Hey dorsalfin moet maar net se eks 15 en ek is verlief op jul takkel julle poppers werk 1000 persent en my fav is die glow in the dark white popper met n ligte jig
Dorsalfish......ek kani verwoord nie....het in die laaste 6 maande van ek dit gebruik meers vis gevang as in my hele lewe saam...het 10 Jan 23 50 geword.....dis mal stout
Manne dankie vir die mooi video wat julle met ons deel.. Julle is Ysters
Baie dankie Naas. Sien jou een van die dae op die water.
Kan nie wag nie..
Ek hoop daai keps is oppi web shop🤩
Een van die dae.
Geluk en lekker verjaarsdag naweek van visvang, my maat ek wil so graag so baber vang, het nog nooit en ek word 40 haha. Geniet dit
Dankie. Hoop jy kry gou een!
I like the way you fish
Thank you
Wat 'n ongelooflike mooi venue. Well done Dirk en crew. Beautiful video. Wat se stok gebruik jy? Babers is ongelooflike kwaliteit.
Hi Cornus. Dit is Pierre wat antwoord. Ek gebruik die 8ft Okuma wave power.
Baie dankie vir die terugvoer
Hey dorsalfin moet maar net se eks 15 en ek is verlief op jul takkel julle poppers werk 1000 persent en my fav is die glow in the dark white popper met n ligte jig
Baie dankie, ons is bly om dit te hoor.
Magical looking place
Wys bietjie v naby wat skuif jul nader en verder vr ons dom ouens
Kyk gerus hierdie ua-cam.com/video/eAtOODnPRP8/v-deo.htmlsi=EoyCT2I20_ON_6R0
Watse katrol gebruik julle daar?
Ek gebruik ITX 4000
Dorsalfish......ek kani verwoord nie....het in die laaste 6 maande van ek dit gebruik meers vis gevang as in my hele lewe saam...het 10 Jan 23 50 geword.....dis mal stout
Awesome!