Dankie my Here vir die pragtege program en vir pastoor rooies wat my oe oop gemaak het met woorde wat hy uit gespreek het,die woorde het my besef dat daar is net een pad vir my nou en dis die pad na U toe my Here 🙏🙏🙏🙏🙏 Amen
Dag sê Rooies. Ek kry die gevoel dat ek self verantwoordelik is vir my elende en sukkel om net die gevoel van JESUS se afwesigheid van my. Dit voel of HY my verstoot en weg gegooi het. Ek sal seker ma ini hel gewerp sal word.
Awesome Broer bring it on .let the giants in Jesus rise up .God need you stand Tall do the works of God .hoop om jou eendag te ontmoet voor Jesus kom Rooies.

Dankie Here vir alles wat U gedoen het en nog gaan doen Amen amen
Dankie vir die bemoediging woord waardeer dit baie
Dag sê Rooies. Ek kry die gevoel dat ek self verantwoordelik is vir my elende en sukkel om net die gevoel van JESUS se afwesigheid van my. Dit voel of HY my verstoot en weg gegooi het. Ek sal seker ma ini hel gewerp sal word.
Awesome Broer bring it on .let the giants in Jesus rise up .God need you stand Tall do the works of God .hoop om jou eendag te ontmoet voor Jesus kom Rooies.
Amen en Amen!!!
Amen prys GOD
Rooies jy het die bakkie in die geloof gemanifisteer en dit is die kuns van geloof en dit sal waar kom. Bid en jy sal ontvang.
Amen asb here in naam van Jesus 🙏 🙌 👏 ❤
alerbeste vir di allerhoogste amen
❤❤❤❤
Amen
Jou programme is puik en pragtig!
Kragtige boodskap, dankie
Dus mooi Jy dink mos jy is ʼn god jy verkondig nie woord nie jou eiewoord
Mag ons medikasie gebruik om te slaap of despressie of spanning ? Is dit ń sonde ?
Dankie mooi boodskap
Beste preek wat ek in n baie lang tyd gehoor het.
Ja...presies net soos u toe gesè het..jaar terug