STROOMOP met Nadia Beukes - DYI for the Concrete Jungle Episode 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 тра 2018
  • Hierdie week kuier Donnalee Roberts saam met Nadia Beukes tydens die tweede episode van die mini webreeks - DIY for the Concrete Jungle.
    Nadia deel haar nuttige DYI-wenk met ons en hulle gesels lekker oor Stroomop-vrouwees.

КОМЕНТАРІ • 1

  • @elmaretfourie786
    @elmaretfourie786 6 років тому +1

    Vier jaar gelede het ek besluit ek kan nie die volgende 40 jaar leef soos die afgelope 40 jaar nie ek sal moet gewig verloor en het ek die journey begin om dit te doen. Ek het nie net 50kg release nie (As jy iets release laat jy dit vrywillig gaan, as jy iets verloor kan jy dit altyd weer vind) maar ek het die ware Elmaret weer ontdek. Ek het ook 'n 20 jarige geheim uitgelaat van, al was ek reeds 11 jaar geskei, was my huwelik van bykans 9 jaar een vol emosionele en soms fisiese mishandeling ek het ook my 34 jarige verhouding van 'n emosionele eter verbreuk en dis my grootste wens dat ander deur my journey sal leer dat daar HOOP is na duisternis. Dat jy slegs net een tree op 'n slag hoef te gee om die jouney te volg en dat wanneer jy jou lig(gie) skyn jy vir iemand die hoop is om ook tot die lig toe te tree.