@@crystaljosephs463p pppppppp ppppp pop LP ppp op op op lv op pop pop pop LP pp pop pppppppppppppp op p op pppppppppppp lv pp op p lv pppp lv ppp lp p pop pppppppp op op lv pp lv pppppppppppppppppppppp pop pppppppppppp pop pp pppppppppp pop ppp pop p op pppppppp pppppppp lol pop pppppppp pppp ppp lv ppppppppppppppp ppp pp ppppppppppppppp ppl ppp pppppppppp pop pppppppp pop ppp pop ppppppppppppppppppp ppl p op pppppppppppppppp ppp ppppppppppppppp lv pppppppppp lv pppppppppppppppppppppppppppppppppppp ppp pop ppp ppppppppppp ppp op ppp pppppp p ppp pppppppppppppppppppppppp lv ppppppp pppppppppppp ppl ppppppppppppppp lv ppppppppppppppppppp lv pppppppppppp pppp op pppppppp ppl p p
Elke minuut en oomblik voel ek moeiteloos en bang oor sekere situasies in my lewe, maar wanneer Ek na hierdie liedjie luister weet Ek regtig dat ons Hemel se Vader tot die laaste dag saam met my is, ongeag die omstandighede waarin ek my bevind. Dankie suster vir u versterkings woorde in hierdie liedjie ❤
I listen to this song over over over it gives me new strength and boldness in my creator then I start to walk in power and dominion this song came out on the perfect time❤🎉😊
Dankie Here Dat ek vandag weet U red my. Halleluja, Jesus. Dankie vrou van die die Here . Die lied stig my elke keer as ek daarna luister. ... My kliente weet van my wat gospel in my kantoor luister,
Mag ons Hemel se Vader vir u hooglik gebruik,en bid ook vir my lat ek vir hom aanbid met ales in my want hier is niks meer vir ons in hierdi donker wereld as om vir hom alle eer en aanbidding tegee ni.
This song is my prayer point it brings me more and more to God. His promise his with me comfort me. God bless you. Your my queen of Gospel. I love you my sister.
Ai my HERE, my Reder.. "RED EK JOU, RED EK JOU, RED EK JOU, RED EK JOU MET MY EIE HAND, RED EK JOU"..... HERE my siel aanbid U🙌🙌🙌 Ek sit nooit stil as die koortjie speel Nie. Namibia laat ons juig tot Eer van die HERE
Ae Here dit versterk my rerig,dit gee my nuwe lewe en nuwe krag...baie danki vir die bekragting my sister,God seën u..ek is van Namibia woonagtig in Swakopmund.
N jaar gelede was dit een van my beste liede toe ek vir 3weke in isolation was ek prys die here ek kan nog asem hal...... Leonardo Mouton all the way from Namibia
Justin die Ere Koning is besig om Jou Grondgebied te vergroot Boety ................ek gewaar daai magtige deurbraak op jou lewe..........Keep on serving us..
Amen dis lekker om te luister na die koortjies dit stig jou menswees jou lewe in christis Jesus jy voel om aan te gaan met die dinge van die Here.red ek jou red ek jou met my eie ✋ red ek jou die Here seen 🙏🙏🙌🙌
My god is besig om deur te kom vir my. Danko Jesus. Op u tyd
Ek Wil vir die here baie Dankie vir my die mooi lewe en vir n liefte ma mag Sy n wonder like ma wees vir myy ...amen
Dis darem net te lekker om die Here te dien. 🙏🏻🙌🏻👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼😁😁😁
Dis heeltemaal die moeitewerd
@@crystaljosephs463😮 5:21 5:21 😮
@@crystaljosephs463p pppppppp ppppp pop LP ppp op op op lv op pop pop pop LP pp pop pppppppppppppp op p op pppppppppppp lv pp op p lv pppp lv ppp lp p pop pppppppp op op lv pp lv pppppppppppppppppppppp pop pppppppppppp pop pp pppppppppp pop ppp pop p op pppppppp pppppppp lol pop pppppppp pppp ppp lv ppppppppppppppp ppp pp ppppppppppppppp ppl ppp pppppppppp pop pppppppp pop ppp pop ppppppppppppppppppp ppl p op pppppppppppppppp ppp ppppppppppppppp lv pppppppppp lv pppppppppppppppppppppppppppppppppppp ppp pop ppp ppppppppppp ppp op ppp pppppp p ppp pppppppppppppppppppppppp lv ppppppp pppppppppppp ppl ppppppppppppppp lv ppppppppppppppppppp lv pppppppppppp pppp op pppppppp ppl p p
till now 2023 still slaps hard man 🥺🥺🤍🫂!
❤ AMEN ALLES SAL VER BY GAAN MAAR NIE DIE WOORD NIE ELKE DAG TOT IN EWIGHEID HE DESERVES THE HONOUR
AMEN❤ MY BELOVED IN CHRIST JESUS ❤ EET MY SISTER DIE PAD IS LANK HE DESERVES THE PRAISE HE DESERVES THE HONOUR AMEN
PINKSTER KIND
Loof die Here aai die salwing is oor ons vanmore ek en my kleinkinders jou soma huisdiens in Ennerdale Johannesburg Hallelujah
My hart jubel in die Here vir getuienisse soos dié. 🤗🙌
God seën u Vrou van die Here.
Elke minuut en oomblik voel ek moeiteloos en bang oor sekere situasies in my lewe, maar wanneer Ek na hierdie liedjie luister weet Ek regtig dat ons Hemel se Vader tot die laaste dag saam met my is, ongeag die omstandighede waarin ek my bevind.
Dankie suster vir u versterkings woorde in hierdie liedjie ❤
God seën u my dierbare. 🤗
This is my desire to serve the Lord 🙏 Because he help me out of deep muddy clay
God is goed hou aan,my suster van namibia,Tsumeb
God seën my dierbare 🙏
Hallelujah that's the name of the lord
About to head to church and I found myself getting my spirit ready with this song 😭😭😭😭😭🔥🔥🔥🔥🔥
Beloved, all honour and glory to God.🙌
K luister uit Namibië suster, u laat erken my van God se hand red ons dankie
Amen en Amen beloved 🙌🙇♀️
Amen
@@crystaljosephs463 kom Namibia toe asseblief
Ek ook🌟🌟🌟
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
I listen to this song over over over it gives me new strength and boldness in my creator then I start to walk in power and dominion this song came out on the perfect time❤🎉😊
All honour and glory to God beloved. Thank you so much for listening.🤗
Dankie Here, alle lof en eer kom U toe. Glory be to God🙌🙌🙌.
Op hierdie koortjie dans ek pyn weg die lied se red ek jou.❤😊
Hi God bless, SOUTH AFRICAN, from Capetown listening in Athens Greece.
Be greeted my sister in Jesus name,i love this song im listerning from Namibia 🎉🎉🎉🎉❤🙏
God is good
Dankie Here ....u moet geprys word....amen
Amen prys hom ....Jesus we love you...😢
I Love ❤️ this 💓💓🎉😊, I love you 💋💋💝
Prys die Here Amen, dankie Jesus 🙏
Here u versterk my vannad met die lied 😭😭😭ek prys u Groot nam JESUS...love u Jesus
God seën u my dierbare ❤
Thanks sus for the encouragement
Dankie Here Dat ek vandag weet U red my. Halleluja, Jesus. Dankie vrou van die die Here . Die lied stig my elke keer as ek daarna luister. ... My kliente weet van my wat gospel in my kantoor luister,
after hearing you sing this song i cant go on with my day without listening to it dankie my God give the strength to sing like you
Bless the Name of the Lord 🙌🙌🙌. I'm so happy that you were blessed by it sir
@@crystaljosephs463 Amen
We are together i cant just skip a day without listening or singing it
@@crystaljosephs463 u seen my met di song....
@@couchtaleswithshirls God bless you beloved ✝️🙇♀️.
All the way from Jamaica and i'm loving this.God bless
God bless you beloved 🙏
Baie dankie Suster van 🇳🇦
Mag ons Hemel se Vader vir u hooglik gebruik,en bid ook vir my lat ek vir hom aanbid met ales in my want hier is niks meer vir ons in hierdi donker wereld as om vir hom alle eer en aanbidding tegee ni.
Halleluja !! Ja dis tog waar, thank u Jesus, Jacky Auses uit Namibia erongo ,plaas namnpos, dankie suster vir aanmoediging,prys die Here😂😂😍😍
Geseend Man van die Here 😃
This song is my prayer point it brings me more and more to God. His promise his with me comfort me. God bless you. Your my queen of Gospel. I love you my sister.
Wow amen woman of God. Waarlik, Hy red ons, beskerm ons, hou ons vas, Hy's die Here🙌
@@crystaljosephs463 Amen .🙏
Ek het die lied gehoor...maar nou luister ek eers na hom want hy praat nou met my gees.💃💃💃💃💃🙌👏👏👏👏👏👏👏🔥🔥🔥🔥🔥🔥
God bless you beloved 🙏
Jesus koning. Dis geweldig. Krag van God.
Amen 😀🙌
Ons wag julle in Namibia..
Jy salf my,my suster..Jesus!!
God seën u my sus.🥺🙇♀️
Dankie grenade God uit Namibia amen
Ai my HERE, my Reder.. "RED EK JOU, RED EK JOU, RED EK JOU, RED EK JOU MET MY EIE HAND, RED EK JOU".....
HERE my siel aanbid U🙌🙌🙌 Ek sit nooit stil as die koortjie speel Nie. Namibia laat ons juig tot Eer van die HERE
Pryshhhhhhh🙌🙌🙌
Dankie Here vir U beskerming. Amen❤
You remind me of myself 😭 i wish to serve god and praise him again 🙏
My sis, God is waiting for you...
I listen to this every morning before I leave for school ❤🤗❤
Die lied vat my Baie ver . Dankie Here 🙌🙌👏🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 Hallelujaaaaa 👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Die here is soo goed here uid met jou eie hand red ek jou ek luister elke dag uid namibia walvisbaai..
Groete aan ons Namibia familie
Ae Here dit versterk my rerig,dit gee my nuwe lewe en nuwe krag...baie danki vir die bekragting my sister,God seën u..ek is van Namibia woonagtig in Swakopmund.
God seën u vrou van die Here. Hy kom toe al die eer, vir Sy soete beloftes in Sy woord🙌
Die Here se woorde gaan nooit leeg terug nie Amen Van Oranjemund
God seën u my sus🙇♀️🙌
@@crystaljosephs463 Amen Mag die Vader u ruiklik seen en mag u meer en meer vir Hom aanbid en worship mey die songs
Jesus....di beloftes di versekering wat My Vader My gee, ek prys U
Hierdie lied bemoedig my baie ❤❤🥰
N jaar gelede was dit een van my beste liede toe ek vir 3weke in isolation was ek prys die here ek kan nog asem hal...... Leonardo Mouton all the way from Namibia
Wow dis Getuienisse soos hierdie wat mens opnuut moed laat skep. Geseend dierbare🙌
Sister when I listen to your music something built in my heart the holly spirit prays the lord🙏🙏
My,name,is,Chris,may,God, bless you more
Added
All honour to God for His holy visitation to your spirit. God bless you beloved. ✝️
Crystal Big thanks to this song, ❤️🎶
💃 Di song ht my tot bekeering gbring 🙏🏼💝
Wow dit maak my dag😭🙌
Hallelujah Hallelujah Hallelujah 🙌🙌🙌🙌🙌🙌
DANKIE GENADIGE GOD AMEN AMEN 🙏💖🙏
Dankie here dat u nog saam met my.
I don’t understand what your saying but your amazing, talented n powerful. 🙌🏿🙌🏿🙌🏿🙌🏿🙌🏿🙌🏿🙌🏿
Its say or read Isaiah 41 vers 10 read there an you will understand what the message is...that is what the lady is trying to tell us Hallelujah
@@sackyareseb5347 1
1
Love the song it’s all about Jesus keep it all about him.God bless you
Jesus, Jesus, Isaiah 41v10
Amen dankie Here vi my lewe
Daai mooi stem luister ek altyd uit my dorp Tsumeb, Namibie ,ek raak nooit nie moeg nie
God seën u my dierbare 🙇♀️
Justin die Ere Koning is besig om Jou Grondgebied te vergroot Boety ................ek gewaar daai magtige deurbraak op jou lewe..........Keep on serving us..
DANKIE HERE EK WEET JY IS MET MY
Sonder twyfel my broer!
AMEN Glory to God.
Amen. Prys Sy soete Naam.
What an awesome God we service. Isaiah 43.his with us all the way no need to worry
Amen met my eie hand red ek jou.🙏🙏🙏🙏
Amen my dierbare 🙌 so sê die Here
Die lied praat met my sister .Amen
25.10.2023 Thank you Jesus
Aii Here ek prys U ...GLORY!!!!💃🏻❤️🎊
Hallelujah speak lord im listening i wont be afraid ur God of your word the true amour the lellie of the valley...
IM STRONG WITH YOU BY MY SIDE🙇🙇🙇
😭with eyes full of tears i listen to this song and my night was owesome moeni bag wees nie ek is met jou.se die here😢😢
Wow 🥺. God bless you sis🙇♀️
@@crystaljosephs463 thank you soo much God bless you too.
Ek huil ook elke keer en glo my die is een van my favourites, Juig, dans en huil . My gees, dankbaar💃🏽💃🏽💃🏽
Here my siel aanbid u
Amen my god. 🙏🙏
Amen Here ons prys u .Dankie Jesus 🙌
Here Ek praise u hallelujah
Dankie Here, Praises from Namibia
Thank you Jesus, Amen
🙌🙌🙌
Ai Chrystal terwyl ek moet kla gee geniet ons so baie jou liedjies ..baie dankie
Thank you Lord
Isaiah 41:10❤
Hallelujah 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌👏🙌🙌👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dîe Here is wonderlik ❤️❤️❤️ vreeslik lief vir jou Crystal mag die genade van God altyd me jou wees 🙏
I just love this song, listening to it everyday,,,God assures me once again that he will rescue me,,,
Praise die Here .may God bless u sister.💑. Van Bella Namibia Tsumeb 🙏🙏
Wow geseend sus🙌
Kind van 'n lewende God dai.Dien die Here man.
🙏🙏🙏😭😭😭✋✋vrou met n blessed voice.di kant va Namibia x hier vi die..dankie here🙏🙏🙌🙌
Hallelujahhh 🙌🙌🙌🙌
This song is everything
And more 💃🏽💃🏽🥰
Amen dis lekker om te luister na die koortjies dit stig jou menswees jou lewe in christis Jesus jy voel om aan te gaan met die dinge van die Here.red ek jou red ek jou met my eie ✋ red ek jou die Here seen 🙏🙏🙌🙌
God seën u vrou van die Here. 🙌🙌
Dis lekker Om h pinkster te wees mense ......❤️🙏Prys die Here❤
Ek luister oor en oor mooi song en so dans ek elke keer vir die Here❤
🙌🏾❗ek dans so vir die Here .... Sy goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe
Mooi song hierdie song gee my krag om te lewe
Dankie here Ek prys u🙏
ek is weer trug Hier op die song. Dankie Julle
God seën u Godsman. 🙏
Danki mester hy het my gered munie bang wees nie naam van die here amen
Danki here prys sy naam amen
This Song has me looking crazy at work ... Only some understand
Goeie mre my suster hoegant u bring my tot bekering my sus geseende nuwejar Ek prt uit namibiee
Goeiemiddag my dierbare. Ai man, aan God al die eer.🙌🙌🙌🤗
I'm playing this song for the 5th time now. ♥️ I absolutely love it.
😀 I'm so happy that you like it
Hallelujah.Here dankie.What a song.Ek is geseen.. 👏👏👏👏👏
Here danki Haleluja.
Amazing 👏 ❤🎉
Goosebumps all over 😍😍
I watched the full DVD last Sunday for the first time. My cup still overflows God bless You @Crystal Joseph thank you... !!!....
Wow thank you so much sir for this, I am so grateful that you were blessed. May you have a blessed day
Amen Amen God is on my side
Oh Heer die trane val yt my oo koning die Lied raak die binneste diepste wese van my hart
Met my hele hart 🙏🙏🙏👏👏👏