- 15
- 114 488
Mrs. M Johnson
South Africa
Приєднався 15 кві 2020
Welkom in Mev. Johnson se virtuele klaskamer. Ek het hierdie kanaal begin om leerders te ondersteun met Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Ek sal dit baie wardeer as julle SUBSCRIBE en die Video's "like".
Voel vry om 'n kommentaar te los as daar 'n spesifieke aspek is van Afrikaans waarmee jy hulp nodig het.
Ek sal dit baie wardeer as julle SUBSCRIBE en die Video's "like".
Voel vry om 'n kommentaar te los as daar 'n spesifieke aspek is van Afrikaans waarmee jy hulp nodig het.
DIREKTE EN INDIREKTE REDE || AFRIKAANS REPORTED SPEECH
Hello en welkom by my kanaal, ek is Juffrou Johnson.
Eerstens dankie vir julle ondersteuning. Soos beloof, aan die einde van die video, is daar 'n verrassing.
Hierdie video is opgeneem oor 3 dae, dit handel oor die direkte en die indirekte rede. Ek bespreek stelsinne en vraagsinne.
Later van tyd sal ek ook 'n kort video maak oor bevele in Afrikaans, in die direkte en indirekte rede.
Weereens dankie vir julle ondersteuning. As jy 'n nuwe kyker is, onthou om te "like" en "subscribe". Druk ook die "bell" ikoon sodat jy ingelig kan word oor enige nuwe video's.
Geniet dit en onthou om veilig te wees en jou masker te dra.
Vriendelike Groete,
Juffrou Johnson
______________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Credits:
Canva
ShotCut video editor
TikTok
Eerstens dankie vir julle ondersteuning. Soos beloof, aan die einde van die video, is daar 'n verrassing.
Hierdie video is opgeneem oor 3 dae, dit handel oor die direkte en die indirekte rede. Ek bespreek stelsinne en vraagsinne.
Later van tyd sal ek ook 'n kort video maak oor bevele in Afrikaans, in die direkte en indirekte rede.
Weereens dankie vir julle ondersteuning. As jy 'n nuwe kyker is, onthou om te "like" en "subscribe". Druk ook die "bell" ikoon sodat jy ingelig kan word oor enige nuwe video's.
Geniet dit en onthou om veilig te wees en jou masker te dra.
Vriendelike Groete,
Juffrou Johnson
______________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Credits:
Canva
ShotCut video editor
TikTok
Переглядів: 1 804
Відео
BYWOORDE (BYWOORD VAN TYD, WYSE EN PLEK) || ADVERBS IN AFRIKAANS
Переглядів 12 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal. My naam is Juffrou Johnson. In hierdie video bespreek ek Bywoorde van Tyd, Wyse en Plek.
ADVERTENSIES IN VRAESTEL 1 || KOMPETISIE
Переглядів 7 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal! My naam is Juffrou Johnson. Vandag bespreek ek ADVERTENSIES wat voorkom in vraestel 1, Taal. Daar is drie afdelings in 'n taal vraestel. Afdeling A: Begrip, Afdeling B: Opsomming en Afdeling C: Taal: Advertensie, strokiesprent, artikel en prent. Soos julle in die titel gesien het, is daar 'n kompetisie! Een van my gelukkige subscribers kan 'n denim gesig masker wen...
STROKIESPRENTE || VRAESTEL 1: TAAL: VRAAG 4
Переглядів 6 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal. My naam is juffrou Johnson. Vandag bespreek ek STROKIESPRENTE. Die vraag kom voor in vraestel 1, Taal, Afdeling C: Vraag 4. In hierdie video bespreek ek die ontleding van 'n strokiesprent asook min of meer watter tipe vrae jy kan verwag. Onthou om jou masker te dra en te sosiaal distansieer. "Like" en "Subscribe" en geniet die video. Credits: Bensound Canva ShotCut...
WOORDORDE || Sv1TOMPv2I || WORD ORDER IN AFRIKAANS
Переглядів 1,3 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal! As jy nuut is, my naam is Juffrou Johnson. Ek gee Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Ek hoop julle bly veilig en onthou om jou masker te dra. Vandag bespreek ek Woordorde in afrikaans, Sv1TOMPv2I. Onthou om te like en subscribe en stuur my 'n boodksap of komment as daar iets is wat jy wil graag op die kanaal sien. Onthou, ek gaan 'n TikTol post sodra ek 100 subscri...
ONTKENNING || NEGATIVE IN AFRIKAANS
Переглядів 1,3 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal. Vandag bespreek ek Ontkenning, die dubbel negatief in Afrikaans. Aan die einde van die video het ek ook 'n DIY vir 'n masker wat jy by huis kan maak. Ek is opgewonde om te sien hoe kreatief julle is met julle DIY maskers sodra ons terug gaan skool toe. Onthou om te "like" en "subscribe", as ek 100 subsribers het sal ek 'n snaakse TikTok maak. Materials used in crea...
TYE || TYE VAN DIE WERKWOORD
Переглядів 2,2 тис.4 роки тому
Hello en welkom by my kanaal. Vandag bespreek ek werkwoorde, dit kan egter nie as 'n alleenstaande tema gesien word nie, dus bespreek ek ook die tye in afrikaans (tenses). Aan die einde van die video wys ek ook hoe om 'n masker te maak. Onthou om te like en subscribe. 100 subscribers en ek doen 'n snaakse TikTok vir julle. Materials used in creation of video: Canva Bensound VivaVideo Shotcut vi...
WOORDSOORTE: DEEL 2: BYVOEGLIKE NAAMWOORDE || Selfstandige naamwoorde: Meervoud & Verkleining
Переглядів 9764 роки тому
Hello, welkom by my klaskamer. Vandag bespreek ek Byvoeglike naamwoorde asook hoe dit getoets word in die eksamen vir Eerste Addisionele Taal Leerders. Ek brei ook uit op my vorige les (Woordorde-Deel 1: Selfstandige naamwoorde), ek bespreek ook Meervoud & verkleining. Onthou om veilig te wees en jou hande te was.
Woordsoorte-Deel 1:Selfstandige naamwoord,Voornaamwoord &lidwoord|Pamela Pumpkins Quarantine Workout
Переглядів 1 тис.4 роки тому
Hello, welkom by nog 'n les. In hierdie video bespreek ek Woordsoorte (selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en lidwoorde). Daar gaan na hiedie video, nog lesse oor woordsoorte volg. Ek het besluit om my naam met 'n plank te slaan (to make a fool of myself) en die Pamela Pumpkins quarantine workout ook te probeer. Jy mag maar lag, ek hoop dit help bietjie om jou gemoed te lig (brighten your m...
SOORTE SINNE : STELSINNE | VRAAGSIN | BEVELSIN | UITROEPSIN | VERANDER STELSINNE NA VRAAGSINNE |
Переглядів 16 тис.4 роки тому
Hello, welkom by my kanaal. Hoop julle is veilig in hierdie grendelstaaat. In hierdie video bespreek ek verskillende soorte sinne. Ek verduidelik ook hoe om stelsinne na vraagsinne te verander asook om vrae te stel waar die onderstreepte deel die antwoord is. Onthou om die video te "like" en subscribe sodat UA-cam jou kan laat weet van enige nuwe materiaal wat opgelaai word. Wees veilig en onth...
Hoofletters | Skryftekens | Leestekens |
Переглядів 8 тис.4 роки тому
Hello, welkom by my kanaal. Hierdie video bespreek die volgende: wanneer gebruik ons hoofletters, 'n inleiding tot leestekens asook wanneer skryftekens gebruik word. Ek bespreek ook een of twee vrae soos uitgelê in die Afrikaans Sonder Grense, Eerste Addisionele Taal, Graad 10. Hoop julle is almal nog veilig tydens hierdie grendelstaat. Onthou om te LIKE en SUBSCRIBE. Klik op die notification k...
BETOWER-die drama | BEDRYF 2-verduideliking | VRAE OOR BEDRYF 2
Переглядів 9 тис.4 роки тому
Hierdie video handel oor Betower, die drama, bedryf 2 se verduideliking. Ek het ook vrae en antwoorde oor bedryf 2 behandel. . . . . . Onthou om te "like" en "subscribe", klik ook op die "notification" knoppie vir terugvoer wanneer ek video's oplaai. . . . Skakels: Audio: www.bensound.com/ Thumbnail: www.canva.com/
VOEGWOORDE: GROEP 1,2,3 | CONJUNCTIONS
Переглядів 1,8 тис.4 роки тому
In hierdie video gesels ek oor Voegwoorde, groep 1,2,3. Daar is ietsie om jou te maak lag aan die einde van die video. Geniet dit. Onthou om te "like" en "subscribe." . . . . . Skakels om ook Video's te maak. Audio clips: www.bensound.com/ Editing program: www.openshot.org/ Thumbnail creator: www.canva.net
Betower Bedryf 2 -Voorlees en Vertaal
Переглядів 10 тис.4 роки тому
In hierdie video, lees ek Bedryf 2 met 'n vertaling. Ek het ook gedeeltelike verduideliking gedoen. Subscribe en klik op die "bell" knoppie om ingelig te word oor nuwe video's.
Betower,die drama, Bedryf 1
Переглядів 36 тис.4 роки тому
Betower, die drama, deur Fanie Viljoen, bedryf 1 verduideliking. Ek gaan more die verduideliking vir bedryf 2 baie anders benader. Volg my kanaal vir 'n bedryf 1 verduideling sonder die program Zoom. Los asseblief 'n kommenaar met 'n vraag as daar iets is wat jy wil bespreek in Bedryf 2.