als ik dit hoor ben ik weer in zuid Afrika ik was er met de SS Rotterdam in 1967 cruise 80 dagen rond de wereld Kaapstad Durban port Elisabeth dan naar Bombay India geweldige tijd komt nooit meer terug
Die liedjie heet die allerbeste voorbeeld van enigheid, en die laaste oorblywende goedheid in'n breukdeel van die mensdom - dit mag dalk vir ander simpel voorkom, maar ek word elke keer aangeraak in my diepste, verste binnekant waar nog net ek al was, en ook maar baie min - slegs as ek na die lied luister, besoek ek weer daai plekkie - ek hou juis die plekkie binne my afgesper ligjare ver weg van enigiets en enigiemand, kompleet en al onaangeraak deur die ongoddelike hede waarin ons as mens onsself bevind - en in die plekkie ver weg van realiteit, sonde, hartseer, pyn, wellus, haat, kwaad, rugstekery, en nog verder weg van die bewussyn, gaan besoek ek my oorlede Mamma... word ek dan weer kind, en gee Haar in retrospek weereens vir oulaas 'n drukkie - en vir daai kortstondige oomblik van onskuld te midde die eweige gestrompel van die sinlose hede en realiteit, glo ek dat daai plekkie ver weg van alles, die hede is... en sal ek dan glo dat ek werklik my Moeder nog een keer vashou, en net nog een keer 'n kind kan wees in Haar Moederlike arm's greep... DIE REDE daarvoor is die verblywende herrinneringe wat my besoek asof dit gister was waar ek en my Mamma na werk en skool sal skuurdans soos twee lawwe vriende op die liedjie (wat elke maal op herhaal geplaas sou word), totdat ons albei lendelam is, en skoon vergeet het van die lewe en sy verantwoordelikhede... totdat ek skielik 'n ontnugterende slag hou ontvang van realiteit in die hede wat soos 'n skoolklok my herinner dat die tydelike oomblik van kortstondige geluk, vrede en gevoel van vryheid nou klaar is.
I live in Norway.. and this makes me soooooooo happy everytime I listen to this cause it reminds me so much of my country...As messed up as people think we are ...we are beautifully mixed and diverse and such an amazing blend of cultures that somehow come into ONE....Be string SA and dont let people divide you by showing you colour....WE ARE MUCH MORE THAN COLOUR..WE ARE AFRICAN ❤🏉
vir almal wat nou buite SA is ek wil net se.. hier is net weereens een van die baie dinge wat julle op uitmis.. glo my SA is nog net so lekker soos die mense in Calvinia nou uitwys.. die video is die beste ooit!!!!
you guys still left in south africa is damn pretty lucky, my afrikaans word roestig, but this is home now for body in switzerland but SA stays home in the heart
Gewoonlik luister ek amper nooit die tiepe musiek by die huis nie, maar hier oorsee luister mens dit duk stukke asof mens vir n rukkie by die huis is. Ek's bly ek kon julle by Weiveld in Pta ontmoet.
@@ester2710 my hart raak baie seer om te dink DAT ons baie goeie kunstenaars te he wat baie voortreflike musiek kan maak,Die verlange begin praat en ek luister gedukdig na ons Mooi musiek,Wereld gehalte
Where and how are they now........., any updates on them much appreciated...,... They were the best.... coloured women from Durban......, living in Australia.
ai mense, is dit nie lekker nie. Gee nie om waar in die wêreld jy is nie, maar lekker bly maar lekker!!! Sit in VSA en luister ten minste een keer 'n week hierna net om die woema "level" op te stoot!!!
als ik dit hoor ben ik weer in zuid Afrika ik was er met de SS Rotterdam in 1967 cruise 80 dagen rond de wereld Kaapstad Durban port Elisabeth dan naar Bombay India geweldige tijd komt nooit meer terug
I am English speaking i was married to my late wife who was afrikaans.
I just loved the afrikaans way of life.
Klipwerf you guys are Tops.
Die liedjie heet die allerbeste voorbeeld van enigheid, en die laaste oorblywende goedheid in'n breukdeel van die mensdom - dit mag dalk vir ander simpel voorkom, maar ek word elke keer aangeraak in my diepste, verste binnekant waar nog net ek al was, en ook maar baie min - slegs as ek na die lied luister, besoek ek weer daai plekkie - ek hou juis die plekkie binne my afgesper ligjare ver weg van enigiets en enigiemand, kompleet en al onaangeraak deur die ongoddelike hede waarin ons as mens onsself bevind - en in die plekkie ver weg van realiteit, sonde, hartseer, pyn, wellus, haat, kwaad, rugstekery, en nog verder weg van die bewussyn, gaan besoek ek my oorlede Mamma... word ek dan weer kind, en gee Haar in retrospek weereens vir oulaas 'n drukkie - en vir daai kortstondige oomblik van onskuld te midde die eweige gestrompel van die sinlose hede en realiteit, glo ek dat daai plekkie ver weg van alles, die hede is... en sal ek dan glo dat ek werklik my Moeder nog een keer vashou, en net nog een keer 'n kind kan wees in Haar Moederlike arm's greep... DIE REDE daarvoor is die verblywende herrinneringe wat my besoek asof dit gister was waar ek en my Mamma na werk en skool sal skuurdans soos twee lawwe vriende op die liedjie (wat elke maal op herhaal geplaas sou word), totdat ons albei lendelam is, en skoon vergeet het van die lewe en sy verantwoordelikhede...
totdat ek skielik 'n ontnugterende slag hou ontvang van realiteit in die hede wat soos 'n skoolklok my herinner dat die tydelike oomblik van kortstondige geluk, vrede en gevoel van vryheid nou klaar is.
Heerlijke muziek, daar kun je niet stil bij blijven zitten. Groeten vanuit Amsterdam-Nieuw-West.
❤I am an Indian guy from kzn I love these guys
Me too 😊 I'm coloured from KZN I love these guys. Matter of fact when I chill alone with a drink I listen to them, my feet tapping along 😅
Klipwerf orkes a legend in our time the best of the best i enjoy their music can listen for hours.❤❤❤❤❤
Die arme ou wat daar by die posbus sit het seker n babalaas. Mooi liedjie, my gunsteling
Die pomphandel is die beste! Dankie ek het dit so geniet...musiek van die hart..
You can smell the fresh food from the festival if this song plays even though there is no festival happening
My hart verlang nou na die karoo - Loxton, Carnarvon, Williston...
So trots op my mense se musiek,bruin en wit!
I live in Norway.. and this makes me soooooooo happy everytime I listen to this cause it reminds me so much of my country...As messed up as people think we are ...we are beautifully mixed and diverse and such an amazing blend of cultures that somehow come into ONE....Be string SA and dont let people divide you by showing you colour....WE ARE MUCH MORE THAN COLOUR..WE ARE AFRICAN ❤🏉
Salute Bernie 🙌
Absolutely. Yes the long list to why we should NOT live here is mightly long but the other list is so beautiful and precious and should be cherished❤
Miss you Bermie...even though I dont know you
What a lovely msg..❤
Ja music unites us all. Left SA in 1978 Still miss it. Luv the music.
Ptagtig! Liefde en groete uit LIma Peru!
Verlang nou diep!❤❤
Mal oor boeremusiek.
Klipwerf die beste !
vir almal wat nou buite SA is ek wil net se.. hier is net weereens een van die baie dinge wat julle op uitmis.. glo my SA is nog net so lekker soos die mense in Calvinia nou uitwys.. die video is die beste ooit!!!!
Noord-Kaap nostalgie op sy beste!!
Enjoy thoroughly always. Many thanks Ann Polenz
Hopetown
you guys still left in south africa is damn pretty lucky, my afrikaans word roestig, but this is home now for body in switzerland but SA stays home in the heart
Verlang nou so vir Suid-Afrika... Sien uit daarna om te kuier met my familie wanneer dit weer vakansie tyd is.
This video is just amazing!! This is what South Africa should be like...working and dancing in harmony!! ♡_♡
Hard out I'd move back if it were like that..
Dis my musiek daai 👏👏👏👏🏆
This group is great. they all look so happy in what they do. Their body language tells it all.Die beste van Boeremusiek.Ek hou julle mense baie.
Pragtige groepie vrolike orkeslede met pragtige dansers wat weet hoe om raak te trap.
Shant a ram !@@elmarinemeyer7725
Dit is baeie mooi en te minste kan ons saam dans julle is n ster
Gewoonlik luister ek amper nooit die tiepe musiek by die huis nie, maar hier oorsee luister mens dit duk stukke asof mens vir n rukkie by die huis is. Ek's bly ek kon julle by Weiveld in Pta ontmoet.
Die hoenders sal nie slaap so mooi derick alldays
SUPER!!! BRAWO!!! Pozdrawiam from Poland🎹🎹🎸🎸🪕🪕👏👏
Dis so lekker. Sit nou hier in Abu dhabi en luister. ❤
Mis ek nou weer Calvinia. Ek was al gelukkig genoeg om 'n klompie kere daar te kuier. Altyd lekker.
Ons het groot geword met klipwerf en is nt in ons bloed
Dis nou die waarheid....Pragtig°°°
Lewensvreugde op sy beste -- die musiek, die musikante en die dansers! Mens wil sommer deel word van daardie kontrei. Uitstekende fotografie ook.
Loop my trane sommer nou hier uit die Midde Ooste. Mis my land
completely instrumental music, that's something thats gonna stand out about this genre sooner or later
This aged well!
Ek geniet die musiek en die musikante se vrolikheid. Dis altyd mooi om die landmerke in die videos te sien. Klipwerf,ek geniet julle.
South African country music.
World rugby cup finals today , just the song we need
Zuid Afrikaanse muziek is geweldig xxx :)
Lekker man lekkerrrrr!!!!!!!!
Wow! Hulle is regtig "double jointed". Mal daaroor. Dankie, ek geniet elke oomblik. ❤❤❤
ai ai nou verlang ek darem huistoe! Calvinia se kind!
Veronica Booysen-Lebbe Ja wonderlik.......verlang ook vreeslik.....
@@tdevry outa om dofekjb
Daarshy eks n 17 jaarige seun en trots om te se ek luister graag boeremesiek
Warpig Kotze...vandag is jy al 20, ek hoop jy luister nog net so lekker soos toe jy 17 was...!!!
ek was 9 of 10 gewees toe ek na klipwerf beginne luister niks mee vekeerd nie
agter elkeman
Ek like om dit te hoor😁gaan groot boetman, daars nie n lekkerder kultuur nie!🤗
En kyk nous jy al 25
ek is al oud maar die klipwerf is die beste ooit. My hele lyf bewe as ek die musiek luister
jys altyd jonk ! ouderdom is n nommer
Gee my enige dag die Hantam en Klipwerf, mooier as dit kan jy nie kry nie, mense met diep integriteit.
Klipwerf is die beste ooit!
Die beste musiek orkes ooit
Pierre Van Der Merwe ffhjgssgtrrhjhhiihioujih
Verlang ek darem 'n lekker langarm op ordentlike boeremusiek. Voete juk as ek na julle luister.
Wat swingt die muziek, geweldig
Ek sal enige dag n Klipwerf party ondersteun , as iemand die vrou se linker hand agter haar rug vasmaak .
Also appreciated in UK Just brilliant
Dus WA my hart is.. Family ek miss jule
A real Foot-tapper, appreciated in UK
Lekker sakkie, sakkie musiek, verlang na my jong dae op die plaas.
ek ook..
ek ook..
ek ook..
ja tanni my ma se ook so
@@ester2710 my hart raak baie seer om te dink DAT ons baie goeie kunstenaars te he wat baie voortreflike musiek kan maak,Die verlange begin praat en ek luister gedukdig na ons Mooi musiek,Wereld gehalte
gorgeous people. Please make more of these videos
Dit loop nou leke hier in die VSA!!!
Nicely done guys❤
Ek dink so a my oorlede man as ek na na julle musiek luister Klipwerf altyd a plesier om na te luister
Hiert jou ou doring.Gooi hom ek se.Aai hoe jeuk my voete nou.Boeremusiek is bo-baas
Dis nou lekker! Sit ek nou in die Engeland so vêr van my mense af, aai!
Love dit!!
😂Jul kan Klipwerf hou so aan😂❤
Beste musiek op die planeet , bring my hart altyd terug na die stof paaie en bos vlaktes . Dankie :-)
Hulle is puik man
Fantastiese vermaak en musiek; dankie Klipwerforkes.
Skoffel daai moves! Hierdie is befok!
lelik
....hier uit Frankryk, ek laaik.....!
My ouma altyd gese dat boere musiek haar laat voel sy's in die hemel :)
dit is nie boere musiek
Um shili whami
U ouma was so reg!!
this is the best
mis ek nou my oupa en die plaas! gan nou paasnaweek darm bietjie plaas toe,skuur/staldans!
Pure rauwe boere rock der is niks mooier, deurgaan!
They translated boer to peasant🤔dont think it makes sense?
@@DarkEnigma.63exeboer = farmer.
Coloured people in SA nonchalantly can refer to whites or police as Boere....a cultural thing
Julle ouens die beste
Lekker bly maar lekker
Nou kan ek nie die liedjie uit my kop kry nie 😂😂😂
Liedjie geskryf deur Pieter v.d. westhuizen
Baie mooi, van Portugal
ware professionele!!
Iemand wat kan dans is darem n plesier om te kyk. Daai laities mag maar.
Mooi lyk Calvinia :)
Heita, lekker djy! Moenie ophou nie!
Very talented!!!!
Lovely ❤❤
Beautiful music 🎶 lovely to listen to
Lekker dans en draai. Groete uit Nederland
Tog te mooi
Where and how are they now........., any updates on them much appreciated...,... They were the best.... coloured women from Durban......, living in Australia.
ai mense, is dit nie lekker nie. Gee nie om waar in die wêreld jy is nie, maar lekker bly maar lekker!!! Sit in VSA en luister ten minste een keer 'n week hierna net om die woema "level" op te stoot!!!
yeee boyi dis mos vir jou a lekker beat en my bras kan dans
Ek vrek oor my mense!
Ja ek ook. En ons mooi land!!!!!!
Karoo Se kind hoe lekker is dit nie
Stem saam #karoo kind
Beautiful
Ja ek glo jou... hier uit New Zealand.
Lekker lekker, jam dit uit.
o--Kane101--o skud skud skud
I love 💕 this. Music it so beautiful to listen to it make you want to dance yeppy
hiers ek weereeeeeeeeeeeeer :-)
beste musiek ooit
Love this music. You just want to dance and dance
Ek bly in uk nou,en ek blaas klipwerf mal daaroor, maar weet nie van die bure nie haha.
Has anyone noticed this woman always puts her hand in the air????
Dit is mos lekker op n Saturday
Dit is ń gesertifiseerde kap klassieke
VERY VERY NICEEEEEE........
Hello 👋 daar. Dis not net lekker boere Musick. Mooi man.