Amen dankie Rooies vir die waarheid wat jy preek en praat mag God jou ryklik seen in alles wat jy doen en se fankie vir al jou waarheid wat jy altyd preek 👏👏👏
Wel hy weet nie eers nie, ek was een dag in Ermelo en hy het,daar dinge se en dit het my huwelik gered . Dankie daarvoor ons was by baie pastore en elke een het ons weg gewys. Ek kan net se ek student by hom en kan regtig nie iets verkeerd se nie.ek leer baie dankie .God is groot
and you will be hated by all for my name's sake. But the one who endures to the end will be saved. (Matthew 10:22, ESV)… prys ABBA vir die werk wat jy doen. HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻
Rooies ek het toevallig jou artikel in die koerant gesien, ek kon nie Glo dat daar in ons land n persoon is wat die Waarheid van God se Woord nie net uitleef nie maar ook Sy Woord doen. Prys die Here! Ek Glo in wonderwerke, en ek is ook net n gewone mens net Soos jy, en ek het ook al gesien hoe God werk. God het my ook totaal genees van sinusitis. Ek is so opgewonde oor jou boodskappe. Dankie dat jy opstaan vir die Woord van God, wees Geseend in Jesus Naam Amen.
Amen!!!!Rooies ons God is die Groot Geneesheer en God is tot alles instaat en jy is God se instrument om Sy Woord oor te dra en mense tot God te lei! satan hou niks daarvan nie!!! God seën jou en jou huis!!
Dankie vir jou mooi gesindheid God Sal vir jou veg want jy is Sy dienskneg en gehoorsaam aan Hom ons bid vir jou Rooies satan is n leunaar ons staam met jou in gebed Jesus is ons groot geneesheer 🙌
JOHN 15: 18-21 18 “If the world hates you, keep in mind that it hated me first. 19 If you belonged to the world, it would love you as its own. As it is, you do not belong to the world, but I have chosen you out of the world. That is why the world hates you. 20 Remember what I told you: ‘A servant is not greater than his master.’[b] If they persecuted me, they will persecute you also. If they obeyed my teaching, they will obey yours also. 21 They will treat you this way because of my name, for they do not know the one who sent me. GOD seen jou Oom ROOIES want jy doen die waarheid💪💪💪💪💪❤🙏
Dankie Rooies dat jy vir hulle wat jou naam beswadder wys dat jy JESUS in jou hart het dankie vir jou wyse woorde en dit is net die HERE en die Heilige Gees wat jou gehelp het om die situasie kalm te vat en te verduidelik my hart kry baie seer vir die se goed aan jou jy is n KONINGS KIND BLOED GEWAS Amen die HERE seën jou en jou bediening dankie vir die saad wat jy in mense se lewe saai en gesaai het die HERE red en genees en verlos HY is onveranderd amen 🙏
SHALOM ROOIES. Die mense wat jou aanval besef nie deur hulle... Kry Jy "FREE ADVERTISEMENT" Thank You Jesus!!! THE WORD OF GOD DECLARE ACCORDING TO PSALM 105:15 Saying, Do not touch my Anointed and do MY Prophets no harm. When people touch the ANOINTED and do them wrong; GOD ARISE AND FIGHT FOR THEM; IN JESUS MIGHTY NAME!!!
Mense het niks om met hul self te doen nie Rooies, dan val hul jou aan. Mag jy God se naam hoog hou in die werk wat jy doen. Ek haal my hoed vir jou af!
Die Here het my totally genees van major depression!!! My skoonma is onlangs genees van Melanoma kanker. Die Here is groot, en wonderbaar!!! Mense passop wat Jul sê van 'n kind van Die Here. Moenie God se testimony deur Die modder sleep nie!!!
rookies my GELOOF IS GROOT BAIE WONDERWERKE beleef maar die senu SKADE IN MY RUG DIE PYN IS ONDRAAGLIK ek VERSTAAN NIE HOEKOM.EK NOG NOOIT GOD GEVRA WAAROM WANT DAN VAL DAAR N SAAITJIE VAN ONGELOOF .BID VIR MY ASB VIR N DEURBRAAK DIS AL 12 JAAR EK GLO GOD KAN EN SAL MY GENEES
Hello Oom Rooies! Jesus het gese omdat di wereld vi my haat gaan hulle vi julle ook haat. Dankie vi di goeie werk wat oom vi di Here doen. Hou aan met dit want groot is oom se reward. Soos iemand vi my gese het, di hoogste bome kry di meeste wind. Ek en my man is ook preedekers en ons kry ook di meeste wind. Having done everything, stand. God seen jou oom en jou bediening.
Wie is hierdie professor? Het hy dalk n naam.. of is sy Naam professor? Sjoe mense dit is ons mense se probleem..Die titel is tog so belangrik...pasop Moenie dink jy weet alles nie
God is net Goed, so het ek erge pyn in my knieg, snags draai ek om in my bed en hou my knieg vas sodat die pyn nie so erg is nie, ek kon nie meer trappe klim nie, een aand vra my 4 jarige kleindogter vir my terwyl ons in die tuin sit: " Oupa wat is fout". Ek verduidelik vir haar my knieg is baie seer. Sy bied aan om vir my te bid wat ek lag in die mou aanvaar. Ja ek het dit nogal amusant gevind. Na n kort gebed deur haar vra haar ouer sussie of sy ook kan bid: " Natuurlik liefie, bid maar vir oupa". Ek vertel later die aand vir my vrou die gebeure in die tuin. Nou ja ek staan die volgende oggend op nadat ek soos n babatjie vas geslaap het en daardie pyn is weg 12 jaar later is my kniee 100% God is net Goed.
Bid asb vir my seun Gerith hy het state 4 cancer Kan ni loop ni di kanker het sy spine aan geraak no is hy virlam bid tog asb Baie erinstig vi hom en vi my wat hom moet vipleeg di Here seen
Rooies dankie dat jy ons Abba Vader gehoorsaam vir die werk wat jy vir Hom doen. Moet jou nie bemoei oor mense wat venydig is nie. Ons weet die vyand is orals..en hy sal enige iets doen om die lewe vir jou moeilik te maak.Jy hoef niks te verduidelik nie.. God is met jou en jou bediening en Hy seen jou in oorvloed en
Eintlik moet jy dankbaar wees oor elke aanval vanuit die wêreld, want jou bediening is 'n bedreiging vir die bose. Jesus Christus was ook uitgeskel, en Hy het gesê ons sal dieselfde ervaar. Dankie vir jou gehoorsaamheid aan God, en jou vasstaan in geloof. Mag Vader jou seën, beskerm en bekragtig
Ai oom Rooies. Ek sê mos nog altyd, rokers is vir my die selfsugtigste mense op aarde. Hierdie ouers wat in hul motors met toe vensters sit en rook en hul kinders word vergiftig teen hul wil, maar kyk, hulle het hul kinders so lief!!! Jy praat bietjie hard met rokers oor hulle slegte gewoontes dan wil hulle mos sarkasties wees en grappies maak of vreeslik kwaad word, maar wie is dan die wat die swaarste kry as jy daai roker op sy siek bed moet gaan besoek en daai smekende oë om hulp aanskou? Wie moet die hospitaal rekeninge vir daai rokers se losbandige lewens styl betaal, daai dom fool wat altyd soos 'n gramifoon geklink het en net sy fun probeer smoor het!!! Die Woord sê dat dit vir jou beter sal wees om 'n meul steen om jou nek te sit en jouself in die see te werp as om 'n kind skade te rig en daai kind se engel kom elke dag in die teenwoordigheid van die Almagtige God om verslag te gee. Weet die mense wat God eintelik sê, dit is vir jou beter om self moord te pleeg as om aan kindertjies skade te rig, fisies en geestelik!!!! Mag ons mense soos oom Rooies eerder wardeer vir sy vermaning, want God gaan nie so mooi vermaan soos oom Rooies, die dag as dit jou beurt is om voor God te staan nie.
@@sofTUBE1 Dit is baie waar, ons moet siele na Jesus kry en ek wil nie te hard wees op rokende mense nie, want ek voel jammer vir hulle en ek kan my net in dink hoe verslawend die gif pyltjies is. Ek wil net hê dat die wat rook kan besef dat ons omgee vir hulle gesondheid, liggaamlik en geestelik. Sometimes you need to be cruel, to be kind!!!
Goeie môre wil net sê by Jesus is niks onmoontlik my kleinseun het verdrink Hy was 'n maand in hospitaal God het hom volkome genees. Niks is by Jesus onmoontlik waar sy hart twee keer gaan staan het en dokter mense roep en begin bid my kleinkind het net doodstil daar gelê en die dokter roep hom op sy naam en sê in die naam van Jesus 🙌 en hy beweeg. Vandag is hy volkome genees. Al die lof aan ons Koning. ❤
Ek geniet jou baie n reguit mens ek hou daarvan sluit my ook ek het my voet seergemaak en my been ek loop met n waker al lank ek will so graag alleen weer loop
Hi Rooies, whoa, julle lei krokodille op….genade, ek sal dit graag wil sien. Die snert wat die mense praat sou snaaks gewees het as dit nie so tragies was nie. Die Here se rykste seën vir julle.
Ek het lupus gehad vol sere doctors het gse dis melaats gese ek Sal nooit kinders he nie God het my volkome genees en ek het drie pragtige kinders Aan God al die eer
Amen dankie Rooies vir die waarheid wat jy preek en praat mag God jou ryklik seen in alles wat jy doen en se fankie vir al jou waarheid wat jy altyd preek 👏👏👏
Rooies, dankie vir die goeie werk wat jy doen..mense wat jou kritiseer, is mense wat jaloers is omdat jy uitstaan vir VADER.....
Lief jou Rooies!!!! Dankie vir ALLES wat jy doen om mense na God te lei.
Dankie v die man en sy pragtige vrou wat my help om op die regte pad re kom
Wel hy weet nie eers nie, ek was een dag in Ermelo en hy het,daar dinge se en dit het my huwelik gered . Dankie daarvoor ons was by baie pastore en elke een het ons weg gewys. Ek kan net se ek student by hom en kan regtig nie iets verkeerd se nie.ek leer baie dankie .God is groot
and you will be hated by all for my name's sake. But the one who endures to the end will be saved. (Matthew 10:22, ESV)… prys ABBA vir die werk wat jy doen. HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻
❤
Dankie vir jou awesome werk Rooies. Ek loof Jesus vir Kinders van God soos jy.
Los vir Rooies uit, hy doen fantastiese werk in die Naam van Jesus. Vat dit maar van wie dit kom Rooies.
Eer my God.Hy doen nog elke dag wonderwerke.
Thank you Rooies. God bless you. Love your'e talks❤🙏🙏🙏🙏
Mag GOD jou behoed en bewaar Rookies🙏
Rooies Strauss, thank you for always praying for us , may GOD always bless you
Rooies ek het toevallig jou artikel in die koerant gesien, ek kon nie Glo dat daar in ons land n persoon is wat die Waarheid van God se Woord nie net uitleef nie maar ook Sy Woord doen. Prys die Here! Ek Glo in wonderwerke, en ek is ook net n gewone mens net Soos jy, en ek het ook al gesien hoe God werk. God het my ook totaal genees van sinusitis. Ek is so opgewonde oor jou boodskappe. Dankie dat jy opstaan vir die Woord van God, wees Geseend in Jesus Naam Amen.
Sterkte vir jou rooires die duiwel val jou aan.
The more the Persecution the "GREATER THE ANOINTING"
Persecution gives birth to perfection
Dankie Rooiers daar is min soos u wat staan op d waarheid x stem saam met u d waarheid moet bkend gmaak wrd hou su aan Pst dankie❤
Dankie Rooies vir die mooi woord , bly net vas staan in God se woord. God sal jou veilig terug bring.
Dankie Rooies ons kan getuig van wonderlike werk wat jy doen.Kan n groot verandering sien in Jacques.
Dankie broer nou weet u .Rooies dien die HERE. Die duiwel gebruik mense om die werk vanJesus Christus te keer
Jesus seèn jou werk en die duiwel wat mense gebruik om jou te beledig. Plaas hul in Jesus se hande. God lewe en alle eer kom HOM TOE. ❤❤❤❤❤
May you be blessed and strengthened for the work you do. May God carry you so you can do the work you are meant to.
God het my gehoor 100 present genees, nie 99 present, 100 present. Volgens dokters sal ek nou totaal doof gewees het.Jesus my genees.Amen.
Ek ook. Hallelujah Prys die Here!!Amen.
Amen 🙏
Amen
WE Are PRAYING for You All in Jesus Mighty Name❗️
Rooies Jesus like jou tonne🙏God Seen jou ryklik vir al die werk wat jy vir sy Koningkryk doen ek bid vir jou en jou famielie ❤
Amen!!!!Rooies ons God is die Groot Geneesheer en God is tot alles instaat en jy is God se instrument om Sy Woord oor te dra en mense tot God te lei! satan hou niks daarvan nie!!! God seën jou en jou huis!!
''Good and faithful servant!'' Dit is wat vir jou bestem is Rooies... geen mens se woorde sal dit kan keer nie! JESUS LAAIK JOU!
Toespraak uit die boonste rakke Waardeer dat jy Jesus se Naam hoog hou en verheerlik Baie baie dankie HG is met jou Seën
Amen More bid as vir my swaar het kaner in rug murg het baie pyn dankie Jesus
Jesaja 53:5
Dankie vir jou mooi gesindheid God Sal vir jou veg want jy is Sy dienskneg en gehoorsaam aan Hom ons bid vir jou Rooies satan is n leunaar ons staam met jou in gebed Jesus is ons groot geneesheer 🙌
Glory to God
Dit was n baie interesante insiggewende en opbouende video. Sterkte
Rooies ek kan net sê ons aanbid n groot en magtige God. Ek is dankbaar jy is n broer.
JOHN 15: 18-21 18 “If the world hates you, keep in mind that it hated me first. 19 If you belonged to the world, it would love you as its own. As it is, you do not belong to the world, but I have chosen you out of the world. That is why the world hates you. 20 Remember what I told you: ‘A servant is not greater than his master.’[b] If they persecuted me, they will persecute you also. If they obeyed my teaching, they will obey yours also. 21 They will treat you this way because of my name, for they do not know the one who sent me.
GOD seen jou Oom ROOIES want jy doen die waarheid💪💪💪💪💪❤🙏
❤
Dankie Rooies dat jy vir hulle wat jou naam beswadder wys dat jy JESUS in jou hart het dankie vir jou wyse woorde en dit is net die HERE en die Heilige Gees wat jou gehelp het om die situasie kalm te vat en te verduidelik my hart kry baie seer vir die se goed aan jou jy is n KONINGS KIND BLOED GEWAS Amen die HERE seën jou en jou bediening dankie vir die saad wat jy in mense se lewe saai en gesaai het die HERE red en genees en verlos HY is onveranderd amen 🙏
Ek kies God se wil met gebed en liefde. duiwel!!, is my wil, nie God se wil, 🙏🙏♥♥
Prys die Here,Hy was en is nog die wonderwerkende God..dankie vir jou guts,jy skroom nie vir duiwels nie.
Prys ons Koning,
Jesus Christus,
vir mense soos jy wat gehoorsaam is en Sy werk doen.
Baie seën en Jesus-liefde.
✝️=♥️
SHALOM ROOIES.
Die mense wat jou aanval besef nie deur hulle... Kry Jy "FREE ADVERTISEMENT"
Thank You Jesus!!!
THE WORD OF GOD DECLARE ACCORDING TO PSALM 105:15
Saying, Do not touch my Anointed and do MY Prophets no harm.
When people touch the ANOINTED and do them wrong; GOD ARISE AND FIGHT FOR THEM; IN JESUS MIGHTY NAME!!!
Mense het niks om met hul self te doen nie Rooies, dan val hul jou aan. Mag jy God se naam hoog hou in die werk wat jy doen. Ek haal my hoed vir jou af!
Goeie werk pastoor
Die Here het my totally genees van major depression!!! My skoonma is onlangs genees van Melanoma kanker. Die Here is groot, en wonderbaar!!! Mense passop wat Jul sê van 'n kind van Die Here. Moenie God se testimony deur Die modder sleep nie!!!
God het net n man en n vrou geskape punt.indien jy nie so is nie,het jy gebede nodig.
So jy glo nie in evolusie nie? Jy glo eerder n duisende jare oue storie van Adam en Eva?
@@Shane-oj8ek Renier gaan lees asb die Bybel,ek vertrou die Here sal Sy Woord aan jou openbaar.Mag die Here jou seen.
Die bybel is saamgeflanste fiksie, power fiksie daarby. @@annavermmaak2649
STERKTE VIR JOU ROOIES GOD GEBRUIK VIR JOU DANKIE VIR JOU BEDINING
hoekom sensor jy die opmerkings. jy is n heiggelaar.Jy line hulle op.
AMEN!!!
Amen be blessed
Hoe griter die zanval hoe Meer is jy in God se wi. So God seen joou net van glories tot glories.
❤❤❤❤
Amen...
❤
Dankie
rookies my GELOOF IS GROOT BAIE WONDERWERKE beleef maar die senu SKADE IN MY RUG DIE PYN IS ONDRAAGLIK ek VERSTAAN NIE HOEKOM.EK NOG NOOIT GOD GEVRA WAAROM WANT DAN VAL DAAR N SAAITJIE VAN ONGELOOF .BID VIR MY ASB VIR N DEURBRAAK DIS AL 12 JAAR EK GLO GOD KAN EN SAL MY GENEES
Hello Oom Rooies! Jesus het gese omdat di wereld vi my haat gaan hulle vi julle ook haat. Dankie vi di goeie werk wat oom vi di Here doen. Hou aan met dit want groot is oom se reward. Soos iemand vi my gese het, di hoogste bome kry di meeste wind. Ek en my man is ook preedekers en ons kry ook di meeste wind. Having done everything, stand. God seen jou oom en jou bediening.
Dankie dat u die Vader se plan vir u lewe volg. Mense is Jaloers 😂 maar vergewe en bless hiri verlorenes.
JESUS SEEN JOU. ONS STEM 100% SAAM JOU. JESUS LEEF. HALLELUJAH. PRYS DIE HEER.
Wie is hierdie professor?
Het hy dalk n naam.. of is sy Naam professor?
Sjoe mense dit is ons mense se probleem..Die titel is tog so belangrik...pasop Moenie dink jy weet alles nie
Amen Prys die Here
God is net Goed, so het ek erge pyn in my knieg, snags draai ek om in my bed en hou my knieg vas sodat die pyn nie so erg is nie, ek kon nie meer trappe klim nie, een aand vra my 4 jarige kleindogter vir my terwyl ons in die tuin sit: " Oupa wat is fout". Ek verduidelik vir haar my knieg is baie seer. Sy bied aan om vir my te bid wat ek lag in die mou aanvaar. Ja ek het dit nogal amusant gevind. Na n kort gebed deur haar vra haar ouer sussie of sy ook kan bid: " Natuurlik liefie, bid maar vir oupa". Ek vertel later die aand vir my vrou die gebeure in die tuin.
Nou ja ek staan die volgende oggend op nadat ek soos n babatjie vas geslaap het en daardie pyn is weg 12 jaar later is my kniee 100% God is net Goed.
Dankie Jesus
Bid asb vir my seun Gerith hy het state 4 cancer Kan ni loop ni di kanker het sy spine aan geraak no is hy virlam bid tog asb Baie erinstig vi hom en vi my wat hom moet vipleeg di Here seen
Ons vertrou saam met u vir wonderwerk
Rooies dankie dat jy ons Abba Vader gehoorsaam vir die werk wat jy vir Hom doen. Moet jou nie bemoei oor mense wat venydig is nie. Ons weet die vyand is orals..en hy sal enige iets doen om die lewe vir jou moeilik te maak.Jy hoef niks te verduidelik nie.. God is met jou en jou bediening en Hy seen jou in oorvloed en
❤❤ 40:46
Goeie dag Jesus Families
Jesus kry alle eer.
Hy genees.
❤
Eintlik moet jy dankbaar wees oor elke aanval vanuit die wêreld, want jou bediening is 'n bedreiging vir die bose. Jesus Christus was ook uitgeskel, en Hy het gesê ons sal dieselfde ervaar. Dankie vir jou gehoorsaamheid aan God, en jou vasstaan in geloof. Mag Vader jou seën, beskerm en bekragtig
Ai oom Rooies. Ek sê mos nog altyd, rokers is vir my die selfsugtigste mense op aarde. Hierdie ouers wat in hul motors met toe vensters sit en rook en hul kinders word vergiftig teen hul wil, maar kyk, hulle het hul kinders so lief!!! Jy praat bietjie hard met rokers oor hulle slegte gewoontes dan wil hulle mos sarkasties wees en grappies maak of vreeslik kwaad word, maar wie is dan die wat die swaarste kry as jy daai roker op sy siek bed moet gaan besoek en daai smekende oë om hulp aanskou? Wie moet die hospitaal rekeninge vir daai rokers se losbandige lewens styl betaal, daai dom fool wat altyd soos 'n gramifoon geklink het en net sy fun probeer smoor het!!! Die Woord sê dat dit vir jou beter sal wees om 'n meul steen om jou nek te sit en jouself in die see te werp as om 'n kind skade te rig en daai kind se engel kom elke dag in die teenwoordigheid van die Almagtige God om verslag te gee. Weet die mense wat God eintelik sê, dit is vir jou beter om self moord te pleeg as om aan kindertjies skade te rig, fisies en geestelik!!!! Mag ons mense soos oom Rooies eerder wardeer vir sy vermaning, want God gaan nie so mooi vermaan soos oom Rooies, die dag as dit jou beurt is om voor God te staan nie.
Beste ding om te doen is siele by Christus uit te kry. God wil dat almal gered word, dankie vir u comment
@@sofTUBE1 Dit is baie waar, ons moet siele na Jesus kry en ek wil nie te hard wees op rokende mense nie, want ek voel jammer vir hulle en ek kan my net in dink hoe verslawend die gif pyltjies is. Ek wil net hê dat die wat rook kan besef dat ons omgee vir hulle gesondheid, liggaamlik en geestelik. Sometimes you need to be cruel, to be kind!!!
Gaan gesels bietjie met die ex ex gay mense. Dis nie n afwyking nie, wat jy aanvang rig baie meer skade aan gay mense, sies! Jy behoort jou te skaam.
Stem saam
Ek weet nie of hierdie ooit by gelowige mense gaan deurdring nie. Hulle luister nie na rede nie.
Jy laat jou gebruik van die duiwel.gan syp verder an jou branewyn
Goeie môre wil net sê by Jesus is niks onmoontlik my kleinseun het verdrink Hy was 'n maand in hospitaal God het hom volkome genees. Niks is by Jesus onmoontlik waar sy hart twee keer gaan staan het en dokter mense roep en begin bid my kleinkind het net doodstil daar gelê en die dokter roep hom op sy naam en sê in die naam van Jesus 🙌 en hy beweeg. Vandag is hy volkome genees. Al die lof aan ons Koning. ❤
❤
Dit was die hospitaalpersonneel. Wees aan hulle dankbaar.
Ek geniet jou baie n reguit mens ek hou daarvan sluit my ook ek het my voet seergemaak en my been ek loop met n waker al lank ek will so graag alleen weer loop
Nou waar kry ons dan jou WA nommer asb Rooies
Hi Rooies, whoa, julle lei krokodille op….genade, ek sal dit graag wil sien. Die snert wat die mense praat sou snaaks gewees het as dit nie so tragies was nie. Die Here se rykste seën vir julle.
Rooies in die laaste dae sal alles wat reg is verkeerd weed en alles wat verkeerd is reg wees , wat is jou siening hieroor ? Henry in Durban

Rooies