Jemma Catherine & Georic Lomas - SOS (Behind The Scenes)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 🆘 IS AL ‘N WEEK UIT !
    Ons is so trots op hierdie song en die amazing musiekvideo en ons is so bly julle geniet dit ! Op die stel het ons ‘n paar cool peeps gehad, Deon Dee en Wilhelm van Der Westhuizen het hierdie video direct en geshoot en die cool concept saam ons beplan 🤯 Die goeie beligting en crazy lightsaber moves is deur Jarrod Cooper gedoen 🚨 Kaila Botha het kuns op my gesig gedoen met haar STUNNING makeup skills, the liners were lining en ek is omtrent geSCULPT by Kai✍🏻💙 en hierdie amazing BTS is geskiet deur Dylan Roos ! Alle BTS kiekies en video’s wat julle sien is deur hierdie cool dude geshoot 📸 Baie dankie aan almal wat ‘n bydrae gemaak het ! Julle is amazing xxx

КОМЕНТАРІ • 1

  • @Herman_N
    @Herman_N Рік тому +1

    Damn, dis nou 'n vars nuwe geur.. Afrikaanse liedjies in nou nie juis my eerste liefde nie, maar S O S doen dit vir my.!! Die liedjie werk net.!! Fantastiese vocals plus die magic wat net "gebeur" - dis m**r mooi.!!