Ons veroorsaak ons eie ondergang / Rooies Strauss
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- Deur gebrek aan aksie. Deur gebrek aan kennis en deur gebrek aan gebed val ons land uitmekaar uit. Wette word gemaak wat ons geloof en ons kinders negatief beinvloed, MAAR DIE KERK SLAAP!
#slaap #slap #schooloffire #softube #rooiesstrauss #papengospel #vip
Amen!
Dankie vir die mooi boodskap.Dankie Jesus vir U liefde 🙏 en genade 💯.
Ek bid dat U hierdie land wat so siek is gesond sal maak. Amen💞🌹👌
Woord en waarheid Amen
Dankie Rooies jy doen goeie werk met God se kinders mag God Jou ryklik seen dankie vir alles wat jy vir God se mense doen Amen
Voluit in Jesus.
Dankie pst vir n man soos u wat staan op d woord daar is min soos u God Bless u
1 PETRUS 2:15 Want so is dit die wil van God dat julle deur goed te doen die onkunde van die dwase mense tot swye sal bring💪🦾
Goeie more, waar stem ons teen die wet? Past Reddy van family policy institude het n video gestuur om met Woolworths se bestuurder te praat ek kon nie enige iets reg kry nie, dankie vir die video
Die roadshows is verby waar die publiek kon opinies lewer oor hierdie spesifieke wet. Skakel in by plaaslike Christen politieke groepe om op datum te bly oor hierdie tipe goed. Om die ACDP op facebook te volg help ook, hulle is seker een van die beste bronne ivm hierdie tipe inligting en van die min groepe wat die onBybelse wette teestaan