Trane rol oor Theuns Jordaan

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 сер 2024
  • "Nie 'n droë oog in die vertrek nie."
    Dit was die alles- oorheersende indruk by die gedenkdiens van die sanger, Theuns Jordaan, in Pretoria. Jordaan is op 17 November op 50-jarige ouderdom aan leukemie dood. Die man met die diep rasper-stem, is vandag deur vriende en familie gegroet, van wie sommige ontroosbaar was.
    Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

КОМЕНТАРІ • 59

  • @marynakotze240
    @marynakotze240 2 роки тому +12

    My hart breek vir oom Willie se woorde... Mag Abba Vader hom en tannie Maryna versterk in die dae wat kom. 🌹 ❣ 💓

  • @karelgericke3858
    @karelgericke3858 2 роки тому +12

    Almal was uitsteekund maar Dozi het my trane op my foon laat Val, daai gesig van Dozi en trane en stem wat breuk van hartseer was genoeg om my hardop te laat huil. Theuns jy is weg my groot Hero maar in n lewe soos nou is jy beslis in n beter plek. Sing soos Steve jou vra vir die Engele want vir n mooier donderweer stem kan die Engele nie gewens het nie, God het jou nodig om sy Engele te bekoor met jou gawe wat HY aan jou gegee het. R. I. V. jou musiek sal in ons Harte voort leef.

  • @avr287
    @avr287 2 роки тому +9

    Sjoe so hartseer wat n groot reus het geval Theuns Jordaan jou stem sal altyd bly met n hartseer hart neem ons afskeid van jou rus in vrede🙏

  • @fredski1969
    @fredski1969 2 роки тому +13

    RIP Theunis Jordaan, 1 van de beste zangers SA.

  • @AidenEybers
    @AidenEybers 3 місяці тому +2

    Uncle Theuns!,ons gaan jou baie mis en jou musiek nooit ophou luister nie.Generasies en generasies sal nooit nie weet wie Theuns Jordaan was nie.Rus sag oom Theuns ons gaan jou mis😢

  • @mrb9347
    @mrb9347 2 роки тому +13

    Theuns my maat...jy was vir my n besonderse mens en sanger. Jy leef verewig in onse harte. Rus in Vrede ou Grote 😔😪🙏🙏

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 2 роки тому +1

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @anniquegreyling3788
    @anniquegreyling3788 2 роки тому +6

    No one will ever beat this giants voice..

  • @martiepienaar4864
    @martiepienaar4864 2 роки тому +6

    Die diens van Theuns sal ek nooit vergeet nie. Hy het so mooi stem gehad, en toe die Predikant sy Bybel by hom gehad het, het my trane geloop. Ek het sy pa se jammer gekry. Oom Willie het baie deurgemaak. Om afskeid van jou kind te neem is erg. Sterkte vir die oom. Dozi se lied was so mooi en hy was so hartseer dankie Dozi en vir Ricus Nel. Sterkte vir Juanita wat haar sangmaat verloor het . Theuns ons gaan jou baie mis op die verhoog. Soos bloed en soveel ander liedere wat hy gesing het gaan ons nooit weer hoor nie. RUS IN VREDE. Jy was gewild. 💔

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 2 роки тому +42

    To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @juanitajuetting5267
    @juanitajuetting5267 Рік тому +2

    Ich habe diesen Sänger mit einer
    wunderschönen Stimme erst vor ein paar Monaten entdeckt in UA-cam. Ich höre jeden Tag diese tolle Musik. Ruhe in Frieden Theuns Jordaan

  • @andredelange2548
    @andredelange2548 2 роки тому +8

    Steve groot respek vir jou met jou kaaste woorde in lied vir Gtote Theuns

  • @heleengrobler3172
    @heleengrobler3172 2 роки тому +20

    Dit was n besonderse gedenkdiens vir Theuns!!

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 2 роки тому +1

      To, anybody who’s reading this, I pray that whatever is hurting you or whatever you are constantly stressing about gets better. May the dark thoughts, the overthinking, and the doubt exit your mind right now. May clarity replaces confusion. May peace and calmness fill your life. God bless you Amen.

  • @Karen-ig6bp
    @Karen-ig6bp Рік тому +3

    Ons huil nogsteeds. 😢

  • @eliomarioborrello9711
    @eliomarioborrello9711 Рік тому +3

    R.I.P. GRANDE UOMO DI DIO!!!💖💖💖

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 2 роки тому +11

    Theuns, you were a powerhouse!!
    Jou pragtige stem sal vir altyd in ons ore weerklink.
    Ons sal jou nooit vergeet nie.
    We salute you, great man!!

  • @douwvorster1237
    @douwvorster1237 2 роки тому +5

    RIV Oom Theuns

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 роки тому +11

    Boze můj, proooč, 😭😭😭😭😭
    Theus tak moc,jsi mi vešel do srdce, Tvé pisne v mem domě, budou napořád hrát, Tvůj úsměv a krásný hlas budu mit stále v paměti,
    Děkuji, děkuji ,dekujiii.
    Ať Tvá duše najde klid v náručí Božím 🙏🙏🙏💝💘💝💘💝💖💔💓💔💘❇✨👑🎹🎤🎸🎼

    • @viking_boer8474
      @viking_boer8474 2 роки тому

      TRANSLATION:
      My god why, Theuns so much, you came into my heart, Your songs in my house, they will always play, Your smile and beautiful voice I will still remember,
      Thank you, thank you, thank you.
      May Your soul find peace in the arms of God.
      ******************************
      Thank you Anna for your kind words. I am glad that you know who Theuns was and that you love his music. God bless.

  • @DolisHouston
    @DolisHouston 2 роки тому +7

    R.I.P. Theuns Jordaan 💔

  • @chelshaja
    @chelshaja 2 роки тому +9

    So so sad such a beautiful voice. I only discovered you this year and just love listening to your music. I play the mixture every day I dont understand when the songs are sung in your language however it doesn't matter I still enjoy. RIP Theuns.

  • @AIRview2
    @AIRview2 2 роки тому +5

    Pragtig. Hartseer.

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 2 роки тому +3

    Hy was awsome mens en sanger rus in vrede

  • @dinacoetzer3779
    @dinacoetzer3779 2 роки тому +4

    RIV liewe Theuns.... jy sal altyd onthou word

  • @chrismanambarita9577
    @chrismanambarita9577 2 роки тому +3

    RIP ..Jordan 😭😭😭🙏

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 2 роки тому +4

    Thank you for this contribution...

  • @nadineviljoen5189
    @nadineviljoen5189 2 роки тому +5

    Dis te sad 😔

  • @annettebeckett4671
    @annettebeckett4671 2 роки тому +3

    Was very emotional

  • @trudiesieberhagen3443
    @trudiesieberhagen3443 2 роки тому +3

    Hier so ver van doe huis af in South East Asia is my hart maar seer jong !!

  • @irenenovais2318
    @irenenovais2318 2 роки тому +3

    🇧🇷💔😢😢💔😢😢💔🇧🇷 eu amava as músicas dele a voz dele não entendo o que canta gosto muito das músicas dele 💔😢

  • @mljcombrink8484
    @mljcombrink8484 2 роки тому +3

    RIV Theuns....

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 2 роки тому +4

    Theuns het Afrikaans Groot Gemaak met sy bydraes.

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 2 роки тому +6

    Hartseer arme oom Willie !!

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me 2 роки тому +2

    Theuns ons mis jou

  • @synnveskar-5840
    @synnveskar-5840 3 місяці тому

    R.I.P.THEUNS ❤️🌹

  • @waynehoniball5874
    @waynehoniball5874 2 роки тому +2

    skies maar wat het die oom gesê?

  • @sitisarahhanief6937
    @sitisarahhanief6937 2 роки тому +1

    😥😥😥😥😥

  • @DT-ez3ll
    @DT-ez3ll 2 роки тому +3

    Aangrypend

  • @isabella.C
    @isabella.C 2 роки тому +1

    ❤️😢💔😭

  • @thesiyamshow1302
    @thesiyamshow1302 2 роки тому +1

    I say god bless me my father is died

  • @evelinapass7024
    @evelinapass7024 2 роки тому +3

    Ano hrát budou stále tvé písně,,,,,,

    • @viking_boer8474
      @viking_boer8474 2 роки тому

      TRANSLATION:
      Yes your songs will still play......
      ****************************
      Thank you, Evelina. God bless.

    • @danielkotze9162
      @danielkotze9162 2 роки тому +1

      I was totally un aware that Theuns had past’’ comes when I looked him up on UA-cam, I live in Australia for twenty two years and often listen to the music of my people, this is such an undeserving loss to him and all he left behind, we loved him so deeply, and praise to all his fellow colleges that stood him by in Tim’s of strength and loving need.
      He may be gone but will never be forgotten 🙏🏻🌹♥️

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +2

    My lief vanoggend weer jou begrafnis gekyk my lewe soos n op gefrommelde papier ek hier en jy daar my.lief

  • @dawidkeyser8422
    @dawidkeyser8422 2 роки тому +1

    Dawie gaan jou mis