Anneli van Rooyen Seg 3 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 тра 2021
  • Anneli van Rooyen Seg 3 - Prontuit | 03 Mei 2021 | KykNET
    Anneli van Rooyen se jongste album, Nogtans sal ek sing, is in 2016 opgeneem. Dit het haar en regisseur Danny Antill, meer as ‘n jaar geneem om dié album op te neem omdat Anneli 24 uur per dag, uitmergelende pyn beleef. Die pyn waarmee sy al meer as drie dekades saamleef, was aanvanklik net ‘n lastigheid. In 2007 ondergaan sy ‘n operasie om die pyn te verlig. Maar dié operasie doen meer skade as goed.
    * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Anneli van Rooyen Part 3 - Prontuit | 03 May 2021 | KykNET
    Anneli van Rooyen’s latest album, “Nogtans sal ek sing” was recorded in 2016. It took her and director, Danny Antill, longer than a year to complete due to Anneli suffering relentless pain day in and day out. She has lived with this pain for more than 3 decades, and while it was a hinderance initially, after an operation in 2007, the pain got worse.
    * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •