Stroomop met Mila Guy - DIY for the Concrete Jungle_Episode 6

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 чер 2018
  • Donnalee Roberts kuier die week saam met Mila Guy tydens die sesde episode van "DIY for the Concrete Jungle". Hulle gesels oor stroomop-swem en Mila deel 'n oulike DIY-tip vir die vroue!
    Hierdie mini-webreeks is gebore uit die hart van Stroomop film, om vroueharte te raak en vrouwees te vier. Stroomop word op 9 Augustus 2018 vrygestel in teaters landswyd.

КОМЕНТАРІ •