STROOMOP met Riana Nel - DYI for the Concrete Jungle_Episode 8

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 лип 2018
  • Hierdie week kuier Riana Nel by Donnalee op die dak van Rooftop Salsa. Hulle ruil nuttige wenke uit en gesels hartstories oor stroomop-swem in die lewe.
    DIY for the Concrete Jungle is 'n mini-webreeks gebore uit die temas en hart agter STROOMOP film wat vanaf 9 Augustus 2018 in teaters landwyd sal draai.

КОМЕНТАРІ • 6

  • @chatevandermerwe7992
    @chatevandermerwe7992 6 років тому +1

    'n Stroomop vrou is 'n vrou wat nie net fisies sterk is nie maar ook emosioneel sterk is. Sy beskik oor die vermoë om elke situasie positief te hanteer en te oorkom en sy weet dat haar krag in God lê en dat niks moontlik sal wees sonder Hom nie. Stroomop vrouens inspireer ander vrouens en is daar vir mekaar en ondersteun en gee om vir mekaar in alle situasies, goed of sleg.✨

  • @calistacoetzer8659
    @calistacoetzer8659 6 років тому +2

    'n Stroomop vrou is iemand wat braaf genoeg is om op te staan vir dit waarin sy glo. Sy is hardwerkend en lojaal teenoor haar mede stroomop vroue. Sy respekteer ander en haarself. En die belangrikste sy is 100% net wie sy is.

  • @elmaretfourie786
    @elmaretfourie786 6 років тому +1

    'n Stroomop vrou het die moed om braaf genoeg te wees om vorentoe toe te tree en te deel wat vir solank weggesteek was en uitestyg bo haar verlede en te groei. Sy moet kan sê: Hier is ek. Dit is my storie, my reis en daarom kan sy haar lig vir ander susters in die donker laat skyn.

  • @amberduplessis9625
    @amberduplessis9625 6 років тому +1

    ñ Stroomop vrou is sterk en dapper om in diep waters stroom op te swem. Sy was al deur baie... Sy het baie seer gehad in die verlede en het besluit dat niemand haar sal onderkry nie. Maak nie saak hoeveel hartseer en kneus plekke sy het nie, sy kom altyd heel aan die anderkant uit. Sy gee nooit op nie. Geen droom is vir haar onmoontlik om te bereik nie. Geen uitdaging laat haar skrik nie. Sy weet met Jesus sal elke berg soos ñ molshoop lyk. Sy is intelligent en hardwerkend. Sy stel altyd ander se behoeftes bo haar eie en gee baie om vir ander. Sy deel altyd haar suksesse met ander en sy weet wat haar waarde is. Sy is sag maar het die mag om die hele wêreld te verander. Sy staan op vir wat reg is en kom op vir die mense wat te bang is. Sy is die lig in almal se lewe. Sy glo in haarself en sy kan enige iets doen. So baie mense het haar al teleurgestel en verklein, maar sy weet sy is ñ engel van bo wat haar nooit gaan verander om by ander mense in te pas nie. Sy het n hart van goud, iemand met n super smile wat enige iemand se dag beter maak en sy is daai persoon wat almal inspireer om hulself te wees..."I don't have to prove anything to anyone. I only have to follow my heart and concentrate on what i want to say to the world. I run my world"- Beyonce🌻amber_duplessis1502 "Die 16-jarige meisie wat stukkend is aan die binnekant, maar bereid is om haar laaste stukkie siel vir iemand anders te gee omdat sy weet hoe dit voel om met ñ gebroke siel te hê"

  • @inettefourie1403
    @inettefourie1403 6 років тому +1

    Ek glo enige ma is ‘n stroomop inspirasie vrou. Sy gee altyd meer as wat sy neem ter wille van haar kinders. En moet soms baie sterk staan om vir haar kinders disipline, maniere, selfstandigheid,