Woordsoorte-Deel 1:Selfstandige naamwoord,Voornaamwoord &lidwoord|Pamela Pumpkins Quarantine Workout

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 гру 2024
  • Hello, welkom by nog 'n les.
    In hierdie video bespreek ek Woordsoorte (selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en lidwoorde).
    Daar gaan na hiedie video, nog lesse oor woordsoorte volg.
    Ek het besluit om my naam met 'n plank te slaan (to make a fool of myself) en die Pamela Pumpkins quarantine workout ook te probeer. Jy mag maar lag, ek hoop dit help bietjie om jou gemoed te lig (brighten your mood).
    Onthou om te "like" en :Subscribe" vir meer Afrikaans ekstra klasse.
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    Used for editing:
    Canva: www.canva.com
    Viva-Video: Available for Android on AppStore
    Sound: www.bensound.com/

КОМЕНТАРІ •