I'm not an Afrikaans person, but when I first heard this song played by my Afrikaans speaking brother, it caught my attention, the anointing it carries, I don't know how many times I'm repeating it. Of course my brother is teaching me it meaning, it's so wonderful 🙏🙏🙏🙏
Ek luister die gesang en die aanraaking van die huilige gees was geweldig oor my, en besef ek kan nie meer tyd mors nie en die dinge van die wereld is nietig, dus tyd om n ware navolger van Jesus Christus te word, dankie broer, 😇🙏
Die keent sing nie neti lied nie mense sing oor hul die digters ken maar Dan is dai daar wat die God van dai digter ken op vlakke wat die ander nie VA weet en Dan doen j dt soo hom
Verse 1: Eers skyn die dagstêr helder vir my In die liefde van my Jesus Van al my sonde maak Hy my vry In die liefde van my Jesus Chorus: Vol lof en dankbaarheid sal ek sing Geestelik gebore, ‘n Koning se kind Sy erfgenaam, my loflied weerklink So gelukkig in my Jesus Verse 2: Hy’s my verlosser en ek is Sy kind In die liefde van my Jesus Deur Sy genade aan Hom gewin In die liefde van my Jesus Chorus
8mnde later, en ek luister nog steeds na Chedrico Mankopan!! Koortjies met Jonathan Rubain, bring asb die pinkster kind trug na die Koortjies verhoog!!
i like it when he says voel jy hom
Thank you for Blessing Graaff-Reinet with your presence at the Safe Space Evening🙏This song really made my night even better🙌
I'm not an Afrikaans person, but when I first heard this song played by my Afrikaans speaking brother, it caught my attention, the anointing it carries, I don't know how many times I'm repeating it. Of course my brother is teaching me it meaning, it's so wonderful 🙏🙏🙏🙏
We sing it in the old him book,very anioting and presence of the Holy Spirit.
Ek luister die gesang en die aanraaking van die huilige gees was geweldig oor my, en besef ek kan nie meer tyd mors nie en die dinge van die wereld is nietig, dus tyd om n ware navolger van Jesus Christus te word, dankie broer, 😇🙏
Hou hierdie comment dop ek Kom terug met n getuienis want hierdie lied is my openbaring dat ek net moet prys tot hy deur kom🎉🎉🎉🎉
Wat n God's kind........ I really feel the presence of the holy spirit whenever listening to this song, God bless this young man
Ai Here ek prys U!!!geseend my broer u sing na my hart!!Hallelujah Jesus👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Amen..die lied troos my baie ek luister dit somer elke oggend
Ek voel dat die here Jesus saam my is en hy's so groot amen 🙏
Amen dankie here vir alles 🙌🙏
Dankie Here vir die Egtheid...Pingster op sy beste🙋
Ek staan wee bakhand by my Jesus... Dankie here... Seen die man nog veder om die werk van die evangelie te verkondig
Amen prys die Here se grote Naam❤❤
He sing soooooo good from Mellonise ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤
Dit is uit die beste
Ek luister elkedag na die liedtjie..so n salwing op dit
Hallelujah man vn die Here... Ai sy erf genaam
Aii Here my siel aanbid U naam, Hallelujah Koning.😭❤️🙌
Ui
Here my Here .Kry ni genoeg van di lied ni.🙏🙏🤗🤗
Ai Here my siel aanbid U naam. Ek voel die Here 🔥🔥🔥
Glory brother May the Almaty keep on blessing you ❤🙏🏽🙏🏽🙏🏽🙏🏽🙏🏽🙏🏽🙏🏽
Heereeeeeerrrrrrrre!!!! Ek prys U!!!
Dankie Seun..dankie
kry nie genoeg van die song, die Here seen jou my broeder
Amen Here my siel aanbid U ..Jy weet ni wat jy mis as jy God ni ken ni ..
My favorite evangelical hymn❤🙏
My gunsteling prys God
Aai aai ja ons voel Hom... die Band voel Hom...dankie Here, ek is Sy erfgenaam🙌
Oh My I like this rythm to it. Was only used to Neville D version of it. This powerful
SJOE my nuwe gunstelling lied 😇😊😊n koning se kind sy erf genaam
Pinkster op sy beste 🙏
Die here is goet 💚💚
Uit die boonste rakke ,so gelukkig by Jesus
The man of the man
Hallelujahhhhhh.....🙌🙌🙌🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥
AMEN ❤❤❤❤
Amen. Ek is sy erfgenaam
Hallelujah Aii Jesus 😭❤🙏🏻
Powerful performance!!
Here ek prys U🙏🙏Amen❤️❤️
JESUS!!!! MY LOFLIED WEERKLINK,,,, AI HERE🙏🙏🙏🙏
Dankie Here
So gelukkig in my Jesus💯❤
Lof lied mooi man
Aai Pinksterkind wat n salwing🔥🔥
Die keent sing nie neti lied nie mense sing oor hul die digters ken maar Dan is dai daar wat die God van dai digter ken op vlakke wat die ander nie VA weet en Dan doen j dt soo hom
Baie geseend🙌🏻
Hallelujah 🙏🙏🙏
Nee Wat Ek moes optaan vir die een JESUS!!! ...HALLELUJAH!!!
Amen and Amen
Hallelujah
Ai My Jesus ❤️🔥
Amen 🙏🙏🙏🙏
Hy weet waarvanaf hy kom
Die koortjir band is net so geseend
Geseend is jy onder die jongmanne. Namibia wag jou.
Pinkster op sy beste
Amen
Amen ❤🙌🙏💯
Amen!!!!
🥰🥰🥰Jesus Dankie
Ai man🙆🙌
Dis Al wat ons moet tog weet
O Here my siel aanbid u naam
Glory to God
Voel jy hom?
Ai.....
🙌🙌🙌🙌🙌✨
Ek is sy erfgenaam dankie Here
🙏🙏🙏🙏🙏🙏⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐
Lyrics please.
Verse 1:
Eers skyn die dagstêr helder vir my
In die liefde van my Jesus
Van al my sonde maak Hy my vry
In die liefde van my Jesus
Chorus:
Vol lof en dankbaarheid sal ek sing
Geestelik gebore, ‘n Koning se kind
Sy erfgenaam, my loflied weerklink
So gelukkig in my Jesus
Verse 2:
Hy’s my verlosser en ek is Sy kind
In die liefde van my Jesus
Deur Sy genade aan Hom gewin
In die liefde van my Jesus
Chorus
Here ek prys u..so gelikkig in u en u woord..
Ware Pinkster musiek
Ai dis tog so waar hy weet regtig wa van hy kom
8mnde later, en ek luister nog steeds na Chedrico Mankopan!! Koortjies met Jonathan Rubain, bring asb die pinkster kind trug na die Koortjies verhoog!!
Die band en agter singers netso aan die brand...
Hello ek soek here her is ek dankie
Sy erf genaam ai Jesus!
Die Jong man Dien regtag die Here men's Kan dit Sien en voel luister elkedag die lied maar hy Moet dit sing
Ek is sy erfgenaaam
Inderdaad Pinkster op sy beste!!
Prys die Here met hart en siel.!!!!
Ai evangelie lekkerte
Q0
God se kind
Prys die naam van Jesus !!!
Amen
Lyrics please
Amen