SOORTE SINNE : STELSINNE | VRAAGSIN | BEVELSIN | UITROEPSIN | VERANDER STELSINNE NA VRAAGSINNE |

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Hello, welkom by my kanaal. Hoop julle is veilig in hierdie grendelstaaat.
    In hierdie video bespreek ek verskillende soorte sinne.
    Ek verduidelik ook hoe om stelsinne na vraagsinne te verander asook om vrae te stel waar die onderstreepte deel die antwoord is.
    Onthou om die video te "like" en subscribe sodat UA-cam jou kan laat weet van enige nuwe materiaal wat opgelaai word.
    Wees veilig en onthou om jou hande te was.
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    Materials used to create:
    Visuals: www.canva.com/
    Audio: www.bensound.com/
    Editing: shotcut.org/do...

КОМЕНТАРІ •