Dirk, wat 'n plesier om jou videos te ondek het! Eks 'n groot bass hengelaar maar gaan verseker vir my van doe popers aanskaf en die babers in die golfbane om my gaan straf. Ek wou graag vir jou tips gee met die vliegstok maar dai poper maak hom seker relatief swaar, mens sukkel baie om swaar te gooi met vliegstok. Mens sal dink swaerder maak dit juis makliker maar dit is gladnie die geval nie.
Pieter jy is 100% reg. Swaarder maak it moeilikker. Die vlieg popper is baie lig en beinvloed wel jou gooi, maar nie so erg as wat dit mag voorkom nie.
Well done julle. Mooi kamera werk. Dankie dat julle oues bereid is om te deel. Waardeer
Dankie Cornus
Dankie, jy kan ook die barber se gewig noem, indien dit op jou tang gewys word.......awsome......dankie.
Sal probeer onthou, dankie.
More more julle
Dankie vir n baie goeie video
Ek leer baie uit dit uit
Awsome Awsome Awsome
Neels ek is bly dit help. Was nie seker of die langer video dalk bietjie boring kan raak nie?
Ek ook
Dirk, wat 'n plesier om jou videos te ondek het! Eks 'n groot bass hengelaar maar gaan verseker vir my van doe popers aanskaf en die babers in die golfbane om my gaan straf.
Ek wou graag vir jou tips gee met die vliegstok maar dai poper maak hom seker relatief swaar, mens sukkel baie om swaar te gooi met vliegstok. Mens sal dink swaerder maak dit juis makliker maar dit is gladnie die geval nie.
Pieter jy is 100% reg. Swaarder maak it moeilikker. Die vlieg popper is baie lig en beinvloed wel jou gooi, maar nie so erg as wat dit mag voorkom nie.