Ghapi sing Die Geloftelied in die Amfiteater by die Voortrekkermonument - Boermedia gesels met hom

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024
  • Boermedia was by die Voortrekkermonument op 16 Desember 2022 en het ons gelofte daar gaan herdenk! Ons het onderhoude gevoer met 'n paar mense en hierdie onderhoud van Ghapi is die eerste van 'n paar.
    #boermedia #ghapi #diegelofte #geloftedag #AlleEerAanGod

КОМЕНТАРІ • 82

  • @zorngottes2595
    @zorngottes2595 Рік тому +10

    Heroic culture. A minority who transformed Africa against overwhelming odds.

  • @busterb6562
    @busterb6562 Рік тому +13

    Nothing better than seeing people who love their own people, culture and race. God bless them!

  • @rinapieterse3006
    @rinapieterse3006 Рік тому +8

    Hoendervleis mooi. Aan God alle eer! 🙏🙏

  • @wilmapvaneeden6405
    @wilmapvaneeden6405 Рік тому +5

    Hy is nie werklik n sanger nie .... Sy drom werke is puik. Maar hy het goed gedoen... Die praat gedeeltes ... baie mooi.
    Ons ou boere volk is altyd vol kritiek ... Pragtig Ghapi ...

  • @moniquewurth8945
    @moniquewurth8945 Рік тому +21

    Niks en niemand kan ons geskiedenis weg neem nie .Trots op my taal.

  • @victorswart7411
    @victorswart7411 Рік тому +22

    Ons God ons Volk ons Geskiedenis ons Kultuur. Glo in God glo in jou Volk glo in jouself. Ons sal hierdie GEMORS OORLEEF.

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 Рік тому +29

    Groete uit Arizona af . Lekker hierna gekyk en voel trots om n Boer te wees . 👍

    • @nobodyinparticular709
      @nobodyinparticular709 Рік тому +2

      Dis amper tyd on huis toe te kom

    • @boerplaas388
      @boerplaas388 Рік тому +2

      @@nobodyinparticular709 yes 👍 dit is .

    • @mljcombrink8484
      @mljcombrink8484 Рік тому

      My kinders is in Nebraska...wens dit was nooit nodig dat ons kinders ons land moes verlaat vir n beter toekoms nie...my seun al jare in New Zealand....my hart seer vir my volk en Vader land ....

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 Рік тому +14

    Ghapi - great talent & wonderful personality.

  • @hesterjoubert7443
    @hesterjoubert7443 Рік тому +18

    As ons net kan onthou waar ons vandaan kom dan het ons weer n toekoms.

  • @annahendricksmxvhbyc
    @annahendricksmxvhbyc Рік тому +7

    Dankie Ghapi, Dankie Dankie 🙋‍♀️❤️💕🙏🙏

  • @douw004
    @douw004 Рік тому +20

    Dit was waarlik heerlik om die dag by die monument met ander te deel. Dankie aan elkeen vir die reëlings. Wat opmerklik was ook is die feit dat die hele program sonder voorval verloop het, baie meer as 44 opgedaag het en die amphiteater skoon gelaat is, geen rommel wat agtergelaat is nie.

  • @monicakieck7501
    @monicakieck7501 Рік тому +13

    Baie dankie vir almal daar; God staan SAAM met julle 🤗🙏🙏🙏💞💞💞💞

  • @mljcombrink8484
    @mljcombrink8484 Рік тому +31

    Hou jul oe op God mense...ons het Hom nog nooit so nodig gehad soos nou nie...

    • @catharinatheunissen967
      @catharinatheunissen967 Рік тому +4

      Amen daarop
      God is ons Afrikaner Volk het hom vandag meer nodig as destyds by Bloedrivier.
      Trots Afrikaner 👍🙌🙌

    • @hannetjiewandrag5079
      @hannetjiewandrag5079 Рік тому

      Wie is Charlese Theron 😂😂

    • @mljcombrink8484
      @mljcombrink8484 Рік тому

      @@hannetjiewandrag5079 n Benoni slet...hulle het op n plot buite Benoni gebly..haar pa was n alkolis en haar ma het haar pa doodgeskiet...sy en haar ma is sak en pak America toe..sy is nou deel van die Hollywood satanic elite...sy het haar siel verkoop vir die Oscar wat sy met die fliek Monster ontvang het...sy het Swart kinders aangeneem en maak hulle transgender groot...sy het miljoene vir die EFF geskenk...

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 Рік тому +28

    Was asemrowend. Ek was daar met vrou en kinders. Dankie daarvoor

  • @aerasmus2129
    @aerasmus2129 Рік тому +9

    Sjoe die video oor Ghapi wat die Geloftelied sing. het my dag gemaak.

  • @eagrundling8783
    @eagrundling8783 Рік тому +14

    So pragtig. Baie dankie dat jy dit deel met ons

  • @corriejacobs5876
    @corriejacobs5876 Рік тому +4

    Pragtig Ghapi

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 Рік тому +3

    The best.

  • @Slappies007
    @Slappies007 Рік тому +9

    Dit is tyd dat ons afrikaner volkie weer bymekaar moet kom en sê, tot hier toe en niks verder nie.

  • @Brucester001
    @Brucester001 Рік тому +3

    Wow..awesome

  • @martindekock4719
    @martindekock4719 Рік тому +20

    Sharlene Thron, magic hoe het ons Afrikaners gegroei van 44 tot menigte op 16 desember. Maar as Amerikaner weet jy nie wat dir dag is nie.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Рік тому

      Charlize Theron.

    • @mareegrobler3653
      @mareegrobler3653 Рік тому

      Charlize Theron is in Suid Afrika gebore en grootgeword sy het net haar identiteit weggegooi vir Amerika se kaf

  • @baron2161
    @baron2161 Рік тому +6

    HaleluYha .....WOW

  • @onsami1
    @onsami1 Рік тому

    So good to see so many attending. I hope the people will soon recognise that a great part of this monument day festivals, is celebrating a no-slave anymore stance. It is time that we acknowledge that part, of this festive day as well.

  • @patshes1951
    @patshes1951 Рік тому +5

    Cool!

  • @isrbillmeyer
    @isrbillmeyer Рік тому

    Baie mooi.

  • @docdynamix
    @docdynamix Рік тому +2

    Makes me sad that I could not be there to celebrate with you all

  • @doloresburmeister7184
    @doloresburmeister7184 Рік тому +4

    ❤🙏👨‍👩‍👧‍👧

  • @purpleduck3494
    @purpleduck3494 Рік тому +4

    Return to God, sleeping church. Jesus is coming soon.

  • @chriserasmus9398
    @chriserasmus9398 Рік тому +8

    Daar is net 2 tipe mense. Afrikaners en die wat wens hulle is Afrikaners

    • @Aussiejayp
      @Aussiejayp Рік тому

      Dank Vader ek is Boervolk en nie Afrikaner nie 🍾🥂

  • @johandippenaar1279
    @johandippenaar1279 Рік тому +8

    Kookwater julle

  • @Aussiejayp
    @Aussiejayp Рік тому +10

    My hart is stukkend oor ons Volk se oë gesluit bly vir die Waarheid en volhou om hier by die Vrymesselaar tempel die songod te vereer. Waar is eer en verering tot die Ware God van die Bybel??? 😢

    • @mljcombrink8484
      @mljcombrink8484 Рік тому

      Moenie die enigste ding wat ons nog oor het ook vernietig nie...dit gaan by ons nie oor ENIGE iets anders as om ons GOD te dank en eer nie...asb...gaan huil in jpu kamer...maar los ons gewone Godsvresende boerevolk uit julle politieke arguments uit....en pasop...die oordeel kom NET GOD toe....!!!!!!!!!

    • @Aussiejayp
      @Aussiejayp Рік тому

      @@mljcombrink8484 skrik wakker vrou! EK DAAG JOU UIT en gaan kyk Tiaan Gildenhuys se lesing op UA-cam genaamd Gelofte vs Geloftedag. Jy het mos NIKS om te verloor nie. Jou siel sal geskud word en jy sal gaan tjank in jou kamer! Die gelofte is volbring en die kerk is gebou! Nou buig jy en andere voor die Vrymesselaarsgod! Ek is suiwer Boervolk, die laaste afstammeling van die ware oorblyfsel. Ek was ook soos jy verblind deur tradisie, gewoonte en indoktrinasie. Ek bid dat God jou oë sal oopmaak. Ek bid vir jou. Wees geseënd.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Рік тому

      So met ander woorde,nou is alle kerke en monumente vrymesselaarstempels ?

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Рік тому +2

      Mens kan die Here op enige plek dien.

    • @williamdavidz2278
      @williamdavidz2278 Рік тому +1

      Ag shame 😢

  • @idajansenvanvuuren4356
    @idajansenvanvuuren4356 Рік тому

    Grendeltyd

  • @barend4803
    @barend4803 Рік тому +2

    Pragtig ! Kry net vir suster Ghapi 'n hoed of dalk 'n haarknipper.
    "Oordeel self: Is dit betaamlik dat 'n vrou met onbedekte hoof tot God bid? Of leer ook die natuur self julle nie dat as 'n man lang hare dra, dit vir hom 'n oneer is nie;"
    I KORINTHIËRS 11:13‭-‬14 AFR53

    • @deliabotha7187
      @deliabotha7187 Рік тому +2

      Salomo se hare was ook lank. Kyk na n mens se hart..nie sy uiterlike

    • @barend4803
      @barend4803 Рік тому +1

      @@deliabotha7187 Salomo was hoër as die heilige Woord van God. Wat ook al Salomo gedoen het staan meer vas as God se Woord, ja Salomo was onfeilbaar ! Ja gehoorsaamheid aan die Woord van God is glad nie nodig nie. Ons moet gehoorsaam wees aan ons eie denke en gevoelens.
      "Het Salomo, die koning van Israel, nie deur hulle gesondig nie? Alhoewel daar onder baie nasies nie 'n koning gewees het soos hy nie en hy 'n liefling van sy God was, sodat God hom as koning aangestel het oor die hele Israel, het die vreemde vroue hom tog sonde laat doen."
      NEHEMÍA 13:26 AFR53
      "Daarop sê Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die Here verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. Toe sê Saul vir Samuel: Ek het gesondig, omdat ek die bevel van die Here en u woorde oortree het, want ek was bevrees vir die manskappe en het na hulle geluister."
      I SAMUEL 15:22‭-‬24 AFR53

  • @majbudricks5404
    @majbudricks5404 Рік тому

    Charlene Theron did not learn to speak English in the USA
    USA CITIZENS have different vocabulary one can not understand Americanizy differently not Queens English

  • @jacobtack2258
    @jacobtack2258 Рік тому +8

    En steeds verheerlik die boer nie Sy Naam nie.
    Ons Vader se Naam is nie Here nie, en ons Messias se Naam nie Jesus nie.
    Hoe sal ons Vader Sy volk beskerm as hulle nie die gelofte onderhou nie en NIe Sy Naam verheerlik nie.
    Exo 20:7 “You do not bring the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught.

    • @andrevisser7542
      @andrevisser7542 Рік тому +7

      My vriend, Yehovah het self in vlees gemanifesteer as Yehoshua (Hebreeus) of Jesus in Afrikaans, selfde God...

    • @dn822
      @dn822 Рік тому +3

      Waaroor baklei ons nou hier?

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 Рік тому

      ​@@andrevisser7542Wanneer jy ons Vader Yahuah en Sy Seun Yahusha prys, sê jy Hallelu-yeh of sê jy Hallelu-YAH?
      Kyk gerus na die volgende vers en sien die verkorte form van Sy Naam:
      Psa 68:4 Sing to Elohim, sing praises to His Name. Raise up a highway for Him Who rides through the deserts, By His Name Yah, And exult before Him.
      Dit is "YAH", kort vir Yah-uah en Yahu-sha, dieselfde as HalleluYAH!
      Jesus is nie 'n vertaling vir Yahusha nie. Om te kan vertaal moet dit betekenis hê in Hebreërs en Jesus het geen betekenis in Hrbreërs nie.
      Vra jouself die vraag, waarom die naam “Jesus” en waarom die naam “Here/Lord”?
      Yahuah het ons in Sy woord gewaarsk dat ons nie Sy Naam tot niet mag bring nie!
      Exo 20:7 “You do not bring the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught.
      Dit gebeur op 2 maniere:
      1. Soos met die Jode, wat nie Sy Naam gebruik nie en..
      2. Soos met die christene, wat Sy Heilige Naam vervang met die naam van ‘n ander god.
      Ons Vader het gesê, dat Sy en Sy Seun se naam weggeneem gaan word:
      Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it?
      Sy Naam gaan vervang word met “Here/Lord/Ba’al”.
      Jer 23:27 who try to make My people forget My Name by their dreams which everyone relates to his neighbour, as their fathers forgot My Name for Ba‛al.
      En ons Messias se Naam ook weggeneem…
      Act 4:18 And they called them and commanded them not to speak at all nor to teach in the Name of יהושע.
      Yahusha het gesê, dat die mens gaan Hom(Yahusha) nie ontvang wat in die Vader se Naam kom nie maar hom(Jesus) wat in sy eie naam kom:
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Nou vra jouself, wat noem die wêreld die Vader? Lord(Engles)/Here(Afrikaans)/Ba’al(Hebreërs).
      En wat noem die wêreld Yahusha? Jesus(‘n Griekse Naam).
      Jesus is die vals/anti messias. Hoe kan ek dit sê? Yahusha sê ons sal by ons vrugte geken word. In Sy woord sê Hy ook dat ons Sy voorbeeld moet volg.
      1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
      Koms ons kyk na die vrugte van die wat Hom Jesus noem.
      Hulle noem Hom Jesus en die Vader Here/Lord, name van heidense gode.
      Huller us op Sondag, die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier heidense feeste van kersfees, Easter, Halloween ens
      Hulle doen weg met die wet van die “Passover”.
      Hulle eet onreine voedsel.
      Ons Hebreërse Messias Yahusha, het nie een van die heidense kerk tradiesies onderhou nie. Hulle volg die vlas messias Jesus.
      Maar as jy die Hebreërse Messias Yahusha van dioe Bybel will volg? Dan …
      Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 Рік тому

      @@dn822 Hier word nie baklei nie, maar die waarheid word gedeel.
      Ek is 'n boer, en baie lief vir die Afrikaner volk en Suid Afrika.
      En my hart breek wat in SA gebeur.
      As gelowige in ons Vader en Sy Seun, dat Sy Woord alleen die waarheid is.
      Deel ek met diegene wat hull harte uitstort en die verbond onderhou van Gelofte dag.
      Die gelofte sê, lees dit mooi stadig deur en laat dit insink. Wat 'n kragtige woord!
      Die Gelofte
      Hier staan ons voor heilige God van die hemel en die aarde
      Om ‘n gelofte aan Hom te doen
      Dat as Hy ons beskerm(voorwaarde)
      En ons vyand in ons hand sal gee
      Dat ons die dag en die datum elke jaar as ‘n dank dag
      Soos ‘n sabbat sal deur bring(belofte vir die voorwaarde)
      En dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig
      Waar dit Hom behaag (belofte vir die voorwaarde)
      En dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daar in moet deel
      Tot na-gedagnis ook vir die opkomende geslagte(belofte vir die voorwaarde)
      Want die eer van Sy naam
      Sal verheerlik word (belofte vir voorwaarde)
      Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.
      Hier is die probleem: Die boer maak 2 beloftes hier, wat hulle vandag NIE MEER NAKOM NIE!
      1. "Want die eer van Sy naam, Sal verheerlik word."
      Hulle noem Hom NIE op Sy heilige Naam nie.
      2. "Soos ‘n sabbat sal deur bring"
      Hulle hou ook nie meer die Sabbat dag nie.
      Nou vra ek jou met 'n baie seer hart, hoe kan die Afrikaner verwag om gered te word, as hulle nie Sy Woord gehoorsaam nie EN nie die gelofte onderhou soos belowe nie.
      Gaan op jou knieë, en bid tot ons Vader en vra vir leiding IN DIE WAARHEID.
      En draai weg van die leuens van die kerk.
      Die Afrikaner volg eerder die leuens and vals tradisies van die kerk, as wat ons Vader Yahuah in Sy Woord vir ons gee.
      Shalom vriend.

    • @andrevisser7542
      @andrevisser7542 Рік тому +1

      @@jacobtack2258, my vriend ek was klomp jare gelede al gely deur die kwessie van ons Skepper se naam wat weggesteek word, ek is deur al die name gevat en waar hulle vandaan kom totdat ek verstaan het hoe alles inmekaar pas.
      Jy is reg, ons ware Skepper se naam word weggesteek, dit is waarom die leuenaar homself in die plek van God plaas sonder dat mense dit agterkom.
      Ek het net een probleem met die siening wat jy en 'n paar ander verkondig, julle vervang die naam Jesus met 'n ander naam wat uit iemand se duim kom want julle het self nie die huiswerk behoorlik gedoen nie.
      Jy is reg ons sien Yah in die Bybel maar nie vir die rede wat julle dink nie, Yah is 'n kort weergawe van Yehovah, 'n naam wat jy geskryf kan sien in baie ou geskrifte, 'n naam wat weerspieël word in baie ander name. Daar is nie EEN naam in die Bybel wat met Yah begin nie, dit alleen behoort al vir jou iets te sê.
      Al die yah name wat agterna uit iemand se duim kom het hulle oorsprong in die tyd van Babiloniese ballingskap met hulle gode IA en IAO, die "I" het 'n "J" klank...
      Verder het Elohim sy naam vir Moses gegee, gesê Hy is Ehyeh (I am) en toe aangegaan met sy naam YHVH wat beteken Hy was, Hy is en Hy sal wees wat wys na sy ewige bestaan. Dit is dieselfde YHVH wat in Jeremia gesê het Hy is die enigste God en die enigste verlosser (yeshua in Hebreeus). Dan sien ons dieselfde Yehovah gemanifesteer in vlees met sy naam (SOOS GESKRYF in vroeë geskrifte) Yehoshua, Yehovah saviour om te doen presies wat hy belowe het.
      Van daar weet ons dat die oorspronklike Griekse nuwe testament Yehoshua of Yeshua in kort geskryf het as Iesous (veronderstel om dieselfde te klink maar Grieks het 'n "s" aan die einde vir 'n manlike naam). Van daar is dit maklik om te sien waar Jesus vandaan kom, almal dieselfde. Dus wat ek sê is om op te hou om Jesus se naam in enige van die tale soos ek gewys het af te breek en te probeer vervang met 'n naam wat afgelei is van Babiloniese afgode af, wys net hoe slinks die vyand regtig is.
      Ek het redelik te doen met bevryding en glo my demone en satan haat die naam Jesus, dit sien jy oral, jy kan enige naam noem wat jy wil maar moenie waag om Jesus te noem nie...
      Met die res stem ek saam, dit is tyd dat ons volkie terugkom na waar ons begin het, 'n volk wat ons Vader persoonlik ken, 'n volk gely deur die Heilige Gees in ons, dit is die enigste pad.
      Seëninge.

  • @gawieherbst6260
    @gawieherbst6260 Рік тому +2

    Ek wou gaan....luister nou na die lied. Ek dink Ghapi moet liewer net neurie. Vir himself.

    • @Nokkiedutoit
      @Nokkiedutoit Рік тому +1

      En jy kan beter doen h, Gaphi het pragtig gesing rou emosie

    • @Deontjie
      @Deontjie Рік тому

      Jammer Bok van Blerk was nie beskikbaar nie.

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 Рік тому

    Ghapi kannie sing om sy lewe te red nie. Wat ń bespotting van gelofte dag

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany Рік тому

    this is all good,,,, but what they prayed for at Blood river has no impact on me today, as I'm a born-again child of God, i can't honor what my forefathers promised God back then,, i must one day stand myself before God and be judged according to my sins, what the Voortrekkers promised God on that day has no bearing on me today

    • @dirkburger1362
      @dirkburger1362 Рік тому +2

      Your loss if you are an Afrikaner!

    • @Deontjie
      @Deontjie Рік тому +7

      Maybe it should not be all about you.

    • @johannesdekoning9521
      @johannesdekoning9521 Рік тому +6

      Ek is ook 'n wedergeborene en juis daarom het Geloftedag vir my 'n diep geestelike betekenis!

    • @fiddlestix6468
      @fiddlestix6468 Рік тому +10

      I don't think you understand the significance of the Covenant. It's about a small group of people, who were outcompeted, seeking justice for the brutal murders of their women and children. They made a Covenant with God to help them 464 people against 15000 warriors. The Zulus did a 3 day sangoma ceremony to their false gods, used muti to make them invisible. They didn't have much ammunition and had cumbersome arms with 3 small canons. The night before a very thick mist descended, making it impossible for the Zulus to attack and the clay soil wet and slippery, the Zulus said following the defeat that they saw angels firing from the laer. They saw a army of soldiers on white horses with a single man and a sword at the lead. The significance of Blood River was that that day God kept his covenant. 3500 dead and not 1 casualty of the Voortrekkers. It is not about black and white it is about the sheer power of God and his promise to protect people. Don't let modern day political correctness overshadow that. Read up about it before making such blasphemous statements.