MY GEES, MY SIEL, MY LIGGAAM, WY EK AAN U, O HEER; EK Lê MY AS 'N OFFER VOOR U VIR EWIG NEER! KOOR: MY AL IS OP DIE ALTAAR, EN WAGTEND OP DIE VUUR; WAGTEND, WAGTEND, WAGTEND, JA, WAGTEND OP DIE VUUR! 2. U, JESUS, STERKE HEILAND, SIEN MY GENADIG AAN, EN MAAK MY REIN EN HEILIG, U WOORD BLY EWIG STAAN. 3. U LIG BESTRAAL DIE HARTE WAT GANS OP U VERTROU; ONTSTEEK U VUUR IN MY OOK, LEER MY OP U TE BOU! 4. AAN U DEURBOORDE VOETE Lê EK MY, HEILAND, NEER, MET GEES EN SIEL EN LIGGAAM U OFFERANDE, HEER!
Hy verkwik my siel..Hy lei my in die spore van geregtigheid..om Sy naam ontwil..al gaan ek ook deur n dal van doodskadu..ek sal geen onheil vrees nie..want U is met my.
😢WOW.dankie Here vir u gees wat my lei na die ewigheid🙌🙏
Laag by U voete wil Ek lê O Heer 😭Dankie vir Die Salwing HERE 😭Bless this beloved Sister's 🙏🏽🙌🏽🙌🏽🙌🏽
dankie Here vir U genade Heer vir U liefde sonder U kon ek nooit nie HEER. ag Here dankie vir steme soos die wat die Gees direk oor my lat voel
Amen
Dankie Jesus
This brings tears and joy to my soul...reminds me so much of my sister and uncle...
Wagtend op vuur, Here dankie dat U ons toevlug is, 🙏
tfkkfkwo❤o1mmrdkedrdlelleeel3pellwlwwllwsslaasaala2llplllqoaaqwqppp req ko op2
MY GEES, MY SIEL, MY LIGGAAM, WY EK AAN U, O HEER; EK Lê MY AS 'N OFFER VOOR U VIR EWIG NEER! KOOR: MY AL IS OP DIE ALTAAR, EN WAGTEND OP DIE VUUR; WAGTEND, WAGTEND, WAGTEND, JA, WAGTEND OP DIE VUUR! 2. U, JESUS, STERKE HEILAND, SIEN MY GENADIG AAN, EN MAAK MY REIN EN HEILIG, U WOORD BLY EWIG STAAN. 3. U LIG BESTRAAL DIE HARTE WAT GANS OP U VERTROU; ONTSTEEK U VUUR IN MY OOK, LEER MY OP U TE BOU! 4. AAN U DEURBOORDE VOETE Lê EK MY, HEILAND, NEER, MET GEES EN SIEL EN LIGGAAM U OFFERANDE, HEER!
My alles gee ek vir U Heer Jesus... Wagtend op U vuur. 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥.
Tears coming down my face , This was my dear departed mothers favorite song 😭😭😭
Hy verkwik my siel..Hy lei my in die spore van geregtigheid..om Sy naam ontwil..al gaan ek ook deur n dal van doodskadu..ek sal geen onheil vrees nie..want U is met my.
Jo dt is Geseen , die Gees van God is teenwoordig, hou aan sing vir die Here, tot Eer van Sy Naam
Dus n baie mooi lied dit gee n mens nuwe krag l love it❤
I just can’t hold back😭. Thank you soul sisters. The Lord Jesus bless you ❤️🇬🇧
Awesome Dankie Here....
AMEN AND AMEN LOVE THIS HOLY SPIRIT SONG THIS IS MY PRAYER AND FAST SONG 🙏
❤this song is so deep I am in love with it so true and beautiful 😍
U is my alles my vader ❤ Amen
Here ek prys U!🙏🙌
Dankie Jesus Amen
Danki here vir hierdie lied
Awesome god bless you
amen-amazing worshop my sisters-hou so aan
My alles, prys sy Almagtige Naam. Hallelujah
Groot woorde; "My alles" Here gee dat dit so is vir elkeen van ons.
Yessss ... Net op hom Kan ons vertrou....
Jesus... The goosebumps I felt listening to this... Glory to Jesus
Amazing voices bless by God himself Shalom my sisters .
WONDERLIK !!! Verkwikkend vir die siel !!!
These harmonies!!!!
Amen, heaven s voices, my tears is running 😭😭
Oh Amen 🙏 🙌
My Heer Lei my
Dis mooi
My oorwinnings lied
Powerful and blessed
My alles Wei ek aan U my Heer..wagtend wagtend op die vuur
Oh Jesus. Glory be to you, my Saviour
Baie mooi julle
🙌🙌🙌🙌
Prys die Here pragtig
Die ou Sions Gesange so pragtig laat my dink aan my kinder jare sal my altyd by bly
Pratige sisters met Hemelse gesange. Hou so aan.
BACKSTRACK OP DIE ALTAAR
HULLE SING SOOS HULLE NAAM!!!!! MET HULLE SIELE EN NIE STEMME
Very smart girls
Gospel
😮
mag ek vra uit watter vers kom die woord uit
5:07 ek wag op die vuur.
opopi
Julle is so geseend
Kom asb prieska toe
Acacwgwccwf
Xocai
johhh pragtig net syy genade is genoeg