Die Heuwels Fantasties & Werner van der Hoven - SOMER IN MY KEEL (Audio Only)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 лис 2023
  • Stream die nuwe single nou oral : distrokid.com/hyperfollow/die...
    Somer in my Keel (lirieke)
    Sal jy saamry
    In die somer
    Haal daai dak af
    Maak jou hare los
    Of wil jy saam my ry in die winter
    Sit daai dak op laat ons warm word
    Ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai in my gesig
    Gooi jou kop by die venster uit
    Met jou hande in die lug
    Gooi daai somer in my keel
    Wil jy ’n glasie deel
    Van nou af laat ons los
    Van die binneland
    Tot by die see
    Kom ons maak daai hare los
    Maar ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai
    Waai, waai
    Wil jy saamry in die somer?
    Sal jy?
    Wie kan nou worry in die somer
    As dinge dan so lekker raak
    Jy kan maar worry weer in die winter
    Terwyl daai son so vinnig sak
    Ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai
    In my gesig
    Gooi jou kop
    By die venster uit
    Met jou hande in die lug
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 22

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  7 місяців тому +1

    Somer in my Keel
    Sal jy saamry
    In die somer
    Haal daai dak af
    Maak jou hare los
    Of wil jy saam my ry in die winter
    Sit daai dak op laat ons warm word
    Ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai in my gesig
    Gooi jou kop by die venster uit
    Met jou hande in die lug
    Gooi daai somer in my keel
    Wil jy ’n glasie deel
    Van nou af laat ons los
    Van die binneland
    Tot by die see
    Kom ons maak daai hare los
    Maar ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai
    Waai, waai
    Wil jy saamry in die somer?
    Sal jy?
    Wie kan nou worry in die somer
    As dinge dan so lekker raak
    Jy kan maar worry weer in die winter
    Terwyl daai son so vinnig sak
    Ek verkies die somer
    Met daai wind wat waai
    In my gesig
    Gooi jou kop
    By die venster uit
    Met jou hande in die lug

    • @adventuresofleolaing4679
      @adventuresofleolaing4679 7 місяців тому +1

      Jis hoe ek nie die ou Heuwels musiek mis nie. Nuwe goed is maar tos, klink sooa jou tipiese kommen afrikaanse gemors.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  7 місяців тому

      @@adventuresofleolaing4679 lees soos ‘n tipiese comment 🙏

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 7 місяців тому +4

    Somer In My Keel, maar Die Heuwels Fantasies se musiek in my hart♥️🎉🎵🔊🔥

  • @HoeOokal
    @HoeOokal 7 місяців тому +2

    Amper weer sulke tyd! Klink goed

  • @ebenpowell5933
    @ebenpowell5933 7 місяців тому +2

    Befok 🤟

  • @maggielaubscher1488
    @maggielaubscher1488 7 місяців тому +1

    Die liedjie is beslis nie jou Wynland kwaliteit nie😢 ek love Wynland🎉🎉

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  7 місяців тому

      Dankie Maggie ❤️

  • @juanmaree7396
    @juanmaree7396 7 місяців тому +1

    jig die ouens kan 'n vibe doen !!! Nice one Fred en guys!!! en happy bday Pierre!!! great tune!! lovit! 🙂

  • @zombatter2
    @zombatter2 7 місяців тому +3

    Die somer kan sommer in my kop ook wees

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  7 місяців тому

      See what you did there 👏

  • @celestelombardsmit468
    @celestelombardsmit468 7 місяців тому +1

    Awesome... Nice julle!!! Dis n regte lekker song... 🎉

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  7 місяців тому

      Speel hom hard innikar!

  • @Louwrens1brits
    @Louwrens1brits 7 місяців тому +1

    Ek ry saam julle die somer in :)

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 7 місяців тому +1

    Dis n mooi dag in Djibouti, want my kwaggas het n nuwe song, en ek het gisteraand n stage oorgeneem met my questionable guitar skills.. daai liefde is my hele hart vol, soos 'n son.

  • @bkj3845
    @bkj3845 7 місяців тому +1

    Darem iets in afrikanse musiek wat die moeite werd is om te luister!

  • @danelleb1821
    @danelleb1821 7 місяців тому +1

    n Collab wat ek nie geweet het ek nodig gehad het nie.😍🤪🤟

  • @ArnoldKen
    @ArnoldKen 7 місяців тому +1

    Stel nooit teleur nie!