Binne vyf jaar het dié Chinees Afrikaans geleer

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024
  • Pinquan Chen, 'n matriekleerder van die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 5 jaar gelede na Suid-Afrika van Hongkong geïmmigreer sonder om 'n woord Afrikaans te kon praat. Oor omtrent 'n maand skryf hy sy eindeksamen - alles in Afrikaans.

КОМЕНТАРІ •