland mis. Ga zo door! Groetjes uit Holland.
Afrikaaners sending love from Scotland. ✊🏼
Thake you
How is life in Scotland?
Stuart Milne apart from Covid 19 everything is good. Thanks for asking.
Ko 87ukl
0
thx bro i apeciate it
As a former British soldier, I have nothing but respect for the Afrikaans people. As an army, we learnt so much from our erm... exchange of ideas. As people we could learn at least as much. Long live your culture and your people.
The Boer commandos did change the course of history, didn't they? Forces that made a global power (the British Empire) need to learn new tactics to deal with them.
Just ponder it for a second, they taught the British that fighting in columns against enemies only worked when they were up against another column or a tribal horde. This knowledge helped them fight in the early stages of WW1 before trench warfare kicked in.
They also were given a valuable lesson in dessert and guerilla (sorry if miss spelled) warfare. They used this mostly in the African campaigns in both world wars and eventually won.
@@angel_dust3312 They did multiple times. Their V-Shaped hulls were world class in the Grensoorlog and not even the US had such technology against IEDs in their dumb war adventures in Afghanistan and Iraq.
Paul anstey you will South Africa give Egypt 🇪🇬 to the Netherlands
@@angel_dust3312 The Americans have proven themselves as experts in dessert warfare. That Cheesecake factory front was hell to behold.
@@angel_dust3312Actually they still fucked up even in both world wars. But they learned and won.
Glory to the Afrikaaners, a hard working, patriotic and proud people, all my love and support!! Respect!
Ons vir jou Suid Afrika! Groeten uit Vlaanderen
Die woorde van "melk en heuning" het diepe betekenis, Jy hou ons mense op hul kniee, dankie vir die musiek wat n mens innig kan waardeer...!!!!
Met die liedjie voel ek sommer weer trots op Suid-Afrika en dis van die min tye wat ek regtig verlang na Suid-Afrika. Dankie Bok! (Mis die mense altyd)
"...Gee my 'n vlakte, ruim en wyd,
Gee my die veld se oneindigheid,
En die lekker geur wat die lug daar dra:
Gee my Suid-Afrika!"
Hoop dat het u goed gaat!
Lief vir die liedjie! Dit maak my huil elke keer! Dankie Bok!
As ek storm, volg my.
As ek val, wreek my.
As ek omdraai, skiet my.
Afrikaners: voorwaarts! Vir God, land, volk, vryheid, reg en geregtigheid!
Hoop dat u veilig bent mijn broeder!
no clue what he his saying, but what a powerful voice this man carries...respects!
Efrat Cybulkiewicz nuff said;) +1
Efrat Cybulkiewicz While most Afrikaans words can be transliterated directly to English, Afrikaans is a very expressive language and it simply doesn't carry the same meaning. The Afrikaans spirit is encapsulated in the language, the spirit of a people who have endured endless suffering through 20 generations or more, and has gotten through it with superhuman faith. Even now, 3 generations of South Africans are being punished for the sins of a too-powerful minority group from just one generation. There are parallels with the Israelites, and as such the Afrikaans people naturally identifies with the stories from the old testament, and the "promised land". Afrikaans culture also contains historical stories of defeating insurmountable odds, and pacts with God. Afrikaans people aren't afraid of hard work, have worked hard for what little they have, and they keep it up, even in the face of how the value of what they've built up is being destroyed and this rubbed in their faces daily. But they're a nation made of steel.
The chorus goes:
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my:
Waar´s die land van melk en heuning?
English Translation:
Every time when the clouds rumble
The Rain hits the ground that was just loaned to us
And you feel like a ghost because you stand alone
In the land of milk and honey
You look at me, but your eyes are blank
And your feet stand still
But you have to move forward
You've been broken doen and now you tell me:
Wheres the land of milk and honey?
The full lyrics:
Jy weet ek sal vir jou ´n spoorweg-lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou?
„Jy weet ons kan nie so verloor nie“
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my:
Waar´s die land van melk en heuning?
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
In die land van melk en heuning
Van die land van melk en heuning x4
In die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
Trying Trying please enlighten me, tell me more about this 20 generations and point me out to books or articles you think I should read. the thing with me is; I am an "extremist" for knowledge and learning, I need it as my lungs need the air. by the way, thank you!! THANK YOU so very much for taking the time to explain the meaning of such powerful song. it is not an everyday thing that people take the extra mile for another. :)
+Efrat Cybulkiewicz Our country was stolen from us due to the feelings of people from outside our country with no true understanding of how great and peaceful it truly was. We built this country from the ground up and to the earth the ruins of this once great nation will finally disappear back into the soil.l hope those European nations as well as any other Co conspiring governments get a taste of what they did with all those African migrants streaming into the EU nowadays due to the same mental illness called liberalism and a too powerfull sense of compation for every body exept your own people . My family came here in the 1750's but are still treated like migrants and discriminated against for perceived wrongs of the past.
+lunar Fanatic It's not all that bad. At least in the Netherlands the media pays attention to the suffering of the Afrikaaners. Ik kan vast net zo goed Nederlands schrijven, nu ik er over nadenk. Maar wat zouden wij moeten doen? Volgens mij zijn alle volkeren in Zuid Afrika immigranten, behalve de Hottentotten en die zijn praktisch uitgeroeid.
Jullie taal is trouwens enorm grappig om te horen/lezen voor Nederlands.
😎❤ Bok van blerk, jy is n goei mens, en ek hou baie van jou liedjies. ❤😎
Das Lied gefällt mir sehr gut. Der afrikaanse Text ist für mich als Deutscher einigermaßen verständlich.
WHAT
Ganz gut Thomas. Man muss doch frulich sein. Das gefelt mir sehr gut!
Hör dir mal alle Lieder von dem Sänger an, der macht echt klasse Musik.
I'm English, can't understand any afrikaans, but really like this song!
Ah me to # bok van blerk mwha mwha
"Wheres the land of milk and honey?!" Hier in SA dis waar dit is!
Not any? Afrikaans is like English a West Germanic language. Surely you should be able to make out some words.
hoe lekker is dit om Afrikaans te hoor hier in die godverlate woestyn, saudi arabia waar ek probeer skool hou, en jip hierdie is verseker nie die land van melk en Henning nie! bok eks grooooooooooooot aan hanger, van jou! hou aan met jou grt songs!
Robert William Muller
Daar is net een Bok van Blerk!!!!! Geen mens kan sy stem na maak nie, sy musiek is absoluut stunning!!!!!!
Onse Vader Yaweh het n verbond met ons Suid Afrikaanse volk, ons is n baie besonderse nasie, deel van die 12 stamme van Israel, trots om Afrikaans te wees en besonder trots op Bok van Blerk vir sy besondere musiek wat so aan mens se hartsnare roer.
Ek is n gebore bruin Suid-Afrikaner(ek haat dit om n kleurling genoem te word, want dit is n naam wat aan my gegee is deur die wat man) wat nie skaam is om te se dat ek hou van afrikaanse musiek. Ek luister al na afrikaanse musiek vir 40 jaar, vanaf die dae van Koos Doep en Sias tot nou met Theuns Jordaan. Ek hou ook baie van die musiek van Bok van Blerk maar ongelukkig is sy musiek veral gerug tot die blanke gemeenskap van ons land. Ongelukkig het afrikaanse musiek deesdae die musiek van die regsgesindes in hierdie mooie land van ons geword en ek voel dit is agv dit dat die meeste ander Suid Afrikaners hul nie met afrikaanse musiek wil vergesel nie. I AM A PROUD SOUTH AFRICAN, en weet daar is baie verkeerde dinge wat in ons land gebeur, BUT HATE IS DIVIDING US, AND IT IS ONLY THROUGH THE LOVE OF GOD THAT WE CAN HEAL OUR COUNTRY...
Mense druk huself uit deur probleme aan te spreuk wat hulle op die hart het. Dit is hoekom ons kunstenaars is. Natuurlik gaan hulle oor hulle "wit" probleme sing, dit is hulle manier om hulself uit te beeld. Hy sing nie VIR mense nie hy sing OOR probleme binne HOM
Ons het hierdie liedjie nou meer as ooit nodig. Ons sweet gee die land voeding, ons kan nie op gee nie
Respect from Bulgaria!
😥🎶💯 woordloos elke keer as ek die lied luister, ek mis ons Oranje/Wit/Blou, kyk hoe lyk ons nou 😢
Dankie Bok jy weet hoe om die gevoel van die gewone mens vas te vang. Hou so aan. Hierdie is my land van melk en heuning
He helped me get through tough times thanks Bok van Blerk :)
mooie muziek ben nederlander maar begreip alles good
De avonturen van Bok ! Geweldig.
I can say like Darell Nichols I am French, I can't understand any afrikaans, but really really like this song!
I LOVE THIS SONG!!!!
Greetings from Georgia, a country where was born Niko Bagrationi (Boer)
a participant of Boer-England war.
In his memoir we can write the next: "todays political condition of Boer people is very similar with my nations one, so if i'm fighting against invaders of the Boer land, it seems that fighting against enemies of Georgian people"
Interesting how history seems more or less circular.
Niko the Boer was a very interesting man, have read a bit about him.
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen.
Voel jy weer soos ´n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou ´n spoorweg-lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou?
„Jy weet ons kan nie so verloor nie“
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my:
Waar´s die land van melk en heuning?
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskyt
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
In die land van melk en heuning
Van die land van melk en heuning x4
In die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
Genade is geleen en selgs as jy dit virdien... Ons straf vedien ons..Ons het die wette genbruek wat ingestel is deur Hom wat Heilig is..
4 jare voor, ek begin Afrikaans self leer. Ek is so hartseer oor julle Boere. Ek is so kwaad.
So is ons almal,, maar wat gaan ons maak
@@j_bomb2492Stop die ANC/EFF ? Ons moet die haat stop.
Baie dankie :) vir julle liefde en ondersteuning wereldwyd..
@@SchalkVanDermerwe-df1hb ek dink oor dis elke dag. Ek is met julle
@@Pat-Van-Canada dankie dis great :) ons lief afrika so dis waar ons hart is.. ons is ʼn eenvoudige nasie wat gelukkig is met die eenvoudigste dinge..
Ons vir jou Suid Afrika.
Baie geluk die song en die video is puik. Het dit eerste gesien by die braai. Thanx vir jou. Groete Leon en Natasha
Sensasionele. Groete uit Brasilië.
great stuff keep it up Bok keep us proud greetings from Suriya
Love your music Bok, this song reminds of Discovery Jacaranda Fm spring walk in September 2019. Vhoni
Gewone afrikaanse taal.Dis n blerie mooi lied.
very good, heel goewd, lekker om te zien
Ek Love die song!!!Bok jys awesome!!!💖
Man patik!Nekad nepadodieties!Izdzivojiet lai uzvaretu!
Dankie Bok, nog n puik song van jou.
DANKIE vir die songs dis puik
Dankie weereens n meesteratuk Bok! Hoendervleis oomblikke al die pad van Australia af!
Awesome bok!!!! Jy maak ments trots om jouself 'n boer te kan noem!
Dit is lekker, dankie Bok!
Goeie werk ou Bok, Jy is 'n stem vir die Afrikaners!
moge u sterk staan!
go Bok jy Rock!! baie dankie dat jy vir ons omgee!!
Mooi lied!
absoluut pragtig, mal oor hierdie lief
Hoendervleis mooi!! Dankie vir jou puik songs!!!!
Dankie Bok - eersteklas!
Baie mooi liedjie. Ek hou van al jou liedjies
Mooi, begin het steeds meer de waarderen.
Groeten uit Nederland.
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou
'N spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande
Tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
In die land van melk en heuning
Die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Bok van Blerk rule.... Een van sy beste songs vir my = So waai die wind... Afrikaans is top
AMAZING musiek video en liedjie! So mooi area.
Dit is n AWSME LIEKIE!!!!!
+Jon Snow Dit is my 9jarige seuntjie wat dit getik het, so wat nou? :-P
Joanne Gouws Nou hou jou kinders af van jou youtube account af, of leer hulle spel
Of word jy dalk groot
Los hom Joanne, hy weet niks. Ek moes net...
+Tiaan B thx ;)
I am from suid afrika and full blooded heres a little story that i was told from my ma en pa. I was about 2 years old and could speak full afrikaans. I got told from my ma en pa that when i was 2 I was hijacked and was in the arms of bad men my ma said to them to hand me back over to her cause at the time i was her only child and took 1 year to get pregnant with me we all had guns to our head I was only a 2 year old suid afrikaan young boy. Thats when my ma en pa decided to move over to New Zealand to raise me and my little brother. To this day i lost my Afrikaans but can still understand it strongly i am learning to get the speaking side back then going back to suid afrika to see my family. New Zealand isnt my home and I have strong love for my country i was born in.
There is saying that I've found to be true for myself at least: "You can leave Africa but Africa will never leave you". It sounds like this might be true of you too young sir. I hope you cherish and find your roots. Be happy and well. :)
@@bytejuggler that's a lovely saying thank you 4 sharing that with me and I'm doing well just moving thro life hope ur well n keep ur head high no matter were we are from
Ons mense ..wag vir julle om terug te kom huis toe..
I can agree with all the trouble my love for SA as afrikaner is very strong our identity was the soil of S.africa.. I feel the same as you :) many safffas who left do actually come back as the grass isnt always greener in the other side
goed nummer grtz uit Holland ..
Liefte van Nederlands!
Mooi sterk woorde !!!!!! Mag one as Volk weer murg kry in Ons are en Saam staan of !!!!!! Woord / daad bymekaar ❤❤❤❤❤❤❤❤as God onse Vader ook Vir Ons is is daar n WEG hoop n toekoms
As die wolke dreun dan weet jy dis Bok wat sing!!! GO BOK!!!!
Baie mooi liedjie
Hemelse Vader, help ons asb....
En na 17 April 2019 bekend as 'n vegter vir Afrikaans. Van nou af is ek 'n GROOT aanhanger.
Beautiful my place. when u will see us again? Ligogo jangamo Inhambane Mozambique
Wat 'n stem en woorde baie gord lekker om te luister geniet jou cds.
Rene Kotzee
Puik dankie!! Gee my hoendervleis
Ek lief die afrikaanse musiek
This is great! Love it!
Jy is die beste singer
Dit is 'n asemrowende video Bok!! Dankie !!
Ou Bokkie ons love jou. Jy sing so mooi.
awesome awesome song ek is mal oor jou bok!!!***
Dis die beste liekie !!
Andriëtte Venter
Jou en ander mense hier se kak spelling, laat my wonder wat de fok deesdae in skole aangaan.
Ek sal altyd daai tyd onthou wat jy op my arm you naam geskryf het.🤘
10 jaar later en dit tref nog my hart
Dankie Bok!
Dis n osem liefde Bok ek jou van jou liekie.
Pragtig,baie mooi
SUPERRR GROETEN UIT NEDERLAND
+stappie45 "...de tyrannie verdrijven, die mij mijn hart doorwondt..." dat is wat nu aan't gebeuren is in Zuid-Afrika. Wij zullen de tyrannen overwinnen. Een van deze dagen.
Great stuff danki Bok!!
Baile Dankie Bok Van Blerk
Amazing stem
Is this video from a movie, or just for this music video? What is picked up at :59? Bok channels a mean (great) Jack Nicholson (American actor) at 2:15. Great song.
It all was just for the video.
EK IS NIE AFRIKAANS NIE MAAR EK IS LEIF VIR Bok Van Blerk xx
Lief sy musiek!
Wow bok love dit 😄
Uitstekende lied Bok,sal definitief uitkyk vir die cd.
Stunning song
Bok van blerk jy is osem ,ek love jou songs VAN ANNA-MARI
I. L💛VE. IT 🌹
I love this so much❤
another great song x
It is a pity most of the world don't understand what this man is singing.