Amen sis dt is nou vr my .dankie ek sit nou hier my hart is stukkend seer .dankie Jesus is net u wt my op hierdie lied afkm .baie baie baie dankie here is baie lief vr u here in my trane 😢❤❤❤❤❤
Dankie Here Ek is Nie waar Ek Moet wees Nie .Maar ook Nie die selfde Nie deer genade en die bloed van Jesus Christus het daar verlossing Vir ons 🙏 gekom Hallelujah Amen 🕎🔥🇿🇦
We are called for a time for such as this, trials, tribulation, pain, disappoints will not stop, We are not where we want to be, neither are we where we were, For his grace kept us, His Grace continue to keep us, she continues to utter grace, I hope it makes sense ...
Dis di grenade vn god .dankie here dat u my gekies ht om mense te kn bemodig .dankie dat u my drome gee vn waarskuwings wt voor lee in my lewe baie baie baie dankie dankie .❤❤❤❤❤❤
Ooo Here ek voel vandag ek kan nie meer net trane rol wee ma ek weet U is my hoop my Grote Vader dankie dt ek weet da is iemand soos U wat troosting bring in ons hart danke my Here🙏
Dankie Vader Sy Genade het my gedra gn deur n siektes n jaar maar my God dra my eks Vertrou volkome op my Heer die lied bemoedig my geweldig Baie my favourite dankie vrou vn die Here vr hierdie Lief so opbouwend
Ja Hierdie lied sê moet jou nooit hou waar God jou nie geplaas het nie. Ons is almal n Arend . Hoekom se ek so. As jou storms kom n Arend weg nie op die grond nie. Hy vat jou hoogtes toe waar j nie kan weg nie en net aanvaar dus my einde. Sê vir jou versoeker ek spreek jou toe na die Arend waar jy nog nooit was en ontvang het nie. As jy daarvan daan kom is jy nie meer dieselfde nie
Dankie HERE vi 54jr van genade,baie het gebeur,wat my dood kon veroorsaak het,maar U genade het my bewaar.Dankie vir U liefde HERE.
Dankie Here vir U genate may the Lord bless that anointed voice amen
Amen sis dt is nou vr my .dankie ek sit nou hier my hart is stukkend seer .dankie Jesus is net u wt my op hierdie lied afkm .baie baie baie dankie here is baie lief vr u here in my trane 😢❤❤❤❤❤
Mag die Here u herstel
Dankie Here Ek is Nie waar Ek Moet wees Nie .Maar ook Nie die selfde Nie deer genade en die bloed van Jesus Christus het daar verlossing Vir ons 🙏 gekom Hallelujah Amen 🕎🔥🇿🇦
Still at it in January 2025❤️🙌🏽😭
This 1 is powerful. Thank you Elwira .
Ek is nie waar ek wil weesie en ookie waar ek wil weesie... Hallelujah
Dankie vir die een Elwira.dit dra so baie krag dit tel my elke keer op.op my siek bed was dit die fav song om te speel.dankie wrdr dit
"Want ons is nie, waar ons wil wees nie
Maar ook nie, waar ons was nie
Sy Genade het ons gedra,
Ons is Geroep vir n Tyd soos dié."💓
My hart loop oor van dankbaarheid dankie Liewe Heer ons prys u heilige naam🙌🙌🙌
We are called for a time such as this 🙏🙌 Glory to Jesus 🙏🙌🙏🙌🙏🙌🙏
God Se genade is Vir ons genoeg...Dankie Here Vir U genade.. hallelujah Amen🙏
Amen,Dankie liewe Heer vir n nuwe begin in my lewe,voorwaar het U my gebed verhoor,U is my Vader,Amen
Amen sy genade dra my nou al vir 55 jaar dankie Here vir U genade en U guns oor my leewe
Baie dankie Koning Jesus vir genade.😊
I am so blessed yet I have no idea what the song is saying. This got me on my knees. May the Lord reachly bless you
We are called for a time for such as this, trials, tribulation, pain, disappoints will not stop, We are not where we want to be, neither are we where we were, For his grace kept us, His Grace continue to keep us, she continues to utter grace, I hope it makes sense ...
Dankie Here vir U genade wat soos groot is ❤ Amen 🙏 🙌 hallelujah 🙌 👏 🙏
Ja nee god se genade is vir ons alles wat daar kan wees amen
Dis net God se genade hand oor my lewe. Oooo Here, Abba Vader ek is dankbaar. God seen u hulle vir die lied💜💜💜
Amen ons geroep Vir tyd so dit🙏🙏
Dankie Here vir U genade liefde oor ons Hallilujahh thank you God ❤🙌🙌🙏🏼🙏🏼🙏🏼🫂🌻🌹🌼💐
Dankie Here vir n tyd soos net U dit vir ons gee ai Hoe Groot Is U In Alle Tye deur
Baie dankie liwe here...Al di lof en eer kom u toe🙏🙌
Amen dankie here vir u genade ek is nie waar ek wil wees nie 🙌🏻🙏🏻
Amen dankie here vir u genade🙏🙏🙏
Dankie here,u het ons deurgedra,my hart is dankbaar
Amen Danki vd here vd genade,hyt my gedra here ek eer u
Daniel Here
Dat ek geroep is en dat ek nie is waar ek will wees nie maar ook nie waar ek was nie en dit is net u se genaade is op my baie dankie Jesus
Dankie here vir Genade❤
Hallelujah,Prys die Here vir sy genade,Dankie Elwira ❤
Amen dankie here vir u genade 🙏
Amen ✋ Amen dankie Here ❤🙏🏼🙏🏼🙏🏼🌻🌼💐🫂 dankie Here vir U genade Hallilujahh 🙋♀️🙋♀️ here ek praice U Jesus ❤
Dankie Vader ek is nie waar ek wil wees nie maar ook nie waar ek was nie Amen.🙏🙏🙏
Yoh , powerful...die Here bly maar net die Here😭🙏🙌
Amen is so waar God se gnade is genoeg
Amen Sy genade is en bly vir ons goed, dit verander nooit. 🙏🙏🙏🙏🙏
Dis di grenade vn god .dankie here dat u my gekies ht om mense te kn bemodig .dankie dat u my drome gee vn waarskuwings wt voor lee in my lewe baie baie baie dankie dankie .❤❤❤❤❤❤
Hallelujah 🙌 merciful and gracious God. I thank you
Danki HERE vir di genade deur di siekte is U getrou ek eer U❤
Dankie Here dit is net genade wat my dra dag na dag ❤🙏🙌🙏🙌❤️
Dankie Vader vir U genade. Dit is genoeg vir my. Dankie Almagtige God ons Hemelse Vader❤❤❤❤❤❤
Ek is so lief vir hierdie lied
Dankie vir U Genade,Here.
Jesus is ons herder deur moeilike tye en deur goeie tye amen 🙏🙌
Hallelujah, Hallelujah Here,Oooh my God help us mercy upon us Jesus,Glory to God
Dankie here vir u genade oor my lewe🙏😭
Ek Here moes weggewees ht ma Sy Genade dankie Here 🙏
Dankie vir U Genade Jesus Christus 😢
Glory 2 God, gees van Here is getrou❤❤❤
Dankbaarheid Here,Genade Genade wees ons barmhartig my God
So beautiful ❤
Sy genade het my gedra🙏
Hallelujah! Glory to God 🙌🙌🙌🙏🙏🙏❤️❤️❤️
AMEN EN AMEN GOD SEENINGE OOR JOU LEWE
Danki Here is dit ni vi U Genade was ni .Waar sal ons gewees het.🙏🙏Amen👏👏👏👏👏
GEES van die LEWENDE GOD U is WAARLIK tot in EWIGHEID GETROU❤
Dankie Here,on prys u Naam🙏🙏🙏
Luister na dit in my tyd van n donker wolk.♡
Ooo Here ek voel vandag ek kan nie meer net trane rol wee ma ek weet U is my hoop my Grote Vader dankie dt ek weet da is iemand soos U wat troosting bring in ons hart danke my Here🙏
Baie dankie Here vir die Genade ❤❤❤❤❤❤ Here ek prys u
Ek is baie dank bar amen
Danki Here U genade het ons gedra
Dankbaar is ek Vir n gewugtige gesang
Amen 🙏 🙏Sy genade het ons gedra😇🙌
Amen, Praise God
Amen Amen Amen Hallelujah
Dankie Jesus,
Sy Genade is vir ons genoeg Dankie Here🙌🙌🙌
Dankie Here x is nie maar is dankbaar Here U genade is Meer as genoeg 🙏🙏🙏🙏🙏
Amen die lied dra my elkedag
AMEN JESUS CHRISTUS het my gedra
Dankie Here Vir verlossing van die drank.Dankie Vader
Die song Is Tops Amen Dankie
N vrou wat die HERE dien Moet geprys❤️🙌
Dankie Here!!!!! Vir U genade!!!!
🙌🙌🙌Ons is geroep vir n tyd soos die 🙌🙌🙌😭😭😭Halleluyah
Die salwing in die vrou van God se stem🔥🔥🔥
Sy genade het ons gedra
Dankie Vader Sy Genade het my gedra gn deur n siektes n jaar maar my God dra my eks Vertrou volkome op my Heer die lied bemoedig my geweldig Baie my favourite dankie vrou vn die Here vr hierdie Lief so opbouwend
Die heiland het ons geroep vir ñ tyd soos die ,en sy genade het ons deur gedra
Amen ,die genade het ons deur gedra
Ja Hierdie lied sê moet jou nooit hou waar God jou nie geplaas het nie.
Ons is almal n Arend .
Hoekom se ek so.
As jou storms kom n Arend weg nie op die grond nie. Hy vat jou hoogtes toe waar j nie kan weg nie en net aanvaar dus my einde.
Sê vir jou versoeker ek spreek jou toe na die Arend waar jy nog nooit was en ontvang het nie.
As jy daarvan daan kom is jy nie meer dieselfde nie
Sy genade is genoeg,Danki Here
Sy genade dra ons dag en nag en red ons uit alle gevaarheid, prys Sy heilige Naam.
Dankie Here❤
Amen amen ons is geroep vir n tyd soos die dis net sy genade
Dankie jesus❤
😢🙏🙏they must bow down in front of you jys gegee gifted
Hy het my deur gedra🙏🏾🙌🏽
Dankie vir U genade HERE❤
Dankii here 🙏🙏
Sjoe krag god dankie here 🔥🔥🙏🙏🙏🙏🙏🙏
All glory to our God
Amen amen 🙏 Here my siel aandbid u😭😭
Amen dankie Here Vir u grenade🙏🙌🙌🙌🙌❤️
Hallelujah Amen yoooooh Here Danq dat U Genade my n my familie altyd dra dit Kan so aners gewesit maar U God is Altyd daar danq Elwira God Seen
Dis genade 😇🙏🏼
Dankie Here vir die Genade ,I s vir my genoeg,😢
Amen Amen Amen Hallelujah 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Hallelujah
Dankie here ons geroep