Ek prys U wonderlike Naam, Hemelse Vader!! Here, red asb ons volk. Hoor asb hoe U kinders uitroep na U en wees ons genadig. Dankie, ons Verlosser en ons Heer. Amen.
Ons kan maar roep en skreeu soos die baal profete van ouds, maar God sal nie luister nie want ons soek Hom nie. Ons soek trafiesie en mooi woordjies van die kansel af sien. Ons word van daar mislei.
@@lappieslabuschagne2428 Jy is heeltemal reg, Lappies. Maar ek vra God vir genade. Terwille vir ons wat glo en wat die wil van God doen.... Onthou, ons gebede gaan nie net by God verby nie. God hoor die kreet van ons harte. Dis verskriklik hartseer omdat ons mense so weggedraai het van die Here af. Baie jong mense weet nie eens van die gelofte wat ons voorvaders aan God gemaak het nie. Mense steur hulle maar net nie meer daaraan nie. Geloftedag het vir so baie maar net nog 'n lekker vakansiedag geword. My hart ween werklik. As ons mense die aangesig van God soek en terug draai na Hom, sal Hy ons en ons land red.
Ons is so skaam voor die HERE Here, ons het so diep en vêrweg geval van Hom, die grote God. Geen wonder ons kan nie ons hart verenig nie! Ons volk het verval…😢
such a pity so few people there, with the number of white people staying in Pretoria Johannesburg, and surrounding areas that place should be packed, shows you that people have lost there believe in God,
, im glad you see something but maybe people are busy awakening. They start to see that we are being misled by the churches with false believes. I hope you do know what the meaning of 16 des mean in our history. (Since i see the german flag)
I wouldn't bench the faith of the Afrikaner on attendance (albeit obviously dwindling). Our Father KNOWS who serves and loves Him...BUT you do have a good point! The sad fact is that overpriced 4x4 trucks, big houses, social standing, and creature comforts have taken precedence over staying true to our creator and the covenant that we have with Him. We used to be so close to Jesus and we prospered. The worship of money and the opinions of others, however, is EXACTLY why we are out of God's full favor. Alas, this will get worse too because people seem to find it difficult to be wrong inside of their little online echo chambers nowadays.
Ek prys U wonderlike Naam, Hemelse Vader!!
Here, red asb ons volk.
Hoor asb hoe U kinders uitroep na U en wees ons genadig.
Dankie, ons Verlosser en ons Heer.
Amen.
Ons kan maar roep en skreeu soos die baal profete van ouds, maar God sal nie luister nie want ons soek Hom nie. Ons soek trafiesie en mooi woordjies van die kansel af sien. Ons word van daar mislei.
@@lappieslabuschagne2428
Jy is heeltemal reg, Lappies.
Maar ek vra God vir genade. Terwille vir ons wat glo en wat die wil van God doen.... Onthou, ons gebede gaan nie net by God verby nie. God hoor die kreet van ons harte. Dis verskriklik hartseer omdat ons mense so weggedraai het van die Here af. Baie jong mense weet nie eens van die gelofte wat ons voorvaders aan God gemaak het nie. Mense steur hulle maar net nie meer daaraan nie. Geloftedag het vir so baie maar net nog 'n lekker vakansiedag geword. My hart ween werklik. As ons mense die aangesig van God soek en terug draai na Hom, sal Hy ons en ons land red.
🙏❤❤🙏❤In die naam van God die Vader God die Seun en God die Heilig gees, Amen"❤🙏❤❤🙏
Ons was daar dit was so so n mooi en lekker dag
Lyk so bietjie meer as 44 mense daar.
Baie mooi gedoen. En goed om te sien dat daar ontwaking gebeur.
Yup... A whole lot more than 44 at Blood River too!
Mooi man mooi.
100% Boer. Dank God vir alles.
Ons is so skaam voor die HERE Here, ons het so diep en vêrweg geval van Hom, die grote God.
Geen wonder ons kan nie ons hart verenig nie!
Ons volk het verval…😢
Wens ek kon daar wees. Hoendervel oomblikke. Groete uit die Kaap. 💐💐
Bevange!!Dit kook!
such a pity so few people there, with the number of white people staying in Pretoria Johannesburg, and surrounding areas that place should be packed, shows you that people have lost there believe in God,
Over 20000 was there
, im glad you see something but maybe people are busy awakening. They start to see that we are being misled by the churches with false believes. I hope you do know what the meaning of 16 des mean in our history. (Since i see the german flag)
I wouldn't bench the faith of the Afrikaner on attendance (albeit obviously dwindling). Our Father KNOWS who serves and loves Him...BUT you do have a good point! The sad fact is that overpriced 4x4 trucks, big houses, social standing, and creature comforts have taken precedence over staying true to our creator and the covenant that we have with Him. We used to be so close to Jesus and we prospered. The worship of money and the opinions of others, however, is EXACTLY why we are out of God's full favor. Alas, this will get worse too because people seem to find it difficult to be wrong inside of their little online echo chambers nowadays.
Numbers don't count... It's what's inside the heart and the bond between the blood and spirit.