Spoegwolf - Liefde Laat (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • ©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2023.
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    DOP: Damiane van Reenen
    Editing: Damiane van Reenen
    Colorist: Jarryd du Toit
    Spoegwolf is
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
    Music Written & Arranged by Spoegwolf.
    dis winter en jy ook
    ek was vêr en deurmekaar
    die krake in my oop
    pikswart en kaal
    stukkende akkerbome
    dis warmer hier in die kersfees
    ek onthou iemand wat lankal dood is
    dalk was ons liefde laat
    ons steek ons kerse op en bly bymekaar
    ons het geslaap op die vloer
    ek het heel aand gedroom dat ons veilig is
    dat jy heilig is
    die winter is te kort
    reën val soos Ouma se kombers
    oor alles wat ek mis
    wat ons weggevee het
    onder die akkerbome
    dis warmer hier in die kersfees
    ek onthou iemand wat lankal dood is
    dalk was ons liefde laat
    ons steek ons kerse op en bly bymekaar
    ons het geslaap op die vloer
    ek het heel aand gedroom dat ons veilig is
    ons steek ons kerse op en bly bymekaar
    ons het geslaap op die vloer
    ek het heel aand gedroom dat ons veilig is
    dat jy heilig is

КОМЕНТАРІ • 57

  • @meganbruyns4694
    @meganbruyns4694 11 місяців тому +29

    Definitief die heel beste Afrikaanse band onder die son!😍🙏🏼
    Julle het my deur so baie donker tye gebring❤️

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 11 місяців тому +23

    "Die reën val soos Ouma se kombers oor alles wat ek mis."
    Absoluut beautiful vir my! ♡

    • @lindavanwyk9964
      @lindavanwyk9964 9 місяців тому

      @Seyelegna007be Ek verstaan nie wat jy soek nie.
      Gebruik goggle translate.

  • @nicovandersandt2974
    @nicovandersandt2974 11 місяців тому +17

    Let's go Spoegwolf! julle is die beste Afrikaanse sanggroep. Ek kan eerlik nie wag om hulle live by Liefde by die Dam te sien nie. Dit gaan 'n onvergeetlike ervaring wees! 🎶🙌

  • @markmoorcroft1845
    @markmoorcroft1845 11 місяців тому +25

    As hy so skreeu sing kry ek hoendervleis!!!

  • @victorsalmon2109
    @victorsalmon2109 11 місяців тому +7

    Most beautiful voice and band that I have ever heard! Was fortunate enough to see them in Brisbane and certainly as always made me PROUDLY SOUTH AFRICAN!!

  • @gustavbarnard9229
    @gustavbarnard9229 8 місяців тому +2

    Julle is so gelooflik, die nuwe gees in Afrikaans, ons musiek. Ek weet Danie hulle is geseen met talent verby musikaal maar almal luister wat musiek maak in Afrikaans, luister na die digkuns en laat dit jou inspireer om groter te gaan. Spoegwolf bly op jul voete en bly inspireer!

  • @333oneway
    @333oneway 2 місяці тому

    Beste band ter wereld! ❤

  • @amandabaard3855
    @amandabaard3855 11 місяців тому +2

    Amazing....regte tyd vir die song....❤

  • @hannesgoosen7108
    @hannesgoosen7108 10 місяців тому +1

    Al was ons liefdelaat ons steek ons kerse op en Bly bymekaar💯

  • @chaceface
    @chaceface 11 місяців тому +3

    These guys never disappoint. Incredible as always! 💯

  • @iamdiggason9750
    @iamdiggason9750 11 місяців тому +1

    Your show in Upington was magnificent. 🎉 Ek het hierdie song met my hele hart gesoek. Gelukkig het ek dit love gehoor 🙏🙏

  • @pietersyfert9919
    @pietersyfert9919 11 місяців тому +2

    Jou stem en woorde weet hoe om met mens se siel te praat🙌

  • @riaankruger3304
    @riaankruger3304 11 місяців тому +2

    Flippen awesome!!!!!!!!❤

  • @sjgarbers
    @sjgarbers 11 місяців тому +1

    My favorite Afrikaanse band...

  • @streichercilliers
    @streichercilliers 11 місяців тому +1

    Absoluut AMAZING!! Beslis een van my gunstelinge

  • @MicaelaLeRoux-c5j
    @MicaelaLeRoux-c5j 11 місяців тому +1

    AMAZINGGGG!!!!!

  • @ebenmuller4695
    @ebenmuller4695 8 місяців тому

    So bly ek julle gevind,vrede vir my gees en kos vir my siel

  • @pierrekriek3817
    @pierrekriek3817 11 місяців тому +1

    Awesome! Great song, amazing band! 👊

  • @biancajacobs5072
    @biancajacobs5072 11 місяців тому +1

    LOVE IT!!!

  • @matthewnel1262
    @matthewnel1262 5 місяців тому

  • @pelwis777
    @pelwis777 11 місяців тому +1

    Liefde laat by liefde by die dam😃

  • @charlenebarnard8494
    @charlenebarnard8494 11 місяців тому

    Ons stories verskil, maar die tune is dieselfde. Dankie Spoegwolf. Julle maak die journey meer verdraagsaam

  • @LaurikaLiebenberg
    @LaurikaLiebenberg 11 місяців тому

    Kon nie wag vir die video nie! Awesome awesome!!!!!

  • @Darkstar-g3e
    @Darkstar-g3e Місяць тому

    Jou stem is so uniek Danie! Hoendervleis altyd as jou stem hoor!

  • @tessaengelbrecht5486
    @tessaengelbrecht5486 11 місяців тому

    Wow, wow, wow!!😮

  • @AnnaLoff
    @AnnaLoff 5 місяців тому

    I will always love spegwolf❤❤❤❤❤❤❤🎉

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +1

    🎉🎉🎉❤

  • @JM-xn6tg
    @JM-xn6tg 11 місяців тому +1

    Stel nooit teleur nie ❤️‍🩹

  • @bidibibip
    @bidibibip 11 місяців тому +1

    Amazing song, julle is amazing, soos altyd! ❤❤❤❤❤❤

  • @swapie
    @swapie 11 місяців тому

    Great song!

  • @pjgriesel9619
    @pjgriesel9619 10 місяців тому

    What a band

  • @leonlabuschagne2384
    @leonlabuschagne2384 11 місяців тому

    Een van die bestes

  • @UrsulaZA
    @UrsulaZA 2 місяці тому

    Julle maak my iets verlang wat ek nog nooit gehad het nie - briljante musiek

  • @vetseun1
    @vetseun1 11 місяців тому

    Dis mooi.

  • @ĴÀMÌÈ_ŚŔŢ_ŁĘŇ
    @ĴÀMÌÈ_ŚŔŢ_ŁĘŇ 4 місяці тому

    As ek eerlik kan wees hul is so awesome ek will so erg jul shows kyk maar eks te jonk dis n jammerte 😢 so ja en ek hoor op jul shows is crazy jul trek somer jul klere uit😂😂 jul is awesome😮

  • @HenruDP
    @HenruDP 11 місяців тому

    Net weer 'n WOW-song! Julle is awesome!😍

  • @waynepypers7805
    @waynepypers7805 11 місяців тому

    Ag nee wat. Julle mis nie. Well done.🫡🫡

  • @FIFAmobile22-goat
    @FIFAmobile22-goat 10 місяців тому

    Julle is regtig amazing ek het n back stage pic gekry Chris Dannie albert Moscow julle is soo nice

  • @jaconaude9244
    @jaconaude9244 11 місяців тому

  • @Mr_Ballz
    @Mr_Ballz 11 місяців тому +1

    ❤❤❤

  • @dianvanderberg292
    @dianvanderberg292 11 місяців тому

    yeeeeee

  • @lindievanzyl6231
    @lindievanzyl6231 11 місяців тому

    Loveee julle!

  • @hanrogeldenhuys552
    @hanrogeldenhuys552 8 місяців тому

    Ek wens ek kan saam jul kuier

  • @flwhitehorn
    @flwhitehorn 11 місяців тому

    Julle doen dit reg. 👍

  • @SeanMoBrown
    @SeanMoBrown 6 місяців тому

    SPOEGWOLF help ons deur so BAIE dae... **GEEN MAN IS EERLIK NIE**
    Het jy geweet jou man word dikwels deur sy baas geskel? Deur sy medewerkers verkleineer?
    Het jy geweet dat jou man dikwels beledigings daar buite kry?
    Het jy geweet dat jou man miskien sy lewe vir jou en jou kinders gewaag het?
    Het jy geweet dat jou man dikwels honger gely het sodat hy met geld kon terugkeer huis toe?
    Voordat jy kwaad word vir hom...
    Tel eers hoeveel miljoene druppels sweet uit sy liggaam kom...elke dag.
    Voordat jy kwaad word vir hom... Kyk mooi in sy oë, miskien sonder dat jy besef het daardie oë baie trane gestort om jou te sien glimlag.
    As hy tot vandag toe nie al jou wense kon nakom nie, is dit dalk net as gevolg van die omstandighede.
    Daar is geen hoof van die familie wat nie sy familie gelukkig wil sien nie.
    Voordat jy kwaad word vir hom, kyk en besin oor wat jou man al vir sy gesin gedoen het.
    Hoe jou man gewerk het om in die behoeftes van sy gesin te voorsien.
    Sommige ouers is nie goed om hul kinders van hul pyn te vertel nie, hulle sluk dit liewer self.
    Hy wil nie hê sy vrou moet weet hoeveel hy veg nie... Hy wil net hê sy vrou moet trots wees op hom, sy werk.....sy opofferings!

  • @carlversus6566
    @carlversus6566 10 місяців тому

    Jule is net op n ander level, ek hoop jule bly nog baie jare saam en maak die wonderlike musiek wat al ons Afrikaners trots maak. dis nou n band wat vir die volgende generasie ook veel kan beteken, jule nalatenskap sal bly staan.

  • @FIFAmobile22-goat
    @FIFAmobile22-goat 10 місяців тому

    Bra Dannie ek was by julle show by die big top arena ek was die kind wat op my boetie she nek was en voor die show n photo gekry het

  • @sanmariebreedt4036
    @sanmariebreedt4036 11 місяців тому +2

    julle is net awesome! 🎵🤍🎶👌🏻

  • @moniquedevilliers3676
    @moniquedevilliers3676 5 місяців тому

    Awesome show gewees in Clarens!!* ❤️🙌🏻🫂🎶🎵👍🏻😊🤍

  • @keatanlombard298
    @keatanlombard298 10 місяців тому

    Ek dog n foon lui😂

  • @DewaltSwanepoel-hy7vx
    @DewaltSwanepoel-hy7vx 11 місяців тому

    danie se stem praat met mens se siel

  • @morekisi3418
    @morekisi3418 4 місяці тому

  • @Knitty_Nettie
    @Knitty_Nettie 6 місяців тому